Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2014
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
MEMORANDUM
PUNTE: 80
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)




Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2014 Memo
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014, 13 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 263.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2014
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)30 marks
- Question 3Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)9 marks
- Question 4Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)10 marks
- Question 5Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)15 marks
- Question 6Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spelfoute in eenwoord-antwoorde word NIE gepenaliseer NIE, behalwe as die
spelling die woordbetekenis verander.
Penalisering geskied slegs as die spelling van die kernwoord die antwoord se
betekenis verander.
As ʼn taalfout die betekenis van die antwoord verander, word geen punt
toegeken nie.
Indien ʼn spelfout die betekenis van ʼn eenwoord-antwoord verander, word geen
punt toegeken nie.
Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die
fokus op begrip is.
By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken
vir JA/NEE EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie
laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE EK STEM SAAM/EK
STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.
Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER
indien die aanhalingstekens ontbreek NIE.
Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn volsin, is dit
korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
word. Die kandidaat kan ook die antwoord begin met: Die woord is ... .
By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ʼn
hele reeks:
- sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na.
- indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste
antwoord(e) per merker nagesien.
Indien ʼn antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk
tot die antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die
vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die
kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die
antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
Aanvaar dialektiese variasies.
Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord
aanvaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 3
VRAAG 1: ARTIKEL
DENK-
NR ANTWOORD PUNT
VLAK
1.1 ʼn Skoon aarde
ʼn Onbesoedelde aarde (1) 1
1.2 Grond-
Lug-
Water-
Geraasbesoedeling (Enige 2) (2) 1
1.3 “... kan jou doof maak.” OF
“... jou senuweestelsel wat kan doodgaan.” (1) 1
1.4 Dit kan siektes veroorsaak.
Daar is minder skoon water vir gebruik.
Dit veroorsaak dat visse, as voedselbron, uitsterf.
(Of soortgelyke beskrywing.) (1) 4
1.5 Mense wat vir ʼn skoon omgewing/aarde baklei. OF
Mense wat baie vir die aarde omgee. OF
Mense wat vir die bewaring van die natuur veg. OF
Mense wat teen die besoedeling van die aarde is.
(Of soortgelyke beskrywing) Jy moet kan aflei dat die
kandidaat ʼn begrip het dat groenes mense is wat vir die
bewaring van die aarde veg / omgewingsbewustes. (1) 3
1.6 Niks groei daarop nie. OF
Daar is geen lewe / plantegroei op die mynhope nie
Myngrond bevat stowwe / chemikalieë wat verhoed dat iets
daarop groei.
(Of soortgelyke antwoord.) (1) 4
1.7 Die stof wat van die mynhope kom, word deur die wind
erodeer/weggewaai wat dan in die atmosfeer (lug) beland.
Stofstorms/wind waai die gevaarlike stowwe (van mynhope) in
die lug / atmosfeer.
(Of soortgelyke antwoord.) (1) 3
1.8 Fabrieke kan die water skoonmaak / hergebruik.
Fabrieke kan dit in spesiale damme hou sodat dit nie in die
riviere beland nie. (2) 4
1.9 Water word warm en maak lewende wesens dood.
Besoedel die water. (2) 1
1.10 ʼn Mens asem vuil lug in en kry longsiektes.
Rook / giftige gasse is sleg vir ʼn mens se gesondheid /
veroorsaak siektes.
(Of soortgelyk redenasie.) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2014)
1.11 Reënwater spoel die plaagdoders in spruite en riviere wat
uiteindelik in die see vloei.
Onkruiddoders en insekgif word op die plante en grond gespuit
en beland uiteindelik/eventueel in die see. (2) 3
1.12 Dit lyk nie mooi nie.
Dit is ongesond.
Dit skep ʼn slegte/swak indruk by vakansieoorde.
Dit beïnvloed sportbyeenkomste bv. watersport.
Toeriste besoek nie lande wat (erg) besoedel is nie.
