You're offline
Skip to content
Memorandum

AFRFAL P3 GR12 MEMO SEPT 2017_hlayiso.com_.pdf

Subject: Afrikaans FalGrade 12201715 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN PUNTE: 100 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye wat 3 rubrieke insluit.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2017) SKRYF EN AANBIED ALGEMENE RIGLYNE BY DIE ASSESSERING VAN VRAESTEL 3 1. Maak gebruik van die voorgeskrewe rubrieke (A, B en C) in die assesseringsriglyne. Let veral daarop dat beplanning en redigering by die rubrieke ingesluit is. Gebruik die rubrieke soos volg: BYLAE A: VRAAG 1 OPSTEL BYLAE B: VRAAG 2.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF VRAAG 2.2 TYDSKRIFARTIKEL VRAAG 2.3 INFORMELE VERSLAG VRAAG 2.4 TOESPRAAK BYLAE C: VRAAG 3.1 ADVERTENSIE VRAAG 3.2 DAGBOEKINSKRYWINGS VRAAG 3.3 PADAANWYSINGS 2. As die skryfstukke grootliks/heeltemal uit die vraestel saamgeflans word of dele van die opdragte uit die vraestel net so oorgeskryf word, sal die skryfstuk nie logies opeenvolg nie en die leerder ontvang dan geen punte nie. Kommentaar sal wees: Nie eie werk nie/Saamgeflans. 3. Indien dele van die skryfstuk wel die leerder se eie werk is, moet hierdie dele volgens die laagste kode geassesseer word. 4. As ʼn onderwerp misgetas word, word die leerder streng gepenaliseer m.b.t. die inhoud (ʼn baie lae punt), maar die taal word normaalweg nagesien. 5. By skryfstukke wat te lank is, word slegs die maksimum lengte nagesien en ʼn streep deur die res getrek. 6. Visuele tekste: VRAAG 1.6.1–1.6.3.  Die titel en die kern van die visuele prikkel behoort bymekaar aan te sluit.  Indien die titel nie by die kern van die prikkel pas nie, maar die inhoud spreek steeds die kern van die prent aan, word die titel geïgnoreer.  Die onderwerpe kan verhalend, beskrywend, bespiegelend, beredenerend of argumenterend wees. Die prente dien slegs as prikkels. 7. Kandidate word nie gepenaliseer indien hulle minder as die minimum of meer woorde gebruik nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3 SIMBOLE/TEKENS BY DIE NASIEN Maak gebruik van die volgende simbole by die nasien van skryfwerk ter wille van eenvoud en eenvormigheid. Om net strepe trek is ONAANVAARBAAR. VERDUIDELIKING SIMBOOL BESKRYWING Woordorde (…) → Hakies/pyltjie Spelfout = Twee strepies onder ʼn woord Woordkeuse / Haal met ʼn streep deur Tydfoute T (in kantlyn) Hoofletter T Woord(e) weggelaat Λ Weglaatteken Taalfoute _____ Enkelstreep onder die taalfout Paragraafindeling // Dubbele skuinsstreep Paragraaf is een lang, [ Begin van nuwe sin lomp sin Woorde uit ander tale / X Trek X oor die verkeerde woord niefunksionele / vreemde woorde Erkenning van √ (bo die woord) Regmerkie bokant goeie taaljuweeltjies taalgebruik, idees of uitdrukkings Herhaling hh (in kantlyn) Dubbele hh Onduidelik/ ∫ (in die kantlyn) Kronkelstreep onverstaanbaar Punktuasie O Omkring Saamgeflans uit die Vr (in die kantlyn) Hoofletter V en kleinletter r vraestel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2017) NEERSKRYF VAN PUNTE 1. Gebruik die korrekte rubriek vir elke tipe skryfstuk. 2. Assesseer die leerder se skryfstukke na aanleiding van die vyf HOOFVLAKOMSKRYWINGS volgens: AFDELING A: INHOUD en BEPLANNING (30 punte), TAAL, STYL en REDIGERING (15 punte) en STRUKTUUR (5 punte). AFDELING B: INHOUD, BEPLANNING en FORMAAT (18 punte), TAAL, STYL en REDIGERING (12 punte). AFDELING C: INHOUD, BEPLANNING en FORMAAT (12 punte), TAAL, STYL en REDIGERING (8 punte). 