Skip to content

Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paperAccountingGrade 12202311 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Naam: NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2023 REKENINGKUNDE V1 ANTWOORDEBOEK MAKS. PUNTE GEMODEREERDE PUNTE VRAAG PUNTE BEHAAL Skool Distrik Provinsie 1 60 2 40 3 35 4 15 150 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 11 bladsye.
2 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 1 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 3 1.2.1 Bereken: Die waarde van die eindvoorraad BEWERKINGS ANTWOORD 4 1.2.2 Bereken die korrekte netto wins na belasting vir die jaar geëindig 30 Junie 2023. Dui '+' vir vermeerdering en '–' vir vermindering by elke aangesuiwerde bedrag aan. BEWERKINGS ANTWOORD ` Foutiewe netto wins voor belasting 3 551 841 Wins/verlies met verkoop van toerusting Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering Versekering Huur inkomste Rente op lening Inkomstebelasting Korrekte Netto Wins na belasting 21 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 3 1.2.3 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 30 JUNIE 2023 BATES NIE-BEDRYFSBATES Vaste bates Finansiële bates BEDRYFSBATES Voorrade Handels en ander ontvangbares 942 460 Kontant en kontantekwivalente TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE AANDEELHOUERSBELANG Gewone aandele kapitaal Behoue inkomste 895 000 NIE-BEDRYFSLASTE Verbandlening BEDRYFSLASTE Handels en ander betaalbares 1 962 260 TOTALE EKWITEIT EN LASTE 32 TOTALE PUNTE 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 2 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 3 2.2 TUMBA BPK. 2.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL-NOTA Aandele uitgereik aan die begin van die 4 704 000 jaar 300 000 Aandele uitgereik gedurende die jaar Aandele in uitreik aan die einde van die 5 852 000 jaar 6 2.2.2 Bereken: Inkomstebelasting betaal BEWERKINGS ANTWOORD 5 Bereken: Dividende betaal BEWERKINGS ANTWOORD 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 5 2.2.3 Voltooi die volgende afdelings van die Kontantvloeistaat. KONTANTGEVOLGE VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE Vaste bates aangekoop Opbrengs met verkoop van vaste bates Verandering in finansiële bates 190 000 7 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE Kontant (saldo aan die begin van die jaar) Kontant (saldo aan die einde van die jaar) 4 2.2.4 Bereken: Vuurproefverhouding BEWERKINGS ANTWOORD 4 Bereken: % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB) BEWERKINGS ANTWOORD 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2023) Bereken: Tussentydse dividende per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 7 VRAAG 3 3.1 Die maatskappy se totale verkope het van 2022 tot 2023 toegeneem en die bedryfsaktiwiteite is in 2023 beter beheer. Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers, wat beter beheer oor bedryfsaktiwiteite aandui. 4 Haal aan en verduidelik EEN gepaste aanwyser, wat direk tot die toename in verkope bygedra het. 2 3.2 Identifiseer TWEE finansiële aanwysers, wat ʼn verbetering in die likiditeit van die maatskappy aandui. 2 3.3 Die direkteure het besluit om die lening aan die begin van 2023 te verhoog. Verduidelik hoekom jy met hul besluit saamstem. Haal TWEE finansiële aanwysers met tendense aan. 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2023) 3.4 Aandeelhouers koop aandele in maatskappye as ʼn korttermynbelegging terwyl ander dit as ʼn langtermynbelegging doen. Verduidelik hoe die verandering in die dividenduitbetalingsbeleid die beleggingskeuses van elke tipe aandeelhouer beïnvloed. Haal vergelykende syfers aan. Korttermyn aandeelhouers Langtermyn aandeelhouers 6 3.5 Aandeelhouers is verdeeld oor die prys wat vir die terugkoop van aandele betaal is. Verskaf EEN punt ter ondersteuning van, en EEN punt teen die prys wat vir die aandele betaal is. Haal EEN finansiële aanwyser met syfers vir elke punt aan. Ter ondersteuning van die prys wat betaal is Teen die prys betaal  4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 9 3.6 Die direkteure van die maatskappy het besluit om ʼn bykomende 50 000 aandele in die nuwe finansiële jaar uit te reik. Bereken die minimum aantal aandele wat S. Lucus moet koop om ʼn meerderheidsaandeelhouer te word. BEWERKINGS ANTWOORD 5 Noem TWEE punte waarom S. Lucus ʼn meerderheidsaandeelhouer wil word. 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 4 4.1 Ouditverslae Watter tipe ouditverslag sal aandeelhouers ontmoedig om aandele in ʼn maatskappy te koop? 1 Verskaf TWEE redes waarom aandeelhouers nie sal belangstel om aandele in so ʼn maatskappy te koop nie. 4 4.2 Verduidelik waarom ʼn maatskappy se finansiële state deur onafhanklike ouditeure geoudit moet word. Verskaf TWEE punte. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 11 4.3 Kommer oor die soort verhouding tussen ʼn direkteur, Hoof Finansiële Beampte (HFB) en die onafhanklike ouditeur. As ʼn aandeelhouer, hoekom sou jy bekommerd wees oor hierdie soort verhouding? Verduidelik DRIE punte (een vir elke persoon betrokke). Direkteur Hoof Finansiële Beampte Onafhanklike ouditeur 6 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all