Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2017
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 80
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum %20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)







View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)


AFRFAL P1 GR12 MEMO SEPT 2017 2_hlayiso.com_.pdf
Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 12
- File size
- 345.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spelfoute in eenwoord-antwoorde word NIE gepenaliseer NIE, behalwe as die
spelling die woordbetekenis verander.
Penalisering geskied slegs as die spelling van die kernwoord die antwoord se
betekenis verander.
As ʼn taalfout die betekenis van die antwoord verander, word geen punt toegeken nie.
Indien ʼn spelfout die betekenis van ʼn eenwoord-antwoord verander, word geen punt
toegeken nie.
Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
begrip is.
By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken vir
JA/NEE EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie
laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE EK STEM SAAM/EK STEM
NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.
Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER indien die
aanhalingstekens ontbreek NIE.
Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn volsin, is dit korrek
MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Die
kandidaat kan ook die antwoord begin met: Die woord is ... .
By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ʼn hele
reeks:
- sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na.
- indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste antwoord(e)
per merker nagesien.
Indien ʼn antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die
antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder
daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die kandidaat NIE
GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit
aanvaarbaar.
Aanvaar dialektiese variasies.
Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 3
VRAAG 1: ARTIKEL
TEKS A (PROSA): INSPIRERENDE SWEMMER GAAN HAAR LIG DEUR HAAR
STUDIES SKYN(675 woorde)
[Aangepas en verwerk uit http://potchefstroomherald.co.za/4040/inspirerende-swemmer-gaan-haar-lig-
in-studies-skyn/]
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK
1.1 Erge (1) 2
1.2 Sy was positief en het dinge gedoen / het passie en geloof
gehad / geen selfbejammering nie / terwyl ander fisies
gestremdes negatief is, hulself jammer kry en niks wil doen
nie.
(Vergelyking – beide moet genoem word om 2 punte te
verdien anders word geen punte toegeken nie.) (2) 4
1.3 ... maar nou wil sy haar fokus op ʼn lewe na swem
plaas ... (1) 2
1.4 Sy voel dat sy al so baie (in die lewe) geseën is / sy wil hê
dat ander ook spesiale kanse moet ervaar wat sy (in haar
werk en as pasiënt) geniet het / sy wil nuwe hoop gee. (1) 3
1.5 God het dit toegelaat sodat sy ander mense kan
inspireer. OF
Sy wil mense motiveer en ʼn verskil maak. of
Sy wil hulle help om hul probleme en gestremdhede te
oorkom.
(Kandidate mag nie direk aanhaal nie –
perspektiefverskuiwing) (1) 2
1.6 af en toe (1) 5
1.7 Sy wil wys dat ʼn gestremdes ook ʼn lewe kan hê.
Sy wil ʼn voorbeeld wees vir kinders.
Sy wil wys dat gestremdes ook net gewone mense is met
drome.
Sy wil wys dat gestremdes nie ʼn minder mens as ander
mense is nie.
Sy wil ander mense motiveer (vir ʼn beter lewe).
(Enige een of soortgelyk) (1) 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
