Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE ASSESSERINGSTAAK
GRADE 10
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
JUNIE 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 80
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.
Demo
Kopiereg voorbehou NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6******* Blaai om asseblief
Skip to contentMemorandum 





Afrikaans Fal Grade 10 North West June 2019 Memo (Afrikaans)
Grade 10 Afrikaans Fal memorandum from the North West June 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 10 · North West June · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- North West June
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 1.0 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 NW/Junie 2019
Nasienriglyne
AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
Indien die leerder woorde uit ‘n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord
sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE
GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit
aanvaarbaar.
By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE
SAAM NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR/FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
verdien die punt.
Waar eenwoord antwoorde gevra word en die leerder gee ‘n volsin is dit korrek MITS
die korrekte antwoord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ‘n reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
TWEE/DRIE na.
Aanvaar dialektiese variasies.
Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.
VRAAG 1
TEKS A: Herkoms van hoenders …
DENK-
VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK
(Barret)
1.1 C
C – waar hoenders vandaan kom.
waar hoenders vandaan kom.
(Enige EEN) 1 3
1.2 wolhaar-legendes
bogstorie
(Aanvaar ook wolhaar alleen) 1 1
1.3 Sy kop is met ‘n byl afgekap. 1 1
1.4 ‘n Hoender het bly lewe nadat sy kop afgekap is.
Die hoender het nog rondgestap.
Die hoender het steeds sy nek rondgedraai.
(Enige TWEE) 2 3
1.5.1 Die (wilde) (rooi) boshoender. 1 1
1.5.2 Die boshoender het nie uitgesterf nie/die boshoender lewe
vandag nog. 1 3
1.6 Indië/Pakistan/Suidoos-Asië
(Enige TWEE) 2 1
Demo
Kopiereg voorbehou NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6******* Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 3 NW/Junie 2019
Nasienriglyne
1.7 bedek is met vere 1 3
1.8 menigte 1 2
1.9 D
D – Egiptenare, omdat daar hoenderbene in hul
grafkelders gevind is wat baie ouer as 5 000 jaar is.
Egiptenare, omdat daar hoenderbene in hul grafkelders
gevind is wat baie ouer as 5 000 jaar is.
(Enige EEN) 1 3
1.10 gesaghebbende 1 2
1.11 Hulle is goedkoop.
Jy het nie baie geld nodig om hulle te koop nie.
Dit kos nie baie om hulle te voer nie.
(Enige TWEE of soortgelyk) 2 2
1.12 eiers 1 1
1.13 Hoenders is omnivore/Hoenders is plant- sowel as
vleisvreters.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 1
1.14 Jy pas dissipline toe/oefen beheer uit/te raas.
(Of soortgelyke sinvolle antwoord) 1 4
1.15 Die veerpunte van een vlerk word afgeknip. 1 3
1.16 altyd saamleef in groepe 1 3
1.17 As sekere henne of hane uit die kamp verwyder word is daar
tydelike ontwrigting tot ‘n nuwe rangorde gevestig is. 1 3
1.18 Ons taal is deurspek van idiome wat met die hoender te
doen het. 1 2
1.19 Ja
Ek kan hul produkte eet en/of verkoop. Ek kan ryk word.
Nee
Dit is wreed./ Hoenders kan troeteldiere wees.
(Of soortgelyk) 1 5
1.20 Ek hou van hoenders.
Ek kan geld maak as ek hul verkoop.
Hulle is mooi diere.
(Of soortgelyk) 1 5
Demo
Kopiereg voorbehou NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6******* Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 4 NW/Junie 2019
Nasienriglyne
TEKS B: SKEMATIESE VOORSTELLING EN GRAFIEK
1.21 Suid-Afrika/SA
(Enige EEN) 1 3
1.22 D
D – die VSA misbruik gemaak het van sy ekonomiese
krag om hulle braaihoenderbedryf in SA te kom uitbrei.
die VSA misbruik gemaak het van sy ekonomiese krag
om hulle braaihoenderbedryf in SA te kom uitbrei. 1 3
1.23 20,3(%) 1 3
