Skip to content

Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2017 Memo

MemorandumAfrikaans FALGrade 12201712 pages

Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017, 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

NSC Supplementary Exam 2017

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2017 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING A: LEESBEGRIP ASSESSERINGSRIGLYNE  Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.  Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.  By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.  Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering verdien die punt.  Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ʼn volsin, is dit korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.  Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ʼn reeks word gegee, sien SLEGS die eerste TWEE/DRIE na.  Aanvaar dialektiese variasies.  Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae. VRAAG 1 TEKS A: VROU MET ’N OMGEEHART [Verwerk uit Lééf met hart & siel, Mei 2013] DENK- VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK (Barrett) 1.1  "Wanneer ek sien dat mense swaar kry, help ek graag." 1 2  "Ek gee dan altyd wat ek ook al mag hê." (Enige EEN) (Kandidate hoef nie aanhalingstekens te gebruik nie, maar die aanhaling moet woord-vir-woord korrek wees. By hierdie vraag gaan dit nie oor beloftes nie, maar oor omgee.) 1.2.1 Figuurlik 1 3 (Vraag 1.2.1 en 1.2.2 is nie interafhanklik nie) 1.2.2 Thembisa bedoel dat een kind nie beter behandeling as 'n ander 1 4 kind gekry het nie/voorgetrek is nie/daar geen gunstelinge was nie/almal ewe veel liefde ontvang het. (Vraag 1.2.1 en 1.2.2 is nie interafhanklik nie) 1.3.1 Thembisa se ma het: 1 2  nooit toegelaat dat die lewe/haar siekte haar onderkry nie.  positief gelewe/elke dag voluit geleef.  haar geloof behou. (Of soortgelyk aan bogenoemde) 1.3.2 "hoë ouderdom" 1 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 1.4.1 (Uit) isiXhosa/Xhosa 1 1 1.4.2 Thembisa se naam beteken "belofte aan God" 1 1 en sy maak nooit leë beloftes nie/as sy iets vir iemand belowe, doen sy dit. 1 3 (Kandidaat kan een punt verdien indien die tweede deel korrek is. Geen punt word toegeken indien die kandidaat slegs sê wat haar naam beteken nie. Die kern van die antwoord lê in beloftes wat nagekom word.) 1.5  Thembisa het daarna aangehou toneel speel. 1 3  Thembisa het aanhou droom om aktrise te word.  Dit was die begin van Thembisa se lang loopbaan.  Die verhoogstuk het vir haar baie deure oopgemaak. (Die klem val nie hier op die verlede/”teruggekyk” nie.) (Of soortgelyk aan bogenoemde) 1.6  B 1 3  het nog ander rolle gekry om te vertolk.  B het nog ander rolle gekry om te vertolk. (Enige EEN) 1.7  Thembisa is al lank (amper veertien jaar) deel van die span. 2 2  Sy het goeie vriende met die ander akteurs gemaak.  Van die ander akteurs is vir haar rolmodelle/laat haar gelukkig voel. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) (Hierdie vraag handel oor wat 7de Laan vir Thembisa beteken en nie andersom nie.) 1.8.1 (haar) sin vir humor/sy laat haar lag 1 3 1.8.2 Sy is baie reguit/eerlik./Sy sê as sy nie van iets hou nie/is 1 3 uitgesproke. 1.9 Thembisa kon haar seun gaan groet./Sy kon by wees toe haar 1 1 seun sterf. 1.10.1  ("Wanneer dit met jou sleg gaan, is dit normaal om te twyfel), 1 1 maar jy moet net glo dat alles weer sal regkom." Thembisa het gesê:  jy moet glo alles sal weer regkom (as dit sleg gaan).  dat geloof jou kan help. (Enige EEN) (Kandidate kan nie net “vertroue” of “positief” skryf nie, hulle moet aandui “vertroue” waarin/”positief” waaroor.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum DENK- VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK (Bloom) 1.10.2 Ja. 1 4  Dit gee jou hoop/iets om aan vas te hou/help jou om op iets positiefs te konsentreer. OF Nee.  As daar ʼn krisis is, verwag ʼn mens altyd die ergste.  As daar ʼn krisis is, is dit moeilik om positief te dink.  As dit sleg gaan, twyfel „n mens dikwels/maklik/oor jou vermoë. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.11 Sy sê vir/herinner haarself dat dit net ʼn storie is/nie die 1 2 werklikheid is nie. (Of soortgelyk aan bogenoemde) 1.12 'n Aktrise en 'n student moet (saans) hul werk vir die volgende 1 3 dag leer/voorberei. (Of soortgelyk aan bogenoemde) 1.13  jongmense wat met dwelms worstel/jongmense se stryd teen 1 1 dwelms  misdaad  geweld  verkragting (Enige EEN) 1.14 (In hierdie vraag moet kandidate nie Thembisa se rol in die 1 5 buurtwag aanspreek nie, hulle moet konsentreer op hoekom haar rol hulle positief laat voel.)  