1.8 Sy hou tans die Afrika rekord in die 50 m vlinderslag,
200 m vryslag en 200 m individuele medley / verskeie
slae. (1) 2
1.9 Om aan die (2008) Paralimpiese Spele deel te neem. (1) 1
1.10 Sy wil uit swem uittree. (1) 1
1.11 Droom – werklikheid (1) 1
1.12 1.12.1 konnotatiewe betekenis (2) 3
1.12.2 Die lewe het ook maar sy moeilikhede.
(Of soortgelyk) (1) 1
1.13 Sy het swem as ʼn stokperdjie begin. (1) 5
1.14 Saam met haar glo / glo dat sy dit sal kan doen / glo dat sy
suksesvol sal wees. (1) 1
1.15 Met haar kennis in biokinetika wil sy gestremdes help om
meer vir hulself te kan doen / om ʼn vol lewe te lei (ten
spyte van hul struikelblokke). (1) 1
1.16 1.16.1 Lewe deur beweging / menslike beweging (1) 1
1.16.2 Beweging is belangrik vir gestremdes en as jy
meer van beweging kan leer, kan jy gestremdes
help om makliker te beweeg. (1) 5
1.17 NWU Pukke (1) 1
1.18 Gestremdheid / hoe gestremdes hulle uitdagings kan
oorkom (1) 6
1.19 ʼn Gestremde persoon / atleet wil haar studies gebruik om
iets vir ander mense te beteken / ander mense help /
swemmer gaan haar potensiaal met behulp van haar
studies verbeter / ander help. (1) 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 5
TEKS B: INLIGTING OOR MISDAAD IN DIE OOS-KAAP
[Bron: SAPD]
Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
1.20 Mense word doodgemaak / vermoor / begrawe. (1) 1
1.21 In blok 5 wys die vuis met kettings dat die doel is om ernstig
te beseer terwyl blok 6 net ʼn gewone aanranding is (sonder
om ernstig te beseer).
(Vergelyking – beide moet genoem word om 1 punt te
verdien anders word geen punte toegeken nie.) (1) 3
1.22 C Moord
A Poging tot moord
B Motorkapings
(Al drie korrek vir ʼn punt) (1) 2
1.23 Die pyltjies wat af wys dui op ʼn daling / die pyltjies wat op
wys dui op ʼn styging. (1) 3
1.24 Die deel handel oor motorkapings. (1) 2
1.25 ongerus (1) 3
1.26 SAPD / Suid-Afrikaanse Polisiediens (1) 1
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
AFDELING B: OPSOMMING
ALGEMEEN
• Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk te kry.
• Beplanning is nie nodig nie.
• Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en
die tweede aanbieding word nagesien.
Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die
finale antwoord beskou.
• Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien.
Die tweede feit word geïgnoreer.
• Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin
nagesien.
• Som die feite sovêr as moontlik in jou eie woorde op.
• Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie.
• Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting volgens die getal
woorde wat dit voorstel getel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
• Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7
sinne van die paragraaf nagesien.
LET DAAROP DAT DIE OPSOMMING MEER AS EEN MOONTLIKHEID BINNE ’N
PARAGRAAF BEVAT. DIE NASIENER MOET DUS NOUKEURIG LEES!
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR NIE DIREKTE AANHALINGS NIE:
Die hoofgedagte kan in ʼn volsin of in ʼn sinsnede aangebied word, solank dit
sinvol is.
Puntetoekenning:
1–3 feite korrek: 1 punt
4–5 feite korrek: 2 punte
6–7 feite korrek: 3 punte
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR DIREKTE AANHALINGS:
LET WEL: Die hoofgedagte kan in ʼn volsin of in ʼn sinsnede aangebied word,
SOLANK
DIT SINVOL IS.
Puntetoekenning:
6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
1–5 aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal)
Feit 7
Taal 3
Totaal 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 7
LET WEL:
Formaat:
• Selfs al word die opsomming in die verkeerde formaat aangebied, moet dit
geassesseer word.
• Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat
aangebied is nie.
Woordtelling:
• Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk.
• Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), sien tot aan die
einde van die volsin na.
• Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat
gebruik is, aan te dui nie.
• Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70),
maar dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
• Indien die maksimum woorde oorskry word, moet die nasiener tot by die
laaste volsin na die maksimum woorde nasien en die res van die opsomming
ignoreer.
VRAAG 2: SELFOONETIKET
OPDRAG: Som die sewe aspekte van selfoonetiket in SEWE VOLSINNE op.
Daar kom 7 moontlike feite in die leesstuk voor.
Die aangeduide sinne kan moontlik direk aangehaal word.
SEWE ASPEKTE VAN SELFOONETIKET
1. Jy leer al van kleins af goeie maniere sodat jy Geen relevante feite nie.
maklik met ander mense oor die weg kan kom.
Maar onthou, goeie maniere geld ook vir jou
slimfoon!
