Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
NOVEMBER 2013
MEMORANDUM
PUNTE: 80
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 





View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)




Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2013 Memo
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2013, 12 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC November Exam · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 392.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
NSC November Exam 2013
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)33 marks
- Question 3Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)10 marks
- Question 4Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)10 marks
- Question 5Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
• Penalisering geskied slegs as die spelling van die kernwoord die antwoord se betekenis
verander.
• As ʼn taalfout die betekenis van die antwoord verander, word geen punt toegeken nie.
• Indien ʼn spelfout die betekenis van ʼn eenwoord-antwoord verander, word geen punt
toegeken nie.
• By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken vir JA/NEE/EK
STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie laasgenoemde te skryf indien die
motivering ʼn JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.
• Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER indien die
aanhalingstekens ontbreek NIE.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn volsin, is dit korrek MITS die
korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Die kandidaat kan ook die
antwoord begin met: Die woord/woorde is ...
- by vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ʼn hele
reeks ook in sinsverband, sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) gevra na.
- indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste antwoord(e) per
merker nagesien.
• Indien ʼn antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die
antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
• Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien
die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
VRAAG 1
TEKS A: PRAKTIESE EKSAMENWENKE IN SPELETJIEVORM
[Verwerk uit: http//www.jip.co.za]
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
1.1 • Jy moet hard studeer/leer/werk. 2 2 1 1
• Jy moet gesond eet.
• Jy moet ontspan.
(Enige TWEE)
1.2 • Deur in jouself te glo. 1 2 1 1
• Pak jou studies met vertroue aan.
• Jy moet selfvertroue hê.
(Enige EEN)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 3 DBE/November 2013
NSS-Memorandum
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
1.3 • (ʼn Eksamen en ʼn monster) maak leerders bang/ 1 2 1 2
vreesbevange/laat jou skrik/laat jou stres.
• (ʼn Eksamen en ʼn monster) gee nagmerries/is die
onbekende.
(Enige EEN of soortgelyk wat ʼn negatiewe
emosie/eienskap uitbeeld.)
1.4 • Ek/Jy is nie goed genoeg nie. 1 2 1 1
• Ek/Jy het nie hard genoeg geleer nie.
• Ek/Jy is dom.
• Ek/Jy gaan druip.
(Enige EEN)
1.5 A 1 2 1 2
1.6.1 Feit 1 2 2 3
1.6.2 “Navorsing het bewys” 1 2 2 3
(DRIE OPEENVOLGENDE WOORDE)
(Sien na soos WAAR/ONWAAR)
1.7 • Dit dui aan dat daar nog meer gesê gaan word 1 2 2 3
(oor breinkos).
• In blokkie 6 volg meer inligting (oor breinkos).
• Dit laat die leser dink/wonder (wat volgende gesê
gaan word) (oor breinkos).
• Dit lei die leser na die volgende paragraaf.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.8 • (Dit gee jou brein) energie/krag/skop/ ʼn hupstoot. 1 2 1 2
• Dit laat jou (brein) vinniger/beter werk./Fokus.
(Of soortgelyk. Die klem val op beter
funksionering.)
1.9.1 • Dit maak jou brein moeg. 1 2 1 1
• Dit put jou brein uit.
(Enige EEN)
1.9.2 • Dit maak nie jou brein moeg nie. 1 2 1 1
• Jou brein kan meer inneem.
(Enige EEN)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 4 DBE/November 2013
NSS-Memorandum
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
1.10.1 • (Ten minste) agt (uur per nag). 1 2 1 1
• 8
(Enige EEN)
1.10.2 Die uil (diertjie/voël) is ʼn nagdier/slaap nie snags nie. 1 2 2 3
(Of soortgelyk)
1.11 • Om krampe te voorkom. 1 2 1 1
• Om jou handspiere sterk te hou.
(Enige EEN)
1.12 “Diep asemhaling” 1 2 1 1
(TWEE OPEENVOLGENDE WOORDE)
1.13.1 Figuurlik 1 2 2 2
1.13.2 • Die woord “warm” verwys na ʼn moeilike situasie 1 2 2 2
(binne die konteks van die eksamen).
• Jy verkeer onder druk/beleef stres (in die
eksamenlokaal).
• Die woord “warm” verwys na die situasie waar jy
eksamen skryf en weergee wat jy geleer het.
(Of soortgelyk - die woord “warm” moet ʼn
figuurlike betekenis verduidelik.)
(Sien na soos WAAR/ONWAAR)
1.14 • Dit verskaf genot om te lees/speel. 1 2 1 3
• Dit wek meer belangstelling.
• Dis makliker om te lees.
• Jy verstaan dit beter/dit is interessanter/dit behou
jou aandag.
• Jy onthou dit beter.
(Of soortgelyk)
1.15 • Die media probeer help. 1 2 1 3
• Dit wil leerders help voorberei vir die eksamen.
• Dit is ʼn belangrike onderwerp.
• Dit gee raad aan leerders hoe om te leer.
• Dit is ʼn poging om die uitslae te verbeter.
• Dit wil leerders motiveer.
• Dit neem die eksamenvrees weg.
(Of soortgelyk)
SUBTOTAAL: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 5 DBE/November 2013
NSS-Memorandum
TEKS B: SENSUS
[Verwerk uit: Huisgenoot, 15 November 2012]
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
1.16 • Formeel 1 2 3 1
• Formele
(EEN WOORD)
1.17 • Daar is nie sekerheid oor waar hulle woon nie. 1 2 3 2
• Hulle het nie wonings nie.
• Hulle is straatmense.
(Enige EEN)
1.18 • Daar is nou meer huishoudings met elektrisiteit. 2 2 2 2
• Die getal huise met elektrisiteit het vermeerder.
• Meer mense het nou toegang tot elektrisiteit.
• Daar is ʼn toename van 15% in elektrisiteits-
voorsiening (aan huishoudings).
(Enige EEN)
(Pyltjie dui op toename (1 punt). Kandidaat moet
die implikasie uitlig (2de punt).
1.19 • 73,4 (%) 1 2 3 1
• 73,4 persent
(Enige EEN)
1.20 1,2 miljoen (huise) 1 2 1 1
1.21 ʼn Mens assosieer koeke met ouderdom/verjaarsdae/ 1 2 3 2
ouer word/verjaarsdagkoek. (simboliek van koeke)
1.22 Limpopo 1 1 1 2
1.23 • Dis makliker om die feite te verstaan/te 2 2 3 3
verduidelik/te ondersteun.
• Dit trek jou aandag.
(TWEE redes of soortgelyk)
SUBTOTAAL: 10
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 6 DBE/November 2013
NSS-Memorandum
AFDELING B: OPSOMMING
ALGEMEEN
• Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied
is nie.
• Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne
(eerste 75 woorde) van hierdie paragraaf nagesien.
• Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry.
• Beplanning is nie nodig nie.
• Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
- Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die
tweede aanbieding word nagesien.
- Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
antwoord beskou.
• Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die tweede
feit word geïgnoreer.
• Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien.
• Direkte aanhalings is toelaatbaar.
• Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie.
• Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal
woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
• Nasieners tel die getal woorde indien die opsomming te lank lyk.
• Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), word 5 ekstra woorde
toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie.
• Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is,
aan te dui nie.
• Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar dit
bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
ALGEMEEN
SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal):
Feit 7
Taal 3
= 10
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE:
Die hoofgedagte kan in ʼn volsin of in ʼn PUNTE
sinsnede aangebied word, solank dit
sinvol is.
1–3 feite korrek 1
4–5 feite korrek 2
6–7 feite korrek 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 7 DBE/November 2013
NSS-Memorandum
VRAAG 2
TEKS C: MAAK NUWE VRIENDE!
[Verwerk uit: www.jouwêreld.co.za]
Direkte aanhaling Moontlike verwerking
Dit is nooit maklik om nuwe vriende te maak
nie. Hier is ʼn paar praktiese wenke wat jou
hiermee kan help.
Jy moet uitgaan om nuwe vriende te 1. Gaan uit (om nuwe vriende te ontmoet).
ontmoet, want as jy net voor die televisie sit,
sal jy nie vriende ontmoet nie. Sluit by klubs 2. Sluit by klubs aan (om mense met
op jou tuisdorp aan waar daar ander dieselfde belangstellings te ontmoet).
mense is wat jou belangstellings deel.
Reis laat nuwe wêrelde vir jou oopgaan. 3. Reis (om vriende te ontmoet)./
Deur vreemde plekke te besoek, sal jy ook Besoek vreemde plekke (om vriende te
nuwe vriende ontmoet. Beweeg ʼn bietjie ontmoet).
uit jou gemaksone en doen nuwe dinge, 4. Beweeg uit jou gemaksone./Doen nuwe
soos om kursusse by te woon. Daar kan jy dinge.
met nuwe vriende in aanraking kom.
Registreer op een van die sosiale 5. Registreer op sosiale netwerke./Jy kan
netwerke op die Internet en ontmoet sό nuwe vriende deur sosiale netwerke op
nuwe vriende. Wees net baie versigtig om die Internet ontmoet.
nie by die verkeerde mense betrokke te raak
nie.
As jy vreemde mense raakloop, begin jou 6. Begin jou gesprek met ʼn vreemde mens
gesprek met ʼn kompliment oor iets met ʼn kompliment.
positiefs wat jy in ʼn ander persoon
raaksien. Alle mense hou daarvan om
gekomplimenteer te word.