Besoedelde lande kry negatiewe kommentaar in koerante /
tydskrifte/brosjures / ens.
(Enige logiese antwoord.) (1) 4
1.13 Insekgif
Kunsmis
Onkruiddoders
Chemikalieë
(Enige 2 kan gegee word.) (2) 1
1.14 Dit beteken dat rommel ʼn baie groot en groeiende probleem
is.
Daar is soveel rommel dat dit soos ʼn berg lyk. (1) 3
1.15 Die bome word uitgekap om plek te maak vir lande /
behuising / brandhout / meubels / ontwikkeling
(Enige feit vir ʼn punt.) (1) 3
ADVERTENSIE
1.16 ʼn Bier (1) 1
1.17 1.17.1 Konnotatief (1) 4
1.17.2 Figuurlik Skole baat daarby. (Woordspel binne
konteks) (2) 3
1.18 Jy moet aan die gholfdag deelneem (1) 3
1.19 Bulova / Snappy Chef / ATKV-oorde
(Enige 2 vir ½ punt elk.) (1) 1
1.20 Heinrich du Preez (1) 1
1.21 Oos-Kaap (1) 1
1.22 A. tydens die skoolkwartaal en naweke (1) 3
1.23 Enige antwoord wat daarop dui dat skole baat sal vind;
finansieel of bv. deur ʼn skenking. (1) 3
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 5
AFDELING B: OPSOMMING
ALGEMEEN
• Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk te kry.
• Beplanning is nie nodig nie.
• Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die
tweede aanbieding word nagesien.
Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
antwoord beskou.
• Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die
tweede feit word geïgnoreer.
• Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien.
• Som die feite sovêr as moontlik in jou eie woorde op.
• Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie.
• Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting volgens die getal woorde
wat dit voorstel getel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
• Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne
(eerste 75 woorde) van die paragraaf nagesien.
LET DAAROP DAT DIE OPSOMMING MEER AS EEN MOONTLIKHEID BINNE ’N
PARAGRAAF BEVAT. DIE NASIENER MOET DUS NOUKEURIG LEES!
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR NIE DIREKTE AANHALINGS NIE:
Die hoofgedagte kan in ʼn volsin of in ʼn sinsnede aangebied word, solank dit sinvol is.
Punte
1–3 feite korrek – 1 punt
4–5 feite korrek – 2 punte
6–7 feite korrek – 3 punte
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR DIREKTE AANHALINGS:
Die hoofgedagte kan in ʼn volsin of in ʼn sinsnede aangebied word, solank dit sinvol is.
Punte
6–7 aanhalings – geen punte vir taal
1–5 aanhalings – 1 punt vir taal
SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal)
Feit 7
Taal 3
Totaal 10
LET WEL
Formaat:
• Selfs al word die opsomming in die verkeerde formaat aangebied, moet dit geassesseer word.
• Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied is
nie.
Woordtelling:
• Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk.
• Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), word 5 ekstra woorde
toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie.
• Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik
is, aan te dui nie.
• Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar dit
bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING B: OPSOMMING
VRAAG 2: INSTRUKSIES
Skryf 7 wenke hoe om stres in jou lewe te verminder, neer.
Daar kom 8 moontlike feite in die leesstuk voor.
Die onderstreepte sinne kan moontlik direk aangehaal word
Die teks soos in die vraestel Moontlike verwerking
Stres in die moderne en gejaagde lewe is een van die Inleiding: geen wenk
grootste moordenaars. Enige mens het nodig om van
stres ontslae te raak. Dit kan op verskillende maniere
gedoen word.
Ontspan sodra jy tuiskom. Dit is belangrik om 1. Maak elke dag
ontspanningstyd vir jouself te maak, al is dit net vir ʼn ontspanningstyd vir jouself.
kort rukkie. Jy kan byvoorbeeld tyd saam met jou
familie deurbring of om met jou hond of kat te speel.