2. Voor jy enige boodskap, video of foto stuur, Dink voor jy enige media stuur.
kyk weer daarna en besluit: Is dit waar, en is Moenie ander mense sleg laat
dit nodig om dit te stuur? Sal dit iemand goed voel / seermaak met jou
of sleg laat voel, iemand help of seermaak? boodskappe nie.
Dink daarom twee keer voor jy iets stuur of
sê
Dis lekker om op WhatsApp-groepe vir al jou Moenie andere boelie nie / oor
maats op een slag ʼn boodskap te kan stuur, ander mense skinder nie.
maar dink mooi voor jy deel word van groepe.
Soms word dit misbruik om oor ander te
skinder of om iemand te boelie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
3. Stuur jou laaste boodskap voor 20:00 in die Moenie boodskappe na 20:00
aand. Die meeste mense begin dan rustig stuur nie / stuur boodskappe
raak en gereed te maak vir aand. Dit is dan voor 20:00.
ongeskik om laat in die aand boodskappe te
stuur.
Gee iemand tyd om op jou boodskap te Moenie ongeduldig wees nie /
reageer, want dis onredelik om dadelik ʼn gee tyd om te reageer.
antwoord te verwag. Moet nooit ongeduldig die
ander persoon aanhoudend ping nie.
4. Wees altyd bedagsaam. Onthou om goeie Neem ander mense in ag /
maniere te gebruik, of jy nou WhatsApp, SMS gebruik goeie maniere.
of op Facebook met iemand gesels.
Moenie musiek kliphard op jou foon speel Respekteer ander mense om jou
nie. Dit gaan hier net oor respek vir die / moenie harde musiek op ou
mense wat naby is. foon speel nie.
Kuier met jou maats wanneer hulle by jou is en Los jou foon by tye uit.
gesels met die ander mense aan tafel as julle
eet. Dit is goed om jou foon soms uit te los.
Dit is ook ongeskik om met jou foon te peuter
terwyl jy in geselskap is.
[Aangepas en verwerk uit http://www.hoezit.co.za/ekvoel/2016/9/9/slimfoon-etiket]
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 9
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
WOORD- EN SINSTRUKTURE
Spelling vir eenwoord-antwoorde moet korrek wees om punte te verdien.
Die standaardvariant geld.
Wanneer slegs een woord as antwoord gevra word, kry die kandidaat geen
punt(e) indien die opdrag nie uitgevoer is nie. (Kandidate moet nie die hele sin
skryf nie, indien daar gevra word om net die woord te skryf.)
Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die
werkwoord geskryf word.
Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as
TWEE WOORDE geskryf word.
Verder tel spelling glad nie indien anders vereis word – veral met eenwoord-
antwoorde; behalwe waar spelling getoets word.
Taalfoute word gepenaliseer waar taalstrukture gevra word.
Waar afkortings getoets word, moet die punktuasie ook korrek wees om ʼn punt
te verdien.
Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord
aanvaar.
Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.
Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, moet die
hele sin uitgeskryf word.
LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en
spelfoute nie, tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed.
Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die
hele sin uitgeskryf word.
VRAAG 3: ADVERTENSIE
TEKS D
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT
VLAK
3.1 Shoprite Checkers is medeborg OF
Intekenare kan sulke eetgoed by Shoprite Checkers (met
hul e-geskenkbewys) koop. (1) 3
3.2 Dit is groot geskryf / dit is in ʼn groot font geskryf. OF
Dit is in ʼn vyfkant / pentagoon gedruk. OF
Die woord “plus” is in hoofletters geskryf.
