Skip to content
Memorandum

Afrikaans Fal Grade 10 North West June 2018 Memo (Afrikaans)

Grade 10 Afrikaans Fal memorandum from the North West June 2018 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Afrikaans FalGrade 1020186 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN VRAESTEL 1 MEMORANDUM Education Lefapha la Thuto Onderwys Departement Department of Education NOORDWES PROVINSIE GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2018 Punte: 80 Tyd: 2 uur Hierdie MEMO bestaan uit 7 bladsye Demo NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******
Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN VRAESTEL 1 MEMORANDUM MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE AFDELING A: KYK – EN LEESBEGRIP VRAAG 1 AFDELING A: BEGRIPSLEES TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK 1.1 wilde 1 2 1.2 Menslike indringing Wilddiewery 2 1 1.3 B – vleis 1 3 1.4 Olifant 1 1 1.5 slurp 1 1 1.6 groot 1 3 1.7 Kan baie goed onthou (Of soortgelyk) 1 5 1.8 5/vyf 1 1 1.9 Savannes & berghange 2 2 1.10 witrenoster 1 1 1.11 b/ nors 1 3 1.12 buffel 1 2 1.13 Leeu 1 1 1.14 Dis hoofsaaklik die wyfies wat jag. 1 3 1.15 Die jagters kan die leeus maklik sien. Die leeus het nie skuiling/wegkruipplek nie. (Of soortgelyk) 1 5 1.16 … maar een maal per jaar in gevangeneskap. 1 3 1.17 Hulle is gevaarlik/hulle kan jou doodmaak. Mense is bang vir leeus. (Of soortgelyk) 1 4 1.18 40 cm 1 1 1.19 Hulle vreet blare wat aan bome groei. (Of soortgelyk) 1 3 1.20 Kameelperde is baie lank. (Of soortgelyk) 1 3 1.21 twintig/20 minute 1 1 1.22 Ja, Dan kan ons hul rustig bestudeer/Ons hoef nie bang te wees nie. Nee. Dit is nie lewendig in museums nie/Hulle lewe. (Of soortgelyk) 1 5 TEKS B: TEKS EN PRENT 1.23 leeu 1 3 1.24 kamera 1 4 1.25 olifant 1 3 1.26 gewig 1 3 1.27 A/ verskillende eienskappe het. 1 3 1.28  Daar is nie baie woorde om te lees nie.  Daar is prentjies waarmee jy inligting kan sien. (Of soortgelyk) 1 5 TOTAAL AFDELING A: 30 Demo NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******
Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN VRAESTEL 1 MEMORANDUM DENKVLAK 1: DENKVLAK 2: DENKVLAK 3: 12/30 [40%] 12/30 [40%] 6/30 [20%] AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 ASSESSERINGSRIGLYNE ALGEMEEN ► Beplanning is nie nodig nie. ► Indien beplanning wel gedoen is, moet dit duidelik aangedui word. ► Indien nie aangedui nie, word die eerste opsomming nagesien. ► Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat ál die vereiste inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. ► Kandidate mag nie afkortings in hulle opsommings gebruik nie, maar indien wel, word elke afkorting getel volgens die woorde wat dit voorstel. ► Die aantal woorde moet deur die onderwyser getel word. ► Leerders verloor nie ‘n punt as hulle nie die aantal woorde aandui nie. ► As die woordlimiet oorskry word, word net nagesien tot die sin waarin die aantal bereik is. Die res van die opsomming word geïgnoreer. PUNTETOEKENNING • 7 punte vir 7 feite • 3 punte vir Taal • Totaal: 10 punte • DUI DIE PUNTE SÓ AAN: Feite = 7 Taal = 3 = 10 FEITE: 7 ► Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. (‘n Volsin het ‘n werkwoord) TAAL: 3 Verspreiding van punte vir TAAL waar die leerders NIE DIREK aangehaal het NIE: 1 – 3 feite korrek 1 punt 4 – 5 feite korrek 2 punte 6 – 7 feite korrek 3 punte Verspreiding van punte vir TAAL waar die leerders DIREK aangehaal het: 1 – 5 direkte aanhalings 1 punt vir Taal 6 – 7 direkte aanhalings 0 punte vir Taal Demo NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******
Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN VRAESTEL 1 MEMORANDUM FORMAAT: Kandidate moet die opsomming in die korrekte formaat aanbied: • puntsgewys onder mekaar • indien in paragraafvorm aangebied, word die eerste sin gemerk EN die res geïgnoreer. GETAL WOORDE: • Kandidate MOET die korrekte getal woorde aandui. • Indien hy/sy nagelaat het om dit aan te dui of dit verkeerd aangedui het, word hulle NIE GEPENALISEER met een punt NIE. VRAAG 2: OPSOMMING - Denkvlak 2 (100%) - Opsomming van inligting Reëls in die bos. Uit die leesstuk Moontlike antwoorde 1 Jou gids ken die natuur. Loop altyd agter Moenie voor jou gids loop nie. jou gids. Hy weet wat die gevare