Skip to content

Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2012 Memo

MemorandumAfrikaans FALGrade 12201212 pages

Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape Mock Exam 2012

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3 (SEPTEMBER 2012) LEERUITKOMS 3: SKRYF EN AANBIED 1. Maak gebruik van die voorgeskrewe rubrieke. (A, B en C) in die Assesseringsriglyne. Let veral daarop dat beplanning en redigering by die rubriek ingesluit is. 2. As skryfstukke heeltemal uit die vraestel saamgeflans word/dele van die opdragte uit die vraestel word net so oorgeskryf, sal die skryfstuk nie logies opeenvolg nie en die leerder ontvang dan geen punte nie. Kommentaar sal wees: Geen eie werk nie / Saamgeflans. 3. As ʼn onderwerp misgetas word, word die leerder streng gepenaliseer m.b.t. die inhoud (ʼn baie lae punt), maar die taal word normaalweg nagesien. 4. Maak gebruik van die volgende simbole/ tekens by die nasien van skryfwerk ter wille van eenvoud en eenvormigheid. SIMBOOL BESKRYWING VERDUIDELIKING 0 Sirkel Punktuasiefout ________ Dubbele strepie onder ʼn Spelfout ________ woord ________ Lang streep onder ʼn woord Foutiewe woord gebruik Sirkel met pyltjie Woordorde fout Λ Weglaatteken Woord weggelaat T Hoofletter T in kantlyn Tye verwar Hh Dubbele hh Herhaling van gedagtes VR Vraestel Dele saamgeflans met woorde in vraestel gebruik ? Vraagteken Baie verwarrend/sukkel om te verstaan wat leerder skryf [ Enkel hakie Nuwe paragraaf E Letter “e” bo woord Engelse woord gebruik
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3 3 ANALISE VAN VRAESTEL AFDELING A OPSTEL VRAAG 1 Bespiegelend VRAAG 2 Argumenterend VRAAG 3 Feitelik VRAAG 4 Verhalend VRAAG 5 Beskrywend VRAAG 6 Visuele tekste AFDELING B LANGER TEKSTE VRAAG 7 TOESPRAAK VRAAG 8 TYDSKRIFARTIKEL VRAAG 9 DIALOOG VRAAG 10 FORMELE BRIEF AFDELING C KORT TEKSTE VRAAG 11 VORM VRAAG 12 NOTAS VRAAG 13 KLEIN ADVERTENSIE VRAAG 14 VOORSTELLE ONTLEDING VAN VRAESTEL 3 DENKVLAK VAN DIE SKRYFSTUK VLAK 1: 3 PUNTE VLAK 2: 4 – 6 PUNTE VLAK 3: 7 – 9 PUNTE VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 O: Onderwerp Kandidaat se eie, Kandidaat se eie Kandidaat persoonlike en en onmiddellike en die wye alledaagse gemeenskap en wêreld leefwêreld omgewing A: Aanbieding Baie hulp: Minder hulp: Net die riglyne, minder riglyne, onderwerp, woordeskat in minder woordeskat min leiding tekste, in tekste, antwoordblad, ens. uitdagender antwoordblad U: Uitdaging Skryf net woorde Skryf stukke wat Moeiliker hoër skryfvorme. skryfvaardighede vereis
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3 (SEPTEMBER 2012) AFDELING A VRAAG OPSTEL O A U TOTAAL DENK VLAK 1 Bespiegelend 1 1 2 4 2 2 Argumenterend 2 1 2 5 2 3 Feitelik 2 3 2 7 3 4 Verhalend 1 2 1 4 2 5 Beskrywend 1 1 2 4 2 6 Interpretasie van prente: 3 3 3 9 3 Verhalend/Feitelik/ Beskrywend/ Bespiegelend/ Argumenterend AFDELING B VRAAG LANGER O A U TOTAAL DENK TRANSAKSIONELE VLAK TEKSTE 7 Toespraak 3 2 2 6 2 8 Tydskrifartikel 2 3 3 7 3 9 Dialoog 1 2 1 4 2 10 Formele Brief 2 2 3 5 2 AFDELING C VRAAG KORTER TEKSTE O A U TOTAAL DENK VLAK 11 Vorm 2 2 2 6 2 12 Notas 1 1 1 3 1 13 Klein advertensie 3 3 3 9 3 14 Voorstel 2 2 1 1 2 ASSESSERINGSRIGLYNE
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3 5 AFDELING A: OPSTEL Van die kandidaat word verwag om: Een vraag te doen. Die beplanning en redigering aan te toon. Die lengte van die skryfstuk (tussen 250 en 300 woorde) in hakies aan te toon. Die instruksies by elke vraag rakende die titel te volg. VRAAG 1 (Bespiegelend) Die skrywer deurdink ʼn lewenswaarheid en gee sy/haar emosionele reaksies en gevoelens weer. die probleem word omskryf die onderwerp word bepeins en oordink gevoelens en emosie speel ʼn belangrike rol ʼn groot deel van die opstel mag beskrywend wees en situasies kan aangehaal word gedagtes en gevoelens behoort persoonlik te wees. Let op: die probleem is groepsdruk van ouers, onderwysers en vriende dit kan positief en negatief wees – dit gaan oor die skrywer se interpretasie daarvan ʼn eie mening word gevorm. VRAAG 2 (Argumenterend) Die skrywer het ʼn spesifieke mening/opinie en argumenteer daaroor om sy/haar standpunt te motiveer. Die skrywer moet albei standpunte – daarvoor en daarteen – argumenteer, maar tot ʼn duidelike slotsom kom. opinies moet objektief wees argumente moet gemotiveer word oorredingstegnieke mag gebruik word die slot moet sterk en duidelik wees en die skrywer se perspektief ondersteun. Let op: die voordele en nadele van ʼn STOKVEL moet bespreek word die skrywer kan ʼn ander spaarmetode voorstel, bv. die bank agtergrondkennis van hoe ʼn stokvel werk, is nodig vir hierdie skryfstuk. VRAAG 3 (Feitelik) Die skrywer skryf oor feite wat aan hom/haar bekend is. Sinvolle argumente moet lei tot ʼn logiese gevolgtrekking. die skrywer bly neutraal die leser word tot insig en kennis gelei.
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3 (SEPTEMBER 2012) Let op: feite moet gegee word oor hoe om matriek makliker en interessanter te maak voorbeelde moet verskaf word van die probleme ondervind in die matriekjaar voorbeelde kan wees: vakkeuses, studiemetodes, onderwysers, matriekafskeid, ens. oplossings moet vir die probleme voorgestel word. die M3 formule moet herhaal en in die skrywe beklemtoon word. VRAAG 4 (Verhalend) Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie/gebeurtenis (gewoonlik uit die verlede). Dit kan uit enige perspektief geskryf word. dit gaan oor iets wat gebeur het dit word met entoesiasme geskryf die inhoud is boeiend en interessant die storielyn volg chronologies en die verhaal oortuig die verhaal kan uit eie ervaring geskryf word of dit kan fiktief wees daar moet ʼn treffende inleiding wees wat die leser boei ʼn verrassende slot word vereis. Let op: die opstel kan begin of eindig met die woorde: “Ag, nie al weer nie!” dit kan ernstig of komies wees. VRAAG 5 (Beskrywend) Die skrywer beskryf iets soos hy/sy dit ervaar of wil ervaar. waarnemings met al vyf sintuie en ʼn goeie woordeskat word vereis eie gevoelens oor die beskrywing kan gegee word plekke, gebeure en karakters word akkuraat beskryf beeldspraak, idiome en spreekwoorde word aangewend. Let op: die onderwyser(es) wat gekies word, word beskryf as karakter redes word gegee hoekom spesifiek daardie onderwyser(es) die dag word beskryf in die klaskamer, personeelkamer, sport, ens. kom tot slotsom oor hoe die dag van ʼn onderwyser(es) werklik is en of hy/sy daarvan gehou het of nie! VRAAG 6 (Visuele prente) Die vraag is so geformuleer dat ʼn persoonlike inkleding van die gekose prent van die kandidaat verwag word. Die opstel wat geproduseer word, kan enige een van die tipes opstelle wees. TOTAAL AFDELING A: 50
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3 7 AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE Van die kandidaat word verwag om: een vraag te doen die instruksies by die vraag uit te voer ʼn skryfstuk van tussen 120 en 150 woorde te skryf die lengte van die transaksionele teks aan te dui. die regte formaat te gebruik. VRAAG 7: FORMELE TOESPRAAK Die formele toespraak word gelewer om ʼn spreker te verwelkom en te bedank omdat hy/sy ingestem het om by die skool se kultuurweek op te tree. Let op: daar moet ʼn aanspreekvorm wees die inleiding moet interessant wees spreker moet welkom geheet word agtergrondkennis van die skrywer/ digter is nodig om hom/haar bekend te stel rede waarom die spreker genooi is na die kultuurweek moet gegee word spreker moet aan gehoor oorhandig word. VRAAG 8: TYDSKRIFARTIKEL ʼn Artikel is ʼn skryfstuk wat oor ʼn bepaalde onderwerp geskryf is. Die artikel kan lesers inlig of vermaak. Let op: die titel vat die onderwerp saam die skrywer se naam word gegee die omgekeerde piramiedemetode word gebruik die meeste feite word in die eerste paragraaf gegee (leerders kan aspris spelfoute maak om die probleem te beklemtoon!) die redes en aanbevelings word in die volgende paragrawe uitgebrei (waarom leerders swak spel en hoe dit reggestel kan word) dit word in die bedrywende vorm geskryf die slot vat die artikel saam dit kan in paragrawe of kolomme aangebied word.
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3 (SEPTEMBER 2012) VRAAG 9: DIALOOG Dis die gesprekvoering tussen twee mense (skoolhoof en leerder). Formaat is belangrik: geen aanhalingstekens word gebruik nie name, en nie net voornaamwoorde nie, word gebruik by die sprekers laat ʼn reël oop tussen gesprekvoering enige ekstra inligting word in hakies geskryf moet in blokvorm wees gebruik leestekens om emosie aan te dui die taal en styl moet by die onderwerp pas. Let op: die gesprek handel oor die reëlings om ʼn reünie by die skool te hou. VRAAG 10: BRIEF VAN GELUKWENSING Die brief wens iemand met ʼn prestasie geluk. Die formaat is belangrik: adres van sender, datum, adres van ontvanger, aanhef, opskrif/doel, paragrawe, afsluiting adres in blokvorm dit is nie nodig om ʼn reël oop te laat tussen datum en poskode nie die datum word voluit geskryf geen leestekens in die adres nie die doel van die brief word in hoofletters geskryf of in kleinletters, maar dan onderstreep geen leestekens na “Die uwe” nie die brief word deur die sender onderteken die hoedanigheid (amp) van die sender/skrywer word onder die handtekening geskryf. Let op: die skool se adres word gebruik die ontvanger is die ouer(s) van die leerder opskrif – GELUKWENSING: NOODHULPKOMPETISIE inhoud – gelukwensing oor kompetisie gewen, spreek waardering uit, reëlings vir oorsese toer (datums, akkommodasie, vervoer, prys ens.) taal en styl is formeel en saaklik. TOTAAL AFDELING B: 30
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3 9 AFDELING C: KORTER TEKSTE Van die kandidaat word verwag om: een vraag te doen. ʼn Skryfstuk van tussen 80 tot 100 woorde in te handig. Die lengte van die teks aan te dui. VRAAG 11: VORM Dit behels die voltooiing van ʼn inskrywingsvorm. Let op: Die leerder moet die vorm voltooi – nie invul nie! Die reëls moet pas by hoërskoolleerlinge en wat van hulle verwag word, bv. ouderdom, graad 12, ouers / onderwysers / familie nie deel van die beoordelaars nie, omkoopgeld, sluitingsdatum, ens. VRAAG 12: NOTAS Notas kan ook deurgaan as skryf van paragrawe. Skryf van paragrawe: die hoofsin word ondersteun deur newe/ondersteunende sinne. Let op: drie soorte pizzas moet beskryf word (smaak, bestanddele daarop, ens.) beste pizza moet gekies word en redes vir die keuse word gegee. VRAAG 13: KLEIN ADVERTENSIES Dit is die advertensies wat in ʼn koerant onder geklassifiseerde advertensies geplaas voorkom. Let op: dit is ʼn doodsberig oor ʼn leerder aan die skool dit word onder die sub-hoof: sterfgevalle geplaas die oorledene se naam en van, ouderdom, geboortedatum, sterfdatum en skool word genoem simpatie aan ouers en familie word gegee van wie die simpatie kom. VRAAG 14: VOORSTELLE ʼn Voorstel word gemaak om iets wat verkeerd is of waarvan nie gehou word nie, te verbeter. Let op: ʼn lys kan opgenoem word/ spesifieke probleme kan beskryf word daar moet ʼn voorstel gemaak word om die saak te verbeter. TOTAAL AFDELING C: 20