3. Evalueer eers of die leerder se skryfstuk volgens INHOUD EN BEPLANNING byvoorbeeld UITSONDERLIK, GEMIDDELD of ONVOLDOENDE is. Besluit dan of die INHOUD EN BEPLANNING aan die beskrywing van die hoë vlak of die lae vlak voldoen. Bepaal daarna watter punt toegeken moet word. Skryf net EEN punt neer. LET WEL: Volg dieselfde werkwyse vir TAAL, STYL EN REDIGERING. Let daarop dat, by die bepaling van die punt vir STRUKTUUR, daar nie ʼn hoë en ʼn lae vlak is nie. 4. Hou die persentasies by die kategorieë in gedagte. Dis ʼn hulpmiddel. 5. Vir AFDELING B en AFDELING C: Evalueer eers die leerder se skryfstuk volgens INHOUD, BEPLANNING EN FORMAAT, byvoorbeeld UITSONDERLIK, GEMIDDELD of ONVOLDOENDE is. Bepaal daarna watter punt toegeken moet word. Skryf net EEN punt neer. Dieselfde geld vir TAAL, STYL EN REDIGERING. 6. Skryf die punte soos volg neer: AFDELING A Kode Punt I/B Knap + 23 T/S/R Uitsonderlik – 13 S Knap 4 TOTAAL: 40 AFDELING B Kode Punt I/B/F Gemiddeld 9 T/S/R T/S/R 5 TOTAAL: 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5 ANALISE VAN VRAESTEL AFDELING A: OPSTEL 1.1 Beskrywend/ verhalend/beredenerend/bespiegelend 1.2 Bespiegelend/beskrywend/verhalend/beredenerend 1.3 Verhalend/ beskrywend/beredenerend/bespiegelend 1.4 Argumenterend/Beskrywend/verhalend/beredenerend/bespiegelend 1.5 Beredenerend/argumenterend/ beskrywend/verhalend 1.6 Visuele prikkels AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS 2.1 Vriendskaplike brief 2.2 Tydskrifartikel 2.3 Informele verslag 2.4 Toespraak AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS 3.1 Advertensie 3.2 Dagboekinskrywing 3.3 Aanwysings TAALVAARDIGHEID: SKRYF EN AANBIED Hierdie memorandum moet saam met die aangehegte Afrikaans EAT- assesseringsrubrieke vir AFDELINGS A, B en C gebruik word. LET WEL: Leerders word nie addisioneel gepenaliseer vir afwykings nie, want die rubrieke maak daarvoor voorsiening. ASSESSERINGSRIGLYNE AFDELING A: OPSTEL Van die kandidaat word verwag om:  een vraag te doen.  die beplanning en redigering aan te toon.  die lengte van die skryfstuk (250–300 woorde) aan te toon.  die instruksies by elke vraag rakende die titel te volg. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2017) TEKSSOORTE – DOEL EN STRUKTUUR: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (A) [50] 1.1 VERHALENDE OPSTEL DOEL: Om te vermaak. TEKSSTRUKTUUR:  Inligting wat karakters en agtergrond bekendstel.  Gebeure wat spanningslyn skep; afloop/oplossing/samevatting. TAALKENMERKE:  Skryf in eerste of derde persoon  Gebruik meestal verlede tyd.  Beskryf opeenvolgende gebeure.  Gebruik woorde wat gebeure in tyd aandui.  Dialoog kan gebruik word.  Gebruik bywoorde, byvoeglike naamwoorde; wat leser boei. [50] 1.2 BESKRYWENDE OPSTEL DOEL: Om iets lewendigs te beskryf. TEKSSTRUKTUUR:  Inleiding wat ʼn algemene oorsig van die onderwerp gee.  Beskryf daarna kenmerke/karaktertrekke van onderwerp. TAALKENMERKE:  Gebruik verlede of teenwoordige tyd.  Skep ʼn prent in woorde.  Gebruik bywoorde en byvoeglike naamwoorde.  Gebruik beeldspraak. [50] 1.3 BESPIEGELENDE OPSTEL DOEL: Om ʼn idee te oorweeg/deurdink en emosionele reaksies en gevoelens weer te gee. TEKSSTRUKTUUR  Sal subjektief wees.  ʼn Groot gedeelte van die opstel mag beskrywend wees.  Die gedagtes wat uitgedruk word, behoort opreg te wees en persoonlike betrokkenheid te toon. TAALKENMERKE:  Gebruik persoonlike voornaamwoorde.  