1.24 3,4 (ton) 1 3
1.25 SA/Suid-Afrika
(Enige EEN) 1 3
1.26 Dit is lande wat aan SA grens/wat SA se bure is.
(Of soortgelyke sinvolle antwoord) 1 4
30
AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming
Die opsomming moet soos volg nagesien word:
Puntetoekenning:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
o 3 punte vir taal
o Totaal punte: 10
Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
o 1–3 korrekte feite: 1 punt
o 4–5 korrekte feite: 2 punte
o 6–7 korrekte feite: 3 punte
Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
o 6–7 aanhalings: geen punte vir taal nie
o 1–5 aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
Demo
Kopiereg voorbehou NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6******* Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 5 NW/Junie 2019
Nasienriglyne
LET WEL:
Getal woorde:
o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat
gebruik is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener
tot by die laaste volsin na die 70-woordegrens nasien en die res van die
opsomming ignoreer.
VRAAG 2
TEKS C: INTERESSANTE FEITE OOR HOENDERS EN EIERS
DIREKTE AANHALING EIE WOORDE
‘n Manlike hoender word ‘n haan genoem en ‘n 1 Eiers in henne vat ‘n dag en ‘n half
vroulike hoender staan as ‘n hen bekend. Eiers om te ontwikkel.
neem ‘n dag en ‘n half om binne in die hen te
ontwikkel. ‘n Deursnee-hen lê tussen 300 en
325 eiers per jaar.
Dit is gesond om vrugte en groente eet. Jy kan 2 Eiers is goed vir jou gesondheid.
wortels eet om beter te kan sien. ‘n Eier kan
ook gesondheid bevorder.
Vars eiers kan sowat ‘n maand lank in die 3 Yskas kan gebruik word om ‘n eier
yskas gehou word. Op die winkelrakke word vars te hou vir ‘n maand.
eiers van verskillende groottes te koop
aangebied.
Eiers wat vrot is moet weggegooi word. ‘n 4 Eierwit wat vars is is dof.
Dowwe eierwit is ‘n teken van varsheid. Die
dofheid is te danke aan die hoë
koolstofdioksied-inhoud wanneer die eier gelê
is.
‘n Vars eier bevat elf verskillende vitamiene 5 Eiers bevat baie vitamiene en
en minerale. Hierdie vitamiene en minerale is minerale.
nodig vir ‘n gesonde dieet. Vitamine D versterk
bene en tande.
‘n Vars eier gaan in water sink. ‘n Lepel asyn 6 ‘n Vrot eier sal nie in water sink nie
in die water wanneer jy ‘n eier poseer keer dat maar ‘n vars eier sal.
die wit versprei. Dit help ook dat die eier
vinniger stol.
Die ras van die hen bepaal of die eier bruin 7 Ons kry bruin en wit eiers wat deur
of wit van kleur is. Dit word dus geneties die ras van die hen bepaal word.
bepaal. Eiers van verskillende groottes mag nie
saam in dieselfde houer verpak word nie.
TOTAAL AFELING B: 10
Demo
Kopiereg voorbehou NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6******* Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 6 NW/Junie 2019
Nasienriglyne
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spelling:
o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
taalstruktuur is wat getoets word.
o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
instruksies.
Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat
volledig geskryf word vir meervoudige-keuse vrae.
VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
DENK-
VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK
(Barret)
3.1 Hoofletters.
Vetgedrukte letters/Vet letters.
L- Alliterasie/Herhaling van die L- klank. 1 2
3.2 Geen rook/Rook verbode
(Of enige sinvolle omskrywing) 1 4
3.3 Lieflike liplek lekker hoender/Vir mense wat weet hoe om
die lewe te geniet/spesiaal net vir jou/heerlike bros
hoenderporsies/Kry ‘n koolslaai gratis/Slegs R45,99. 1 1
3.4.1 informele taal 1 3
3.4.2 jou 1 3
3.5 skyfies 1 2
3.6 yskoue 1 2
3.7 gratis 1 2
3.8 twee 1 1
3.9 Bv.
Ja, dit is baie goedkoop/baie min geld vir die ete/kos lyk
lekker.
Nee, dit is te min kos vir die prys. 1 5
[10]
Demo
Kopiereg voorbehou NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6******* Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 7 NW/Junie 2019
Nasienriglyne
VRAAG 4