Kry vars lug deur oefening buite te doen. Oefening ná ʼn 2. Kom uit en kry oefening.
moeilike dag sal jou beter laat voel en jou spanning
verminder. Stap, swem, fietsry as voorbeelde van
oefeninge, kan ʼn groot verskil in hoe jy voel, maak.
Neem ʼn week vakansie sodat jy kan wegkom van 3. Gaan met vakansies weg
werkstres. Onthou net dat wanneer jy met vakansie van die huis.
weggaan, jy liewer jou werk tuis moet los sodat jy jouself 4. Los jou werk tuis wanneer
kan dwing om te ontspan en nie om vakansietyd aan jy met vakansie weggaan.
werk af te staan nie.
Doen iets prakties soos byvoorbeeld ʼn stokperdjie wat jy 5. Ontspan jou brein met iets
geniet. Die stokperdjie kan sport of handwerk wees. prakties wat jy geniet.
Leer om die tekens van spanning te identifiseer voor dit 6. Sodra jy tekens van
jou doodmaak. Sodra jy tekens soos hoofpyne, spanning identifiseer,
slaaploosheid, eetprobleme of depressie herken, gaan doen iets daaraan.
spreek ʼn dokter vir hulp.
Kry jou gedagtes weg van jou werk deur iets lekkers te 7. Breek weg deur iets
doen. Jy kan byvoorbeeld fliek toe gaan of uiteet. lekkers te doen.
Daarna sal dit voel of jy vir ʼn naweek weg was.
Skryf alles neer wat jou gelukkig maak. Soms sien jy 8. Skryf alles wat jou
eers die goeie dinge raak wanneer jy daarvoor soek of gelukkig maak, neer.
dit neerskryf.
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 7
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
WOORD- EN SINSTRUKTURE
Spelling moet korrek wees om punte te verdien.
Die standaardvariant geld.
Wanneer slegs een woord as antwoord gevra word, kry die kandidaat geen punte
indien die opdrag nie uitgevoer is nie. (Kandidate moet nie die hele sin skryf nie, indien
daar gevra word om net die woord te skryf.)
Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord
geskryf word.
Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE
WOORDE geskryf word.
Verder tel spelling glad nie indien anders vereis word – veral met een woord
antwoorde; behalwe waar spelling getoets word.
Taalfoute word gepenaliseer waar taalstrukture gevra word.
Waar afkortings getoets word, moet die punktuasie ook korrek wees om ’n punt te
verdien.
Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.
Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, hoef die hele sin
nie uitgeskryf te word nie.
LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en
spelfoute nie, tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed.
Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin
uitgeskryf word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2014)
VRAAG 3: ADVERTENSIE
3.1 jeug Voltooi die uitdrukking. (1) 1
3.2 Domestos te koop Herkenning van en
Skole te help verbeter funksionaliteit en impak van
manipulerende taal. (1) 3
3.3 Met die S wat herhaal word, speel die Kennis van die funksionaliteit
adverteerder met klanke sodat die van die gebruik van alliterasie
SUPER SKOOL uitstaan / om te wys / / klankryke taal in
beklemtoon dat Domestos Saphinda ʼn advertensies.
Super Skool gemaak het.
Dit klink lekker vir die leser, hy/sy wil die
advertensie lees/verder lees. (1) 3
3.4 Die woorde speel op mense se Kennis van die funksionaliteit
gevoel/emosies omdat daar verskillende en impak van die gebruik van
regte in SA is en ʼn skoon omgewing is emosionele taal in
een van hulle. advertensies.
Sodat ander besighede kan bydra tot ʼn
skoner skoolomgewing.
Domestos wil sê hulle gee om vir
(basiese) menseregte.
Domestos wil ʼn beter lewe vir mense /
Suid-Afrikaners/leerders gee.
(Of soortgelyke antwoord) (1) 3
3.5 Sy wil beter as al die ander dokters Kennis van funksionaliteit van
wees. die gebruik van spesifieke
woordkeuse (oortreffende
trap) in advertensies. (1) 3
3.6 3.6.1 Omdat Thembeka “ek” gebruik, Kennis van die funksionaliteit
praat sy namens die kinders in van aanspreekvorme
haar skool en in ander skole ek/jy/julle in advertensies.