Gebruik woorde wat gevoel en siening aandui. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7 1.4 ARGUMENTERENDE/BETOGENDE OPSTEL DOEL: Om ʼn standpunt te verdedig; probeer om die leser te oortuig. TEKSSTRUKTUUR:  Gee ʼn reeks uitgebreide argumente.  Versterk die argument deur die openingsargument te herhaal/op te som. TAALKENMERKE:  Gebruik die teenwoordige tyd.  Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/logiese opeenvolging aandui.  Ontwikkel die argumente van die algemene na die spesifieke. [50] 1.5 BEREDENERENDE OPSTEL DOEL: Om argumente vir verskillende standpunte aan te bied. TEKSSTRUKTUUR:  Stel argument/probleem; mag hoofargument in inleiding gee.  Argumente vir, asook ondersteunende bewyse.  Argumente teen; asook ondersteunende bewyse.  Slotsom: opsomming en aanbevelings. TAALKENMERKE:  Gebruik die teenwoordige tyd.  Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/logiese opeenvolging aandui.  Ontwikkel argumente van die algemene na die spesifieke. [50] 1.6 VISUELE PRENTE Die onderwerp moet pas by die visuele prikkel. Alhoewel die visuele prikkels oop vir verskeidenheid interpretasies is, moet die opstel direk by die kern van die prent aansluit. Die leerder se perspektief op die kern van die prent moet by assessering oorweeg word. [50] ONTLEDING VAN MOONTLIKE OPSTELTIPES PER VRAAG Die opstel wat geskryf word, kan waarskynlik in meer as een kategorie val, maar nie noodwendig nie. ʼn Opstel kan ook elemente van verskillende tipes opstelle bevat. TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2017) AFDELING B VRAAG 2: LANG TRANSAKSIONELE TEKS Van die kandidaat word verwag om:  EEN vraag te doen.  die instruksies by elke vraag uit te voer.  ʼn skryfstuk van 120–150 woorde te skryf.  die regte formaat te gebruik. TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (B) 2.1 INFORMELE/VRIENDSKAPLIKE BRIEF FOKUS: Die leerder skryf ʼn informele brief aan sy/haar kêrel/meisie waarin hy/sy vra dat hulle die verhouding moet beëindig omdat hulle ver van mekaar af bly. TEKSSTRUKTUUR VAN DIE INFORMELE BRIEF  Adres van sender/brieweskrywer, aanhef, doel van brief/inleiding, paragrawe/inhoud, afsluiting.  Die adres van die sender/brieweskrywer kom regs boaan in blokvorm.  Daar word nie ʼn reël tussen die poskode en die datum oopgelaat nie.  Die datum word voluit geskryf.  Geen leestekens word in die adres gebruik nie.  ʼn Reël word tussen die adres en die aanhef van die brief oopgelaat.  Dit word informeel gerig aan Liewe/ Beste ...  Geen leestekens word na “Jou vriend(in)” gebruik nie. STYL  Informele styl.  Vriendelik, opreg en met empatie. [30] 2.2 TYDSKRIFARTIKEL FOKUS:  Die leerder moet ʼn tydskrifartikel skryf om matrikulante in te lig oor die opsies wat daar na matriek is.  Fokus is dus op postmatriek: werk, studeer of tuisbly-jaar. TEKSSTRUKTUUR VAN ARTIKEL  Die opskrif moet aantreklik en interessant wees.  Die artikel moet belangstelling wek en die leser boei.  Akkurate feite oor postmatriek opsies moet gegee word.  Name, plekke, tye, standpunte en enige ander besonderhede behoort ingesluit te word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 9 STYL  Die styl moet persoonlik wees en direk tot die leser spreek.  Die styl kan beskrywend wees en ʼn beroep doen op die leser se verbeelding.  Beskrywende taalgebruik.  