Skip to content

Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC November 2013 Question Paper

Question paperAfrikaans FALGrade 12201310 pages

Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the NSC November Exam 2013, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

NSC November Exam 2013

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November 2013 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Langer transaksionele teks (30) AFDELING C: Korter teks: Naslaan-, informatiewe en transaksionele tekste (20) 2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. 3. Skryf in die taal wat geassesseer word. 4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy. 5. Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn kopkaart, ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen die beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elkeen van die afdelings skryf. 6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur die beplanning nadat jy die finale produk geskryf het. 7. Beplan jou tyd só: AFDELING A: 80 minute AFDELING B: 40 minute AFDELING C: 30 minute 8. Nommer elke teks soos dit op die vraestel genommer is. 9. Skryf die titel/opskrif van elke teks boaan jou skryfstuk neer. 10. LET WEL: Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 3 DBE/November 2013 NSS AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 • Kies EEN onderwerp en skryf 250–300 woorde daaroor. • Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer. 1 1.1 Julle bure het julle gehelp toe julle ʼn probleem gehad het. Skryf ʼn opstel hieroor. [50] 1.2 Jongmense het hulle eie kultuur [Uit: http://www.google.com] Jongmense het hulle eie idees oor byvoorbeeld: • Kleredrag • Musiek • Kos • Vriendskap Skryf ʼn opstel hieroor. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 4 DBE/November 2013 NSS 1.3 ʼn NAWEEK SONDER MY SELFOON [Uit: http://www.google.com] Skryf ʼn opstel hieroor. [50] 1.4 VOEL LEERDERS VEILIG IN SUID-AFRIKAANSE SKOLE? Geweld in skole is wêreldwyd in die nuus. Ons hoor van: • Dwelmgebruik • Bendes • Vuurwapens • Boelies Kan leerders in Suid-Afrikaanse skole veilig voel? Skryf ʼn opstel hieroor. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 5 DBE/November 2013 NSS 1.5 [Uit: http://www.google.com] Baie leerders sê dat hulle te veel huiswerk kry. Stem jy saam met hierdie stelling? Skryf ʼn opstel hieroor. [50] 1.6 Kies EEN van die volgende visuele tekste en skryf ʼn opstel daaroor. Gee jou skryfstuk ʼn titel. Jou opstel moet direk by die kern van die prent aansluit. 1.6.1 [Uit: http://www.google.com] [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 6 DBE/November 2013 NSS 1.6.2 [Uit: http://www.google.com] [50] 1.6.3 [Uit: http://www.google.com] [50] TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 7 DBE/November 2013 NSS AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 2 • Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor. • Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk neer. 2.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF [Uit: http://www.google.com] Jou maat in graad 10 moet tussen Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid kies en hy/sy vra jou raad. Skryf ʼn brief aan jou maat waarin jy vir hom/haar hieroor raad gee. [30] 2.2 VERSLAG Jy het gesien hoe een van die graad 12-leerders oneerlik in die eksamen- lokaal was. Skryf ʼn verslag aan die skoolhoof waarin jy verduidelik wat jy gesien het. [30] 2.3 HULDEBLYK Een van jou klasmaats is oorlede. Skryf die huldeblyk wat jy by sy/haar begrafnis gaan voorlees, volledig uit. [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 8 DBE/November 2013 NSS 2.4 PAMFLET Só lyk die voorblad van ʼn pamflet wat julle skool saamgestel het om ʼn Idolskompetisie wat julle gaan aanbied, bekend te stel. ONS EIE IDOLSKOMPETISIE [Foto uit: http://www.google.com] Jy moet die pamflet voltooi deur meer inligting oor die kompetisie te gee. Skryf ook die reëls van die kompetisie neer. Gebruik die formaat hieronder om jou pamflet saam te stel. ALGEMENE INLIGTING REËLS [30] TOTAAL AFDELING B: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 9 DBE/November 2013 NSS AFDELING C: KORTER TEKS: NASLAAN-, INFORMATIEWE EN TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 3 • Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor. • Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk neer. 3.1 DAGBOEKINSKRYWING Jou ouers wou nie toelaat dat jy ná die eindeksamen saam met jou matriek- maats gaan vakansie hou nie. Skryf in jou dagboek hoe jy oor jou ouers se besluit gevoel het. [20] 3.2 ADVERTENSIE [Uit: http://www.google.com] ʼn Tienertydskrif het jou gevra om ʼn advertensie vir hierdie tekkies te ontwerp. Ontwerp hierdie advertensie. [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 10 DBE/November 2013 NSS 3.3 INSTRUKSIES [Uit: http://www.google.com] Jou broer gaan vir die eerste keer sy meisie se ouers ontmoet. Skryf 8–10 wenke in die vorm van instruksies neer om jou broer te help sodat hy ʼn goeie indruk by sy meisie se ouers skep. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans FAL

View all