Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
MEMORANDUM
PUNTE: 80
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)




Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2012 Memo
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 12 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 297.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)14 marks
- Question 2Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)11 marks
- Question 3Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)6 marks
- Question 5Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)18 marks
- Question 6Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)16 marks
- Question 7Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012)
AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spelfoute in een-woord-antwoorde word NIE gepenaliseer nie, behalwe as die
spelling die woordbetekenis verander.
Spel-en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die
fokus op begrip is.
By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. Geen punt word toegeken
vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie
laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE/STEM SAAM/EK STEM
NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.
By vrae wat WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING vereis:
- WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is KORREK = plus die
- rede/motivering/aanhaling is KORREK =
- WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is korrek = maar die
- Rede/motivering/aanhaling is VERKEERD =
- WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING vir die rede/motivering is VERKEERD
= en die rede/motivering/aanhaling verdien nie ʼn punt nie ongeag of dit
die KORREKTE rede/motivering/aanhaling is.
Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word die kandidaat NIE
GEPENALISEER indien die aanhalingstekens ontbreek NIE.
Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ’n volsin, is dit
korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
word. Die kandidaat kan ook die antwoord begin met: Die woord is ...
By vrae wat een feit of punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat
gee ʼn hele reeks:
- sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na.
- Indien die feit/(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste
antwoord(e) per merker nagesien.
Indien ʼn antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk
tot die antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
Indien die kandidaat woorde uit ’n ander taal gebruik as die taal waarin die
vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat NIE
GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
is dit aanvaarbaar.
Aanvaar dialektiese variasies.
Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord
aanvaar.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 3
AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP
VRAAG 1: LESERS SE BRIEWE
Wat word van Afrikaans? [Verwerk uit: Huisgenoot, 3 Maart 2010]
VRAAG DENK
MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
1.1 C/Afrikaans afgeskeep word. 1 2 2 3
1.2 Hulle praat geen/net een woord
Afrikaans./Hulle gebruik nie Afrikaans
nie./Hulle praat Duits (wat min mense
verstaan), maar nie Afrikaans nie./Hulle
praat net/hoofsaaklik Engels. 1 2 1 1
1.3 “Selfs president Jacob Zuma het verlede
week Afrikaans gepraat toe hy in parlement
gepraat het.” 1 2 1 1
1.4 Ons moet Afrikaans bly praat. 1 2 1 1
1.5 ’n Boodskap word gegee.
OF
Afrikaans is nie meer verwelkom nie./
Afrikaans word afgeskeep./Afrikaans tel nie. 1 2 2 2
1.6 Daar is nie genoeg plek vir Afrikaans op hul
produkte nie. 1 2 2 2
1.7 1.7.1 Die tweede skrywer (Ritz) is pessimisties.
/voel daar is geen plek vir Afrikaans nie./
voel Afrikaans gaan uitsterf./voel daar is niks
wat ons oor die toekoms van Afrikaans kan
doen nie. (EEN PUNT VIR ENIGE FEIT) 1 2 4 5
Terwyl
die skrywer van die derde brief (Cheryl
Francis) optimisties is./voel daar is nog plek
vir Afrikaans./voel dat Afrikaans gaan nie
uitgeroei word/sterf nie.