is. Hy kan aan die diere se spore sien of hulle onlangs op ‘n plek was. 2 Moet nooit hardloop nie, al wil jy hoe Moenie hardloop nie dan sien graag. Partykeer is jy bang vir wilde diere. die diere jy is bang. Dit voel of jy moet wegkom 3 Gehoorsaam te alle tye jou gids se Kyk na die handseine jou gids handseine. Van hulle is ‘stop’, ‘kom’, ‘hurk vir jou wys. af’ en ‘luister’. Diere kan jou maklik ruik en storm dan. 4 Somminge diere pof hulleself op sodat hulle Jy mag nie sommer aan enige groter lyk. Party gebruik kleure om iets raak sonder jou gids se roofvyande te waarsku dat hul giftig is. toestemming nie. Moenie aan vreemde goed raak nie tensy jou gids vir jou sê dat dit veilig is nie. 5 Diere gebruik plante as kos en skuilplek. Moenie plante afpluk of op hul Diere se mis bemes die grond. Nuwe trap nie. plantjies kan daar groei. Moenie plante beskadig deur dit te pluk of vertrap nie 6 Moenie diere bangmaak sodat hul skrik Diere moenie bang gemaak nie. Jy moet in harmonie met die natuur word nie. leef. Diere kan gevaarlik wees as jy hul skrikmaak of seermaak. Hulle kan jou aanval. 7 Respekteer die wildernis. Stropers Jy moet altyd die wildernis met verkoop dooie diere se velle en ivoor. Die respek behandel. natuur is net wreed teenoor diegene wat nie probeer om dit te verstaan nie. [Aantal woorde: 59] [Aantal woorde: 60] TOTAAL AFDELING B [10] Demo NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******
Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN VRAESTEL 1 MEMORANDUM AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN – KONVENSIES VRAAG 3 PUNT DVLAK 3.1. Skrif is groter of kleiner/groot letters/vet letters 1 3 3.2. Die advertensie gaan oor wildediere. (Of soortgelyk) 1 3 3.3. teen 1 3 3.4. Jy 1 2 3.5. ken 1 3 3.6. groter 1 2 3.7. pryse 1 2 3.8. D/ kappie 1 3 3.9. Die wildsfees was baie gewild. 1 2 3.10. Elke jongman sal ‘n bok skiet. 1 3 (10) 4.1 Die prent wys hulle hardloop weg. (Of soortgelyk) 1 3 4.2 A/ deelteken 1 2 4.3 Sestien 1 1 4.4 Gevaarlike 1 2 4.5 Siestog 1 2 4.6 Vernietig 1 2 4.7 Boere sê dat olifante plantasies in woestyne kan verander. 1 3 4.8 Die bees het ‘n lewer. Ons eet die lewer van die hoender. (Of soortgelyk) 1 3 4.9 morsdood 1 2 4.10 plantasie 1 3 (10) 5.1.1 Vraagteken 1 3 5.1.2 Kameelperde se nekke is lank daarom kan hulle blare tot vyf meter hoog afvreet. 1 3 5.1.3 Die blare van die akasiaboom is hulle gunsteling kos 1 2 5.1.4 leeragtige 1 2 5.1.5 wat 1 2 5.1.6 bewys 1 2 5.1.7 Jy 1 2 5.1.8 langste 1 3 5.1.9 nie 1 2 5.1.10 muisie 1 1 5.1.11 … om kos te vind 1 1 5.1.12 ka-meel-perd 1 1 5.1.13 voorvaders 1 1 5.1.14 Die bewaarder het hom een middag uitasem in die veld gewaarsku. 1 3 5.2.1 ken 1 1 5.2.2 agter 1 1 5.2.3 beter 1 1 5.2.4 hartklop 1 1 5.2.5 juig 1 1 5.2.6 vinnig 1 1 Demo NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******
Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN VRAESTEL 1 MEMORANDUM TOTAAL AFDELING C: [40] GROOTTOTAAL: 80 DENKVLAK 1: DENKVLAK 2: DENKVLAK 3: 16/40 [40%] 16/40 [40%] 8/40 [20%] AFRIKAANS HT EAT TAT GRAAD 10 11 12 ASSESSERINGSTAAK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 Vraestel 1: Kyk – en leesbegrip, Opsomming & Taalstrukture en - BESKRYWING konvensies A PRE MODERERING 1 Is die volgende inligting aangedui? INSTANSIE/NAAM VAK EN VL GRAAD DATUM TYDSDUUR PUNTE VAN SKOOL Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee 2 Kognitiewe vlakke DENKVLAKKE 1 2 3 VOORGESKREWE RIGLYN 40% 40% 20% WERKLIKE 40% 40% 20% Kommentaar: Barrett se taksonomie is haalbaar en dus voldoen aan die vlakke wat vereis word. 3 Standaard van assesseringstaak: Die assesseringstaak voldoen aan die standaard vir Graad 10 EAT - leerders 4 Verskeidenheid en inklusiwiteit: ‘n Verskeidenheid vrae wat al die vereiste kognitiewe vlakke aanspreek, is ingesluit in dié vraestel en sal deur ál die Graad 10 EAT - leerders beantwoord kan word. 5 Taalgebruik KOMMENTAAR Geskiktheid vir vlak en graad Ja Korrekte vakterminologie Ja 6 Assesseringsinstrument MEMORANDUM √ RUBRIEK KORREKTHEID Ja√ Nee Indien Nee, veranderinge wat aangebring moet word: N.v.t. MODERATOR M.P. Dumane. HOEDANIGHEID Vakadviseur: Afrikaans HANDTEKENING M.P. Dumane. DATUM 09/05/2018 Demo NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.