10 Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3 (SEPTEMBER 2012) AFDELING A: OPSTEL EERSTE ADDISIONELE TAAL 50 KODE 7 KODE 6 KODE 5 KODE 4 KODE 3 KODE 2 KODE 1 PUNTE Uitmuntend Verdienstelik Beduidend Voldoende Matig Basies Ontoereikend 80 – 100% 70 – 79% 60 – 69% 50 – 59% 40 – 49% 30 – 39% 0 – 29% INHOUD EN 26 – 32 22½ – 25½ 19½ – 22 16 – 19 13 – 15½ 10 – 12½ 0 – 9½ BEPLANNING -Inhoud beïndruk -Inhoud toon deeglike -Inhoud toon ʼn goeie -Inhoud is ʼn -Inhoud gewoon met -Inhoud dikwels -Inhoud nie ter sake leser met insig in interpretasie van interpretasie van voldoende interpre- leemtes in onverstaanbaar. nie. Geen 32 PUNTE onderwerp. onderwerp. onderwerp. tasie van onderwerp. samehang. Gebrek aan samehang nie. -Idees uitdagend en -Idees interessant en -Idees interessant en -Idees gewoon en -Idees meestal samehang. -Idees herhaal. volwasse. verbeeldingryk. oortuigend. diepte ontbreek. relevant, herhalend. -Idees is min en -Beplanning en/of -Beplanning en/of -Beplanning en/of -Beplanning en/of -Beplanning en/of -Beplanning en/of dikwels herhalend. eerste poging eerste poging lei tot eerste poging lei tot eerste poging lei tot eerste poging lei tot eerste poging lei tot -Beplanning en/of ontbreek heeltemal. ʼn feitlik foutlose, goed saamgestelde, ʼn goeie, gepaste ʼn bevredigende gemiddelde/redelike eerste poging lei tot Swak opstel/ gepaste opstel. gepaste opstel. opstel. opstel/aanbieding. verstaanbare opstel. opstel wat nie goed aanbieding. aangebied is nie. TAAL, STYL 10 – 12 8½ – 9½ 7½ – 8 6–7 5 – 5½ 4 0 – 3½ EN -Toon kritiese -Toon kritiese -Daar is bewyse van - ʼn Aanduiding van -Beperkte kritiese -Geen kritiese -Geen kritiese REDIGERING taalbewustheid. taalbewustheid. kritiese taalbewust- kritiese taalbewust- taalbewustheid taalbewustheid taalbewustheid -Effektiewe gebruik -Korrekte gebruik van heid heid -Taal gewoon en -Gebrekkige taal en -Ernstige gebrek aan van taal en taal en punktuasie. -Taal en punktuasie: -Taal baie eenvoudig punktuasie dikwels punktuasie. taal en punktuasie. 12 PUNTE punktuasie. Maak Kan figuurlike taal meestal korrek. en punktuasie foutiewelik gebruik.. -Woordkeuse -Woordkeuse van figuurlike taal gebruik in korrekte -Woordkeuse is voldoende. -Woordkeuse beperk. ontoepaslik. gebruik. konteks. gepas vir opstel. -Woordkeuse basies. -Styl, toon en register -Styl, toon en register -Woordkeuse hoogs - ʼn Variasie in -Styl, toon en register voldoende. -Styl, toon en register gebrekkig. is baie gebrekkig. toepaslik/uitmuntend. woordekeuse en is meestal toepaslik -Styl, toon en register toon gebrek aan -Opstel is besaai met -Opstel is besaai met -Styl, toon en register word korrek gebruik. vir die onderwerp. oor die algemeen in samehang. foute ten spyte van foute en verwar ten is hoogs gepas. -Styl, toon en register -Opstel oor die ooreenstemming met -Opstel het steeds proeflees en spyte van proeflees -Opstel feitlik foutloos is toepaslik vir die algemeen foutloos vereistes vir die baie foute na redigering. en redigering. na proeflees en onderwerp. na proeflees en onderwerp. proeflees en redigering. -Opstel meestal redigering. -Opstel het steeds redigering. foutloos na proeflees foute na proeflees en en redigering. redigering. STRUKTUUR 5–6 4½ 4 3 2½ 2 0 – 1½ -Ontwikkeling van -Ontwikkeling van -Ontwikkeling van -Onderwerp bevat -Daar is bewyse van -Dwaal soms van die -Afgedwaal van die 6 PUNTE onderwerp onderwerp onderwerp is sommige idees, ontwikkeling van onderwerp af, onderwerp. samehangend met samehangend en samehangend met noodsaaklike details sommige noodsaak- algemene gedagte- -Sinskonstruksie en verbeeldingryke logiese ontwikkeling verbeeldingryke egter ingesluit. like idees. gang moeilik om te paragrafering: details. van details. details. -Sinskonstruksie en -Sinskonstruksie en volg. deurmekaar en -Sinne en paragrawe - ʼn Verskeidenheid -Sinne en paragrafering mag paragrafering foutief, -Sinskonstruksie en ondeurdag. samehangend tipes sinne paragrafering: foute bevat, maar maar idees is paragrafering baie -Lengte is heeltemal saamgestel. paragrawe skakel samehangend, goed opstel maak nog sin. verstaanbaar. elementêr te kort/te lank. -Lengte is in logies. gekonstrueer/ -Lengte is amper -Lengte is te kort/ saamgestel. ooreenstemming met -Lengte is korrek. saamgestel. korrek. te lank. -Lengte is te kort/ vereistes. -Lengte is korrek te lank.
(SEPTEMBER 2012) Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3 11 AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS EERSTE ADDISIONELE TAAL 30 KODE 7 KODE 6 KODE 5 KODE 4 KODE 3 KODE 2 KODE 1 PUNTE Uitmuntend Verdienstelik Beduidend Voldoende Matig Basies Ontoereikend 80 – 100% 70 – 79% 60 – 69% 50 – 59% 40 – 49% 30 – 39% 0 – 29% INHOUD, 16 – 20 14 – 15½ 12 – 13½ 10 – 11½ 8 – 9½ 6 – 7½ 0 – 5½ BEPLANNING -Gespesialiseerde kennis -Goeie kennis van -Redelike kennis van -Voldoende kennis van - ʼn Gemiddelde kennis van - ʼn Elementêre kennis van -Geen kennis van EN FORMAAT van vereiste van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes teks. Respons op vereistes van teks nie. -Gedissiplineerde skryfwerk, -Gedissiplineerde -Behou fokus, -Inhoud wyk af van Respons op geskrewe geskrewe teks toon ʼn -Inhoud wyk af van behou deurgaans algehele skryfwerk, behou fokus; onbenullige onderwerp, maar dit teks toon oppervlakkige beperkte fokus. Onderwerp, betekenis 20 PUNTE fokus; geen afwykings nie. byna geen afwykings nie. afwykings. belemmer nie die fokus. -Inhoud wyk af van is plek-plek verwarrend. -Teks, algeheel samehangend -Inhoud en idees -Inhoud en idees oorhoofse betekenis nie. -Wyk af van onderwerp; onderwerp; betekenis is -Inhoud en idees is nie ; samehangend, alle samehangend detail -Inhoud en idees voldoende betekenis is plek-plek plek-plek verwarrend. samehangend nie te alle detail ondersteun die detail ondersteun by ondersteun die Samehangend, sommige vaag. -Inhoud en idees omtrent min detail ondersteun onderwerp. die onderwerp. onderwerp. van die detail ondersteun -Inhoud en idees gemid- nie samehangend, min die onderwerp. -Beplanning