Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
2018
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)





Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2018 Question Paper
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the NSC June Exam 2018, 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 569.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
NSC June Exam 2018
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paper
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)150 marks
Show all 13 questions
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 3.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
- Question 3.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
- Question 3.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2018
SSE
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B: Lang transaksionele teks (30)
AFDELING C: Kort transaksionele teks (20)
2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.
3. Skryf in die taal wat geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.
5. Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld
'n kopkaart of 'n vloeidiagram of sleutelwoorde. Doen die beplanning
VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Daar word
aanbeveel dat jy 'n streep deur alle beplanning trek.
7. Beplan jou tyd só:
AFDELING A: 80 minute
AFDELING B: 40 minute
AFDELING C: 30 minute
8. Nommer elke skryfstuk soos dit op die vraestel genommer is.
9. Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.
10. Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 3 DBE/2018
SSE
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
• Skryf 'n opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
• Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk
neer.
1.1 Die oggend toe ek laat was vir 'n belangrike afspraak [50]
1.2 Ek sluit my huis se deur oop ... [50]
1.3 As ek hierdie eksamen slaag ... [50]
1.4 Suid-Afrika is 'n goeie plek vir toeriste. [50]
1.5 Mense wat op mure skryf of teken, is vandale. [50]
1.6 Kies EEN van die volgende prente en skryf 'n opstel daaroor. Skryf die
vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van jou opstel neer.
LET WEL: Daar moet 'n duidelike verband wees tussen die opstel en die
prent wat jy gekies het.
1.6.1
[Bron: www.saada.com] [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 4 DBE/2018
SSE
1.6.2
[Bron: googleimages] [50]
1.6.3
[Bron: play.google.com] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 5 DBE/2018
SSE
AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 2
• Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
• Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.
2.1 FORMELE BRIEF
Jy is die leier van 'n gemeenskapsprojek. Julle maak klere vir arm mense
bymekaar. Die leerders van die plaaslike hoërskool het klere geskenk.
Skryf 'n BEDANKINGSBRIEF aan die hoof van hierdie skool waarin jy die
leerders vir die klere bedank. [30]
2.2 HULDEBLYK
Die eienaar van die huiswinkeltjie in julle straat is oorlede. Almal was baie lief
vir hom/haar. Omdat jy hom/haar so goed geken het, moet jy 'n huldeblyk by
sy/haar begrafnis lewer.
Skryf die HULDEBLYK wat jy by die eienaar se begrafnis gaan lewer. [30]
2.3 INFORMELE VERSLAG
Jy het die gemeenskapsaal vir 'n troue gehuur. Tydens die onthaal het 'n paar
van die gaste skade aangerig. Die bestuurder van die gemeenskapsaal het vir
jou gevra om 'n verslag daaroor te skryf.
Skryf 'n INFORMELE VERSLAG oor die skade wat tydens die onthaal
aangerig is. [30]
2.4 DIALOOG
Jy wil geld by jou vriend leen.
Skryf die DIALOOG tussen jou en jou vriend neer. [30]
TOTAAL AFDELING B: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 6 DBE/2018
SSE
AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 3
• Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
• Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.
3.1 STROOIBILJET
Jy gaan 'n groentewinkel begin. Jy wil 'n strooibiljet in die dorp versprei om
die opening van jou groentewinkel te adverteer.
Ontwerp 'n STROOIBILJET waarin jy die openingsdag van die groentewinkel
adverteer en aandui watter groente teen watter prys verkoop sal word. [20]
3.2 POSKAART
Jy begin op 'n ander plek werk of studeer. Dit is 'n interessante plek met baie
winkels, mooi parke, mooi geboue en vriendelike mense.
Skryf 'n POSKAART aan jou vriend of vriendin op jou tuisdorp. Vertel vir
hom/haar van hierdie interessante plek waar jy nou woon.
Teken die poskaartvorm in jou ANTWOORDEBOEK oor en gebruik dit vir jou
poskaart.
Seël
________________
________________
________________
________________
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 7 DBE/2018
SSE
3.3 RIGTINGAANWYSINGS
Jy en jou vriend is by jou huis. Verduidelik vir jou vriend hoe om van jou huis
af tot by die winkelsentrum te ry.
Skryf die RIGTINGAANWYSINGS stap-vir-stap en onder mekaar neer. Jy
moet straatname en bakens noem.
[Eie teks] [20]
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2018 QP

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC Supplementary 2018 QP

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2021 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2017 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2016 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans FAL
%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)
Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Gauteng June 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper