NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2023
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P2 2023 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 721.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2023
Questions in this paper
- Question 1.1Basic agricultural genetics20 marks
- Question 1.2Agricultural marketing10 marks
- Question 1.3Agricultural marketing10 marks
- Question 1.4Basic agricultural genetics5 marks
- Question 2.1Agricultural marketing5 marks
- Question 2.2Agricultural marketing11 marks
Show all 22 questions
- Question 2.3Agricultural marketing6 marks
- Question 2.4Agricultural marketing4 marks
- Question 2.5Agricultural marketing5 marks
- Question 2.6Agricultural entrepreneurship4 marks
- Question 3.1Agricultural production factors5 marks
- Question 3.2Agricultural production factors7 marks
- Question 3.3Agricultural production factors11 marks
- Question 3.4Agricultural production factors7 marks
- Question 3.5Agricultural production factors3 marks
- Question 3.6Agricultural production factors2 marks
- Question 4.1Basic agricultural genetics11 marks
- Question 4.2Basic agricultural genetics7 marks
- Question 4.3Basic agricultural genetics4 marks
- Question 4.4Basic agricultural genetics5 marks
- Question 4.5Basic agricultural genetics4 marks
- Question 4.6Basic agricultural genetics4 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2023)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B ✓✓
1.1.2 C ✓✓
1.1.3 C ✓✓
1.1.4 A ✓✓
1.1.5 B ✓✓
1.1.6 D ✓✓
1.1.7 C ✓✓
1.1.8 D ✓✓
1.1.9 B ✓✓
1.1.10 A ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 G ✓✓
1.2.2 D ✓✓
1.2.3 E ✓✓
1.2.4 C ✓✓
1.2.5 F ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Bemarkingsketting ✓✓
1.3.2 Elastisiteit ✓✓
1.3.3 Arbeid ✓✓
1.3.4 Bestuur ✓✓
1.3.5 Oorerflikheid ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Entrepreneur ✓
1.4.2 SWOT ✓
1.4.3 Biometrie ✓
1.4.4 Aneuploïdie ✓
1.4.5 Geskatte teelwaarde ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 2.1.1 Identifikasie van bemarkingsfunksie
Verpakking ✓ (1)
2.1.2 Riglyn wat die bemarkingsfunksie in VRAAG 2.1.1 beheer.
• Verpakking moet nie die produk besoedel nie ✓
• Verpakking moet produkte teen fisiese skade beskerm ✓
• Verpakking moet herwinbaar wees ✓
• Verpakking moet nuttige inligting oor die produk verskaf ✓
(Enige 2 x 1) (2)
2.1.3 Definisie van bemarking.
Bemarking is die aktiwiteit of besigheid ✓ van die bevordering en
verkoop van produkte of dienste, insluitend marknavorsing en
advertensies. ✓ (2)
2.2 2.2.1 Hoeveelhede van ʼn produk teen verskillende pryse verskaf en
gevra
Kontrolelys
• Korrekte opskrif ✓
• x-as korrek gekalibreer met etiket (Hoeveelheid) ✓
• y-as korrek gekalibreer met etiket (Prys) ✓
• Grafiektipe (Lyngrafiek) ✓
• Korrekte eenhede (R) ✓
• Akkuraatheid (80 % + korrekte plot) ✓ (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2023)
2.2.2 Aftrekking van ewewigsprys
R45 ✓ (1)
2.2.3 Die wet van aanbod
Hoe hoër die prys ✓ hoe hoër die aanbod. ✓
OF
Hoe laer die prys ✓ hoe laer die aanbod. ✓ (2)
2.2.4 Faktore wat die aanbod van ʼn produk beïnvloed
• Tegnologie ✓
• Produksiekoste ✓
• Staatsubsidies ✓
• Omgewingstoestande ✓
• Mededingende produkte ✓
• Politieke onstabiliteit ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.3 2.3.1 Identifisering van bemarkingsbenaderings
A – Massabemarking ✓
B – Nisbemarking ✓
C – Multigesegmenteerde ✓ (3)
2.3.2 Identifisering van ʼn bemarkingsbenadering wat by klein besighede
sal pas
Bemarkingsbenadering B ✓ (1)
2.3.3 Motivering van antwoord op VRAAG 2.3.2
• Dit het goedkoper bemarkingskoste ✓
• Minder mededinging van groot besighede ✓