en/of eerste -Beplanning en/of -Beplanning en/of die onderwerp. deld, samehangend, detail ondersteun die -Beplanning en/of eerste poging eerste poging lei tot eerste -Beplanning en/of eerste basiese detail ondersteun onderwerp. poging afwesig/nie lei tot ʼn feitlik foutlose, ʼn goed saam- poging lei tot ʼn poging lei tot ʼn die onderwerp. -Beplanning en/of eerste gedoen nie. Swak gepaste gestelde, gepaste gepaste, bevredigende teks. -Beplanning en/of eerste poging gebrekkig, teks nie aanbieding van teks. teks. teks. goeie teks. -Kennis van die nodige poging lei tot ʼn goed aangebied nie. -Geen kennis van die -Al die nodige reëls vir die -Al die nodige reëls -Die meeste van die reëls vir die formaat is gemiddelde/redelike, -Kennis van die nodige nodige reëls vir die formaat is toegepas/ vir die formaat is nodige reëls vir die voldoende. verstaanbare teks. reëls vir die formaat is vaag. formaat nie. uitmuntend. toegepas/ formaat is toegepas/ -Kennis van die nodige reëls vir verdienstelik beduidend. die formaat is gemiddeld, kritiese, nalatige foute is begaan. TAAL, STYL EN 8–10 7– 7½ 6 – 6½ 5 – 5½ 4 – 4½ 3 – 3½ 0 – 2½ REDIGERING -Teks is grammatikaal -Teks is grammatikaal -Teks is grammatikaal -Teks is voldoende -Teks is basies -Teks is swak en moeilik om -Teks is swak akkuraat; akkuraat; sinne goed maklik om te lees; saamgestel ten spyte van saamgestel. Verskeie te volg. saamgestel en 10 PUNTE sinne goed saamgestel. saamgestel. sinne foute. foute. -Woordeskat benodig verwarrend. -Woordeskat is baie toepaslik -Woordeskat is is goed saamgestel. -Woordeskat is voldoende -Woordeskat is beperk en remediëring en is nie -Woordeskat benodig vir doel van teks, gehoor en meestal toepaslik vir -Woordeskat is vir doel van teks, gehoor nie baie van pas vir doel geskik vir doel van teks, ernstige remediëring en konteks. doel van teks, toepaslik en konteks. van teks, gehoor en konteks. gehoor en konteks nie. is nie toepaslik vir doel -Styl, toon en register baie gehoor en konteks. vir doel van teks, - Styl, toon en register -Styl, toon en register toon -Styl, toon en register nie van teks. toepaslik. -Styl, toon en register gehoor voldoende. gebreke. geskik vir onderwerp nie. -Styl, toon en register -Teks feitlik foutloos na meestal toepaslik. en konteks. -Teks het steeds foute na -Teks het steeds baie -Teks is besaai met foute pas nie by onderwerp proeflees en redigering. -Teks oorwegend -Styl, toon en register proeflees en redigering. foute na proeflees en ten spyte van proeflees en nie. -Lengte is in ooreenstemming foutloos na proeflees oor die algemeen -Lengte is amper korrek. redigering. redigering. -Opstel is besaai met met vereistes. en redigering. toepaslik. -Lengte is te kort/ -Lengte is te kort/ foute en verward ten -Lengte is in -Teks meestal foutloos te lank. te lank. spyte van proeflees en ooreenstemming met na proeflees en redigering. vereistes. redigering. -Lengte is heeltemal te -Lengte is in kort/te lank. ooreenstemming met vereistes.