ʼn Mens wil so graag ontvang, maar dit is 7. Gee van jouself./
eers wanneer jy gee dat jy die grootste
vriende sal maak. En wat moet jy gee?
Jou tyd, jou energie of jou aandag. Dit Gee jou tyd, energie of aandag.
hoef nie materiële dinge soos duur geskenke
te wees nie.
As jy positief is, trek jy mense na jou toe 8. Positiwiteit trek mense aan./
aan. Niemand hou van negatiewe mense
nie. Met ʼn positiewe houding sal jy nooit ʼn Positiewe houding help jou om vriende
ʼn tekort aan vriende hê nie. te maak.
Jou vermoë om van vreemde mense vriende
te maak, laat jou as mens groei en gee vir jou
nuwe geleenthede om jou vriendekring uit te
brei.
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 8 DBE/November 2013
NSS-Memorandum
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
WOORDSTRUKTURE
Spelling moet korrek wees om punt te verdien.
Die standaardvariant geld.
Wanneer slegs een woord as antwoord gevra word, kry die kandidaat geen punte indien die
opdrag nie uitgevoer is nie.
SINSTRUKTURE
Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf
word.
Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE
WOORDE geskryf word.
Verder tel spelling glad nie.
Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.
Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, moet die hele sin
uitgeskryf word.
LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en spelfoute nie,
tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed.
VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit: Huisgenoot, 23 Februarie 2012]
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
3.1 • Matriekleerlinge 1 2 6: Advertensietegniek. 2
• Matrieks Om te bepaal of die
• Graad 12-leerlinge/-studente leerder die teiken van
• Leerders wat ʼn matriekafskeid die advertensie
gaan bywoon kan identifiseer.
(Enige EEN)
(Spelling tel nie)
3.2 beste 1 4 1: Gee trappe van 1
vergelyking korrek.
3.3 mansklere 1 4 1: Gee een woord vir ʼn 1
omskrywing korrek.
3.4 • Hare en skoonheid word (deur 1 4 2: Gebruik passiewe 2
ons) bespreek. vorm korrek.
• Hare en skoonheid word
bespreek (deur ons).
(Enige EEN)
3.5 wonderlike 1 4 2: Gebruik byvoeglike 1
naamwoord korrek.
3.6 • D 1 4 1: Vertaling van Engels 2
• D vertoning na Afrikaans.
• vertoning
(Enige EEN)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 9 DBE/November 2013
NSS-Memorandum
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
3.7 • Dit word in hoofletters geskryf. 1 2 6: Advertensietegniek. 3
• Die inligting word in ʼn ster Om te bepaal of die
geplaas. leerder die visuele
• Dit word vetgedruk. aanbieding van ʼn
• Dit is verniet. advertensie kan
• Jy is nuuskierig om te gaan kyk interpreteer.
hoekom dit gratis is.
(Enige EEN of soortgelyk)
3.8 Jy kan pryse wen. 1 4 2: Verander ʼn vraagsin 1
(Nie ʼn uitroepteken na sin nie. Die na ʼn stelsin.
punt moet aan die einde van die
sin wees)
3.9 • Dit betrek die leser direk. 1 2 6: Advertensietegniek. 3
• Om die leser deel te maak van Om te bepaal of die
die koerant Beeld. leerder die slagspreuk
• Dit maak dit persoonlik. korrek kan
(Enige EEN of soortgelyk) interpreteer.
3.10 • (Die verskillende lettertipes) trek 1 4 6: Advertensietegniek. 3
die leser se aandag. Om te bepaal of die
• Dit maak die advertensie leerder die doel van
interessant. die advertensie
• (Die verskillende lettertipes) laat verstaan.
die leser op die belangrike
inligting van die advertensie
fokus.
(Of soortgelyk)
SUBTOTAAL: 10
VRAAG 4
TEKS E: STROKIESPRENT
[Uit: Beeld, 15 November 2012]
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
4.1 stereotipeer 1 4 2: Identifiseer 2
(Spelling tel) stereotipering.
4.2 verbaas 1 2 1: Woordeskat. Lei 2
betekenis van
beelde, ens. af.
4.3 • Die dogter is onbetrokke. 1 2 3: Interpreteer liggaams- 2
• Die dogter distansieer haar taal.
• Die dogter stem nie saam met
haar ma nie.
(Enige EEN of soortgelyk)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 10 DBE/November 2013
NSS-Memorandum
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
4.4 Helga werk 24 uur per dag; 1 4 2: Verbind sinne korrek. 2
daarom is sy ʼn voorbeeld vir haar
dogter.
