Skip to content

Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2015 QP

Question paperAfrikaans FALGrade 1220158 pages

Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015, 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape Mock Exam 2015

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Langer transaksionele tekste (30) AFDELING C: Korter transaksionele tekste (20) 2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. 3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word. 4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy. 5. Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. 6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur jou beplanning nadat jy die finale produk geskryf het. 7. Beplan jou tyd só: AFDELING A: 80 minute AFDELING B: 40 minute AFDELING C: 30 minute 8. Nommer die skryfstukke soos wat dit op die vraestel verskyn. 9. Skryf die titel/opskrif van elke teks boaan jou skryfstuk neer. 10. Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1  Skryf ʼn opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.  Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer. 1.1 My skoolloopbaan … die hoogte- en laagtepunte. [50] 1.2 Dìt maak my skool beter as jou skool! [50] 1.3 Is prefekte die oplossing vir die skool se probleme? [50] 1.4 As ek tog net ‘nee’ in plaas van ‘ja’ gesê het. [50] 1.5 Ons maak oogkontak … en ek wéét vandag gaan die beste span nie wen nie. [50] 1.6 Kies EEN van die volgende prente en skryf ʼn opstel daaroor. Skryf die vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van jou opstel neer. LET WEL: Daar moet ʼn duidelike verband tussen die opstel en die prent wat jy gekies het, wees. 1.6.1 [Bron: You, 27 Februarie 2014] [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) 1.6.2 [Bron: Tuin Paleis, Julie 2006] [50] 1.6.3 [Bron: Clip Art] [50] TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5 AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 2  Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.  Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk neer. 2.1 FORMELE BRIEF Jou skoolhoof en onderwysers het jou ondersteun toe jy deur ʼn moeilike tyd gegaan het. Skryf ʼn formele brief aan die skoolhoof waarin jy hom/haar en die onderwysers bedank. [30] 2.2 CURRICULUM VITAE EN DEKBRIEF ʼn Bekende musikant wil oudisies in jou dorp hou. Hy/Sy benodig plaaslike kunstenaars om in sy/haar volgende vertoning in jou dorp te gebruik. Skryf jou CV en dekbrief. [30] 2.3 INFORMELE VERSLAG Jou skool het jou gevra om uit te vind of die leerders handboeke of tablette (iPad) in die klas wil gebruik. Maak gebruik van die aangehegte vorm om jou verslag hieroor te skryf. [30] 2.4 ONDERHOUD Een van jou skoolmaats is gekies om Suid-Afrika in sy/haar sportsoort te verteenwoordig. Jy wil ʼn onderhoud met hom/haar daaroor voer en dit in jou skoolkoerant publiseer. Skryf die onderhoud tussen jou en die klasmaat neer. [30] TOTAAL AFDELING B: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 3  Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.  Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan. 3.1 ADVERTENSIE Jy wil jou Graad 12-notas en handboeke verkoop wanneer jy die skool verlaat. Ontwerp ʼn advertensie wat jy op jou skool se kennisgewingbord kan sit. LET WEL: Punte word vir inhoud toegeken, NIE versierings NIE. [20] 3.2 DAGBOEKINSKRYWING Dit was jou laaste formele saalbyeenkoms in die skool Deel jou gevoelens daar oor met jou dagboek. [20] 3.3 VERDUIDELIKING Daar moet vir nuwe prefekte in die skool gestem word. Verduidelik puntsgewys aan die Graad 8’s hoe die stemprosedure in jou skool plaasvind. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7 AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS 2.3 INFORMELE VERSLAG NAAM: TITEL VAN DIE VERSLAG: NAAM: DATUM: OPSOMMING: INLEIDING: UITEENSETTING: SLOTSOM: AANBEVELINGS: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans FAL

View all