• Produsente geniet ʼn monopolie ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.4 2.4.1 Benoem die proses
Eko-etikettering ✓ (1)
2.4.2 Definisie van volhoubare bemarking
Dit is die aanneming van plaasaktiwiteite wat ekologies vriendelik en
sosiaal gesond is ✓ (1)
2.4.3 Vereister vir groen produkpak
• Herwinbaar ✓
• Bioafbreekbaar ✓ (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
2.5 2.5.1 Identifikasie van hoofprobleem wat boere in die gesig staar
Boere het geen beheer oor pryse nie ✓ (1)
2.5.2 Identifikasie van oplossing
Boere werk saam ✓ (1)
2.5.3 Identifikasie van bemarkingstelsel
Koöperatiewe bemarking ✓ (1)
2.5.4 Voordele van bemarkingstelsel geïdentifiseer in VRAAG 2.5.3
• Vermoë om aan markvereistes vir volume en
konsekwente/aanhoudende aanbod te voldoen ✓
• Skaalvoordele/Skaalbesparings ✓
• Bedingingsmag ✓
• Toegang tot beter infrastruktuur ✓
• Toegang tot professionele kundigheid ✓
• Toegang tot befondsing ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.6 2.6.1 Regverdiging vir die gebruik van sakeplanne
• Hulle word gebruik om befondsing te verseker ✓
• Gee rigting vir daaglikse bedrywighede ✓
• Bepaal finansiële behoeftes ✓
• Kry kennis oor bemarkingsgeleenthede ✓
• Om probleme vooraf te sien, wat risiko verminder ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.6.2 Hoe elektroniese hulpbronne gebruik word in die opstel van
sakeplanne
• Sakeplan-templaat kan aanlyn verkry word ✓
• Aanlyn sakebeplanning kundiges wat raad en leiding gee ✓
• Finansiële formules wat outomaties berekeninge doen om
akkurate getalle en syfers te kry ✓
• Ontwerp gereedskap vir ʼn professionele sakeplan ✓
• Meetinstrumente om die impak van jou sakeplan te meet ✓
(Enige 2 x 1) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
3.1 3.1.1 Verduideliking van ekonomiese eienskappe van grond
Grond is onderworpe aan die wet van dalende opbrengs ✓ (1)
3.1.2 Metodes wat gebruik kan word om die produktiwiteit van grond te
verbeter
• Waterbestuur/besproeiing/reënwateropvang ✓
• Die herstel van die grond se potensiaal ✓
• Konsolidasie van onekonomiese grondeenhede ✓
• Gebruik van wetenskaplike boerderymetodes ✓
• Verbetering van grondvrugbaarheid ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.1.3 Ekonomiese funksies van grond
• Maak die produksie van voedsel moontlik ✓
• Bied fisiese ruimte vir menslike nedersettings ✓
• Bied fisiese ruimte vir landbou-aktiwiteite ✓
• Dit is ʼn bate wat as kollateraal gebruik kan word ✓
• Dit is ʼn bron van minerale ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.2 3.2.1 Stuk wetgewing wat werkers bemagtig om stakings uit te voer
Wet op Arbeidsverhoudinge / Wet 66 van 1995 ✓ (1)
3.2.2 Ander kwessies wat deur Wet in VRAAG 3.2.1 aangespreek word
• Betrokkenheid van werknemers by besluitneming ✓
• Voorkom onbillike arbeidspraktyke ✓
• Gee werknemers/ werkgewers die reg om vakbonde/ verenigings te
stig ✓
• Verskaf prosedures vir die oplossing van arbeidsgeskille ✓
(Enige 2 x 1) (2)
3.2.3 Moontlike oorsake van stakingsaksie
• Swak vergoeding / Lae lone ✓
• Swak werksomstandighede ✓
• Onbillike arbeidspraktyke ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.2.4 TWEE strategieë om arbeidsproduktiwiteit te verhoog
• Om die regte tipe en aantal werkers te hê ✓
• Gee duidelike instruksies aan werkers ✓
• Die verskaffing van die regte tipe en aantal gereedskap of
toerusting ✓
• Motiveer werkers ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.3 3.3.1 Identifikasie van finansiële rekord
Inkomste staat ✓ (1)
3.3.2 Berekening van netto inkomste
Netto inkomste = Inkomste – Uitgawes ✓
= R740 000 ✓– R138 500 ✓
= R601 500 ✓ (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
