Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
MEMORANDUM
PUNTE: 80
Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum %20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)





View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)


AFRFAL P1 GR12 MEMO SEPT 2015_hlayiso.com_.pdf
Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 14
- File size
- 322.6 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 14
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spelfoute in eenwoord-antwoorde word NIE gepenaliseer NIE, behalwe as die
spelling die woordbetekenis verander.
Penalisering geskied slegs as die spelling van die kernwoord die antwoord se
betekenis verander.
As ʼn taalfout die betekenis van die antwoord verander, word geen punt
toegeken nie.
Indien ʼn spelfout die betekenis van ʼn eenwoord-antwoord verander, word geen
punt toegeken nie.
Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die
fokus op begrip is.
By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken
vir JA/NEE EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie
laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE EK STEM SAAM/EK
STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.
Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER
indien die aanhalingstekens ontbreek NIE.
Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn volsin, is dit
korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
word. Die kandidaat kan ook die antwoord begin met: Die woord is ... .
By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ʼn
hele reeks:
- sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na.
- indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste
antwoord(e) per merker nagesien.
Indien ʼn antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk
tot die antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die
vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die
kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die
antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
Aanvaar dialektiese variasies.
Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord
aanvaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 3
VRAAG 1: ARTIKEL
TEKS A
DENK-
VRAAG ANTWOORD PUNT
VLAK
1.1 brandende stukkie twak (dit moet die presiese woorde
wees vir ʼn punt) (1) 1
1.2 Nikotien (1) 1
1.3 Jean Nicot de Villemain (1) 1
1.4 longkanker óf
hartsiektes óf
chroniese brongitis óf
emfiseem (Enige 2) (2) 1
1.5 Amerikas (1) 3
1.6 Baie besig wees. óf
Wakker wees. óf
Op dreef wees. óf
Dinge/stappe word gedoen. óf
Bedrywig wees.
(of soortgelyke antwoord) (1) 4
1.7 lipkanker óf
tongkanker óf
mond- en keelkanker (Enige 1) (1) 1
1.8 “... (is) die dampe wat ʼn brandende sigaret afgee en deur
die roker ingeasem word, (is) die gevaarlikste.” (1) 1
1.9 Al hierdie dinge is gewoontevormend. óf
Al hierdie dinge is verslawend. óf
Al hierdie dinge is ʼn soort dwelm.
Dit laat hulle lekker voel daarom hou hulle aan.
(of soortgelyke antwoord) (2) 4
1.10 1.10.1 onwaar
1.10.2 “... maar kan ook sielkundige probleme, soos
depressie by jong mense veroorsaak. óf
geneig om ʼn sielkundige te spreek weens ʼn
emosionele of sielkundige probleem.” (1) 3
1.11 Meer geneig tot siektes óf
Meer geneig tot longprobleme óf
Meer geneig tot emosionele probleme óf
Meer geneig tot sielkundige probleme
(of soortgelyke antwoord uit paragraaf 9) (1) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
1.12 Dat rook sleg vir jou gesondheid is. óf
Dat jy nooit moet (begin) rook nie. óf
Dat jy nie te jonk moet begin rook nie. óf
Dat, as jy rook, dit ook sleg/nadelig vir ander mense om jou is.
(of soortgelyke antwoord) (2) 4
1.13 Elektronies(e)
(electronic – word nie aanvaar nie) (1) 3
1.14 As hulle rook inasem, kan dit hulle longe/gesondheid affekteer. óf
As hulle rook inasem, kan hulle in allergiese reaksies ontwikkel. óf
As hulle rook inasem, kan hulle (baie) siek word.
(of soortgelyke antwoord) (1) 3
1.15 E-sigarette (dit) bevat 40% minder nikotien. óf
Dit bevat slegs 60% nikotien van ʼn gewone sigaret. óf
E-sigarette (dit) bevat minder nikotien as sigarette.
(of soortgelyke antwoord) (1) 2
1.16 Om te rook is nonsens. óf
Om te rook is onsin. óf
Om te rook is ʼn onbelangrike ding. óf
Om te rook het geen belangrike betekenis nie. óf
Om te rook het nie waarde nie. óf
Om te rook is gemors. óf
Om te rook is ʼn mors (van geld).
(of soortgelyke antwoord) (2) 3
1.17 1.17.1 Figuurlik (1) 4
1.17.2 Dit beteken enige persoon (enige iemand) kan rook. óf
ʼn Bobbejaan verwys ook na ʼn dom mens (wat rook).
(of soortgelyke antwoord) (2) 3
1.18 Carol Kane (1) 1
1.19 D óf
Van aaklige dinge hou. óf
D van aaklige dinge hou.
(Enige antwoord sal as korrek aanvaar word.) (1) 3
1.20 Hulle is bang. óf
Hulle wil sien of daar nie iets / iemand is wat wegkruip nie. (1) 3
1.21 Dit het 4 sterre gekry. óf
Die film het baie wins (35 miljoen dollar wins) in Amerika gemaak. (1) 3
1.22 Hy terroriseer haar oor die telefoon. óf
Hy maak haar oor die telefoon bang.
(of soortgelyke antwoord) (1) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 5
1.23 Afgeleë (1) 1
1.24 As ʼn mens alleen op ʼn afgeleë plek is, en iemand terroriseer jou, sal
jy bang word. óf
As iemand jou (vir ure) bel (en terroriseer) en jy weet nie wie aan die
anderkant van die telefoon is nie, sal jy bang word. óf
Jy sal bang wees as jy alleen by kinders (op ʼn afgeleë plek) is. óf
Jy sal bang wees as jy alleen in ʼn groot huis kinders oppas. óf
Die fliekganger leef hom in en sal dan self deel voel daarvan.
(of soortgelyke antwoord) (1) 3
TOTAAL AFDELING A: 30
AFDELING B: OPSOMMING
ALGEMEEN
• Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk te kry.
• Beplanning is nie nodig nie.
• Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die
tweede aanbieding word nagesien.
Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
antwoord beskou.
• Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die
tweede feit word geïgnoreer.
• Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin
nagesien.
• Som die feite sovêr as moontlik in jou eie woorde op.
• Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie.
• Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting volgens die getal
woorde wat dit voorstel getel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
• Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne
van die paragraaf nagesien.
LET DAAROP DAT DIE OPSOMMING MEER AS EEN MOONTLIKHEID BINNE ’N
PARAGRAAF BEVAT. DIE NASIENER MOET DUS NOUKEURIG LEES!
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR NIE DIREKTE AANHALINGS NIE:
Die hoofgedagte kan in ʼn volsin of in ʼn sinsnede aangebied word, solank dit sinvol
is.
Puntetoekenning:
1–3 feite korrek: 1 punt
4–5 feite korrek: 2 punte
6–7 feite korrek: 3 punte
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR DIREKTE AANHALINGS:
L.W.: Die hoofgedagte kan in ʼn volsin of in ʼn sinsnede aangebied word, SOLANK
DIT SINVOL IS.
Puntetoekenning:
6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
1–5 aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal)
Feit 7
Taal 3
Totaal 10
LET WEL
Formaat:
• Selfs al word die opsomming in die verkeerde formaat aangebied, moet dit geassesseer
word.
• Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat
aangebied is nie.
Woordtelling:
• Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk.
• Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), sien tot aan die
einde van die volsin na.
• Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat
gebruik is, aan te dui nie.
• Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar
dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
OPDRAG: Skryf 7 wenke hoe om jou vir die nuwe seisoen voor te berei, neer.
Daar kom 9 moontlike feite in die leesstuk voor.
Die onderstreepte sinne kan moontlik direk aangehaal word.
MANIERE HOE OM JOU VIR DIE NUWE SEISOEN VOOR TE BEREI.
Die lente is hier en dit is nou tyd om daardie
wintervaalte uit jou te kry en weer ʼn huppel in jou stap Geen wenk nie
te sit.
ʼn Goeie manier om jou lewe weer reg te kry, is om al 1. Jy moet onvoltooide take
die halfvoltooide take klaar te maak soos byvoorbeeld klaarmaak.
die halfgelese boeke klaar te lees. Niks is lekkerder óf
as jy iets afgehandel het nie, al is dit ook iets Dit is lekker om take klaar te
eenvoudig. maak.
Begin ook om oulike plekkies in jou dorp waarvan jy 2. Herontdek nuwe plekke
vergeet het, te herontdek of om plekke waarby jy nog rondom jou.
nooit uitgekom het nie, te besoek. 3. Besoek nuwe plekke.
Ontgif jou liggaam deur ʼn gesonde en voedsame 4. Jy moet liggaam ontgif deur
dieet te volg, om meer water te drink en weg te bly gesond en voedsaam te eet
van rommelkos. 5. Jy moet meer water drink en
wegbly van rommelkos.