(wat Domestos gehelp het).
Die leser sal met Thembeka /
die probleem kan identifiseer /
persoonlik raak / wek simpatie
op.
Sy is gelukkig en vind self baat
daarby. (1) 4
3.6.2 Met die gebruik van die
eerstepersoonspreker, kry die
advertensie ʼn persoonlike
aanslag en Domestos “praat”
met almal in SA waarvan hulle
deel is.
Hulle wil wys dat hulle deel is
van alle skole.
Hulle help skole, dus help hulle
almal. (1) 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 9
3.7 Ander maatskappye sodat hulle ook Kennis van die funksionaliteit
sal help om skole te verbeter. OF en impak van manipulerende
Gesinne wat Domestos koop sodat taal in advertensies. (Die
hulle huis ook skoon kan wees. OF antwoord moet rasioneel
Skole wat dieselfde probleme het wat en realisties binne konteks
Domestos vir hulp sal kontak. OF wees.)
Mense / lesers wat sulke produkte wil
koop. (1) 4
3.8 Sy bevestig en beklemtoon hoe dit was Kennis van die funksionaliteit
en hoe dit daarna is en dat sy eendag en impak van adjektiewe in
die beste wil wees. advertensies.
Sy wil die verandering / verbetering
beklemtoon.
Sy (die adverteerder) wil beklemtoon
hoe sleg die toilette was en hoe dit
verander het. (1) 4
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2014)
VRAAG 4: STROKIE
4.1 4.1.1 Figuurlik Woordeskat en insig in die
gebruik van figuurlike taal. (1) 4
4.1.2 Die letterlike gebruik daarvan is Woordeskat en insig in die
rommel / vullis. OF gebruik van figuurlike taal
Die onderwyser wil sê dat Neelsie binne konteks.
hopeloos / niksnuts / deugniet is. (1) 3
4.2 Hulle kry Neelsie jammer (omdat sy boeke en Funksionaliteit van
tas weg is.) leestekens.
(of enige logies
beredeneerde antwoord). (1) 2
4.3 B / gras Kennis van idiomatiese
taal. (1) 1
4.4 Neelsie het nie mooi verstaan wat die ander Begrip en verstaan van
woorde beteken nie. OF geïmpliseerde woorde
Hy het net die woord KLEIN verstaan en binne konteks deur
wanneer hy vir sy pa vertel, beklemtoon hy karakters en lesers.
die woord. OF
Hy het die woord hardop gesê en wou nie
ander (beledigende) woord sê nie. (1) 1
4.5 Hy skree OF Begrip en verstaan van
sy hare krul op sy kop OF gesigsuitdrukkings binne
hy trek sy gesig OF konteks.
hy trek sy mond OF
as hy skree spat daar spoeg uit sy
mond. OF
Sy oë is toe. OF
Hy frons. OF
Sy gesigsuitdrukking wys dat hy kwaad is. (1) 3
4.6 Dat hy nie werk kan / hoef te doen nie. Begrip en verstaan van
Hy’s verlig. suggestie binne konteks.
Sy skoolwerk / boeke / huiswerk is nie
gedoen / op datum / voltooi nie. (2) 3
4.7 Daar is stofwolkies onder sy voete. OF Begrip en verstaan van
Die lyne agter hom wys dat hy vinnig visuele aanwysings /
beweeg. OF riglyne van vinnige
Hy het die deur gebreek. OF beweging in die skets.
Sy oë is groot (soos pierings). (1) 3
4.8 Neelsie is goed vir niks nie. OF Woordskat
Neelsie beteken niks nie OF Verstaan en verduideliking
Neelsie kan niks reg doen nie van woord binne konteks.
