Skip to content

Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2014 Memo

MemorandumAfrikaans FALGrade 12201415 pages

Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014, 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape Mock Exam 2014

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) SKRYF EN AANBIED ALGEMENE RIGLYNE BY DIE ASSESSERING VAN VRAESTEL 3 1. Maak gebruik van die voorgeskrewe rubrieke (A, B en C) in die Assesseringsriglyne. Let veral daarop dat beplanning en redigering by die rubriek ingesluit is. 2. As die skryfstukke heeltemal uit die vraestel saamgeflans word/dele van die opdragte uit die vraestel word net so oorgeskryf, sal die skryfstuk nie logies opeenvolg nie en die leerder ontvang dan geen punte nie. Kommentaar sal wees: Geen eie werk/Saamgeflans. 3. As ʼn onderwerp misgetas word, word die leerder streng gepenaliseer m.b.t. die inhoud (ʼn baie lae punt), maar die taal word normaalweg nagesien. 4. Maak gebruik van die volgende simbole by die nasien van skryfwerk ter wille van eenvoud en eenvormigheid. SIMBOOL BESKRYWING VERDUIDELIKING 0 Sirkel Punktuasiefout = Dubbele strepie onder ʼn Spelfout woord _____ Lang streep onder ʼn Woordkeuse fout woord (…) → Hakies met pyltjie Woordorde fout Λ Weglaatteken Woord weggelaat T Hoofletter T in kantlyn Tye verwar HH Dubbele HH Herhaling van gedagtes VR Vraestel Dele saamgeflans met woorde in vraestel gebruik ? Vraagteken Baie verwarrend/sukkel om te verstaan wat leerder skryf ( Enkel hakie Nuwe paragraaf e Letter “e” bo woord Engelse woord gebruik √ Regmerkie Erkenning van kritiese taalbewustheid Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3 ANALISE VAN VRAESTEL AFDELING A: OPSTEL 1.1 Argumenterend 1.2 Verhalend 1.3 Bespiegelend 1.4 Beskrywend 1.5 Beredenerend 1.6 Verhalend/Beskrywend/Bespiegelend/Argumenterend AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE 2.1 Informele brief aan die pers 2.2 Curriculum Vitae en dekbrief 2.3 Resensie 2.4 Dialoog AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE 3.1 Uitnodigingskaartjie 3.2 Dagboekinskrywing 3.3 Padaanwysing ONTLEDING VAN VRAESTEL 3 DENKVLAK VAN DIE SKRYFSTUK VLAK 1: 3 Punte VLAK 2: 4–6 Punte VLAK 3: 7–9 Punte VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 O: Onderwerp Kandidaat se eie Kandidaat se eie en Kandidaat en persoonlike en onmiddellike gemeenskap die wye wêreld alledaagse leefwêreld en omgewing A: Aanbieding Baie hulp: riglyne, Minder hulp: minder Net die woordeskat in tekste, riglyne, minder onderwerp, min antwoordblad, ens. woordeskat in tekste, leiding uitdagende antwoordblad U: Uitdaging Skryf net woorde Skryfstukke wat hoër Moeiliker skryfvaardighede vereis skryfvorme Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) AFDELING A VRAAG OPSTEL O A U TOTAAL DENK- VLAK 1.1 Argumenterend 1 1 1 3 1 1.2 Verhalend 1 2 2 5 2 1.3 Bespiegelend 3 2 2 7 3 1.4 Beskrywend 1 1 1 3 1 1.5 Beredenerend 1 2 3 6 2 1.6 Verhalend/Beskrywend/Bespiegelend 2 3 3 8 3 AFDELING B VRAAG LANGER TRANSAKSIONELE O A U TOTAAL DENK- TEKSTE VLAK 2.1 Informele brief aan die pers 2 1 3 6 2 2.2 CV en dekbrief 2 3 3 8 3 2.3 Resensie 1 2 2 5 2 2.4 Dialoog 1 1 1 3 1 AFDELING C VRAAG KORTER TRANSAKSIONELE O A U TOTAAL DENK- TEKSTE VLAK 3.1 Uitnodigingskaartjie 1 1 1 3 1 3.2 Dagboekinskrywing 1 1 2 5 2 3.3 Padaanwysings 3 2 2 7 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5 ASSESSERINGSRIGLYNE AFDELING A: OPSTEL Van die kandidaat word verwag om:  een vraag te doen.  die beplanning en redigering aan te toon.  die lengte van die skryfstuk (250–300 woorde) aan te toon.  die instruksies by elke vraag rakende die titel te volg. NOTA AAN MERKER: VRAAG 1. Die tipe opstel is slegs ʼn aanduiding en nie voorskriftelik nie. Die kandidaat mag die opstel as ʼn ander tipe as die memorandum aanpak, maar hy/sy moet by die vereistes van hul keuse bly. TEKSSOORTE – DOEL EN STRUKTUUR: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (A) [50] 1.1 Argumenterend Doel: Om ʼn standpunt te verdedig; probeer om die leser te oortuig. Teksstruktuur:  Neem standpunt in.  Gee reeks uitgebreide argumente om te ondersteun.  Versterk die argument deur bv. die openingstandpunt op te som of te herhaal. Taalkenmerke:  Gebruik die teenwoordige tyd.  Fokus hoofsaaklik op gepaste woordeskat.  Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/logiese opeenvolging aandui. Let op: Is dit ʼn regverdige straf?  Die argument gaan daaroor dat almal met dieselfde kam geskeer word.  Die vraag moet beantwoord word met argumente wat dit ondersteun. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) 1.2 Verhalend Doel: Om te vermaak. Teksstruktuur:  Inligting wat karakters en agtergrond bekendstel.  Gebeure wat spanningslyn skep; afloop/oplossing/samevatting Taalkenmerke:  Skryf in die eerste of derde persoon.  Gebruik meestal verlede tyd.  Beskryf/vertel opeenvolgende gebeure  Gebruik woorde wat gebeure in tyd aandui.  Dialoog kan gebruik word. Let op: Liefde  Die klem val op liefde/verlief wees.  Dit is ʼn opstel oor een spesiale persoon.  Definitief misgetas indien leerder oor liefde vir kat/hond skryf. Die vraag gaan oor ʼn “persoon”. [50] 1.3 Bespiegelend Doel: Om ʼn idee te oorweeg/deurdink en emosionele reaksies en gevoelens weer te gee. Teksstruktuur:  Die skrywer kan bespiegel oor ʼn droom/strewe.  Dit sal subjektief wees.  Gevoelens en emosies speel ʼn belangrike rol.  ʼn Groot gedeelte van die opstel mag beskrywend wees. Die beskrywings moet daarop gemik wees om die herinneringe/gevoelens van die skrywer te laat herleef.  Die gedagtes/idees wat uitgedruk word, behoort opreg te wees en persoonlike betrokkenheid te toon. Taalkenmerke:  Gebruik persoonlike voornaamwoorde.  Fokus hoofsaaklik op gepaste woordeskat.  Gebruik woorde wat gevoel, siening uitbeeld. Let op: Ek wil nog ...  Die leerder het een belangrike ding wat hy/sy nog in die skool wil doen.  Die klem val op skoolaktiwiteite, bv. wou swem vir die skool/nuwe skoolbaadjie ontwerp het. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7 1.4 Beskrywend Doel: Om iets lewendig te beskryf. Teksstruktuur:  Inleiding wat ʼn algemene oorsig van die onderwerp gee; beskryf daarna kenmerke/karaktertrekke van onderwerp. Taalkenmerke:  Gebruik verlede of teenwoordige tyd.  Skep prent in woorde.  Gebruik bywoorde en byvoeglike naamwoorde.  Gebruik beeldspraak soos vergelykings, metafore, personifikasie en stylmiddels soos herhaling, kontras en klanknabootsing. Let op: ʼn Moeilike wedstryd.  Moenie die kandidaat penaliseer indien hy/sy die woorde van afrigter aanhaal nie.  Dit is ʼn moeilike sportwedstryd wat beskryf moet word.  Die spanningslyn moet duidelik na vore kom. [50] 1.5 Beredenerend Doel: Om argumente vir verskillende standpunte aan te bied. Teksstruktuur:  Stel argument/probleem; mag hoofargumente in inleiding gee.  Argumente vir, asook ondersteunende bewyse.  Argumente teen, asook ondersteunende bewyse.  Slotsom: opsomming en aanbevelings. Taalkenmerke:  Gebruik teenwoordige tyd.  Fokus hoofsaaklik op gepaste woordeskat.  Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/logiese opeenvolging aandui.  Ontwikkel argumente van die algemene na die spesifieke. Let op: Waardering en respek.  Die vraag oor waardering en respek vir ouers moet beredeneer word.  Die slotparagraaf moet tot ʼn definitiewe slotsom kom. [50] 1.6 VISUELE PRENTE Die vraag is so geformuleer dat ʼn persoonlike inkleding van die gekose prent van die kandidaat verwag word. Die opstel wat geproduseer word, kan enige een van die tipes opstelle wees. (Meestal: verhalend/beskrywend/bespiegelend) [50] TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) AFDELING B VRAAG 2: LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE Van die kandidaat word verwag om:  een vraag te doen.  die instruksies by elke vraag uit te voer.  