Dit sê vir ʼn mens dat daar nog mense/glanspersone in Suid- Afrika is wat ʼn verskil wil maak.  Thembisa praat nie net nie; sy doen (iets positiefs).  Dit is goed om te weet Thembisa help misdaad bekamp. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.15 Dit maak haar kwaad/woedend/boos. 1 3 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.16  Thembisa word so as tipies vrou/(baie) menslik uitgebeeld. 1 5  Thembisa se bewonderaars kan so met haar assosieer.  Lesers stel belang in alles wat sy doen.  Dit is lekker om te weet glanspersone doen ook gewone dinge. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Aanvaar nie: “Dit vertel wie en wat sy is nie.”) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum DENK- VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK (Bloom) 1.17 Ek het geleer om ... 1 4  my drome te volg/waar te laat word.  die ubuntu-gedagte van omgee prakties uit te leef/in vrede te leef.  vir my land en sy mense om te gee/raad te gee waar nodig.  iets prakties aan die misdaad in Suid-Afrika te begin doen/te bid.  te glo dat dinge weer beter sal gaan.  ook so pligsgetrou en hardwerkend soos sy te wees. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Aanvaar ook antwoorde waarin die kandidaat op Thembisa fokus, bv. Thembisa het haar drome uitgeleef. – by implikasie dus die les.) TEKS B: SPOTPRENT [Uit Die Burger, 8 April 2016] DENK- VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK (Barrett) 1.18 Dat sy pa hul motor se tenk vol petrol kan maak/hulle petrol kan 1 1 bekostig. 1.19 minder geld het 1 3 1.20.1 kinderlike 1 3 1.20.2 volwasse 1 3 1.21 Die meisie glimlag/lag. 1 3 1.22  Daar is ʼn stofwolkie. 1 3  Daar is strepies om die wiele.  Daar is strepies agter sy pet.  Sy hemp waai op. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING B: OPSOMMING Nasien van die opsomming Die opsomming moet soos volg nagesien word:  Puntetoekenning: o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit) o 3 punte vir taal o Totaal punte: 10  Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 korrekte feite: 1 punt o 4–5 korrekte feite: 2 punte o 6–7 korrekte feite: 3 punte  Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het: o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie o 1–5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken LET WEL:  Getal woorde: o Nasieners moet die getal woorde verifieer. o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui of verkeerd aandui nie. o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener tot by die laaste volsin na die 70-woordegrens nasien en die res van die opsomming ignoreer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum VRAAG 2 TEKS C: REDES WAAROM TEGNOLOGIE GOED VIR TIENERS IS [Verwerk uit www.forbes.com] Direkte aanhaling Eie woorde Ouers en onderwysers is dikwels bekommerd oor die negatiewe invloed van tegnologie op tieners, maar tegnologie kan ook goed wees. Die internet bevat baie webwerwe en nie alle webwerwe is sleg nie. Daar is 1 Die internet help tieners om dikwels nuttige inligting wat tieners kan gebruik vir (nuttige) inligting te kry (vir tuiswerktake. Die tyd toe leerders biblioteek toe moes tuiswerktake). gaan vir inligting, is mos lankal verby. Sosiale 2 Tieners kan makliker met netwerke help tieners om maklik, vinnig en mekaar kontak maak (deur goedkoop met mekaar kontak te maak. Baie mense sosiale netwerke). kritiseer tieners dat hulle nie meer lees nie. Die idee dat tieners net boeke moet lees, is outyds. As tieners 3 (Blogs en aanlyn besprekings) blogs en aanlyn besprekings lees, help dit met ontwikkel lees- en hulle lees- en skryfvaardighede. Op Netwerk24 kan skryfvaardighede. hulle byvoorbeeld al die koerante kry. Omdat dit so 4 (As gevolg van die gerief van die gerieflik is om inligting vinnig op die internet te kry, internet) het tieners ʼn groter help tegnologie om tieners se algemene kennis te algemene kennis./Tegnologie verbeter. Dit is waar dat tieners makliker iets sal lees verbreed tieners se algemene waaroor hulle nuuskierig is. Tieners verbreed so hulle kennis. kennis sonder dat hulle dit agterkom. In musiek, flieks en sosiale media is daar mense en idees van ander kulture dwarsoor die wêreld. In Suid-Afrika is dit juis so 5 Tegnologie vergroot leerders se nodig dat die verskillende groepe mekaar se kulture sal leefwêreld/verwysingsraamwerk leer ken. Hier help tegnologie dus om tieners se /idees oor ander kulture. leefwêreld groter te maak. Met die moderne tegnologie kan leerders hul kreatiwiteit ontwikkel 6 Tegnologie ontwikkel tieners se deur hul eie video’s en selfs films te maak. kreatiwiteit. Navorsers het bevind dat tieners wat gereeld videospeletjies speel, se reaksietye vinniger word. 7 Videospeletjies verbeter tieners Ouers kan dus maar ontspan, want tegnologie het se reaksietye. beslis positiewe aspekte! (52 woorde) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING C: TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE  Spelling: o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word. o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur is wat getoets word. o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.  Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die instruksies.  Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae. VRAAG 3 TEKS D: ADVERTENSIE [Verwerk uit www.grafika24.com] DENK- VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK (Bloom) 3.1 dit ʼn baie goeie aanbod in die advertensie is 1 3 3.2  Die prent (van die krieketspeler). 2 2  Die verskillende lettertipes.  Die verskillende lettergroottes.  Daar is vetdruk/skuinsdruk in die advertensie.  Die s-alliterasie trek aandag.  Die interessante kop van die advertensie.  Die wit letters/blok teen die swart agtergrond.  Die aantreklike geskenkpak.  Manipulerende taal (byvoorbeeld “eksklusiewe”). (Enige TWEE) 3.3  ʺeksklusief vir mansʺ/ʺvir mansʺ 2 6 MOTIVERING:  Vrouens word uitgesluit./Daar is ook vrouekrieketspelers/ krieketliefhebbers/-ondersteuners. (Of soortgelyk aan bogenoemde) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum DENK- VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK (Bloom) 3.4  Jy word gratis lidmaatskap (by Love Cricket) aangebied. 1 3  Dit is maklik om in te teken.  Jy kry nog baie ander voordele.  Jy kry ʼn geskenkpak met promosie-items van die Proteas ter waarde van R500.  Jy kry eksklusiewe uitnodigings na geleenthede waar jy die Proteas en Protea-bestuur kan ontmoet.  Jy kry afslag as jy ʼn motor by Budget huur.  Jy kry spesiale behandeling.  Jy kry 20%-afslag op wedstrydkaartjies. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 3.5 Jy kry ook die volgende voordele: 1 1 3.6 spesiale 1 2 3.7 wedstrydkaartjies 1 3 3.8  C 1 4  te beklemtoon dat dit ʼn krieket-ondersteunersklub is.  C te beklemtoon dat dit ʼn krieket-ondersteunersklub is. (Enige EEN) SUBTOTAAL: [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum VRAAG 4 TEKS E: STROKIESPRENT [Verwerk uit www.comics.com] DENK- VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK (Bloom) 4.1  Die hadidas rek hulle bekke wyd oop. 2 3  Die hadidas se geskree word met groter letters aangedui.  Daar is twee uitroeptekens na elke hadida se geskree.  Die skreeklank word lank uitgerek.  Die strepies bokant die hadidas se koppe. (Enige TWEE) 4.2  Die groter lettertipe/skrif. 2 3  Die letters is in vetdruk./Die donker skrif.  Die uitroeptekens na die klank is groter/vetgedruk.  Die langer (klank)strepies voor die vuvuzela. (Enige TWEE) 4.3 Die hadidas: 1 3  wip soos hulle skrik/spring in die lug/die pote is in die lug/lyk of hulle wil omval.  se lywe wip vorentoe.  se oë is groot.  se vere lig op. (Enige EEN) (Aanvaar nie: hulle snawels hang nie.) 4.4 (splinter)nuwe 1 2 4.5 Die hadida vra sy vriend wat so ʼn groot geraas maak. 1 3 4.6 tevrede 1 2 4.7  C 1 4  strepies  C strepies (Enige EEN) 4.8  Om te vermaak./Om die leser te laat lag/humor te laat beleef. 1 3  Om die vrou se irritasie met die hadidas uit te beeld. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) SUBTOTAAL: [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum VRAAG 5 TEKS F: ARTIKEL: ʼn (Gesond) lewenstyl is broodnodig! [Verwerk uit Gesond Binne Vyf Minute, 1999] DENK- VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK (Bloom) 5.1 (G)gesonde 1 1 5.2 Soggens is daar nooit genoeg tyd nie. 1 3 (Die opdrag dui aan dat “altyd” verander moet word.) 5.3 ontbyt/oggendete/brekfis 1 1 5.4 voedsamer 1 1 5.5 losgemaak 1 1 5.6 lus 1 1 5.7 daaraan 1 1 5.8 voedingstowwe 1 1 5.9  Begin vandag nog daarmee! (Uitroepteken is opsioneel) 1 2  Jy moet vandag nog daarmee begin! (Uitroepteken is verpligtend.) (Enige EEN) 5.10 Suid-Afrikaners 1 1 5.11 ʼn Mens kan gewone stoom gebruik sodat jy dadelik (kan) beter (kan) 1 2 voel. 5.12 Jy behoort kruie vir die naarheid te gebruik./Jy behoort kruie te gebruik vir die naarheid. 1 2 5.13 En as ʼn hele dag se werk wag, is daar ook hulp. 1 2 5.14  A 1 3  arms  A arms (Enige EEN) SUBTOTAAL: [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum VRAAG 5 TEKS G: PRENT [Uit: graphics4.png.onx.org. png] DENK- VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK (Bloom) 5.15.1 Hoera/Jippie 1 1 5.15.2 reis 1 1 5.15.3 serp 1 1 5.15.4 (son)bril 1 1 5.15.5 slot 1 1 5.15.6 laaier 1 1 SUBTOTAAL: [6] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans FAL

View all