Moenie die belangrikheid van ʼn goeie nagrus of ʼn 6. Jy moet genoeg slaap om
middagslapie, hoe kort ook al, onderskat nie. Dit beter te voel en te lyk.
verbeter jou energie en dit laat jou goed lyk.
Maak jou kamer skoon deur onnodige goed vir 7. Maak jou kamer skoon deur
liefdadigheid te gee. Dit sal ʼn mens altyd baie goed onnodige goed uit te gooi.
laat voel. (Die feit dat jy jouself help en
ander mense goed laat voel is
nie ʼn manier hoe jy jou moet
voorberei nie.)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 7
Jou liggaam sal oefening waardeer, maar onthou om 8. Jy moet gereeld oefen.
stadig te begin; ʼn paar treë op ʼn slag, klim trap in (Watter tipe oefening is
plaas daarvan om die hysbak te gebruik, parkeer jou aanvullend en tot die feit dat jy
motor verder weg wanneer jy winkels toe gaan. gereeld moet oefen.)
Dis ʼn nuwe seisoen. Dis ʼn goeie tyd om iets nuuts te 9. Doen iets nuuts in die lente.
begin, iets wat jy miskien al lankal wou doen, soos (Wat jy moet doen is
kuns, fotografie, in die berge te gaan stap, familie te aanvullend tot die feit dat jy
besoek of om op ʼn bootreis te gaan ... iets nuuts moet doen.)
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
WOORD- EN SINSTRUKTURE
Spelling moet korrek wees om punte te verdien.
Die standaardvariant geld.
Wanneer slegs een woord as antwoord gevra word, kry die kandidaat geen punte
indien die opdrag nie uitgevoer is nie. (Kandidate moet nie die hele sin skryf nie, indien
daar gevra word om net die woord te skryf.)
Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord
geskryf word.
Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE
WOORDE geskryf word.
Verder tel spelling glad nie indien anders vereis word – veral met een woord
antwoorde; behalwe waar spelling getoets word.
Taalfoute word gepenaliseer waar taalstrukture gevra word.
Waar afkortings getoets word, moet die punktuasie ook korrek wees om ʼn punt te
verdien.
Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.
Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, moet die hele sin
uitgeskryf word.
LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en
spelfoute nie, tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed.
Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin
uitgeskryf word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 9
VRAAG 3: ADVERTENSIE
3.1 … ʼn bankrekening by Nedbank oop te maak. Herkenning van asook
óf die funksionaliteit en
… geld te spaar (om iets later te koop). óf impak van manipulerende
… spaarrekening oop te maak. taal.
(of soortgelyke antwoord) (1) 3
3.2 Jongmense óf Analisering van die
Tieners óf boodskap om sodoende
Skoolkinders óf die teikenmark te
Studente identifiseer.
(of soortgelyke antwoord) (1) 3
3.3 Om die leser / teikenmark persoonlik aan te Met die gebruik van die
spreek. óf eerstepersoonspreker,
Om die advertensie persoonlik te maak. óf kry die advertensie ʼn
Om jou spesiaal/belangrik te laat voel. persoonlike aanslag.
(of soortgelyke antwoord) (1) 3
3.4 My Toekoms, My Bank. Die herken en uitken van
die advertensie
slagspreuk teenoor die
maatskappy se leuse. (1) 2
3.5 Om mense wat nie Afrikaans is nie en wat die Om woordgebruik binne
advertensie sien, aan te spreek. óf konteks en vir effek te
Om die uitspraak van 4 as for te maak. óf herken en te verstaan.
Die uitspraak 4 in Afrikaans is vier en sal nie
pas as dit in Afrikaans geskryf is nie.
(of soortgelyke antwoord) (1) 3
3.6 Dui op beklemtoning/uitlig van die Kennis van die
rentekoers. óf funksionaliteit en impak
Speel op die emosie van die leser dat hy nie van adjektiewe in
beter kan kry nie. óf advertensies.
Dat die rentekoers beter as goed/uitstekend
is.
(of soortgelyke antwoord) (1) 3
3.7 Dit beklemtoon die feit dat dit maklik is. en/óf Kennis van die impak van
Dit laat die leser verder dink dat dit maklik is. punktuasie op die oordra
óf van die boodskap het.
Die adverteerder wil hê die leser moet (positief)
op die advertensie reageer (en ʼn bankrekening
oopmaak).
