Skip to content

Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2015 Memo

MemorandumAfrikaans FALGrade 12201515 pages

Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015, 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape Mock Exam 2015

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) SKRYF EN AANBIED ALGEMENE RIGLYNE BY DIE ASSESSERING VAN VRAESTEL 3 1. Maak gebruik van die voorgeskrewe rubrieke (A, B en C) in die Assesseringsriglyne. Let veral daarop dat beplanning en redigering by die rubriek ingesluit is. 2. As die skryfstukke heeltemal uit die vraestel saamgeflans word/dele van die opdragte uit die vraestel word net so oorgeskryf, sal die skryfstuk nie logies opeenvolg nie en die leerder ontvang dan geen punte nie. Kommentaar sal wees: Geen eie werk/Saamgeflans. Indien dele van die skryfstuk wel die leerder se eie werk is, moet hierdie dele geassesseer word volgens die laagste kode. 3. As ʼn onderwerp misgetas word, word die leerder streng gepenaliseer m.b.t. die inhoud (ʼn baie lae punt), maar die taal word normaalweg nagesien. 4. By skryfstukke wat te lank is, word die maksimum lengte nagesien en ʼn streep deur die res getrek. Vraag 1.6:  Die titel en die kern van die prent behoort bymekaar aan te sluit.  Indien die titel nie by die kern van die prent pas nie, maar die inhoud spreek steeds die kern van die prent aan, word die titel geïgnoreer.  Die onderwerpe kan verhalend, beskrywend, bespiegelend, beredenerend of argumenterend wees. Die prente dien slegs as prikkels. 5. Maak gebruik van die volgende simbole by die nasien van skryfwerk ter wille van eenvoud en eenvormigheid. VERDUIDELIKING SIMBOOL BESKRYWING Woordorde (…) Hakies/pyltjie Spelfout = Twee strepies onder ʼn woord Woordkeuse / Haal met ʼn streep deur Tydfoute T (in kantlyn) Hoofletter T Woord(e) weggelaat ^ Weglaatteken Taalfoute ______ Enkelstreep onder die taalfout Paragraafindeling // Dubbele skuinsstreep Paragraaf is een lang, lomp sin [ Begin van nuwe sin Woorde uit ander tale/ nie- X Trek X oor die verkeerde funksionele/ vreemde woorde woord Erkenning van taaljuweeltjies √ Regmerkie bokant goeie taalgebruik, idees of uitdrukkings Herhaling hh (in kantlyn) Dubbele hh Onduidelik/ onverstaanbaar ∫ (in die kantlyn) Kronkelstreep Punktuasie O Omkring Saamgeflans uit die vraestel Vr (in die kantlyn) Hoofletter V en kleinletter r Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3 ANALISE VAN VRAESTEL AFDELING A: OPSTEL 1.1 Beskrywend 1.2 Bespiegelend 1.3 Argumenterend 1.4 Verhalend 1.5 Beskrywend/verhalend 1.6 Visuele prikkels AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS 2.1 Formele brief 2.2 Curriculum Vitae en dekbrief 2.3 Informele verslag 2.4 Onderhoud AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS 3.1 Advertensie 3.2 Dagboekinskrywing 3.3 Verduideliking ONTLEDING VAN VRAESTEL 3 DENKVLAK VAN DIE SKRYFSTUK VLAK 1: 3 Punte VLAK 2: 4–6 Punte VLAK 3: 7–9 Punte VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 O: Onderwerp Kandidaat se eie Kandidaat se eie en Kandidaat en persoonlike en onmiddellike die wye wêreld alledaagse leefwêreld gemeenskap en omgewing A: Aanbieding Baie hulp: riglyne, Minder hulp: minder Net die woordeskat in tekste, riglyne, minder onderwerp, min antwoordblad, ens. woordeskat in