3.3.3 Lewer kommentaar oor die boerdery se winsgewendheid
Die plaas is winsgewend ✓ omdat die netto inkomste positief is ✓ (2)
3.3.4 Identifikasie van vaste koste
• Waardevermindering ✓
• Versekering ✓ (2)
3.3.5 Gebruike van finansiële rekords op plaas
• Bestuur die kapitaal van die plaas ✓
• Ontleed vorige en huidige prestasie van die plaasbesigheid ✓
• Beplan die toekoms van die besigheid ✓
• Doen aansoek om lenings ✓
• Verskaf inligting vir belastingdoeleindes ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.4 3.4.1 Definisie van ʼn bate
ʼn Item van eiendom ✓ deur ʼn persoon of maatskappy besit, wat as
waarde beskou word. ✓ (2)
3.4.2 Identifikasie van tipe kapitaal
Beweeglike/Vlottende kapitaal ✓ (1)
3.4.3 Tipe krediet wat gebruik word om kapitaal hierbo getoon te
finansier
Mediumtermyn-krediet ✓ (1)
3.4.4 Bronne van finansiering wat gebruik kan word om die kapitaalitem
te koop
• Kommersiële banke ✓
• Die landbank ✓
• Trust maatskappye ✓
• Potensiële beleggers ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.4.5 Identifikasie van plaasrekord
Voorraad ✓ (1)
3.5 3.5.1 Interne kragte wat besighede raak
• Kontantvloei ✓
• Arbeidsmagbevoegdheid ✓ (2)
3.5.2 ʼn Mag wat deur indiensopleiding verbeter kan word
Arbeidsmagbevoegdheid ✓ (1)
3.6 Identifisering van toepaslike bestuursvaardigheid
3.6.1 Interpersoonlike en kommunikasievaardighede ✓ (1)
3.6.2 Finansiële bestuursvaardighede ✓ (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA
4.1 4.1.1 Identifikasie van kruis
Dihibriede kruising ✓ (1)
4.1.2 Identifikasie van dominante eienskappe
• Swart ✓
• Solied ✓ (2)
4.1.3 Genotipe A
AaBb ✓ (1)
4.1.4 Mendeliaanse wet wat uniek is aan ʼn dihibriede kruising
Wet van onafhanklike sortering ✓ (1)
4.1.5 Punnett-vierkant om Fs-generasie genotipe te bepaal
aB ab ✓
aB aaBB aaBb
ab ✓ aaBb aabb ✓
✓
Rubriek
Punnett-vierkant met gamete en nageslag genotipes ✓
Korrekte manlike gamete ✓
Korrekte vroulike gamete ✓
Korrekte nageslag genotipe ✓ (4)
4.1.6 F2-fenotipiese verhouding
9 Swart en solied : 3 Swart en bruin : 3 Gevlek en bruin : 1 Gevlek en
bruin ✓✓ (2)
4.2 4.2.1 Bydrae van elke byvoegende alleel
60 cm ÷ 6 ✓= 10 cm ✓ (2)
4.2.2 Genotipe van F1-generasie
AaBbCc ✓ (1)
4.2.3 Berekening van die plant se hoogte
AaBBCc = 40 cm + (10 cm x 4) ✓
= 40 cm + 40 cm ✓
= 80 cm ✓ (3)
4.2.4 Eienskappe wat verband hou met poligeniese oorerwing
Kwantitatiewe eienskappe ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
4.3 Identifikasie van meganisme van oorerwing
4.3.1 Epistase ✓ (1)
4.3.2 Kodominansie ✓ (1)
4.3.3 Onvolledige dominansie ✓ (1)
4.3.4 Veelvuldige allele ✓ (1)
4.4 4.4.1 Seleksiemetode beskryf in die leesstuk
Massa seleksie ✓ (1)
4.4.2 Moontlike oorsake van die verskille in prestasie
• Rekombinasie van gene / Oorkruising van chromosome
(Meiose) ✓
• Mutasies ✓
• Bevrugting ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.4.3 TWEE gebruike van seleksie in diereverbetering
• Skep nuwe rasse ✓
• Verbeter bestaande rasse ✓
• Grondslag vir seleksie ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.5 Identifikasie van teelmetode
4.5.1 Uitkruising ✓ (1)
4.5.2 Inteling ✓ (1)
4.5.3 Kruisteling ✓ (1)
4.5.4 Lynteling ✓ (1)
4.6 Verduideliking van hoe die gebruik van GMO’s die gespesifiseerde
risiko’s tot gevolg sal hê
4.6.1 Onkruiddoderweerstandige gene in GMO’s ✓ kan na wilde plante
oorgedra word en sodoende hulle onkruiddoderbestand maak ✓ (2)
4.6.2 Boere mag oormatige hoeveelhede onkruiddoders in landerye gebruik
waar hulle onkruiddoderbestande gewasse verbou ✓ wat tot water-
en grondbesoedeling lei. ✓ (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2015 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper