Skip to content

Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 NSC June 2019 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 12201911 pages

Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2019, 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

NSC June Exam 2019

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 70 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 2 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip: • Die fokus is op die begrip van die leesstuk. Spel- en taalfoute word nie nagesien nie, tensy dit die begrip/verstaan van die teks beïnvloed. (Taal- en spelfoute moet wel aangetoon word.) • Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. • Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. • Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. • Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. • Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. • Aanvaar dialektiese variasies. VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde/taalgebruik nie.) Vraag Antwoord Punt 1.1 Hy verlig ander mense se lot. √ 1 1.2 Hy is (as student aan die UKZN, waar hy in medisyne studeer het,) verkleineer, terwyl hy moeite doen om mens op te hef./ Hy (en sy gesin) is huisvesting ontneem, terwyl hy vir mense behuising/beskutting/ veilige blyplek verskaf./ As student was hy ergerlik oor onregverdigheid, terwyl hy nou onvoorwaardelik dien ongeag die onreg wat plaasgevind het./ As student was hy wrewelrig teenoor regerings, terwyl hy nou regerings tydens oorloë/ontvoerings bystaan. √√ 2 Die kandidaat bied enige TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan. Die kandidaat bied albei kante van die saak vir EEN punt elk aan. 1.3 Zorah/'n Spirituele onderwyser √ 1 Ten spyte daarvan dat Sooliman en Zorah nie mekaar se taal verstaan nie/ Sooliman nie Turks verstaan en Zorah/die spirituele onderwyser nie Engels verstaan nie, deel hulle 'n geestelike taal./stig Sooliman 'n wêreldwye hulporganisasie./sien Zorah in Sooliman se siel dat hy iemand is wat mense wou help./verstaan Sooliman die opdrag om Gift of the Givers te stig./gehoorsaam Imtiaz Sooliman 'n vreemdeling se opdrag. √ 1 Die kandidaat moet na TWEE kante van die saak verwys. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 3 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 1.4 'n Gebrek aan deernis √ 'n Gebrek aan goeie kwalifikasies √ Die onvermoë om onder druk te kan werk √ Die onvermoë om jou emosioneel van mense af te kan sluit/onpartydig te bly √ 4 Die kandidaat se antwoord moet fokus op "diskwalifiseer". Die kandidaat bied VIER antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.5 (Hy gaan help by) 'n oorlog (in Sirië). (Hy doen bemiddeling ná) ontvoerings (in Jemen). (Hy help met die) waternood/droogte (in Mosambiek). (Hy help tydens die) wegholbrande (aan die Tuinroete). (Hy is ook betrokke by die) waternood (in die Kaap en Karoo). √√√ 3 Die kandidaat bied DRIE antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.6 Baie ouers is nie positiewe rolmodelle van deernis vir hulle kinders nie./ Kinders kry dikwels die verkeerde voorbeeld, nl. om geen deernis te bewys nie./ Indien kinders nie deernis beleef nie, is die moontlikheid dat hulle deernis sal aanleer/bewys, min./ Dit is moeilik om die begrip deernis vir kinders te omskryf: hulle moet dit in aksie sién./ Kinders moet ervaar dat deernis nie by 'n gevoel ophou nie, maar dat dit ook optrede 1 verg. √ Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. Ja 1 Sy pa het klante se skuld dikwels afgeskryf. √ (Met sy ma se werkverskaffingsburo) het sy werk aan mense verskaf./hulle deur werk 1 bemagtig. √ Die kandidaat kan nie "Nee" as 'n antwoord aanbied nie. 1.7 Ja Imtiaz Sooliman/die spanne dokters wat in krisissituasies werk, kry dit reg (en daarom is dit moontlik). OF Nee As 'n mens werklik deernis/empatie met mense het,/'n verskil wil maak, is dit onmoontlik om buite die situasie te staan./van die situasie te vergeet./nie emosioneel daaroor te raak nie. √ 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 4 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 1.8 Die waarheid (het haar gedryf./was 'n vereiste.) √ 1 Sy was dikwels té