tekste, leiding uitdagende antwoordblad U: Uitdaging Skryf net woorde Skryfstukke wat hoër Moeiliker skryfvaardighede vereis skryfvorme Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) AFDELING A VRAAG OPSTEL O A U TOTAAL DENK- VLAK 1.1 Beskrywend 1 1 1 3 1 1.2 Bespiegelend 2 1 2 5 2 1.3 Argumenterend 2 2 3 7 3 1.4 Verhalend 1 1 1 3 1 1.5 Beskrywend/verhalend 3 2 3 8 3 1.6 Visuele prikkels 2 2 2 6 2 AFDELING B VRAAG LANGER TRANSAKSIONELE O A U TOTAAL DENK- TEKS VLAK 2.1 Formele brief 1 2 1 4 2 2.2 Curriculum vitae en dekbrief 3 2 2 7 3 2.3 Informele verslag 2 2 2 6 2 2.4 Onderhoud 1 1 1 3 1 AFDELING C VRAAG KORTER TRANSAKSIONELE O A U TOTAAL DENK- TEKS VLAK 3.1 Advertensie 1 2 2 5 2 3.2 Dagboekinskrywing 1 1 1 3 1 3.3 Verduideliking 1 2 1 4 1 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5 ASSESSERINGSRIGLYNE AFDELING A: OPSTEL Van die kandidaat word verwag om:  een vraag te doen.  die beplanning en redigering aan te toon.  die lengte van die skryfstuk (250–300 woorde) aan te toon.  die instruksies by elke vraag rakende die titel te volg. NOTA AAN MERKER: VRAAG 1. Die tipe opstel is slegs ʼn aanduiding en nie voorskriftelik nie. Die kandidaat mag die opstel as ʼn ander tipe as die memorandum aanpak, maar hy/sy moet by die vereistes van hul keuse bly. TEKSSOORTE – DOEL EN STRUKTUUR: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (A) [50] VERHALENDE OPSTEL DOEL: Om te vermaak. TEKSSTRUKTUUR:  Inligting wat karakters en agtergrond bekendstel.  Gebeure wat spanningslyn skep; afloop/oplossing/samevatting. TAALKENMERKE:  Skryf in eerste of derde persoon  Gebruik meestal verlede tyd.  Beskryf opeenvolgende gebeure.  Gebruik woorde wat gebeure in tyd aandui.  Dialoog kan gebruik word.  Gebruik bywoorde, byvoeglike naamwoorde; wat leser boei. [50] BESKRYWENDE OPSTEL DOEL: Om iets lewendigs te beskryf. TEKSSTRUKTUUR:  Inleiding wat ʼn algemene oorsig van die onderwerp gee.  Beskryf daarna kenmerke/karaktertrekke van onderwerp. TAALKENMERKE:  Gebruik verlede of teenwoordige tyd.  Skep ʼn prent in woorde.  Gebruik bywoorde en byvoeglike naamwoorde.  Gebruik beeldspraak. [50] Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) BESPIEGELENDE OPSTEL DOEL: Om ʼn idee te oorweeg/deurdink en emosionele reaksies en gevoelens weer te gee. TEKSSTRUKTUUR:  Sal subjektief wees.  ʼn Groot gedeelte van die opstel mag beskrywend wees.  Die gedagtes wat uitgedruk word, behoort opreg te wees en persoonlike betrokkenheid te toon. TAALKENMERKE:  Gebruik persoonlike voornaamwoorde.  Gebruik woorde wat gevoel, siening aandui. [50] ARGUMENTERENDE/BETOGENDE OPSTEL DOEL: Om ʼn standpunt te verdedig; probeer om die leser te oortuig. TEKSSTRUKTUUR:  Gee reeks uitgebreide argumente.  Versterk die argument deur die openingsargument te herhaal/op te som. TAALKENMERKE:  Gebruik die teenwoordige tyd.  Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/logiese opeenvolging aandui.  Ontwikkel die argumente van die algemene na die spesifieke. [50] BEREDENERENDE OPSTEL DOEL: Om argumente vir verskillende standpunte aan te bied. TEKSSTRUKTUUR:  Stel argument/ probleem; mag hoofargument in inleiding gee.  Argumente vir, asook ondersteunende bewyse.  Argumente teen; asook ondersteunende bewyse.  Slotsom: opsomming en aanbevelings. TAALKENMERKE:  Gebruik die teenwoordige tyd.  Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/logiese opeenvolging aandui.  Ontwikkel argumente van die algemene na die spesifieke. [50] Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7 VISUELE PRENTE Die onderwerp moet pas by die visuele prikkel. Alhoewel die visuele prikkels oop vir verskeidenheid interpretasies is, moet die opstel direk by die kern van die prent aansluit. Die leerder se perspektief op die kern van die prent moet oorweeg word by assessering. [50] ONTLEDING VAN MOONTLIKE OPSTELTIPES PER VRAAG Die opstel wat geskryf word, kan waarskynlik in meer as een kategorie val, maar nie noodwendig nie. ʼn Opstel kan ook elemente van verskillende tipes opstelle bevat. TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) AFDELING B VRAAG 2: LANG TRANSAKSIONELE TEKS Van die kandidaat word verwag om:  Een vraag te doen.  Die instruksies by elke vraag uit te voer.  ʼn Skryfstuk van 120–150 woorde te skryf.  Die regte formaat te gebruik. TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (B) [30] 2.1 FORMELE BRIEF FOKUS ʼn Leerder bedank die skool en skoolhoof vir hulle ondersteuning aan hom/haar tydens ʼn moeilike tyd in sy/haar lewe. Daar word verwag dat die leerder die probleem/moeilike tyd noem en hoe die skool/skoolhoof gehelp het. TEKSSTRUKTUUR VAN FORMELE BRIEF  Adres van sender, adres van ontvanger, aanhef, opskrif/doel, paragrawe, afsluiting.  Die adres van die sender kom regs boaan in blokvorm.  Daar word nie ʼn reël tussen die poskode en die datum oopgelaat nie.  Die datum word voluit geskryf.  Die adres van die ontvanger (Die skoolhoof, skoolnaam en straatadres/posadres)) word links in blokvorm geskryf.  Geen leestekens word in die adresse gebruik nie.  ʼn Reël word tussen die datum en adres van ontvanger oopgelaat.  ʼn Reël word oopgelaat tussen die ontvanger se adres en die aanhef van die brief.  Dit word formeel gerig aan Die Skoolhoof.  Dit kan begin met Geagte meneer (van)/Geagte Meneer (sonder van)/net Meneer. (dieselfde met Mevrou/Mejuffrou).  Die doel van die brief word in hoofletters geskryf / word onderstreep.  Geen leestekens word na “Die uwe” gebruik nie.  Die brief word deur die persoon wat die korrespondensie rig, onderteken. STYL  Formele styl.  Bondig en op die man af. [30] Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 9 2.2 CURRICULUM VITAE EN DEKBRIEF CURRICULUM VITAE FOKUS Die skrywer wil graag genooi word na die oudisie met die hoop dat hy/sy dit sal slaag en saam met die bekende musikant ʼn vertoning kan gee. Die dekbrief moet die musikant oortuig dat die skrywer uitgenooi moet word. Die CV moet voorbeelde van vorige optredes van die skrywer insluit. TEKSSTRUKTUUR VAN DEKBRIEF:  Adres van sender, adres van ontvanger, aanhef, opskrif/doel, paragrawe, afsluiting.  Die adres van die sender kom regs boaan in blokvorm.  Daar word nie ʼn reël tussen die poskode en die datum oopgelaat nie.  Die datum word voluit geskryf.  Die adres van die ontvanger (Die musikant se naam) links in blokvorm geskryf.  Geen leestekens word in die adresse gebruik nie.  ʼn Reël word tussen die datum en adres van ontvanger oopgelaat.  ʼn Reël word oopgelaat tussen die ontvanger se adres en die aanhef van die brief.  Dit word formeel gerig aan (Musikant se naam).  