(of soortgelyke antwoord) (1) 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
3.8 Hierdie woorde word beklemtoon. (NIE Kennis van die impak
emfiseer NIE). óf wat lettertipes of vetdruk
Vir ekstra effek. óf van woorde op die
Om die idees belangrik te maak / te laat oordra van die
uitstaan. óf boodskap het.
Om die leser se aandag te trek.
(of soortgelyke antwoord) (1) 3
3.9 Ja (geen punte word vir JA toegeken nie, Kennis van die
slegs vir ʼn logiese motivering). funksionaliteit en impak
Dit is lekker (pret) om geld te kan spaar. van die gebruik van
óf emosionele oorredende
Dit is lekker om eendag vir jou iets te kan taal in advertensies.
koop met die geld wat jy gespaar het.
(of enige logiese antwoord)
Nee (geen punte word vir NEE toegeken
nie, slegs vir ʼn logiese motivering).
Dit is nie lekker om geld te spaar (as jy
reeds te min geld het) nie. óf
Jy kan pret hê sonder om geld te spaar.
(of enige logiese antwoord) (1) 5
3.10 Geld / rande / sente / rande en sente. Om manipulerende
(Enige woord kan aanvaar word.) woordeskat binne
tienerkonteks te
verstaan en die
betekenis van die woord
te ken. (1) 1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 11
VRAAG 4: STROKIE
Die vrae wat volg, is op die strokies hieronder gebaseer.
DENK-
VRAAG ANTWOORD PUNT
VLAK
4.1 Neelsie is lui. óf Begrip en verstaan van
Neelsie wil niks doen nie. óf suggestie binne
Neelsie werk nie. óf konteks.
Neelsie dink net aan vakansie. óf
Neelsie dink nie aan werk nie
(of soortgelyke antwoord) (1) 3
4.2 Hy wou sy pa eers gerusstel. óf Begrip en verstaan van
Hy wou sy pa sag maak. suggestie binne
(of soortgelyke antwoord) konteks. (1) 3
4.3 Sy mond is vertrek. óf Begrip en verstaan van
Sy oë is toe met ʼn kwaai trek. óf visuele aanwysings/
Daar is skree strepies voor sy mond. riglyne van
óf liggaamstaal, lettertipe
Die woorde is in ʼn skree-spraakborrel. en -grootte en vorming
óf van spraakborrels in die
Die woorde is vetgedruk en groot. skets.
(of soortgelyke antwoord) (1) 3
4.4 Die papiere waai oral rond. óf Begrip en verstaan van
Sy pen is nog in die lug. óf visuele aanwysings/
Neelsie is nog besig om die slang vir hom riglyne van vinnige
te gee (toe is hy nie meer daar nie). (of beweging in die skets.
soortgelyke antwoord) (1) 3
4.5 Neelsie is nou (letterlik) doof na Meneer Woordeskat en insig in
so hard geskree het. die gebruik van letterlike
(of soortgelyke antwoord) betekenis van
woordgebruik in
konteks. (1) 3
4.6 4.6.1 Konnotatief Woordeskat en insig in
die gebruik van
figuurlike taal. (1) 4
4.6.2 Neelsie luister nie na wat Woordeskat en insig in
Meneer vir hom sê nie. óf die gebruik van
Dit word figuurlik bedoel. figuurlike taal.
(of soortgelyke antwoord) (1) 2
4.7 B Hy WIL niks hoor nie. Kennis van idiomatiese
taal. (1) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
4.8 Sy oë is groot. óf Begrip en verstaan van
Sy oë is gerek. gesigsuitdrukking binne
Hy konsentreer op wat hy doen. konteks.
(of soortgelyke antwoord) (1) 3
4.9 Skoolkind A en B het net gewone Funksionaliteit van
projekte. óf leestekens.
Neelsie het ʼn giftige slang wat die projek
anders as die ander kinders sʼn maak.
óf
Neelsie het ʼn gevaarlike projek. óf
Neelsie beklemtoon die giftige slange.
(of soortgelyke antwoord) (1) 1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 13
VRAAG 5: PROSA
Die vrae wat volg, is op die prosastuk hieronder gebaseer.
Aanvaar eenwoord-antwoorde met of sonder ʼn hoofletter.
DENK-
VRAAG ANTWOORD PUNT
VLAK
5.1 Ou Charlie behoort nie te rook Korrekte toepassing van die
nie. infinitief. Kennis dat na
behoort nie om te volg nie. (1) 2
5.2 Hy het raas gekry toe hy rook. Die korrekte plasing van die
Hy het raas gekry toe hy gerook hulpwerkwoord het en
het. hoofwerkwoord kry wat na
die einde van die eerste sin
skuif (voor die voegwoord)
met ge-.