ʼn skryfstuk van 120–150 woorde te skryf.  die regte formaat te gebruik. TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (B) [30] 2.1 INFORMELE BRIEF AAN DIE PERS Dit verskil van die formele brief aan die pers deurdat dit oor meer informele inligting gaan. Dit is ʼn reaksie op ʼn artikel geplaas. Dit kan ʼn brief wees wat aan ʼn tydskrif/koerant geskryf word vir plasing. Die formaat van die brief:  Adres van sender, datum, adres van ontvanger, aanhef, opskrif/doel, paragrawe en afsluiting.  Die adres van die sender kom regs boaan in blokvorm.  Die datum volg direk na kode – geen reël word oopgelaat nie en word voluit geskryf.  Die adres aan die koerant word links geskryf.  ʼn Reël word oopgelaat tussen die adres van die tydskrif en die aanhef van die brief.  Die informele brief aan die pers word altyd aan die redakteur gerig. Die Redakteur ------------------ Posbus 345 Oos-Londen 5204 Geagte Redakteur  Geen leesteken word in die adresse gebruik nie.  Die doel van die brief word in hoofletters geskryf/onderstreep.  Die brief word afgesluit met die sender se naam. Vraestel:  Inhoud moet artikel ondersteun of teenstaan. [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 9 2.2 CURRICULUM VITAE EN DEKBRIEF CURRICULUM VITAE Doel: Om ʼn opsomming van ʼn persoon se lewe en kwalifikasies te gee. Teksstruktuur:  Persoonlike inligting: naam, geboortedatum, nasionaliteit, ID-nommer, adres, ens.  Formele kwalifikasies, bv. Graad 11  Werksondervinding (indien van toepassing)  Stokperdjies en belangstelling  Referente  Ontwerp en uitleg: Belangrik – blokvorm Taalkenmerke:  Bondig – nie meer as twee bladsye nie  Opskrifte en puntsgewys  Styl is formeel en direk Vraestel:  Leerder doen aansoek vir werk as kelner.  Die CV en dekbrief moet pas by die werk as kelner. DEKBRIEF Doel: Om die CV te begelei en meer duidelik te maak. Teksstruktuur: Formele brief Taalkenmerke: Formele taal en saaklik [30] 2.3 RESENSIE Doel: Om op te som, te ontleed en daarop te reageer. Teksstruktuur en vraestel:  Konteks: agtergrondinligting oor bv. die musikant.  Beskryf elemente van die musiek, ens.  Beoordeling: evalueer die werk en gee eie opinie of beoordeling. Taalkenmerke:  Gebruik die teenwoordige/verlede tyd  Gebruik woorde wat op waardering en evaluering dui. [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) 2.4 DIALOOG Doel: Dit is ʼn verslag van spreekbeurte tussen twee of meer mense in die orde waarin die gesprek gevoer word en vanuit ʼn spreker se perspektief. Teksstruktuur: Wanneer ʼn dialoog geskryf word:  Skryf die name van die sprekers aan die linkerkant van die bladsy.  Gebruik ʼn dubbelpunt na die naam van elke spreker.  Begin elke nuwe spreekbeurt op ʼn volgende reël.  Inligting vir sprekers/karakters/die leser oor hoe om te praat of om die handeling uit te beeld, moet tussen hakies, direk voor die spreker/karakter se woorde geskryf word, byvoorbeeld: Anna (met dringendheid).  Skets ʼn scenario voordat dialoog geskryf word. Vraestel:  Inhoud gaan oor irriterende gewoontes.  Daar behoort teenreaksie te wees op beskuldigings. [30] TOTAAL AFDELING B: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 11 AFDELING C VRAAG 3: KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE Van die kandidaat word verwag om:  een vraag te doen  ʼn skryfstuk van tussen 80–100 woorde in te handig. TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (C) [20] 3.1 UITNODIGINGSKAARTJIE Doel: Om iemand na ʼn gebeurtenis uit te nooi. Teksstruktuur:  Kan in die formaat van informele brief of kaartjie wees.  Sluit die volgende in: aard van die gebeurtenis, waar dit plaasvind, datum en tyd, mag kleredragreëls insluit, naam van uitgenooide, mag RSVP insluit en mag visuele elemente insluit. Taalkenmerke:  Kan formele of informele styl wees.  