TEKS E: STROKIESPRENT
DENK-
VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK
(Barret)
4.1 Ons sal hoendersop by my ouers eet. 1 2
4.2 Haar oë is groot/wyd oop. 1 3
4.3 Hoen/der/ge/reg/te 1 1
4.4 Hoe op aarde kan julle hoendergeregte eet? 2 1
4.5 Hoenders behoort nie ander hoenders te eet nie. 1 2
4.6 D
D – diere van dieselfde spesie wat mekaar eet.
diere van dieselfde spesie wat mekaar eet. 1 3
4.7 Die hen sê dit baie hard/dit wys dat die hen baie geskok
is/sy kan nie glo wat sy hoor nie.
(Of enige soortgelyke antwoord) 1 4
4.8 Hy sê dat die betrokke haan hulle (glo) ‘n klomp geld
skuld. 1 3
4.9 ‘n Haan wat iemand geld skuld/die hoenders wat die haan
eet omdat hy hulle geld skuld/as hulle die haan eet gaan
hulle nooit hulle geld terugkry nie.
(Of enige soortgelyke sinvolle antwoord.) 1 5
[10]
Demo
Kopiereg voorbehou NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6******* Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 8 NW/Junie 2019
Nasienriglyne
VRAAG 5
TEKS F: KAMME EN BELLE – “GEVEERDE” PLASTIEK
DENK-
VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK
(Barret)
5.1 hoendertjies 1 1
5.2 B
B – intensiewe vorm
Intensiewe vorm
(Enige EEN) 1 2
5.3 herken 1 1
5.4 liggaamstemperatuur 1 1
5.5 deur middel van 1 2
5.6 eende 1 1
5.7.1 wat 1 1
5.7.2 B
B – My motor se vere het gebreek.
My motor se vere het gebreek.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 3
5.7.3 geslagte 1 3
5.7.4 nuttige 1 3
5.8 van 1 2
5.9 Die proses is ver gevorder, omdat Amerikaanse
wetenskaplikes reeds hierdie nuwe soort plastiek
gepatenteer het. 1 2
5.10 Dit is wenslik dat stowwe bio-afbreekbaar moet wees. 1 3
5.11 Pluimvee se vere kan nie goed gebruik word nie. 1 2
[14]
Demo
Kopiereg voorbehou NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6******* Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 9 NW/Junie 2019
Nasienriglyne
TEKS G: PRENT
5.12 Die plaasdiere word deur die seun gevoer. 1 2
5.13 witter 1 1
5.14 tong 1 1
5.15 bul 1 2
5.16 tevrede 1 1
5.17 Ja
Al die diere lyk gelukkig/ hulle glimlag/hulle lyk gesond.
Nee
Daar is geen waterbakke of kosbakke in die prentjie nie.
(Of enige soortgelyke sinvolle motivering binne konteks) 1 3
[6]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Demo
Kopiereg voorbehou NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6******* Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 10 NW/Junie 2019
Nasienriglyne
AFRIKAANS HT EAT TAT
GRAAD 10 11 12
ASSESSERINGSTAAK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11
BESKRYWING Vraestel 1: Kyk – en leesbegrip, Opsomming & Taalstrukture en -konvensies
A PRE MODERERING
1 Is die volgende inligting aangedui?
INSTANSIE/NAAM VAK EN VL GRAAD DATUM TYDSDUUR PUNTE
VAN SKOOL
Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee
2 Kognitiewe vlakke
DENKVLAKKE 1 2 3
VOORGESKREWE RIGLYN 40% 40% 20%
WERKLIKE 40% 40% 20%
Kommentaar: Barrett se taksonomie is haalbaar en dus voldoen aan die vlakke wat vereis word.
3 Standaard van assesseringstaak: Die assesseringstaak voldoen aan die standaard vir Graad 10
EAT - leerders
4 Verskeidenheid en inklusiwiteit: ‘n Verskeidenheid vrae wat al die vereiste kognitiewe vlakke
aanspreek, is ingesluit in dié vraestel en sal deur ál die Graad 10 EAT - leerders beantwoord
kan word.
5 Taalgebruik
KOMMENTAAR
Geskiktheid vir vlak en graad Ja
Korrekte vakterminologie Ja
6 Assesseringsinstrument
MEMORANDUM √ RUBRIEK KORREKTHEID Ja√ Nee
Indien Nee, veranderinge wat aangebring moet word: N.v.t.
MODERATOR P Meyer HOEDANIGHEID Vakadviseur: Afrikaans
HANDTEKENING P Meyer DATUM 01/05/2019
Demo
Kopiereg voorbehou NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6******* Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 10 North West June 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 10 North West June 2017 Memo (Afrikaans)

Study guide
Gr10 AFR EAT OG SG LR

Annual teaching plan
Gr 10 Afrikaans FAL ATP 2023 24

Question paper
Afrikaans Fal Grade 10 P1 North West June 2019 QP (Afr)

Question paper