(Kommapunt wat ontbreek, word
nie gepenaliseer nie)
4.5 Sy het 24 uur per dag gewerk. 1 4 2: Gebruik verlede tyd 2
korrek.
4.6 B 1 4 1: Gebruik die 2
vaste uitdrukking
korrek.
4.7 onsuksesvol 1 4 1: Gebruik antonieme 1
gepas.
4.8 In raampie 2 kan ʼn mens sien dat 1 4 3: Identifisering van 2
die klere nog nat is, want strokiesprenttegnieke.
• daar is waterdruppels.
• die klere hang aan die draad.
• ʼn mens kan sien hoe Helga die
wasgoed was.
• dit kom nou net uit die water
uit.
(Of soortgelyk)
(Die kandidaat moet die sin
oorskryf en dan voltooi.)
4.9 lewensles 1 4 1: Gebruik samestelling 1
korrek.
4.10 • Dit beklemtoon Helga se 1 4 3: Identifiseer gebruik 3
woorde. van leestekens in
• Dit is ʼn uitroep. visuele tekste.
• Dit bring die humor in die
strokiesprent uit.
• Haar emosie agter die woorde
word so uitgelig.
• Dit druk haar frustrasie uit.
• Dit wys dat haar stemtoon
styg.
(Enige EEN of soortgelyk)
SUBTOTAAL: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 11 DBE/November 2013
NSS-Memorandum
VRAAG 5
TEKS F: ARTIKEL EN PRENT: INTERESSANTE FEITE OOR HONDE EN KATTE
[Verwerk uit: Kids, Julie 2011]
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
5.1 interessante 1 4 1: Identifiseer spelfout en 1
skryf korrek oor.
5.2 • Dierenavorsing is deur 1 4 2: Gebruik passiewe 2
Johnna Rizzo gedoen. vorm gepas en
• Dierenavorsing is gedoen korrek.
deur Johnna Rizzo.
(Enige EEN)
5.3 • Sy het gesê: "Diere is die 2 4 2: Gebruik direkte rede 3
wonderlikste onderwerp om te korrek.
bestudeer."
• "Diere is die wonderlikste
onderwerp om te bestudeer,"
het sy gesê.
(1 punt vir leestekens en 1
punt vir korrekte woordorde –
sin moet “het gesê” bevat.)
5.4 bv. 1 4 1: Gee die korrekte 1
afkorting.
5.5 Voorbeeld: 1 4 1: Gebruik homofoon 1
• Chinese eet baie rys. korrek in ʼn sin om
• My hare/die deeg rys. betekenis weer te
(Of soortgelyk) gee.
(Woordbetekenis moet reg
toegepas word. Woordorde
word nie gepenaliseer nie.)
5.6 • le-wens 1 4 1: Verdeel korrek in 2
• le/wens lettergrepe.
• le’wens
• le wens
(Enige EEN)
5.7 • Honde sal soms water uit 1 4 2: Gebruik toekomende 1
toiletbakke drink. tyd korrek.
• Honde gaan soms water uit
toiletbakke drink.
• Honde sal soms water drink
uit toiletbakke.
• Honde gaan soms water drink
uit toiletbakke.
(Enige EEN)
(soms kan voor of ná water
staan)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 12 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
5.8 koeler 1 4 1: Gebruik trappe van 2
vergelyking korrek.
5.9 bome 1 4 1: Gebruik meervoud 2
korrek.
5.10 Niemand moet hierdie mite glo 1 4 2: Gebruik ontkennende 1
nie. vorm korrek.
5.11 Jy hoef nie bekommerd te wees 1 4 2: Gebruik onbepaalde 1
as jou kat se hart twee keer wyse soos infinitief.
vinniger as joune klop nie. Hoef nie+te+ww
5.12 katjies 1 4 1: Gebruik verkleinings- 2
vorm korrek.
5.13 mannetjie 1 4 1: Gebruik geslag korrek. 1
SUBTOTAAL: 14
VRAAG 5
TEKS G: PRENT
[Uit: Vrouekeur, 6 November 2009]
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
5.14 muisies 1 4 2: Identifiseer 2
woordeskat korrek.
5.15 pikswart 1 4 2: Identifiseer 3
woordeskat korrek.
5.16 bottoe 1 4 2: Identifiseer 2
woordeskat korrek.
5.17 almanak 1 4 2: Identifiseer 1
woordeskat korrek.
5.18 muurprop 1 4 2: Identifiseer 2
woordeskat korrek.
5.19 Die kind spring oor die draad./Die 1 4 2: Gebruik voorsetsels 3
kind huil oor sy ma. korrek.
(Of soortgelyk)
SUBTOTAAL: 6
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC November 2013 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2013 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2020 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2016 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2015 Memo
More from Grade 12 Afrikaans FAL

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper

Question paper