Aanhalings, kommentaar, opinies, verklarings en waarnemings van betrokke mense of kundiges oor die onderwerp. [30] 2.3 INFORMELE VERSLAG FOKUS: Verslag moet ʼn samevatting van die aktiwiteite van die leerder se ma se stokvelklub/spaarklub weergee. TEKSSTRUKTUUR:  Die verslag is ʼn bondige opsomming van die werksaamhede wat die spaarklub daardie jaar gedoen het, asook aanbevelings vir die volgende jaar.  Gee aan die verslag ʼn interessante opskrif.  Skryf ʼn bondige, interessante inleiding wat die doel van die verslag weergee.  Skryf ʼn treffende slot wat alles saamvat. STYL  Skryf in die verlede tyd.  Spesifieke inligting word verskaf.  Gebruik gepaste terme wat by die konteks pas. [30] 2.4 INFORMELE TOESPRAAK FOKUS Die leerder lewer ʼn informele toespraak tydens die gradeplegtigheidspartytjie van die pa/ma om die pa/ma geluk te wens met sy/haar prestasie. TEKSSTRUKTUUR  Die toespraak word as gelukwensing aan ouers gelewer.  Die leerder kan ook familie en vriende in die toespraak motiveer.  Die informele toespraak begin met die groet van die aanwesiges op ʼn gepaste, respekvolle wyse.  Die inhoud van die informele toespraak se taalgebruik en styl is informeel.  Die inhoud moet georden, logies en interessant wees.  Samehang is belangrik. STYL  Informeel, maar respekvol en beleefd. [30] TOTAAL AFDELING B: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2017) AFDELING C VRAAG 3: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS Van die kandidaat word verwag om:  EEN vraag te doen  ʼn skryfstuk van tussen 80–100 woorde in te handig. TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (C) 3.1 ADVERTENSIE FOKUS Garage-uitverkoping met verskeie artikels TEKSSTRUKTUUR:  Gebruik logo’s en leuses.  Het gewoonlik visuele elemente (lettergroottes, lettertipe en uitleg is belangrik).  Gebruik advertensietegnieke.  Moet aandag trek.  Leser moet die advertensie maklik verstaan.  ABBA-beginsel: Aandag trek, Belangstelling wek, Begeerte wek, tot Aksie oorgaan (moet die bure oortuig om te koop).  Vrae: wat?, waar?, wat alles?, vir wie? moet beantwoord kan word. STYL  Oorredingstaal [20] 3.2 DAGBOEKINSKRYWINGS FOKUS: Om persoonlike gevoelens oor leerder se verhuising na ʼn ander stad/dorp/skool te gee. Dit kan opgewonde of hartseer wees. TEKSSTRUKTUUR  Daar moet TWEE inskrywings wees.  Word in die eerstepersoon geskryf.  Skryf (wat gebeur het) in die verlede tyd, maar gedagtes en gevoelens word in die teenwoordige tyd geskryf.  Dit moet ʼn dag/datum hê. Kan beide hê. (Datum moet voluit geskryf word.)  Dit hoef nie met “Liewe Dagboek” te begin nie.  Mag ʼn naam vir die dagboek gee, “Liewe Annie”.  Die datum/dag kan enige plek geskryf word.  Paragraafvorm word gebruik indien daar meer as een paragraaf is.  Gebruik leestekens en hoofletters funksioneel. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 11 STYL  Persoonlik van aard.  Emosiebelaaide taal.  Inhoud moet getuig van skrywer se gevoelens.  Gemotiveerde eenwoordbeskrywings is aanvaarbaar. [20] 3.3 AANWYSINGS FOKUS Rigtingaanwysings oor hoe om vanaf lughawe tot by die nuwe huis te kom. TEKSSTRUKTUUR  Gebruik chronologiese volgorde – Beskryf van punt A na punt B.  Verwys na ʼn spesifieke rigting.  Verskaf inligting oor bakens langs die pad. STYL  Gebruik hoofsaaklik bevelsinne.  Eenvoudige taalgebruik ter verduideliking van padaanwysings. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2017) LET WEL: • Gebruik altyd die rubriek by die nasien van die opstel (Vraestel 3, AFDELING A). • Punte van 0–50 is in VYF hoofvlakomskrywings verdeel. • Die kriteria vir Inhoud, Taal en Styl is verder in elk van die vyf vlakomskrywings in ’n hoë- en laevlaksubkategorie verdeel, met die toepaslike verspreiding van punte en die omskrywings. • Struktuur word nie deur die verdeling in ʼn hoë en lae vlak beïnvloed nie. ASSESSERINGSRUBRIEK VIR OPSTEL (AFDELING A) – EERSTE ADDISIONELE TAAL [50 PUNTE] Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende INHOUD EN 28–30 22–24 16–18 10–12 4–6 BEPLANNING - Respons is - Respons baie goed; - Respons bevredigend. - Wisselvallige - Respons heeltemal uitsonderlik/treffend en getuig van - Idees redelik samehang in irrelevant. bo verwagting. vaardigheid. samehangend en respons. - Idees deurmekaar (Respons en idees) - Idees is intelligent, - Idees heeltemal oortuigend. - Idees onduidelik, nie en nie op Organisering van volwasse en stem relevant, interessant - Redelike organisasie en oorspronklik nie. Hoë vlak idees vir beplanning; onderwerp Bewustheid van leser tot nadenke. en lewer bewys van redelik samehangend, - Min bewys van gefokus nie. doel, gehoor en - Uitsonderlike volwassenheid. insluitend inleiding, organisasie en - Vaag en konteks organisasie en - Organisasie baie liggaam en samehang. herhalend. samehang, goed en samevatting/slot. - Geen organisasie insluitend inleiding, samehangend, nie en is 30 PUNTE liggaam en insluitend inleiding, onsamehangend. samevatting/slot. liggaam en samevatting/slot. 25–27 19–21 13–15 7–9 0–3 - Respons uitmuntend, - Respons goed; - Respons - Respons is - Geen poging maar uitsonderlik getuig van bevredigend, maar grootliks aangewend om in treffende eienskappe vaardigheid. verval soms in irrelevant. ooreenstemming van ’n opstel ontbreek. - Idees relevant, onduidelikheid. - Idees begin los met onderwerp te - Idees intelligent en - Idees redelik staan en kan Lae vlak interessant. wees nie. volwasse. - Organisasie goed en - samehangend en verwarrend wees. - Heeltemal - Knap organisasie en samehangend, oortuigend. - Skaars ’n bewys irrelevant en samehang, insluitend insluitend inleiding, - ’n Mate van van organisasie ontoepaslik. inleiding, liggaam en liggaam en organisasie en en samehang. - Deurmekaar en samevatting/slot. samevatting/slot. samehang, geen fokus nie. insluitend inleiding, liggaam en samevatting/slot. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 13 ASSESSERINGSRUBRIEK VIR OPSTEL (AFDELING A) – EERSTE ADDISIONELE TAAL [50 PUNTE] (vervolg) Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende TAAL, STYL EN 14–15 11–12 8–9 5–6 0–3 REDIGERING - Toon, register, styl en - Toon, styl, register - Toon, register, styl en - Toon, register, styl - Taal woordeskat hoogs en woordeskat baie woordeskat gepas vir en woordeskat nie onverstaanbaar. Toon, register, styl en gepas vir doel, gehoor gepas vir doel, doel, gehoor en gepas vir doel, - Toon, register, woordeskat is geskik en konteks. gehoor en konteks. konteks. gehoor en konteks styl en Hoë vlak vir doel/effek en - Taalgebruik getuig - Taalgebruik effektief - Gepaste taalgebruik nie. woordeskat konteks; van vertroue, en ’n deurlopende om betekenis oor te - Taalgebruik baie minder gepas indrukwekkend gepaste toon word dra. basies. vir doel, gehoor Woordkeuse; - Toon retories treffend gebruik. - Toon is gepas. - Toon en en konteks. Taalgebruik en en effektief. - Grammatika en - Retoriese middele woordkeuse - Woordeskat so konvensies, - Grammatika en spelling grootliks gebruik om betekenis skaars toepaslik. beperk dat dit