Dit verskyn in die middel van die advertensie. OF
Dit het ʼn swart agtergrond. (1) 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
3.3 Maklik om te ontvang óf
Gebruiks- OF omgewingsvriendelik óf
Geen besoedeing nie. óf
Vinniger met baie mense korrespondeer (1) 3
3.4 Elektroniese (korrekte spelling) (1) 1
3.5 Daar is ʼn prentjie van die koerant (links onder op die
advertensie) gedruk. (1) 3
3.6 B Jy moet aan die reëls en regulasies voldoen. (1) 3
3.7 Wat is jou naam en van? (1) 1
3.8 ʼn SMS moet (deur jou) na Rapport gestuur word. (1) 1
3.9 Dit maak die advertensie persoonlik. (1) 3
3.10 Verniet
kosteloos
vry (1) 1
[10]
VRAAG 4: STROKIESPRENT
TEKS E
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT
VLAK
4.1 Ding Dong of
Musieknoot (1) 3
4.2 Wow (1) 1
4.3 Geskenk (1) 1
4.4.1 Beletseltekens of
Stippels of
Ellips of
Die drie ... (1) 3
4.4.2 Die koek het ontplof. OF
Die koek het gebars. OF
Die koek het ge“pop”. (1) 3
4.5 Hy glimlag / lag. OF
Sy gesisguitdrukking. (1) 3
4.6 Garfield het haar blomme verniel. (1) 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 11
4.7 Mev. Prins het nog nie vir ons ʼn koek present gegee
nie.
(Alles reg vir ʼn punt) (1) 3
4.8 Die spraakborrel wys na buite die prentjie. OF
Die spraakborrel wys nie na Garfield nie. (1) 3
4.9 Het Garfield ook haar Asters afgebreek? (1) 3
[10]
VRAAG 5: ARTIKEL EN PRENT
TEKS F
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT
VLAK
5.1 Tieners misbruik drank. (1) 6
5.2 Dit word as “cool” beskou om te drink daarom kom
drankmisbruik onder tieners al meer voor. (1) 6
5.3 Koel (1) 1
5.4 Dronk wees. OF
Te veel gedrink. (1) 3
5.5 Tieners het goed op skool gevaar toe hulle nie drank
misbruik het nie.
(Alles korrek vir ʼn punt) (1) 3
5.6 Regte / goeie (1) 1
5.7 Tieners sê dat gesinslede met mekaar moet praat.
(Alles korrek vir ʼn punt) (1) 3
5.8 Kommunikasie binne die gesin sal belangrik wees.
(Alles korrek vir ʼn punt) (1) 3
5.9 Dronk
(Korrekte spelling) (1) 6
5.10 Minderjarige
(Korrekte spelling) (1) 3
5.11 Tieners drink elke dag baie drankies na mekaar by die
Spaza om goed te voel.
(Alles korrek vir ʼn punt) (1) 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT
VLAK
5.12 Probleme
(Korrekte spelling) (1) 1
5.13 Drank is ʼn manier om van spanning ontslae te raak.
(Alles korrek vir ʼn punt.) (1) 6
5.14 Nee, tieners moet asseblief nie sakgeld kry nie.
(Die vraag moet beantwoord word. (Alles korrek vir ʼn
punt.) (1) 3
TEKS G
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT
VLAK
5.15 slapende (1) 1
5.16 muisie (1) 1
5.17 piepklein (1) 1
5.18 los / vry / gaan / weggaan (1) 1
5.19 harder (1) 1
5.20 afbyt (1) 1
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)
Memorandum
Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers.pdf

Memorandum
AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Afrikaans EAT V1 Memo_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Afrikaans P2 2021 Memo_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Gr12 Afrikaans P2 (FAL) SEP 2022 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AFR FAL P1 GR11 MEMO SEPT2021_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
AFRFAL P1 GR12 QP SEPT 2017_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Afrikaans EAT V2 Memo_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AFRFAL P3 GR12 MEMO SEPT 2017_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Afrikaans FAL P1 May June 2017 Memo_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Afrikaans FAL P1 Nov 2017 Memo_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AFRFAL P1 GR12 MEMO SEPT 2015_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Afrikaans Fal
Explore more published documents in this catalogue.

Question paper
AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024_hlayiso.com_.pdf
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Afrikaans FAL P1 Nov 2024.pdf

Question paper
Afrikaans FAL P3 Nov 2024.pdf
Question paper
Afrikaans FAL P2 Nov 2024 MG.pdf

Question paper