Dit kan begin met Geagte meneer (van)/Geagte Meneer (sonder van)/net Meneer. Dieselfde geld vir Mevrou/Mejuffrou  Die doel van die brief word in hoofletters geskryf/word onderstreep.  Geen leestekens word na “Die uwe” gebruik nie.  Die brief word deur die persoon wat die korrespondensie rig, onderteken. STYL  Formele styl.  Bondig en op die man af TEKSSTRUKTUUR VAN CV  Persoonlike inligting: naam, geboortedatum, nasionaliteit, ID-nommer, adres, ens.  Werksondervinding (relevant tot teater/verhoogoptredes)  Belangstellings  Referente STYL  Bondig  Opskrifte en puntsgewys  Formeel en direk [30] Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) 2.3 INFORMELE VERSLAG FOKUS Verslag moet die keuse van leerders vir handboeke of tablette weergee met die nodige redes daarvoor. TEKSSTRUKTUUR:  Vorm word verskaf. STYL  Skryf in teenwoordige tyd.  Spesifieke inligting word verskaf.  Gebruik gepaste vaktaal. [30] 2.4 ONDERHOUD FOKUS Skoolmaat is gekies om SA in haar/sy sportsoort te verteenwoordig. Daar kan verwag word dat die skoolmaat gelukgewens word, sportsoort genoem word, prestasies behaal, wie gehelp het, waarheen toer SA-span, ens. TEKSSTRUKTUUR  Onderhoudvoerder en skoolmaat se name staan teen die kantlyn.  Daar is ʼn dubbelpunt na die naam.  Daar word geen aanhalingstekens gebruik nie.  ʼn Reël word na elke spreekbeurt oopgelaat.  Ekstra inligting word tussen hakies geskryf.  Leestekens kan gebruik word om emosie aan te dui.  Skets ʼn scenario voordat dialoog geskryf word (opsioneel). STYL  Informeel, maar beleefd. [30] TOTAAL AFDELING B: 30 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 11 AFDELING C VRAAG 3: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS Van die kandidaat word verwag om:  Een vraag te doen.  ʼn Skryfstuk van tussen 80–100 woorde in te handig. TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (C) [20] 3.1 ADVERTENSIE FOKUS Skoolnotas en handboeke wil verkoop word. TEKSSTRUKTUUR  Gebruik logo’s en leuses.  Het gewoonlik visuele elemente.  Gebruik advertensietegnieke.  Moet aandag trek. STYL  Oorredingstaal [20] 3.2 DAGBOEKINSKRYWING FOKUS Om persoonlike gevoelens oor leerder se laaste formele saalbyeenkoms in sy/haar skool te gee. Dit kan vrolik of hartseer wees. TEKSSTRUKTUUR  Word in die eerstepersoon geskryf.  Dit moet ʼn dag/datum hê. Kan beide hê.  Dit hoef nie met “Liewe Dagboek” te begin nie.  Mag ʼn naam vir die dagboek gee, “Liewe Annie”.  Die datum/dag kan enige plek geskryf word.  Paragraafvorm word gebruik indien daar meer as een paragraaf is.  Gebruik leestekens en hoofletters funksioneel. STYL  Persoonlik van aard.  Emosiebelaaide taal.  Inhoud moet getuig van skrywer se gevoelens.  Gemotiveerde eenwoordbeskrywings is aanvaarbaar. [20] Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) 3.3 VERDUIDELIKING FOKUS Stemprosedure van skool vir die stem van nuwe prefekte. TEKSSTRUKTUUR  Puntsgewys/losstaande sinne. STYL  Informele taal.  Eenvoudige taal ter verduideliking van gebruike. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 13 AANHANGSEL D: ASSESSERINGSRUBRIEK VIR OPSTEL VIR EERSTE ADDISIONELE TAAL (50 PUNTE) Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende 27–30 22–23 15–17 9–11 3–5 Hoë subkategorie - Uitsonderlike, treffende respons, bo - Baie goeie respons. - Bevredigende respons - Elementêr respons - Irrelevante respons. verwagting. - Idees oortuigend, interessant, - Idees is redelik oortuigend en - Idees is nie meer - Idees is deurmekaar en geen INHOUD EN BEPLANNING - Intelligente, volwasse idees, stem leser blyke van volwassenheid. samehangend. oorspronklik. nie en plek-plek sprake van fokus. tot nadenke. - Organisasie (inleiding, liggaam - Organisasie (inleiding, liggaam en onduidelik. - Vaag en herhalend. (Respons op en idees in - Organisasie (inleiding, liggaam en en samevatting/slot) is baie goed samevatting/slot) is baie goed en - Geringe bewys van organisasie - Ongeorganiseerd en teks) samevatting/slot) is uitsonderlik en en samehangend. samehangend (inleiding, liggaam en onsamehangend. Organisering van idees samehangend. samevatting) en samehang. Bewus van doel gehoor en 24–26 18–21 12–14 6–8 0–2 konteks van teks. Lae subkategorie - Uitmuntende respons, maar uitstaande - Goeie respons. - Bevredigende respons, maar - Grootliks irrelevante respons. - Geen respons op teks. 30 PUNTE en treffende eienskappe ontbreek. - Toepaslike en interessante verval soms in onduidelikheid. - Idees is onsamehangend en - Totaal irrelevante en ontoepaslik. - Volwasse en intelligente idees. idees. - Idees is redelik samehangend en verwarrend. - Geen fokus, verwarrend. - Organisasie (inleiding, liggaam en - Organisasie (inleiding, liggaam oortuigend. - Weinig bewyse van organisasie samevatting/slot) is uitmuntend en en samevatting/slot) is baie goed - In ’n mate bewus van organisasie (inleiding, liggaam en samehangend. en samehangend. (inleiding, liggaam en samevatting/slot) en samehang. samevatting/slot) en samehang. 14–15 10–11 6–7 2–3 0 TAAL, STYL EN - Toon, register, styl, woordeskat hoogs - Toon, register, styl en - Toon, register, styl woordeskat is - Toon, register, styl - Toon, register, styl en woordeskat REDIGERING gepas vir doel, gehoor en konteks. woordeskat baie gepas vir doel, gepas vir doel, gehoor en konteks. woordeskat is nie gepas vir is minder gepas vir doel, gehoor Hoë subkategorie - Taalgebruik is uitsonderlik, treffend en gehoor en konteks. - Taalgebruik is gepas; dra doel, gehoor en konteks nie. en konteks. getuig van gemak met taal. - Taalgebruik is effektief. betekenis oor. - Taalgebruik is baie basies. - Taal is onverstaanbaar. Toon, register, styl en - Toon pakkend; retories effektief. - Toon deurgaans gepas, retories - Toon is gepas, retoriese middels - Toon en woordgebruik is - Woordeskat is so beperk dat dit woordeskat geskik vir - Grammatika en spelling feitlik foutvry. effektief. versterk betekenis. ontoepaslik. moeilik is om opstel te verstaan. doel/effek en konteks. - Knap gedaan. - Grammatika en spelling is - Foute in grammatika; spelling. - Woordeskat is baie beperk. Woordkeuse, taalgebruik en grootliks foutvry. - Redelik tot goed. konvensies, punktuasie, - Goed gedoen. grammatika en spelling. 