(EEN PUNT VIR ENIGE FEIT) 1 2 4 5
1.7.2 Afrikaans is nie die tweede grootste taal in
Suid-Afrika nie. 1 2 2 1
1.8 1.8.1 Onwaar 1 2 1 3
1.8.2 eksklusief 1 2 1 3
1.9 1.9.1 ’n mening 1 2 2 4
1.9.2 Dit is wat sy dink./Dit is haar opinie./ Ander
mense mag ’n ander standpunt/ opinie hê. 1 2 2 4
1.10 Hulle/Almal/al die skrywers het hulle briewe
per e-pos gestuur. 1 2 1 3
[14]
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 2: RESENSIE [Verwerk uit: Die Burger, 23 Junie 2011]
VRAAG DENK
PUNT LU AS
MEMORANDUM VLAK
2.1 “’n groot aanhanger” 1 2 1 1
2.2 B/die skrywer nie die beddegoed en
onderklere gekoop het nie. 1 2 2 3
2.3 2.3.1 ONWAAR 1 2 1 3
2.3.2 “(maar) gaan Marvel nog nie van sy
troon skuif nie.” 1 2 1 3
2.4 2.4.1 D/Peter Saarsgaard 1 2 1 1
2.4.2 C/vreesloos 1 2 1 1
2.4.3 B/oorlede 1 2 1 1
2.5 neergestort 1 2 2 3
2.6 Hy ken die karakters. 1 2 2 3
2.7 Jy ken nie die karakters (van The
Green Lantern) goed nie, daarom sal jy
nie die (Green Lantern) beddegoed
koop nie. 1 2 4 5
[10]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 5
VRAAG 3: ADVERTENSIE [Verwerk uit: Beeld, 7 September 2011]
VRAAG DENK
MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
3.1 belasting 1 2 1 1
3.2 Motivering vir JA.
Die geld word gebruik vir die bevordering
van die mensdom/omgewing/die land /die
welsyn van mense (opvoeding
/skole/paaie/gesondheid/werkskepping/be
taling vir werkers in die staatsdiens ens.)
Motivering vir NEE.
Die meeste van die geld word deur
staatsamptenare gesteel./
Die regering moet geld op ’n ander
manier skep./
Die regering moet hulle eie
nywerhede/myne/fabrieke besit om geld
in die hande te kry.
(OF ENIGE SOORTEGELYKE
AANVAARBARE ANTWOORD) 1 2 1 2
3.3 Suid-Afrika 1 2 1 1
3.4 Jy sal verwar/verstom/verbyster wees./Jy
sal nie weet wat om te doen nie./Daar sal
te veel werk wees om te doen.
(OF ENIGE SOORTEGELYKE
AANVAARBARE ANTWOORD) 1 2 2 4
3.5 Hulle sal al die werk vir jou doen./Hulle
sal jou help om jou (belastingvorm) in te
vul./Hulle sal jou help om al jou
belastingdokumente uit te pluis./“deur dit
alles te doen.” 1 2 2 3
3.6 “ingewikkeld” 1 2 1 1
[6]
TOTAAL AFDELING A: 30
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012)
AFDELING B: OPSOMMING
VRAAG 4: HOE OM MENSE OOR TE WEN
[Verwerk en bygewerk uit: My Loopbaan, Internet Artikel]
ASSESSERINGSRIGLYNE
ALGEMEEN
Lees die hele opsomming om ’n geheelindruk van die opsomming te kry.
Beplanning is nie nodig nie.
Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
- Indien ʼn poging in potlood aangewend word, word dit as rofwerk beskou en
die tweede aanbieding word nagesien.
- Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die
finale antwoord beskou.
Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied. ʼn
Opsomming in die verkeerde formaat MOET nagesien word. (Sien
PUNTETOEKENNING)
Indien die opsomming te kort is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE.
Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat.
Ignoreer die res van die opsomming.
Kandidate hoef nie ’n TITEL te verskaf nie.
Slegs feite wat in VOLSINNE aangebied word, verdien punte. ʼn Volsin het ’n
werkwoord/werkwoorde.
Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit
nagesien. Die tweede feit word geïgnoreer.
Direkte aanhalings is toelaatbaar.
Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens
die getal woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
Kandidate MOET die KORREKTE getal woorde aandui. Tel slegs indien dit
duidelik is dat daar te veel woorde is en die kandidaat het nie die korrekte getal
aangedui nie. (Sien PUNTETOEKENNING)
Kandidate wat die getal woorde na elke sin neerskryf in plaas van aan die
einde van die opsomming, voer nie die opdrag uit nie en word met een punt
gepenaliseer.
PUNTETOEKENNING
TAAL PUNTE
ALGEMEEN PUNTE
1 – 3 feite korrek 1
- Feite 7
4 – 5 feite korrek 2
- Taal 3
6 – 7 feite korrek 3
- Formaat verkeerd Minus 1
- Getal woorde nie aangedui/
verkeerd
SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal).