Die korrekte verandering
van wanneer na toe in die
verlede tyd.
Die tweede hoofwerkwoord
kan oor in die verlede tyd
gegee word met het wat
daarop volg. (2) 2
5.3 Oneerlik Woordeskat
Skelm
Agteraf
(Kandidaat moet slegs die woord
neerskryf, soos gevra, om ʼn punt te
verdien.) (1) 1
5.4 Slegter Gebruik van die
(Kandidaat moet slegs die woord vergrotende trap.
neerskryf, soos gevra, om ʼn punt te
verdien.) (1) 1
5.5 5.5.1 Nee, sy het nie gerook Kennis en korrekte gebruik
nie. van die ontkennende vorm /
negatief. (1) 1
5.5.2 Dieretuin Korrekte spelling en die
(Kandidaat moet slegs die korrekte gebruik van die
woord neerskryf, soos gevra, verbindingsklank.
om ʼn punt te verdien.) (1) 1
5.6 ʼn Sigaret sal nooit deur Charlie Gebruik aktiewe
opgetel word nie. passiewe vorm:
toekomende tyd.
VW + SAL + negatief +
DEUR + OW + GE(ww)
WORD + negatief. (1) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
5.7 5.7.1 Ons gaan ʼn Kennis van die indeling
kringtelevisiekamera in die van voegwoorde in die
hokke sit sodat ons hulle 24 korrekte groep.
uur ʼn dag kan dophou. Sodat – groep 3.
Kan skuif na die agterkant
van die sin (voor die
hoofwerkwoord). (1) 2
5.7.2 Veertien Korrekte spelling. (1) 1
5.7.3 Hy sê dat hulle ʼn Gebruik van die indirekte
kringtelevisiekamera in die rede.
hokke gaan sit. Voorbeeld 1:
Hy sê hulle gaan ʼn Korrekte plasing van die
kringtelevisiekamera in die voegwoord dat en die
hokke sit. hulpwerkwoord, gaan, wat
na die agterkant van die
sin skuif (voor die
hoofwerkwoord). Ons
verander na hulle. (2) 2
5.8 Hy sal / gaan sy hand uitsteek en Gebruik van die
(sal / gaan) op sy bo-arm klap. toekomende tyd.
(Die tweede sal/gaan is opsioneel, Die korrekte plasing van
maar indien die kandidaat dit skryf, die hulpwerkwoord en
moet beide korrek wees om die punt hoofwerkwoord wat na die
te verdien.) einde van die sin skuif. (1) 2
5.9 Daagliks Korrekte kennis en gebruik
(Kandidaat moet slegs die woord van bywoord.
neerskryf, soos gevra, om ʼn punt te
verdien. Die spelling moet korrek
wees.) (1) 1
[14]
VRAAG 6: PRENT
DENK-
VRAAG ANTWOORD PUNT
VLAK
6.1 handsak Woordeskat (1) 1
6.2 kruideniersware Woordeskat (1) 1
6.3 blitsvinnig Woordeskat (1) 1
6.4 waentjie Woordeskat (1) 1
6.5 kasregister Woordeskat (1) 1
6.6 voorskoot Woordeskat (1) 1
[6]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)
Memorandum
Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers.pdf

Memorandum
AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Afrikaans EAT V1 Memo_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Afrikaans P2 2021 Memo_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Gr12 Afrikaans P2 (FAL) SEP 2022 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AFR FAL P1 GR11 MEMO SEPT2021_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
AFRFAL P1 GR12 QP AFR SEP 2015_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AFRIKAANS FAL P2 MEMO GR12 SEPT 2015_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Afrikaans FAL P1 Nov 2015 Memo_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Afrikaans FAL P1 Feb-March 2015 Memo_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
AFRFAL P1 GR12 MEMO SEPT 2017 2_hlayiso.com_.pdf

Question paper
AFRFAL P3 GR12 QP SEPT2015_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Afrikaans Fal
Explore more published documents in this catalogue.

Question paper
AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024_hlayiso.com_.pdf
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Afrikaans FAL P1 Nov 2024.pdf

Question paper
Afrikaans FAL P3 Nov 2024.pdf
Question paper
Afrikaans FAL P2 Nov 2024 MG.pdf

Question paper