12 Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3 (SEPTEMBER 2012) AFDELING C: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS EERSTE ADDISIONELE TAAL 20 KODE 7 KODE 6 KODE 5: KODE 4 KODE 3 KODE 2 KODE 1 PUNTE Uitmuntend Verdienstelik Beduidend Voldoende Matig Basies Ontoereikend 80 – 100% 70 – 79% 60 – 69% 50 – 59% 40 – 49% 30 – 39% 0 – 29% INHOUD, 10½ – 13 9½ – 10 8–9 6½ – 7½ 5½ – 6 4–5 0 – 3½ BEPLANNING -Goeie kennis van -Redelike kennis van -Voldoende kennis van -Gemiddelde kennis van -Geen kennis van -Gespesialiseerde kennis -Elementêre kennis van EN van vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes teks. Respons vereistes van teks nie. FORMAAT -Gedissiplineerde -Gedissiplineerde -Behou fokus, onbenullige -Inhoud wyk af van Respons op geskrewe op geskrewe teks toon ʼn -Inhoud wyk af van skryfwerk; behou Skryfwerk, behou fokus, afwykings. onderwerp, maar dit teks toon ʼn oppervlakkige beperkte fokus. Onderwerp, betekenis is deurgaans algehele byna geen afwykings nie. -Inhoud en idees belemmer nie die fokus. -Inhoud wyk af van plek-plek verwarrend. 13 PUNTE fokus, geen afwykings. -Inhoud en idees: Samehangend, details betekenis nie. -Inhoud wyk af van Onderwerp, betekenis is -Inhoud en idees nie -Inhoud en idees algeheel Samehangend, alle detail ondersteun die -Inhoud en idees Onderwerp, betekenis is plek-plek verwarrend. samehangend nie, te min Samehangend, alle detail ondersteun die onderwerp. voldoende samehangend, plek-plek vaag. -Inhoud en idees min detail ondersteun die ondersteun die onderwerp. -Beplanning en/of eerste sommige van die detail -Inhoud en idees Samehangend, min detail onderwerp. onderwerp. -Beplanning en/of eerste poging lei tot ʼn gepaste, ondersteun die gemiddeld samehangend; ondersteun die -Beplanning en/of eerste -Beplanning en/of eerste poging lei tot ʼn goeie teks. onderwerp. basiese detail ondersteun onderwerp. poging nie gedoen nie. poging lei tot ʼn feitlik goed saamgestelde, -Meeste van die nodige -Beplanning en/of eerste die onderwerp. -Beplanning en/of eerste Swak aanbieding van foutlose, gepaste teks. gepaste teks. reëls vir die formaat is poging lei tot ʼn -Beplanning en/of eerste poging gebrekkig. Teks teks. -Al die nodige reëls vir die -Al die nodige reëls vir toegepas/beduidend. bevredigende teks. poging: lei tot ʼn nie goed aangebied nie. -Geen kennis van die formaat is toegepas/ die formaat is -Kennis van die nodige gemiddelde/redelike, -Kennis van die nodige nodige reëls vir die Uitmuntend. toegepas/Verdienstelik. reëls vir die formaat is verstaanbare teks. reëls vir die formaat is formaat nie. voldoende. -Kennis van die nodige vaag. reëls vir die formaat is gemiddeld. Kritiese, nalatige foute is begaan. TAAL, STYL 6–7 5 – 5½ 4½ 3½ – 4 3 2½ 0–2 EN - Teks is grammatikaal - Teks is grammatikaal - Teks is grammatikaal -Teks is voldoende -Teks is basies -Teks is swak en moeilik Teks is swak REDIGERING Akkuraat, sinne goed Akkuraat, sinne goed maklik om te lees, sinne saamgestel ten spyte van saamgestel. Verskeie om te volg. saamgestel en saamgestel. saamgestel. is goed saamgestel. foute. foute. -Woordeskat benodig verwarrend. -Woordeskat is baie -Woordeskat is -Woordeskat is toepaslik -Woordeskat is voldoende -Woordeskat is beperk en remediëring en is nie -Woordeskat benodig 7 PUNTE toepaslik vir doel van meestal toepaslik vir vir doel van teks, gehoor vir doel van teks, gehoor nie baie van pas vir doel geskik vir doel van teks, ernstige remediëring en teks, gehoor en konteks. doel van teks, en konteks. en konteks. van teks, gehoor en gehoor en konteks nie. is nie toepaslik vir doel -Styl, toon en register baie gehoor en konteks. -Styl, toon en register oor -Styl, toon en register konteks. -Styl, toon en register nie van teks. toepaslik. -Styl, toon en register die algemeen toepaslik. voldoende. -Styl, toon en register toon geskik vir onderwerp nie. -Styl, toon en register -Teks feitlik foutloos na meestal toepaslik. -Teks meestal foutloos na -Teks het steeds foute na gebreke. -Teks is besaai met foute pas nie by onderwerp proeflees en redigering. -Teks oorwegend proeflees en redigering. proeflees en redigering. -Teks het steeds baie ten spyte van proeflees nie. - Lengte is in foutloos na proeflees -Lengte is in -Lengte is amper korrek. foute na proeflees en en redigering. -Opstel is besaai met ooreenstemming met en redigering. ooreenstemming met redigering. -Lengte is te kort/te lank. foute en verward ten vereistes. -Lengte is in vereistes. -Lengte is te kort/ spyte van proeflees en ooreenstemming met te lank. redigering. vereistes. -Lengte is heeltemal te kort/te lank.

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans FAL

View all