F 7
T 3
Ft -0
W -0
10
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 7
Hoe om mense oor te wen
Direkte aanhaling Aanhaling/Moontlike verwerking
1. Om mense oor te wen is nie so moeilik as wat Geen feit nie. Slegs ’n inleidende
sommige mense dink nie. Dit is basies so paragraaf.
eenvoudig as om te kies om vriendelik met ander te
wees! Met amper geen moeite kan selfs die
moeilikste mens maklik vriende maak deur net ʼn
paar eenvoudige riglyne te volg.
2. Die meeste mense wil voel dat hulle waardeer en op Luister na mense en toon
prys gestel word. Een van die beste maniere om belangstelling in wat hulle sê./
mense te kry om van jou te hou en jou geselskap te Respekteer mense se sienswyses
geniet is om na hulle te luister en belangstelling te en opinies.
toon in wat hulle sê. Respekteer hulle sienswyses
en opinies.
3. Knoop ʼn gesprek aan wanneer jy iemand vir die Stel jouself voor wanneer jy
eerste keer ontmoet deur jouself voor te stel en vrae iemand vir die eerste keer
te vra wat jou in staat sal stel om die persoon beter ontmoet./Vra vrae wat jou in staat
te leer ken. Dit sal die gesprek laat vloei en jy sal stel om ’n vreemdeling beter te leer
uiteindelik 'n onderwerp vind wat julle gemeen het ken.
en waaroor julle kan gesels.
4. Soek sterkpunte en goeie kwaliteite in mense wat Soek sterkpunte en goeie
onseker van hulself is. Moet nooit swakhede kwaliteite in mense./Prys mense
etiketteer, soos om iemand verdedigend, dom of laf en laat hulle goed oor hulself voel./
te noem nie. Dit is vernederend en niemand wil Moenie swakhede beklemtoon
verneder word nie. Prys mense eerder en laat hulle nie./
goed oor hulself voel. Moenie iemand as verdedigend,
dom of laf noem nie.
5. As jy voel dat jy iemand moet teregwys om hulle op As jy iemand teregwys, doen dit in
een of ander manier te help, doen dit in ʼn private ’n private plek./Moenie iemand in
plek en doen dit op ʼn positiewe manier, en so hoflik, die openbaar/voor ander teregwys
en sensitief as moontlik. Om in ander se probleme nie. Teregwysing moet op ’n
belang te stel wys dat jy omgee. positiewe manier en hoflik en
sensitief gedoen word.
6. Vind mense se doelstellings en mikpunte uit. Vind mense se doelstellings en
Moedig hulle aan en help hulle om hul ambisies te mikpunte uit./Moedig mense aan
vervul. As jy mense behandel soos wat jy behandel en help hulle om hulle ambisies te
wil word, sal jy heel waarskynlik hul vriendskap wen. vervul.
Maar as jy nie bereid is om ander te help nie, kan jy
nie verwag dat hulle jou gaan help nie.
7. Moet nooit iemand afbreek of agter hul rug skinder Moenie mense afbreek nie of oor
nie – hulle vind dit die meeste van die tyd uit. Praat hulle skinder nie./Praat altyd
altyd positief van mense. As jy nie van iemand hou positief van mense.
nie, is dit beter om eerder niks oor hulle te sê as om
op ʼn negatiewe manier oor hulle te praat nie.
8. Al hierdie pogings om ander oor te wen moet opreg Wees warm en opreg./Leer uit jou
wees. Wees warm en opreg, en leer uit jou foute foute om nie ander te teleurstel
om nie moontlike teleurstelling by ander te nie./Verbeter jou sosiale
veroorsaak nie. Werk daaraan om jou sosiale vaardighede.
vaardighede te verbeter en jy sal verseker
betekenisvolle en langdurige verhoudings ontwikkel.
TOTAAL AFDELING B: 10
Downloaded from hlayiso.com
8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012)
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
WOORDSTRUKTURE
Spelling moet korrek wees om punte te verdien.
Die standaardvariant geld.
SINSTRUKTURE
Die ge- moet as EEN WOORD met die werkwoord geskryf word.