punktuasie, spelling feitlik foutvry. foutvry. te versterk. - Baie beperkte onmoontlik is grammatika, spelling - Knap gedaan. - Baie goed gedoen. woordeskat. om sin te maak. 13 10 7 4 15 PUNTE - Taalgebruik - Taalgebruik - Voldoende taalgebruik, - Taalgebruik uitstekend en toon is toepaslik en oor die maar teenstrydighede onvoldoende. retories effektief. algemeen effektief. word opgemerk. - Weinig indien enige Lae vlak - Grammatika en - Toon gepas en - Toon oor die algemeen sinsverskeidenheid. spelling feitlik foutvry. effektief. gepas en beperkte - Woordeskat baie - Baie goed tot knap - Enkele foute in gebruik van retoriese beperk. gedaan. grammatika en middele. spelling. - Goed gedoen. STRUKTUUR 5 4 3 2 0–1 - Uitstekende - Logiese - Relevante detail - Sommige punte - Noodsaaklike Kenmerke van teks; ontwikkeling van ontwikkeling van ontwikkel. geldig. punte ontbreek. Paragraafontwikkeling onderwerp. details. - Sinne en paragrawe - Sinne en - Sinne en - Uitsonderlike detail. - Samehangend goed gekonstrueer. paragrawe foutief. paragrawe foutief. en sinskonstruksie - Sinne en paragrawe - Sinne en - Opstel maak nog - Opstel maak nog - Opstel maak nie uitsonderlik paragrawe logies effens sin. sin. sin nie. 5 PUNTE gekonstrueer. en toon variasie. VERSPREIDING VAN - PUNTE 43–50 33–40 23–30 13–20 0–10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2017) ASSESSERINGSRUBRIEK VIR LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE (AFDELING B) – EERSTE ADDISIONELE TAAL [30 PUNTE] Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende INHOUD, 15–18 11–14 8–10 5–7 0–4 BEPLANNING EN - Respons - Respons baie goed - Respons voldoende - Basiese respons - Respons toon geen FORMAAT uitsonderlik, bo en demonstreer goeie en toon voldoende toon geringe kennis kennis van verwagting. kennis van kenmerke kennis van van kenmerke van kenmerke van die - Idees intelligent en van die soort teks. kenmerke van die die soort teks soort teks nie Respons en idees; volwasse. - Behou fokus – geen soort teks - Aanduiding van - Betekenis onduidelik Organisering van idees vir - Grondige kennis afwyking nie. - Nie heeltemal fokus, maar met met groot afwyking. beplanning; Doel, van kenmerke van - Samehang in inhoud gefokus nie – afwykings - Geen samehang in gehoor, kenmerke/ die soort teks en idees; baie goed enkele afwykings - Inhoud en idees nie idees en inhoud nie konvensies - Skryfwerk behou uitgebrei met detail - Redelike samehang altyd samehangend - Baie min detail en konteks fokus. wat die onderwerp in inhoud en idees nie. ondersteun die - Samehang in ondersteun. - Sommige detail - Min detail onderwerp. inhoud en idees. - Gepaste formaat met ondersteun die ondersteun die - Nodige reëls van 18 PUNTE - Idees behoorlik onbeduidende foute. onderwerp. onderwerp formaat nie uitgebrei met detail - Formaat oorwegend - Nodige reëls van toegepas nie. wat die onderwerp gepas, maar met formaat vaagweg ondersteun. enkele foute. toegepas - Gepaste en - Kritiese foute akkurate formaat. begaan. TAAL, STYL EN 10–12 8–9 6–7 4–5 0–3 REDIGERING - Toon, register, - Toon, register, styl - Toon, register, styl - Toon, register, styl - Toon, register, styl styl en en woordeskat baie en woordeskat is en woordeskat en woordeskat stem Toon, register, styl, woordeskat geskik vir doel, geskik vir doel, minder geskik vir nie ooreen met doel, doel/effek, gehoor en hoogs geskik gehoor en konteks. gehoor en konteks doel, gehoor en gehoor en konteks