emosioneel./té betrokke./het kontak met slagoffers behou. √ Sy kon soms die groter prentjie nie sien nie. √ 2 Die vraag moet in volgorde beantwoord word, tensy die eerste antwoord eksplisiet in 'n sin aangedui word. 1.9 Die bankstate dien as bewys./kan nagevors word./daar is bewyse op skrif dat die R20-miljoenskenking in 2017 gemaak is. √ 1 1.10 Hulle leer by Sooliman die belangrike verskil wat deernis in die wêreld maak./ Dis waardevol om te sien dat deernis 'n verskil in ander mense se lewens maak./ belangrik is./'n mens ook iets moet dóén om 'n verskil te maak. √ 1 1.11 Ja Die werkers kan nie binne 10 dae uitbrand nie (en eers as jy lánger as tien dae aanmekaar werk, bestaan die gevaar van uitbranding). Die werkers/medici is opgelei/emosioneel sterk genoeg om die eise te hanteer. OF Nee Die werksdag is reeds agttien uur lank wat nie (vir tien dae sonder gevolge) volgehou kan word nie./billik is nie. Langdurige, emosionele eise/betrokkenheid by ander mense se nood is (emosioneel) dreinerend wat nie (vir tien dae aanmekaar) billik is nie. Dit is nie billik nie, aangesien hulle rus nodig het. √√ 2 Die kandidaat bied enige TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.12 Jy verwag dat mense wat in haglike omstandighede bly, nie vrede ervaar nie./hulle bekommer oor geld/besittings/aansien/die toekoms, maar hulle ervaar vrede./geniet die vreugde van elke dag./bekommer hulle nie. Mense wat min het, is dikwels, anders as wat jy sal dink, tevrede met wat hulle het/hulle omstandighede, wat veroorsaak dat hulle gelukkiger is as mense wat na die hoogste sport in die lewe streef./hulle doodwerk./met ander kompeteer om ryk/gesiene te 1 wees. √ Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. Die kandidate moet beide kante van die ironie in die antwoord aanbied. 1.13 (Die groter letters/skuinsdruk/vetdruk) beklemtoon/plaas die fokus op die stryd./ euwel./mensehandel. √ 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 5 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 1.14 Ja Die kind in die foto wek onmiddellik deernis by die leser, (want 'n mens kan empatie hê met kinders wat aan mensehandel onderwerp word)./ Die foto van die kind maak 'n appèl op mens se betrokkenheid/omgee/hulp aan mensehandelslagoffers./ Goedversorgde kinders loop 'n groter risiko om die slagoffer van mensehandel te wees. √ OF Nee Die foto skep nie die idee van 'n kind wat afgeskeep word/aan mensehandeltrauma onderwerp is nie./die kind lyk goed versorg./gelukkig. √ 1 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan./ Die kandidaat bied ook net "Ja" of "Nee" as antwoord vir EEN punt aan. 1.15 "omgee en meelewing" √ 1 Die kandidaat bied DRIE opeenvolgende woorde vir EEN punt aan. Ja Die herhaling van die hartsimbool spreek die leser se emosies/omgee/deernis aan. OF Nee Die onderwerp/tema van die advertensie is van so 'n aard dat jy/die leser in elk geval aangespreek word. √ 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.16 Albei herenig die ontvoerdes met hul families./Gift of the Givers onderhandel om ontvoerdes weer met hul families herenig te kry, terwyl die VKSA hulle beywer om ontvoerde kinders by hulle huise te kry./vrygelaat te kry. √ Albei werk met omgee./deernis. √ 2 Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan. Die kandidaat kan nie net een woord as 'n antwoord aanbied nie. TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 6 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming Tydens die nasien van die opsomming is die insluiting van geldige feite en die uitsluiting van irrelevante feite belangrik. • Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van 'n opskrif/titel te voorsien nie. • Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf. • Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte. • Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. • Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. Punte word soos volg toegeken: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10 • Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe • Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het. o 6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe LET WEL: • Tel van woorde: o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie. ʼn Opsomming wat in paragraafvorm aangebied word, kan die volgende moontlike bewoording gebruik: MOONTLIKE PARAGRAAF Bepaal eerstens wat jy met jou tyd doen om tydvermorsing uit te skakel. Beplan vervolgens elke dag sodat prioriteite eerste aandag kan kry. Kry ook iemand wat jou met werk kan help: delegeer. Jy kan ook twee take wat aan mekaar verwant is tegelykertyd afhandel. Gee jou daarna net 'n afgebakende hoeveelheid tyd vir elke taak. Bêre gerus jou selfoon as jy baie ekstra ure beskikbaar wil hê. Dit is sinvol om te eksperimenteer om sekere take vinniger klaar te maak. Getal woorde: 82 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 7 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne AANHALING UIT TEKS MOONTLIKE BEWOORDING 1 ... jy moet eers bepaal wat jy tans met A Voorkom tydvermorsing deur eerstens jou tyd doen sodat jy weet waarmee jy jou te bepaal hoe jy jou tyd bestee. tyd mors; dán eers kan jy dit voorkom. 2 Daarna beplan jy jou dag. "Ons het almal B Beplan/Organiseer elke dag/jou werk net 24 uur per dag; deur die regte sodat prioriteite eerste aandag kry. beplanning van prioriteite-altyd-eerste kan jy die beste uit elke dag haal." 3 Delegeer van jou werk – met die regte C Kry iemand wat jou met werk kan help: mense wat take namens jou doen, wen jy delegeer dus. baie tyd. 4 Dit is belangrik om die vloei van jou D Doen twee take wat aan mekaar energie so te gebruik dat jy take wat aan verwant is, tegelykertyd. mekaar verwant is, tegelykertyd kan afhandel. 5 Baken die tyd wat jy aan 'n taak kan E Gebruik net 'n afgebakende afstaan, af. hoeveelheid tyd vir elke taak. 6 En bêre jou selfoon! Navorsing toon dat F Bêre gerus jou selfoon as jy baie ekstra een onderbreking van ’n twiet, sms of epos ure beskikbaar wil hê. byna vyf-en-twintig minute van jou tyd steel. 7 Dis sinvol om met planne te G Eksperimenteer gerus met planne om eksperimenteer sodat jy tyd wen, sekere take vinniger te voltooi./tyd wen. byvoorbeeld deur die klere wat jy die volgende dag wil aantrek, die vorige aand reg te sit. Getal woorde: 74 TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 8 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES Nasien van hierdie afdeling: • Spelling: o Eenwoord-antwoorde word nie gepenaliseer nie, al is die spelling nie korrek nie, tensy die spelling die betekenis van die woord beïnvloed en/of spelling die aspek is wat geassesseer word. o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. o Waar 'n afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. • Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 9 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: ADVERTENSIE Vraag Antwoord Punt 3.1 salighede √ 1 Die woord moet korrek gespel word. 3.2 Hy/Sy wil jou oorreed om die sjokolade-eier te eet./te koop./bewus maak van die uitsonderlike kwaliteit van die sjokolade./lus maak vir die sjokolade-eier./laat jou voel jy gaan iets ontbeer as jy nie die sjokolade-eier eet nie. √ 1 Die kandidaat bied EEN soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 3.3 Die sjokolade/ysblokkie smelt in my mond weg./ My hart smelt weg vir die vrou wat deur moeilike beproewings gegaan het. √ 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 3.4 boonste √ 1 3.5 Dit beklemtoon/vestig die aandag op die sinsdeel wat volg, nl. dat Lindor-eiers (so) spesiaal is./dat 'n mens dit (vir ander mense) sal wil wegsteek. √ 1 Konteks is belangrik. Die eerste deel (generies) moet in die tweede deel van die antwoord, binne konteks, op die teks van toepassing gemaak word. 3.6 Die eierdop het 'n snaakse kleur./ Was asseblief die eierpan./ Die eiersel kan nie bevrug word nie./ Die eierresepteboek lê op die kombuistafel./ Die eierplant se vrug staan as ’n brinjal bekend. √ 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 'n Samestelling bestaan uit minstens twee basisse. 