Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Proef
hlayiso mock exams
Oefenreeks:
Graad 10 eksamenvoorbereiding
WWW.HLAYISO.COM
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
NOVEMBEREKSAMEN 2026 (PROEF)
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye.
Skip to contentQuestion paper 











View all





Afrikaans FAL Grade 10 P3 November Mock 2026 Question Paper (Afr)
Grade 10 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the November Mock Exam 2026 (Afrikaans), 5 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Publisher: Hlayiso
Afrikaans FAL · Grade 10 · November Mock Exam · 2026. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2026
- Exam period
- November Mock Exam
- Paper
- 3
- Publisher
- Hlayiso
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 5
- File size
- 1.3 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 5
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3
2
NSS Proef
Hlayiso/Proef 2026
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.
Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A:
Opstel
(50)
AFDELING B:
Langer transaksionele teks
(30)
AFDELING C:
Korter transaksionele teks
(20)
2.
Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.
3.
Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.
4.
Begin ELKE afdeling op ’n NUWE bladsy.
5.
Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ’n breinkaart,
’n vloeidiagram of sleutelwoorde. Doen die beplanning VOORDAT jy die finale produk
vir elke afdeling skryf.
6.
Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Trek ’n streep deur jou
beplanning nadat jy die finale produk geskryf het.
7.
Beplan jou tyd só:
AFDELING A:
50 minute
AFDELING B:
40 minute
AFDELING C:
30 minute
8.
Nommer elke skryfstuk soos dit in die vraestel genommer is.
9.
Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.
10.
Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel word NIE.
11.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3
3
NSS Proef
Hlayiso/Proef 2026
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
• Skryf ’n OPSTEL van 150 tot 200 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
• Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.
1.1
My eerste dag op hoërskool
[50]
1.2
Die persoon wat ek die meeste bewonder
[50]
1.3
Sosiale media doen meer skade as goed.
[50]
1.4
Toe die krag afgaan …
[50]
1.5
As ek een ding in my dorp/stad kon verander
[50]
1.6
Kies EEN van die volgende prente en skryf ’n opstel daaroor. Skryf die
vraagnommer (bv. 1.6.1) en jou eie titel neer.
LET WEL: Daar moet ’n duidelike verband wees tussen jou opstel en die prent
wat jy gekies het.
1.6.1
MOET DIT
NOOIT
OOPMAAK NIE!
[50]
[Eksaminator se eie tekening]
1.6.2
MAKLIK
MOEILIK
[50]
[Eksaminator se eie tekening]
1.6.3
Totsiens, graad 10!
27 November
Dankie, Juffrou
[50]
[Eksaminator se eie tekening]
TOTAAL AFDELING A:
50
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3
4
NSS Proef
Hlayiso/Proef 2026
AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 2
• Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 120 tot 150 woorde daaroor.
• Skryf die nommer en die titel/opskrif van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk
neer.
2.1
VRIENDSKAPLIKE BRIEF
Jou ouma/oupa het vir jou ’n spesiale geskenk vir jou verjaardag gestuur.
Skryf ’n VRIENDSKAPLIKE BRIEF aan jou ouma/oupa waarin jy haar/hom vir die
geskenk bedank EN vertel hoe jy jou verjaardag gevier het.
[30]
2.2
FORMELE BRIEF
Die straatligte in die straat voor jou skool werk al vir drie maande nie. Leerders wat ná
sportoefening huis toe loop, voel nie veilig nie.
Skryf ’n FORMELE BRIEF aan die munisipale bestuurder waarin jy oor die probleem
kla EN vra dat die ligte so gou moontlik herstel word.
[30]
2.3
DIALOOG
Jou beste vriend/vriendin wil uit die skool se sokker- of netbalspan bedank, want hy/sy
dink sport vat te veel tyd. Jy dink dit is ’n slegte besluit.
Skryf die DIALOOG tussen jou en jou vriend/vriendin.
[30]
2.4
KOERANTBERIG
Jou skool het ’n groot sportdag gehou wat baie suksesvol was.
Skryf ’n BERIG vir die skoolkoerant oor die sportdag.
[30]
TOTAAL AFDELING B:
30
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3
5
NSS Proef
Hlayiso/Proef 2026
AFDELING C: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 3
• Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 80 tot 100 woorde daaroor.
• Skryf die nommer en die titel/opskrif van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk
neer.
3.1
ADVERTENSIE
Jou klas hou op ’n Saterdag ’n motorwasdag om geld vir die graad 10-uitstappie in te
samel.
Ontwerp ’n ADVERTENSIE vir die plaaslike gemeenskapskoerant om mense te oortuig
om hul motors te laat was.
LET WEL: Jy hoef nie prente te teken nie. Woorde in die advertensie word getel.
[20]
3.2
INSTRUKSIES
Jou jonger broer/suster wil leer hoe om ’n eenvoudige gereg te maak, byvoorbeeld ’n
geroosterde kaasbroodjie of ’n pot pap.
Skryf die INSTRUKSIES (met die bestanddele) wat hy/sy moet volg.
[20]
3.3
POSKAART
Jy is saam met jou gesin op vakansie by die see/in die berge.
Skryf ’n POSKAART aan jou beste vriend/vriendin waarin jy vertel hoe die vakansie
is.
[20]
TOTAAL AFDELING C:
20
GROOTTOTAAL:
100
Kopiereg voorbehou
Matching paper and memo
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Afrikaans FAL Grade 10 P1 November Mock 2026 Question Paper (Afr)

Question paper
Afrikaans FAL Grade 10 P2 November Mock 2026 Question Paper (Afr)

Question paper
Afrikaans FAL Grade 10 P1 November Mock Exam 2 2026 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans FAL Grade 10 P2 November Mock Exam 2 2026 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans FAL Grade 10 P3 November Mock Exam 2 2026 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 10 P1 North West June 2019 QP (Afr)
Related documents

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 10 P1 November Mock 2026 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 10 P2 November Mock 2026 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 10 P3 November Mock Exam 2 2026 Memo (Afr)

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 10 P1 November Mock Exam 2 2026 Memo (Afr)

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 10 P2 November Mock Exam 2 2026 Memo (Afr)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 10 P1 North West June 2018 QP (Afr)
More from Grade 10 Afrikaans FAL

Study guide
Gr10 AFR EAT OG SG LR

Annual teaching plan
Gr 10 Afrikaans FAL ATP 2023 24

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 10 North West June 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 10 North West June 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 10 North West June 2017 Memo (Afrikaans)

Question paper
