Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2014
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
*AFRFA3*
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers 

%20(Afrikaans)%20June%202014%20QP_hlayiso.com_--88884291-6bb3-4fed-83f2-a50bbf9dc351/v1-e5094d770e96bf934628/card.webp)



View all%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)





Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2014 QP
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2014, 8 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 410.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2014
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)150 marks
Show all 13 questions
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.4Luister en Praat (Listening and Speaking)30 marks
- Question 3.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
- Question 3.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
- Question 3.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B: Langer transaksionele tekste (30)
AFDELING C: Korter teks: Naslaan-, informatiewe en
transaksionele tekste (20)
2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.
3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.
5. Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur jou
beplanning nadat jy die finale produk geskryf het.
7. Beplan jou tyd so:
AFDELING A: 80 minute
AFDELING B: 40 minute
AFDELING C: 30 minute
8. Nommer die skryfstukke soos wat dit op die vraestel verskyn.
9. Skryf die titel/opskrif van elke teks boaan jou skryfstuk neer.
10. LET WEL: Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel
word NIE.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Kies EEN onderwerp en skryf 250–300 woorde daaroor.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan.
1.1 Is dit ʼn regverdige straf?
Daar is sommige leerders in jou klas wat baie praat as die onderwyser
probeer klas gee. Die onderwyser het die hele klas gestraf en julle moet
nou ʼn Vrydagmiddagdetensie bywoon.
Dink jy die onderwyser was regverdig met die betrokke straf?
Skryf ʼn opstel hieroor. [50]
1.2 Liefde
Is daar iemand spesiaal in jou lewe?
Skryf ʼn opstel oor die persoon. [50]
1.3 Ek wil nog …
Jou skooldae is amper verby en daar is nog EEN ding wat jy wil doen voor
jy die skool verlaat.
Skryf ʼn opstel hieroor. [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014)
1.4 ʼn Moeilike wedstryd.
Jou afrigter se woorde: “Moet nooit opgee nie!” het jou deur ʼn moeilike
wedstryd gehelp.
Skryf ʼn opstel hieroor. [50]
1.5 Waardering en respek
[Bron: Clip Art]
Dink jy dat die jongmense van vandag genoeg waardering en respek vir
hulle ouers het?
Skryf ʼn opstel hieroor. [50]
1.6 Kies EEN van die visuele tekste en skryf ʼn opstel daaroor. Gee jou
skryfstuk ʼn titel. Jou opstel moet direk by die kern van die prent aansluit.
1.6.1
[Bron: Clip Art] [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5
1.6.2
[Bron Hoezit!, Junie 2012] [50]
1.6.3
[Bron: Clip Art] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2
Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk neer.
2.1 INFORMELE BRIEF AAN DIE PERS
Jou plaaslike koerant het ʼn artikel geplaas oor hoe baie matrikulante eerder
tuis bly as om skool toe te gaan. Hulle voel hulle leer beter by die huis.
Skryf ʼn brief aan die koerant waarin jy op die artikel reageer. [30]
2.2 CURRICULUM VITAE EN DEKBRIEF
Die volgende advertensie het in die koerant verskyn.
Verdien sakgeld oor naweke
by
LEKKER EET RESTAURANT.
Werk as
kelner/kelnerin.
Stuur jou CV en dekbrief aan:
Die Bestuurder
LEKKER EET RESTAURANT
Posbus 234
Oos-Londen
5467
Sluitingsdatum: 30 November 2014
Skryf jou CV en dekbrief. [30]
2.3 RESENSIE
Skryf ʼn resensie oor die musiekalbum wat jy dink die beste album vir 2014
was. [30]
2.4 DIALOOG
Jou vriend of vriendin het ʼn paar irriterende gewoontes wat jou mal wil
maak!
Skryf die dialoog tussen jou en jou vriend of vriendin neer. [30]
TOTAAL AFDELING B: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7
AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 3
Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan.
3.1 UITNODIGINGSKAARTJIE
Jy word agtien jaar oud en jou ouers het ingestem dat jy ʼn partytjie mag hou.
Ontwerp jou uitnodigingskaartjie. [20]
3.2 DAGBOEKINSKRYWING
Jy was een van die helpers by jou skool se kosmaakdag vir straatkinders.
Deel jou gevoelens oor hierdie dag met jou dagboek. [20]
3.3 PADAANWYSING
Jou vriend of vriendin is in ʼn ander skool. Jou matriekafskeidsfunksie is by ʼn
hotel. Hy of sy wil graag gaan kyk hoe jy lyk.
Verduidelik aan hom of haar hoe om by die hotel te kom. Verduidelik die pad
van jou skool af. [20]
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 QP

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2014 QP
%20(Afrikaans)%20June%202014%20QP_hlayiso.com_--88884291-6bb3-4fed-83f2-a50bbf9dc351/v1-e5094d770e96bf934628/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2014 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC Supplementary 2014 QP

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2022 QP
More from Grade 12 Afrikaans FAL
%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)
Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Gauteng June 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Memorandum