Bondig en op die man af.  Gebruik konvensionele frases. Vraestel: Kandidaat word 18 jaar oud. Hy/Sy ontwerp eie kaartjie vir partytjie. [20] 3.2 DAGBOEKINSKRYWING Doel: Om persoonlike ervarings weer te gee en daaroor na te dink. Teksstruktuur:  Die dag en/of datum word boaan geskryf.  Dis nie nodig om met “Liewe Dagboek” te begin nie.  Die dagboek mag ʼn naam hê, bv. “Kitty” en so aangespreek word.  Die uiteensetting kan in een of meer paragraaf/paragrawe of eie kreatiewe aanbieding wees. Taalkenmerke:  Gevoelens/ervarings word informeel aangebied.  Word in eerste persoon geskryf.  Sinne is kort en kragtig.  Skryf hoofsaaklik in verlede tyd.  Gebruik informele styl.  Skryf vir hom- of haarself. Vraestel: Gevoelens van hulp verleen aan straatkinders moet deurkom. [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) 3.3 PADAANWYSING Doel van padaanwysing: Om padaanwysings vir iemand te gee. Teksstruktuur van padaanwysing:  Gebruik chronologiese volgorde  Verwys na ʼn spesifieke rigting  Dui die beraamde afstand aan  Verskaf inligting oor bakens langs die pad Taalkenmerke:  Gebruik hoofsaaklik bevelsinne  Gebruik kort en duidelike sinne Vraestel: Die leerder se matriekafskeidsfunksie is by ʼn hotel. Die vriend/in weet waar die skool is, maar nie die hotel nie. Die leerder moet aan die vriend/in verduidelik hoe om van die skool tot by die hotel te kom. Daar kan verwag word om ʼn skool- en hotelnaam in die skryfstuk te sien. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 13 AANHANGSEL D: ASSESSERINGSRUBRIEK VIR EERSTE ADDISIONELE TAAL (50 PUNTE) Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende 27–30 22–23 15–17 9–11 3–5 Hoë subkategorie - Uitsonderlike, treffende respons, bo - Baie goeie respons. - Bevredigende respons - Elementêr respons - Irrelevante respons verwagting. - Idees oortuigend, interessant, - Idees is redelik oortuigend en - Idees is nie meer oorspronklik - Idees is deurmekaar en geen INHOUD EN BEPLANNING - Intelligente, volwasse idees, stem leser blyke van volwassenheid. samehangend. nie en plek-plek onduidelik sprake van fokus tot nadenke. - Organisasie (inleiding, liggaam - Organisasie (inleiding, liggaam en - Geringe bewys van organisasie - Vaag en herhalend (Respons op en idees in - Organisasie (inleiding, liggaam en en samevatting/slot) is baie goed samevatting/slot) is baie goed en (inleiding, liggaam en - Ongeorganiseerd en teks) samevatting/slot) is uitsonderlik en en samehangend. samehangend samevatting) en samehang. onsamehangend Organisering van idees samehangend. Bewus van doel gehoor en 24–26 18–21 12–14 6–8 0–2 konteks van teks Lae subkategorie - Uitmuntende respons, maar uitstaande - Goeie respons. - Bevredigende respons, maar - Grootliks irrelevante respons - Geen respons op teks. 30 PUNTE en treffende eienskappe ontbreek. - Toepaslike en interessante idees verval soms in onduidelikheid. - Idees is onsamehangend en - Totaal irrelevante en ontoepaslik. - Volwasse en intelligente idees. - Organisasie (inleiding, liggaam - Idees is redelik samehangend en verwarrend. - Geen fokus, verwarrend - Organisasie (inleiding, liggaam en en samevatting/slot) is baie goed oortuigend. - Weinig bewyse van organisasie samevatting/slot) is uitmuntend en en samehangend - In ’n mate bewus van organisasie (inleiding, liggaam en samehangend. (inleiding, liggaam en samevatting/slot) en samehang. samevatting/slot) en samehang. 