Die te moet in verbinding met die infinitief as twee woorde geskryf word.
Verder tel spelling glad nie.
Streektaal kan nie in ag geneem word nie.
Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, hoef die hele
sin nie uitgeskryf te word nie.
Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin
uitgeskryf word.
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS DENK
VLAK
5.1 Ekspresidente 1 4 1: Gebruik sinoniem gepas. 2
5.2 stamnaam 1: Vorm samestellings deur
1 4 verbindingsklanke. 2
5.3 vier 1: Herken/onderskei
1 4 homofone. 1
5.4 drie-en-negentigste /drie- 1: Gebruik die korrekte
en- neëntigste drie en skryfwyse vir telwoorde.
negentigste /drie en
neëntigste 1 4 2
5.5 Suid-Afrikaners 2: Gebruik die korrekte
1 4 afleiding van die woord. 2
5.6 Mandela is altyd met liefde 2: Gebruik gepaste
dwarsoor die wêreld woordorde in sinne.
oorlaai. Volgorde van bywoordelike
(DIE HELE SIN MOET bepalings:
OORGESKRYF WORD.) tyd, wyse en plek.
1 4 1
5.7 wêreldberoemde 1: Gebruik intensiewe vorme
1 4 korrek. 1
5.8 eerste 2: Gebruik die korrekte
1 4 afleiding van die woord. 2
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 9
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS DENK
VLAK
5.9 Omdat daar baie kerse op 2: Gebruik voegwoord
die koek is, gebruik hy ’n akkuraat. Omdat (vgw.
brandblusser om die groep 3 ww. in 1ste sin is
kerse/dit dood te blaas. skuif na die einde van 1ste
sin en ww. gebruik van 2de
(-1 punt as komma sin skuif na die begin van
die 2de sin.
ontbreek.) -1 punt vir weglating van
2 4 komma. 2
5.10 kersies 1: Gebruik verkleiningsvorm
1 4 korrek. 1
5.11 dikwels 1 4 1: Gebruik antoniem korrek. 1
5.12 pou 1: Gebruik vergelykings
1 4 korrek. 1
5.13 Gracia vra vir Madiba of 2: Gebruik indirekte rede
hy die kerse gaan Vraagsin: met of (vgw. 3) na
doodblaas. Madiba hww. gaan skuif na
einde van sin voor ww.
2 4 doodblaas en vnw. jy > hy. 1
5.14 Al die mense sal Madiba 2: Gebruik toekomende tyd
gelukwens. korrek. sal/gaan neem plek
OF van skeibww. wens en
Al die mense gaan Madiba wens skuif na die einde van
gelukwens. sin.
1 4 1
5.15 Al die kerse word deur 1: Gebruik passiewe vorm
Gracia aangesteek. gepas en korrek. Begin met
OF voorwerp gevolg deur word
Al die kerse word aangesteek.
(deur Gracia is opsioneel.)
aangesteek deur Gracia.
OF
Al die kerse word
aangesteek. 1 4 2
5.16 afgetrede 2: Gebruik deelwoord
1 4 korrek. 2
[18]
Downloaded from hlayiso.com
10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 6: STROKIESPRENT [Spotprent uit: Proscan, Internet,1 September 2010]
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS DENK
VLAK
6.1 kwater 1: Gebruik trappe van
vergelyking korrek.
Vergrotende trap: kwaad >
1 4 kwater. 2
6.2 Neelsie het nie vir sy toets 2. Gebruik voegwoorde
geleer nie, dus het hy baie akkuraat. dus (vgw. groep
swak in die toets/daarin 2) hww. het skuif na begin
gevaar. van tweede sin na vgw.
1 4 dus. 2
6.3 Wat het Neelsie nie weer 2: Gebruik vraagsinne
gedoen nie? korrek. Begin met
vraagwoord wat met
(Geen punt as vraagteken vraagteken aan die einde
ontbreek.) van sin.
Geen punt as vraagteken
1 4 ontbreek. 1
6.4 Na 1: Gebruik voorsetsel in
1 4 vaste verbinding. 1
6.5 Jy kon bly wees ek was 2: Gebruik verlede tyd
in ’n goeie bui. korrek: kan > kon (gewees
OF het is opsioneel) en is >
Jy kon bly gewees het ek was. Res van sin bly
was in ’n goeie bui. onveranderd.
2 4 3
6.6 Meneer sê aan Neelsie dat 2: Gebruik indirekte rede
hy nie weer vir sy toets met dat (vgw. 3) het skuif na
geleer het nie. einde van sin voor nie.
Vnwe. jy > hy en jou > sy.
(1 punt jy > hy en jou > sy
en 1 punt vir korrekte wo.) 2 4 1
6.7 Moet asseblief nie jou 2: Gebruik ontkennende
boek toemaak nie! vorm korrek: asseblief
tussen moet ... nie
(Uitroepteken moet daar (1 punt) en 1 punt vir nie
wees vir die 2de punt.) aan die einde met
2 4 uitroepteken. 2
6.8 onderwyseres 1: Gebruik die geslagsvorm
1 4 korrek. 1
6.9 Die onderwyser raai Neelsie 2: Gebruik teenwoordige tyd
aan om vir sy toets te korrek: aangeraai
leer. (skeibww.) raai neem plek
van het en aan bly voor
1 4 infinitief. 2
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 11
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS DENK
VLAK
6.10 Die onderwyser het Neelsie 2: Gebruik verlede tyd
geskel. korrek: het neem plek van
ww. skel en ww. geskel
1 4 skuif na einde van sin. 1
6.11 Meneer sê vir Neelsie: “Ek 2: Gebruik direkte rede:
gaan jou ouers bel.” 1 punt vir die korrekte
gebruik van al die
leestekens en 1 punt vir hy
> ek en sy > jou en
korrekte posisie van hww.
2 4 gaan. 3
6.12 Die uitdrukking op sy 1: Interpreteer grafiese teks.
gesig./
Hy lyk (smoor) kwaad./
Sy oë/mond is wyd oop./
Sy hare staan (reg) op./
Hy rig sy vinger na
Neelsie./
Hy skree/raas./
Hy gryp Neelsie by die
nek./
Hy bal sy vuis.
(ENIGE SOORTGELYKE
AANVAARBARE
ANTWOORD.) 1 4 3
[16]
Downloaded from hlayiso.com
12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 7: GRAPPIE [Verwerk uit: Kort Grappies, Internet]
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS DENK
VLAK
7.1 “Wat het van jou broer 2: Gebruik punktuasie
geword?” vra die een korrek. (1 punt vir
krokodil aan die ander. vraagteken na geword.)
(Kandidaat verloor punt
as vraagteken ontbreek en
as ander (verkeerde)
leesteken/s gebruik word.) 1 4 2
7.2 reistasse 1: Gebruik meervoudsvorm
1 4 korrek. 1
7.3 Reis deur die hele 2: Gebruik verskillende
wêreld!/ sinsoorte. Bevelsin begin
Reis deur die hele wêreld./ met ww. reis uitroepteken of
punt aan einde van sin.
OF gebr. moet (sonder
Jy moet deur die hele
aksentteken) en
wêreld reis! uitroepteken. OF met móét
Jy móét deur die hele sonder aksentteken.
wêreld reis. 1 4 3
7.4 Die een krokodil hoef nie 2: Gebruik onbepaalde wyse
trots op sy broer te wees soos infinitief: hoef nie ... te
nie. 1 4 + ww. + nie. 2
7.5 Hy sê dat hy hom lanklaas 2: Gebruik indirekte rede
gesien het. met of sonder dat. Met dat
OF (vgw. 3) hy skuif na einde
Hy sê hy het hom lanklaas van sin en ek > hy.
Sonder dat wo. bly
gesien.
onveranderd.
1 4 2
7.6 My broer reis nie die hele 2: Gebruik ontkennende
wêreld deur nie. vorm korrek: Dubbele
negatief. 1ste nie na ww. en
1 4 2de nie aan einde van sin. 1
[6]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2017 Memo
More from Grade 12 Afrikaans FAL

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper

Question paper