NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2023
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P1 2023 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 522.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2023
Questions in this paper
- Question 1.1Animal nutrition20 marks
- Question 1.2Animal reproduction10 marks
- Question 1.3Animal reproduction10 marks
- Question 1.4Animal reproduction5 marks
- Question 2.1Animal nutrition7 marks
- Question 2.2Animal nutrition2 marks
Show all 20 questions
- Question 2.3Animal nutrition3 marks
- Question 2.4Animal nutrition6 marks
- Question 2.5Animal nutrition7 marks
- Question 3.1Animal production and housing6 marks
- Question 3.2Animal production and housing6 marks
- Question 3.3Animal production and housing6 marks
- Question 3.4Animal health and protection7 marks
- Question 3.5Animal health and protection7 marks
- Question 3.6Animal health and protection3 marks
- Question 4.1Animal reproduction6 marks
- Question 4.2Animal reproduction7 marks
- Question 4.3Animal reproduction8 marks
- Question 4.4Animal reproduction6 marks
- Question 4.5Animal reproduction8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B ✓✓
1.1.2 A ✓✓
1.1.3 D ✓✓
1.1.4 B ✓✓
1.1.5 C ✓✓
1.1.6 B ✓✓
1.1.7 C ✓✓
1.1.8 A ✓✓
1.1.9 C ✓✓
1.1.10 D ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Beide A en B ✓✓
1.2.2 Slegs A ✓✓
1.2.3 Slegs B ✓✓
1.2.4 Geeneen ✓✓
1.2.5 Slegs A ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Biologiese waarde ✓✓
1.3.2 Bestaansboerdery ✓✓
1.3.3 Distosie ✓✓
1.3.4 Limfatiese stelsel ✓✓
1.3.5 Verlies aan libido ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Voervloei ✓
1.4.2 Chronies ✓
1.4.3 Skrotum ✓
1.4.4 Plasenta ✓
1.4.5 Inplanting ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Spyskanaal van plaasdiere
2.1.1 Naam van die deel
Dunderm ✓ (1)
2.1.2 TWEE sigbare aanpassingskenmerke
• Teenwoordigheid van mikro-villi ✓
• Teenwoordigheid van bloedkapillêre ✓
• Teenwoordigheid van limfvate ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.1.3 Aanduiding van voedingstowwe wat in:
(a) Limf – verteerde vette ✓ (1)
(b) Bloedkapillêre – verteerde koolhidrate ✓ (1)
2.1.4 Verduideliking van hoe voue bydra tot absorpsie
Voue vergroot die oppervlakte ✓ vir absorpsie ✓ (2)
2.2 Voer komponente
2.2.1 Identifikasie van
(a) Energie-ryk konsentraat – Mieliemeel ✓ (1)
(b) Proteïen-ryk ruvoer – Lusernhooi ✓ (1)
2.2.2 Tipe dier
Herkouer ✓ (1)
2.2.3 Rede
• Die herkouer het mikro-organismes ✓ wat ʼn rantsoen wat ruvoer en
ureum bevat, kan verteer ✓
• Die herkouerdier kan die voer vir die herkou ✓ van ruvoer
herleef ✓
• Die herkouerdier het vier kompartemente ✓ in sy maag wat
aangepas is om ruvoer te verteer ✓ (2)
2.2.4 Komponent van die rantsoen wat smaaklikheid en verteerbaarheid
van hawerhooi kan verbeter
Melasse ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
2.2.5 Staafgrafiek
Staafgrafiek wat hoeveelhede voerkomponente in
ʼn rantsoen aandui
80
70
HOEVEELHEID (KG)
60
50
40
30
20
10
0
Mieliemeel Ureum Lusernhooi Hawer hooi Melasse
Voerkomponente
KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYN
• Korrekte opskrif ✓
• Staafgrafiek ✓
• x-as: korrek gekalibreer en gemerk (voerkomponente) ✓
• y-as: Korrek gekalibreer en gemerk (Hoeveelhede) ✓
• Korrekte eenheid (kg) ✓
• Akkuraatheid (80% + korrek geplot) ✓ (6)
2.3 Sog en haar varkies gehuisves in ʼn jongingstal met ʼn sementvloer
2.3.1 Mineraalelement gebrek aan in sog
Yster/Fe ✓ (1)
2.3.2 EEN tekortsimptoom van yster
• Bloedarmoede/anemie ✓
• Bleekheid van die slymvliese ✓
• Lusteloosheid/luiheid/moegheid ✓ (Enige 1 x 1) (1)
2.3.3 Metode om yster aan te vul
• Inspuiting ✓
• Grond sooie geplaas in varke se sement hok ✓
• Voeding met groen voer ✓ (Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5
2.4 Pearson-vierkant
2.4.1 Verhouding wat sonneblomoliekoekmeel verteenwoordig
8✓ (1)
2.4.2 Rede
ʼn Voer wat hoog in proteïen is ✓ vorm ʼn klein deel van die
verhouding in die mengsel. ✓ (2)
2.4.3 Berekening van die persentasie van ʼn koolhidraatryke voer in
die mengsel.