(of enige logies
beredeneerde antwoord). (1) 1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 11
VRAAG 5: PROSA
5.1 5.1.1 Indien die kandidaat sin 1 kies: Interpretasie van opskrifte
5.1.2 Die antwoord kan bv. wees dat die en implisiete boodskap /
vraag die leser “uitnooi” om verder betekenis.
te lees om te sien wat drank aan Geen punt word vir 5.1.1
jou liggaam doen. toegeken nie.
Die leser verwag redes en wil
verder lees / word aangemoedig
om verder te lees.
(Of soortgelyke antwoord.)
5.1 5.1.1 Indien die kandidaat sin 2 kies:
5.1.2 Dit is reeds ʼn vooraf stelling dat
drank sleg is en dat die gedeelte
wat daarop volg dit bevestig
Dit beklemtoon dat drank jou
liggaam verniel en die leser wil
verder oor hierdie gevaar lees.
(Of soortgelyke antwoord.) (1) 3
5.2 Ná drie eenhede alkohol word jou reaksie ... daarom werk ... Korrekte
stadiger daarom werk jou lewer harder gebruik van voegwoord.
om die gif uit jou liggaam te kry. Kandidaat moet die twee
sinne, soos in die
vraestel versoek, volledig
neerskryf anders verbeur
hy die punt. (1) 2
5.3 Ná ses eenhede sal jy depressief raak. Gebruik van die
toekomende tyd.
Die korrekte plasing van die
hulpwerkwoord en
hoofwerkwoord wat na die
einde van die sin skuif. (1) 2
5.4 Jy het naar gevoel en jy kon jou Die korrekte plasing van die
bewussyn verloor (het). hulpwerkwoord het en
hoofwerkwoord voel wat na
die einde van die sin skuif
met ge-.
Kan verander na kon.
Het is opsioneel aan die
einde van die sin. (2) 1
5.5 vier-en-twintig OF vier en twintig. Korrekte spelling. (1) 1
5.6 ml Korrekte afkorting. Sonder
punte en slegs
kleinlettertjies. (1) 1
5.7 lei Gebruik van korrekte woord. (1) 1
5.8 Kenners sê: “Sosiale drinkery is baie Gebruik van die direkte
gewild onder jongmense.” rede.
Korrekte plasing van die
koppelwerkwoord asook
die korrekte gebruik van
leestekens om ʼn punt te
verdien. (1) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2014)
5.9 gevaarlikste Gebruik van die
oortreffende trap. (1) 1
5.10 Skoolkinders sê dat hulle elke week Gebruik van indirekte rede.
drink om dronk te word.” Werkwoord wat moet skuif
tot voor die infinitief (1
punt).
Die 1ste persoon verander
na 3de persoon (1 punt). (2) 2
5.11 weekliks Korrekte kennis en gebruik
van bywoord. (1) 1
5.12 Vyf of meer drankies word kort na mekaar Gebruik aktiewepassiewe
deur hulle gedrink. vorm: teenwoordige tyd.
VW + WORD + Wyse +
DEUR + OW + GE(ww). (1) 2
5.13 Nee, ek het nog nooit 5 shooters binne 5 Kennis en korrekte gebruik
min gedrink nie. van die ontkennende vorm /
negatief.
Korrekte gebruik van nog
nooit met nie aan die einde
van die sin om ʼn punt te
verdien. (1) 1
[15]
VRAAG 6: PRENT
6.1 om Gebruik van voorsetsel. (1) 1
6.2 bril Gebruik van korrekte woord. (1) 1
6.3 braaidrom Woordeskat. (1) 1
6.4 T-hemp Woordeskat. (1) 1
6.5 lank Korrekte gebruik van die
adjektief (b.nw.). (1) 1
6.6 Die by het die kind op sy arm gesteek. Korrekte gebruik en kennis
(Insek met vlerke!) van woordsoorte. (1) 2
[6]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 QP

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2014 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2014 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2015 Memo
More from Grade 12 Afrikaans FAL

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper

Question paper