13–12 9–8 5–4 1–0 15 PUNTE - Toon, register, styl, en woordeskat is - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl woordeskat is - Toon, register, styl Lae subkategorie uitstekend en retories effektief. baie gepas vir doel, gehoor en gepas vir doel, gehoor en konteks. woordeskat is nie gepas vir - Taalgebruik is treffend en met konteks. - Taalgebruik is voldoende; soms doel, gehoor en konteks nie. selfvertroue. - Taalgebruik is goed; selfvertroue. inkonsekwent. - Taalgebruik is onvoldoende. - Toon pakkend; retories effektief. - Toon gepas; retories effektief. - Toon is oor die algemeen gepas; - Weinig of geen sinsverskei- - Grammatika en spelling feitlik foutvry. - Foute in grammatika en spelling beperkte gebruik van retoriese denheid. - Knap gedaan. is min. middels. - Woordeskat is besonder - Goed gedoen. beperk. STRUKTUUR 5 4 3 2 0-1 Kenmerke van teks - Uitsonderlike ontwikkeling van - Logiese ontwikkeling van detail. - Relevante detail is ontwikkel. - Sommige detail is van pas. - Nodige detail ontbreek. paragraafontwikkeling en onderwerp. - Samehangend. - Sinne, paragrawe goed saamgestel. - Sinne en paragrawe het foute in - Sinne en paragrawe wemel van sinskonstruksie. - Uitsonderlike detail. - Sinne, paragrawe logies en - Opstel steeds verstaanbaar. hul samestelling. foute in hul samestelling. - Samestelling van sinne en paragrawe is toon variasie. - Opstel maak tog sin t.s.v. baie - Opstel maak nie sin nie. 5 PUNTE uitsonderlik. foute. VERSPREIDING VAN PUNTE 40–50 30–39 20–29 10–19 0–9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) AANHANGSEL B: ASSESSERINGRUBRIEK LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE EERSTE ADDISIONELE TAAL [30 PUNTE] Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr/Eenvoudig Onvoldoende 16–18 13–15 9–12 6–8 0–5 INHOUD BEPLANNING - Uitsonderlike, treffende respons, bo verwagting. - Baie goeie respons. - Respons voldoende. - Respons basies. - Respons toon geen kennis EN FORMAAT - Intelligente, volwasse idees. - Toon ’n goeie kennis van - Toon kennis van kenmerke - Toon geringe kennis van van kenmerke van teks nie. (Respons op en idees in - Grondige kennis van kenmerke van teks. kenmerke van teks. van teks. kenmerke van teks. - Betekenis is belemmer deur teks) - Skryfstuk behou fokus. - Behou fokus – geen afwyking - Fokus nie meer 100% nie, - Geringe fokus nie, wyk af. fatale foute. Organisering van idees. - Inhoud en idees samehangend. nie. enkele afwykings. - Inhoud en idees nie altyd - Geen samehang in idees en - Idees hoogs uitgebreid en alle detail ondersteun - Inhoud en idees samehangend. - Inhoud en idees redelik samehangend nie. inhoud nie. Bewus van doel gehoor die onderwerp. - Idees baie goed uitgebreid en samehangend. - Baie min detail ondersteun - Baie min indien enige detail en konteks van teks. detail ondersteun onderwerp. - Sommige detail ondersteun die onderwerp. ondersteun die onderwerp. - Gepaste en akkurate formaat. - Gepaste formaat; geringe die onderwerp. - Formaat vaagweg - Formaat van teks nie 18 PUNTE afwykings. - Formaat oorgewend gepas, toegepas; enkele, kritiese, toegepas nie. maar afwykings kom voor. nalatige foute. 10–12 8–9 6–7 4–5 0–3 TAAL, STYL EN - Toon, register, styl, woordeskat, hoogs geskik vir - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl - Toon, register, styl - Toon, register, styl REDIGERING doel, gehoor en konteks. baie geskik vir doel, gehoor en woordeskat geskik vir doel, woordeskat, minder gepas woordeskat nie geskik vir - Grammatika akkuraat, sinstruktuur baie goed konteks. gehoor en konteks. vir doel, gehoor en konteks. doel, gehoor en konteks. Toon, register, styl en - Feitlik foutloos. - Grammatika akkurate in die - Enkele grammatikafoute. - Grammatika nie meer - Besaai met foute, woordeskat geskik vir algemeen korrek; sinstruktuur - Voldoende woordeskat. akkuraat nie, te veel foute. verwarrend. goed. - Foute belemmer nie - Betekenis versluier/belemmer. - Betekenis ernstig belemmer. doel/effek en konteks. - Baie goeie woordeskat. betekenis nie. - Woordeskat nie geskik nie. Woordkeuse, taalgebruik - Grootliks foutloos. en konvensies, punktuasie, grammatika en spelling. 12 PUNTE VERSPREIDING VAN PUNTE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 15 ASSESSERINGSRUBRIEK VIR KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE (AFDELING C) – EERSTE ADDISIONELE TAAL [20 PUNTE] Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende INHOUD, 10–12 8–9 6–7 4–5 0–3 BEPLANNING EN - Respons uitsonderlik, - Respons baie goed - Respons voldoende - Basiese respons toon - Respons toon geen FORMAAT bo verwagting. en demonstreer en toon voldoende geringe kennis van kennis van - Idees intelligent en goeie kennis van kennis van kenmerke kenmerke van die kenmerke van die volwasse. kenmerke van die van die soort teks soort teks. soort teks nie. Respons en idees; soort teks. - Nie heeltemal - Aanduiding van - Betekenis - Grondige kennis van Organisering van idees; kenmerke van die soort - Behou fokus – gefokus nie – enkele fokus, maar met onduidelik met Kenmerke/konvensies geen afwyking nie. afwykings afwykings. groot afwyking. teks. en konteks - Samehang in - -Redelike samehang - Inhoud en idees nie - Geen samehang in - Skryfwerk behou fokus. inhoud en idees; idees en inhoud nie. in inhoud en idees altyd samehangend - Samehang in inhoud baie goed uitgebrei - Sommige detail nie. - -Baie min detail 12 PUNTE en idees. met detail wat die ondersteun die - Min detail ondersteun die - Idees behoorlik onderwerp ondersteun die onderwerp. uitgebrei met detail onderwerp. ondersteun. - Formaat oorwegend onderwerp. - Nodige reëls van wat die onderwerp - Gepaste formaat - Nodige reëls van formaat nie ondersteun. gepas, maar met met onbeduidende enkele foute. formaat vaagweg toegepas nie. - Gepaste en akkurate foute. toegepas. formaat. - -Kritiese foute begaan. TAAL, STYL EN 7–8 5–6 4 3 0–2 REDIGERING - Toon, register, styl en - Toon, register, styl - Toon, register, styl en - Toon, register, styl - Toon, register, styl woordeskat hoogs en woordeskat baie woordeskat is geskik en woordeskat en woordeskat Toon, register, styl, geskik vir doel, gehoor geskik vir doel, vir doel, gehoor en minder geskik vir stem nie ooreen woordeskat geskik vir doel en konteks. gehoor en konteks. konteks doel, gehoor en met doel, gehoor en konteks; - Grammatika akkuraat - Grammatika oor die - Enkele konteks. en konteks nie. en goed gekonstrueer. algemeen korrek en grammatikafoute. - Grammatika - Besaai met foute en Taalgebruik en konvensies goed gekonstrueer. - Feitlik foutloos. - Voldoende onakkuraat met verward. Woordkeuse; - Baie goeie etlike foute. woordeskat. - Woordeskat nie Punktuasie en spelling woordeskat. - Basiese woordeskat. - Foute belemmer nie geskik vir doel nie. - Oorwegend foutloos. betekenis nie. - Betekenis belemmer. - Betekenis ernstig 8 PUNTE belemmer. VERSPREIDING VAN 17–20 13–15 10–11 7–8 0–5 PUNTE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans FAL

View all