konteks; vir doel, gehoor - Grammatika oor - Enkele konteks. nie. en konteks. die algemeen grammatikafoute - Grammatika - Besaai met foute en Taalgebruik en konvensies; - Grammatika korrek en goed - Voldoende onakkuraat met verward Woordkeuse; akkuraat en gekonstrueer. woordeskat etlike foute. - Woordeskat nie Punktuasie en spelling goed - Baie goeie - Foute belemmer nie - Basiese geskik vir doel nie gekonstrueer. woordeskat betekenis nie. woordeskat - Betekenis ernstig 12 PUNTE - Feitlik foutloos. - Oorwegend - Betekenis belemmer. foutloos. belemmer. VERSPREIDING VAN 25–30 19–23 14–17 9–12 0–7 PUNTE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 15 ASSESSERINGSRUBRIEK VIR KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE (AFDELING C) – EERSTE ADDISIONELE TAAL [20 PUNTE] Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende INHOUD, 10–12 8–9 6–7 4–5 0–3 BEPLANNING EN - Respons uitsonderlik, - Respons baie goed en - Respons voldoende en - Basiese respons - Respons toon geen FORMAAT bo verwagting. demonstreer goeie toon voldoende kennis toon geringe kennis kennis van - Idees intelligent en kennis van kenmerke van kenmerke van die van kenmerke van kenmerke van die Respons en idees; volwasse. van die soort teks. soort teks. die soort teks soort teks nie - Grondige kennis van - Behou fokus – geen - Nie heeltemal gefokus - Aanduiding van - Betekenis onduidelik Organisering van afwyking nie. nie – enkele afwykings fokus, maar met met groot afwyking idees; kenmerke van die soort teks. - -Samehang in inhoud - Redelike samehang in afwykings - Geen samehang in Kenmerke/konvensies en idees; baie goed inhoud en idees - Inhoud en idees nie idees en inhoud nie en konteks - Skryfwerk behou fokus. uitgebrei met detail wat - Sommige detail altyd samehangend - Baie min detail - Samehang in inhoud die onderwerp ondersteun die nie ondersteun die en idees. 12 PUNTE ondersteun. onderwerp. - Min detail onderwerp - Idees behoorlik - Gepaste formaat met - Formaat oorwegend ondersteun die - Nodige reëls van uitgebrei met detail onbeduidende foute. gepas, maar met enkele onderwerp formaat nie toegepas wat die onderwerp foute. - Nodige reëls van nie ondersteun. formaat vaagweg - Gepaste en akkurate toegepas formaat. - Kritiese foute begaan TAAL, STYL EN 7–8 5–6 4 3 0–2 REDIGERING - Toon, register, styl en - Toon, register, styl en - Toon, register, styl en - Toon, register, styl - Toon, register, styl woordeskat hoogs woordeskat baie geskik woordeskat is geskik vir en woordeskat en woordeskat stem Toon, register, styl, geskik vir doel, gehoor vir doel, gehoor en doel, gehoor en konteks minder geskik vir nie ooreen met doel, woordeskat geskik vir en konteks. konteks. - Enkele grammatika- doel, gehoor en gehoor en konteks doel en konteks; - Grammatika akkuraat - Grammatika oor die foute konteks nie Taalgebruik en en goed gekonstrueer. algemeen korrek en - Voldoende woordeskat - Grammatika - Besaai met foute en - Feitlik foutloos goed gekonstrueer. - Foute belemmer nie onakkuraat met verward konvensies - Baie goeie woordeskat. betekenis nie etlike foute - Woordeskat nie Woordkeuse; - Basiese woordeskat geskik vir doel nie - Oorwegend foutloos. Punktuasie en spelling - Betekenis belemmer - Betekenis ernstig 8 PUNTE belemmer VERSPREIDING VAN 17–20 13–15 10–11 7–8 0–5 PUNTE Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Afrikaans Fal

Explore more published documents in this catalogue.

View all