14–15 10–11 6–7 2–3 0 TAAL, STYL EN - Toon, register, styl, woordeskat hoogs - Toon, register, styl en - Toon, register, styl woordeskat is - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl en woordeskat REDIGERING gepas vir doel, gehoor en konteks. woordeskat baie gepas vir doel, gepas vir doel, gehoor en konteks. is nie gepas vir doel, gehoor is minder gepas vir doel, gehoor Hoë subkategorie - Taalgebruik is uitsonderlik, treffend en gehoor en konteks. - Taalgebruik is gepas; dra en konteks nie. en konteks. getuig van gemak met taal. - Taalgebruik is effektief. betekenis oor. - Taalgebruik is baie basies. - Taal is onverstaanbaar. Toon, register, styl en - Toon pakkend; retories effektief. - Toon deurgaans gepas, retories - Toon is gepas, retoriese middels - Toon en woordgebruik is - Woordeskat is so beperk dat dit woordeskat geskik vir - Grammatika en spelling feitlik foutvry. effektief. versterk betekenis. ontoepaslik. moeilik is om opstel te verstaan. doel/effek en konteks. - Knap gedaan. - Grammatika en spelling is - Foute in grammatika; spelling. - Woordeskat is baie beperk. Woordkeuse, taalgebruik en grootliks foutvry. - Redelik tot goed. konvensies, punktuasie, - Goed gedoen. grammatika en spelling 13–12 9–8 5–4 1–0 15 PUNTE - Toon, register, styl, en woordeskat is - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl woordeskat is - Toon, register, styl woordeskat Lae subkategorie uitstekend en retories effektief. baie gepas vir doel, gehoor en gepas vir doel, gehoor en konteks. is nie gepas vir doel, gehoor - Taalgebruik is treffend en met konteks. - Taalgebruik is voldoende; soms en konteks nie. selfvertroue. - Taalgebruik is goed; selfvertroue inkonsekwent. - Taalgebruik is onvoldoende. - Toon pakkend; retories effektief. - Toon gepas; retories effektief. - Toon is oor die algemeen gepas; - Weinig of geen sinsverskei- - Grammatika en spelling feitlik foutvry. - Foute in grammatika en spelling beperkte gebruik van retoriese denheid. - Knap gedaan. is min. middels. - Woordeskat is besonder - Goed gedoen beperk. STRUKTUUR 5 4 3 2 0-1 Kenmerke van teks - Uitsonderlike ontwikkeling van - Logiese ontwikkeling van detail. - Relevante detail is ontwikkel. - Sommige detail is van pas. - Nodige detail ontbreek. paragraafontwikkeling en onderwerp. - Samehangend - Sinne, paragrawe goed saamgestel - Sinne en paragrawe het foute in - Sinne en paragrawe wemel van sinskonstruksie - Uitsonderlike detail - Sinne, paragrawe logies en - Opstel steeds verstaanbaar. hul samestelling foute in hul samestelling. - Samestelling van sinne en paragrawe is toon variasie - Opstel maak tog sin t.s.v. baie - Opstel maak nie sin nie. 5 PUNTE uitsonderlik foute. VERSPREIDING VAN PUNTE 40–50 30–39 20–29 10–19 0–9
Downloaded from hlayiso.com 14 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) AANHANGSEL B: ASSESSERINGRUBRIEK LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE EERSTE ADDISIONELE TAAL [30 PUNTE] Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr/Eenvoudig Onvoldoende 16–18 13–15 9–12 6–8 0–5 INHOUD BEPLANNING - Uitsonderlike, treffende respons, bo verwagting. - Baie goeie respons. - Respons voldoende. - Respons basies - Respons toon geen kennis EN FORMAAT - Intelligente, volwasse idees. - Toon ’n goeie kennis van - Toon kennis van kenmerke - Toon geringe kennis van van kenmerke van teks nie (Respons op en idees in - Grondige kennis van kenmerke van teks. kenmerke van teks. van teks. kenmerke van teks. - Betekenis is belemmer deur teks) - Skryfstuk behou fokus. - Behou fokus – geen afwyking - Fokus nie meer 100% nie, - Geringe fokus nie, wyk af fatale foute Organisering van idees - Inhoud en idees samehangend. nie. enkele afwykings - Inhoud en idees nie altyd - Geen samehang in idees en - Idees hoogs uitgebreid en alle detail ondersteun - Inhoud en idees samehangend. - Inhoud en idees redelik samehangend nie inhoud nie Bewus van doel gehoor die onderwerp. - Idees baie goed uitgebreid en samehangend. - Baie min detail ondersteun - Baie min indien enige detail en konteks van teks detail ondersteun onderwerp. - Sommige detail ondersteun die onderwerp ondersteun die onderwerp. - Gepaste en akkurate formaat. - Gepaste formaat; geringe die onderwerp. - Formaat vaagweg - Formaat van teks nie 18 PUNTE afwykings. - Formaat oorgewend gepas, toegepas; enkele, kritiese, toegepas nie. maar afwykings kom voor. nalatige foute 10–12 8–9 6–7 4–5 0–3 TAAL, STYL EN - Toon, register, styl, woordeskat, hoogs geskik vir - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl - Toon, register, styl - Toon, register, styl REDIGERING doel, gehoor en konteks. baie geskik vir doel, gehoor en woordeskat geskik vir doel, woordeskat, minder gepas woordeskat nie geskik vir - Grammatika akkuraat, sinstruktuur baie goed konteks. gehoor en konteks. vir doel, gehoor en konteks. doel, gehoor en konteks. Toon, register, styl en - Feitlik foutloos. - Grammatika akkurate in die - Enkele grammatikafoute. - Grammatika nie meer - Besaai met foute, verwarrend woordeskat geskik vir algemeen korrek; sinstruktuur - Voldoende woordeskat. akkurate nie te veel foute - Betekenis ernstig belemmer. goed. - Foute belemmer nie - Betekenis versluierd/belemmer. - Woordeskat nie geskik nie doel/effek en konteks. - Baie goeie woordeskat. betekenis nie Woordkeuse, taalgebruik - Grootliks foutloos. en konvensies, punktuasie, grammatika en spelling 12 PUNTE VERSPREIDING VAN PUNTE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 15 AANHANGSEL B: ASSESSERINGRUBRIEK KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE EERSTE ADDISIONELE TAAL [20 PUNTE] Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende 16–18 13–15 9–12 6–8 0–5 INHOUD BEPLANNING - Uitsonderlike, treffende respons, bo - Baie goeie respons. - Respons voldoende - Respons basies - Respons toon geen kennis EN FORMAAT verwagting. - Toon ’n goeie kennis van - Toon kennis van kenmerke - Toon geringe kennis van van kenmerke van teks nie (Respons op en idees in - Intelligente, volwasse idees. kenmerke van teks. van teks. kenmerke van teks. - Betekenis is belemmer deur teks) - Grondige kennis van kenmerke van - Behou fokus – geen afwyking - Fokus nie meer 100% nie, - Geringe fokusnie, wyk af fatale foute Organisering van idees teks. nie. enkele afwykings - Inhoud en idees nie altyd - Geen samehang in idees - Skryfstuk behou fokus. - Inhoud en idees - Inhoud en idees redelik samehangend nie en inhoud nie Bewus van doel gehoor - Inhoud en idees samehangend. samehangend. samehangend. - Baie min detail ondersteun - Baie min indien enige detail en konteks van teks - Idees baie goed uitgebreid en - Sommige detail ondersteun die onderwerp - ondersteun die onderwerp. - Idees hoogs uitgebreid en alle detail ondersteun die onderwerp. detail ondersteun onderwerp. die onderwerp. - Formaat vaagweg toegepas; - Formaat van teks nie 18 PUNTE - Gepaste formaat; geringe - Formaat oorgewend gepas, enkele, kritiese, nalatige foute toegepas nie. - Gepaste en akkurate formaat afwykings. maar afwykings kom voor. 10–12 8–9 6–7 4–5 0–3 TAAL, STYL EN - Toon, register, styl, woordeskat, hoogs - Toon, register, styl - Toon, register, styl - Toon, register, styl - Toon, register, styl REDIGERING geskik vir doel, gehoor en konteks. woordeskat baie geskik vir woordeskat geskik vir doel, woordeskat, minder gepas woordeskat nie geskik vir - Grammatika akkuraat, sinstruktuur doel, gehoor en konteks. gehoor en konteks. vir doel, gehoor en konteks. doel, gehoor en konteks. Toon, register, styl en baie goed. - Grammatika akkurate in die - Enkele grammatikafoute. - Grammatika nie meer - Besaai met foute, woordeskat geskik vir - Feitlik foutloos. algemeen korrek; sinstruktuur - Voldoende woordeskat. akkurate nie te veel foute verwarrend goed. - Foute belemmer nie - Betekenis - Betekenis ernstig doel/effek en konteks. - Baie goeie woordeskat betekenis nie versluierd/belemmer. belemmer. Woordkeuse, taalgebruik - Woordeskat nie geskik nie - Grootliks foutloos. en konvensies, punktuasie, grammatika en spelling 12 PUNTE VERSPREIDING VAN PUNTE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans FAL

View all