3.7 Smulpaap/lekkerbek/gulsbek √ 1 3.8 só sag √ 1 té spesiaal √ 1 Indien die kandidaat meer as twee opeenvolgende woorde in die antwoord aanbied, moet dié korrekte twee woorde onderstreep of uitgehef word. 3.9 Vir jóú om vandag te geniet. √ 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke bywoordelike bepaling van tyd aan. Die bepaling kan uit meer as een woord bestaan, solank dit nie 'n gesegde bevat nie. [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 10 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: SPOTPRENT Vraag Antwoord Punt 4.1 mens √ 1 4.2 Hy hou sy kop vas./kyk af na die grond./druk sy ore toe. √ 1 4.3 leuens √ 1 4.4 twitter √ 1 4.5 Dit is 'n stelling wat (aanneem dat dit) vir alle mense geld./ Die aanname is dat alle mense net 'n sensasionele opskrif lees wat nie waar is nie./Daar is geen bewyse vir die aanname nie. Die kind veralgemeen (dat) die stelling (vir alle mense geld). √ 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. Die visuele voorstelling dui 'n lang berig/artikel aan wat aansluit by die aanname dat mense eerder net die opskrif lees./afleidings maak na aanleiding van slegs die opskrif./titel./nie daarvan hou om lang artikels/skryfstukke te lees nie./ Die visuele voorstelling sluit by die aanname aan dat die seun inderhaas (verwys na strepies) slegs opskrif gelees het./ Die visuele voorstelling bewys die aanname verkeerd, want dit bewys dat die seun alles gelees het. √ 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. Die kandidaat moet na beide aspekte, nl. die visuele voorstelling asook die aanname verwys, of dit impliseer. 4.6 Die regter veroordeel die man wat sy vrou vermoor het./ Die misdadiger is tot drie jaar gevangenisstraf veroordeel./ Die media veroordeel onwettige ontgroeningspraktyke wat in skole posvat./ Wraak word deur die samelewing veroordeel en daarom verwerp. √ 1 Die kandidaat bied 'n eie sin met "veroordeel" aan. 'n Neutrale sin sonder konnotasie verdien geen punt nie. Konnotasie: veroordeling/ verwerping/kritiseer, byvoorbeeld: Ek veroordeel jou. x Ek veroordeel jou optrede./Moenie ander mense veroordeel nie. √ 4.7 stokou/stokoue/horingou/horingoue/oerou/oeroue √ 1 Die kandidaat kan nie stokoud as antwoord aanbied nie. Die antwoord moet as een woord geskryf word. 4.8 Kon dit tog 'n grap wees!/ Mag dit 'n grap wees!/ Mag dit dalk 'n grap wees!/ Laat dit tog 'n grap wees! √ 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke sin vir EEN punt aan wat op wenslikheid, moontlikheid of waarskynlikheid dui. Die antwoord kan met of sonder die uitroepteken aangebied word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 11 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 4.9 Die as van die kaggel is vuurwarm./ Die as van die motor hou die wiele in plek./ 'n Gedenkmuur is opgerig om die as van gestorwenes te bewaar./ Hy het die teenstander se hand in die as geslaan./ Engeland het die As van Australië teruggewen. √ 1 Die kandidaat bied 'n eie sin met die homoniem van "as" aan. [10] VRAAG 5: ARTIKEL Vraag Antwoord Punt 5.1 span √ 1 5.2 Die tronkbestuur sal 'n formule moet vind om te bepaal hoeveel selle oor vyftien jaar in die tronk nodig sal/gaan wees. √ 1 5.3 Die tronkbestuurder/Hulle het op 'n eenvoudige formule besluit: √ 1 Moenie kandidate penaliseer wat die sin met 'n punt eindig nie. 5.4 Die lesende publiek is geletterd./ Die lesende publiek beland nie in die tronk nie./ Die kinders wat lesend is, se algemene kennis is beter as dié wat nie lees nie. √ 1 Die kandidaat bied 'n eie sin met "lesende"/"lesend" aan. 5.5 ... dat ons daagliks e-posse moet stuur. √ 1 dit./stiptelikheid./daaglikse stiptelikheid./die versending van ... √ 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke voorwerp vir EEN punt aan. Die kandidaat mag ook 'n bepaling saam met die voorwerp in die antwoord aanbied. 5.6 daarom √ 1 5.7 Gaiman/Sy/Hy het gesê (dat) biblioteke wat daardie dag toemaak, dieselfde effek op 'n land het as om inentingsprogramme te staak./ Gaiman/Sy/Hy het gesê (dat) biblioteke wat daardie tyd toemaak, dieselfde effek op 'n land het as om inentingsprogramme te staak. √ 1 Die woordorde moet korrek aangebied word. 5.8 naamlik √ 1 5.9 Dit is deesdae belangrik om goeie leesgewoontes by kinders te kweek omdat dit die belangrikste belegging in hul toekoms is!/ Deesdae is dit belangrik om goeie leesgewoontes by kinders te kweek omdat dit die belangrikste belegging in hul toekoms is! √ 1 [10] AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans HL

View all