8 + 20 = 28 ✓
20
= x 100 ✓
28
= 71,43% ✓ (3)
2.5 Energiewaardes van ʼn voer
2.5.1 Identifiseer die energieverlies in B
Energieverlies as liggaamshitte ✓ (1)
2.5.2 Regverdiging van die belangrikheid van netto energie
• Benodig vir produksie/groei/reproduksie ✓
• Benodig vir onderhoud ✓ (2)
2.5.3 Berekening van metaboliese energie
Metaboliese energie/ME =
= Bruto energie – energieverlies in mis – energieverlies in urine en
fermentasiegasse
= 24J – 9J – 5J ✓
= 10J ✓
OF
= Verteerbare energie – energieverlies in urine en
fermentasiegasse
= 15J – 5J ✓
= 10J ✓ (2)
2.5.4 TWEE doelwitte om die energiewaarde van die voer te bereken
• Om die dier se dieet te bepaal ✓
• Om voedingstandaarde te bepaal ✓
• Om rantsoenformulering te bepaal ✓ (Enige 2 x 1) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Hanteringsfasiliteite
3.1.1 Identifikasie van die fasiliteit
Laaibank ✓ (1)
3.1.2 Doel van fasiliteit gemerk A/drukgang
• Om plaasdiere te bedwing ✓
• Om plaasdiere na die voertuig te lei vir vervoer ✓ (1)
3.1.3 Ontwerpkenmerk van ʼn drukgang om veiligheid te verseker
• Het hoë soliede/sterk kante om te verhoed dat diere uitkyk ✓
• Dit het kurwes wat nie skerp is nie ✓
• Daar is niks wat diere kan benadeel/seermaak nie ✓
• Hoeke is nie te steil nie ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.1.4 TWEE redes om plaasdiere met drukgang te hanteer
• Vir dieregesondheidsprogramme ✓
• Normale bestuursprogram/onthoring/kastrasie/merk/sterte
afsit ✓
• Behandeling van parasiete ✓
• Bepaling van dier se ouderdom ✓
• Generering van data ✓
• Vervoer van diere ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.2. Dierehantering
3.2.1 Aanduiding van die letter
(a) A✓ (1)
(b) D✓ (1)
(c) C✓ (1)
3.2.2 Gedrag wanneer by blindekol genader
• Dit sal skop ✓
• Dit sal rusteloos/ongemaklik wees ✓ (1)
3.2.3 TWEE algemene gedrag wat deur beeste onder stres getoon
word
• Gespitste of verhoogde ore ✓
• Vinnige stertbeweging ✓
• Verhoogde hare op die agterkant van die nek ✓
• Pote kap ✓
• Snork ✓
• Geveinsde aanval bewegings ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7
3.3 Skuiling en behuising van plaasdiere
3.3.1 Doel van die gebruik van die strukture
(a) Vangkraal – Om diere tydelik aan te hou voor hantering ✓
(b) Jongingstal – Aanhou van sôe en varkies ✓
(c) Skuur – Hou diere vir ʼn lang tydperk aan om hulle teen
temperatuurveranderinge te beskerm ✓ (3)
3.3.2 DRIE redes vir skuiling/behuising in diereproduksie
• Om diere teen uiterste temperatuurveranderinge te beskerm ✓
• Om diere teen roofdiere/diewe te beskerm ✓
• Vir maklike hantering ✓ (3)
3.4 Dieresiektes
3.4.1 Etikettering
A – Hondsdolheid ✓
B – Bakterieë ✓
C – Geswelde uier ✓
– Melk is dik, vlokkerig en klonte ✓ (Enige 1 x 1)
D – Koksidiose ✓
E – Higiëne ✓ (5)
3.4.2 Identifikasie van die rol van:
(a) Die boer – Goeie higiëniese beginsels ✓ (1)
(b) Die staat – Voorsiening van immunisering/inenting ✓ (1)
3.5 Metodes om medisyne aan diere toe te dien
3.5.1 Identifisering van metodes om medisyne toe te pas
A – Aktueel ✓
B – Vaginale invoeging ✓
D – Dompeldip/Dip ✓ (3)
3.5.2 Letter wat die metode verteenwoordig wat gebruik word om
parasiete te behandel
(a) Rondewurm – C ✓ (1)
(b) Blou bosluise – D ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
3.5.3 TWEE maniere om medikasie volhoubaar te gebruik
• Medisyne is veilig om vir die spesifieke dier te gebruik ✓
• Gaan die vervaldatum na ✓
• Verseker behoorlike berging ✓
• Dien die korrekte dosis toe ✓
• Dien toe volgens die instruksies ✓
• Dien medisyne toe vir die korrekte tydperk om die
doeltreffendheid daarvan te verseker ✓
• Maak voorsiening vir behoorlike onttrekkingsperiode voordat dit
verbruik word ✓
• Medisyne word weg van kinders gehou ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.6 Giftige plante
3.6.1 EEN giftige plant wat in weivelde gevind word
• stinkblaar/olieboom/doringappel ✓
• Slangkop ✓
• Lantana ✓
• Duiwelsdoring ✓
• Lupiene ✓
• Buffels gras ✓
• Giftige blaar ✓ (Enige 1 x 1) (1)
3.6.2 TWEE maatreëls om plantgif in weidings te beheer
• Verwyder diere uit ʼn besmette kamp ✓
• Verwyder giftige plante uit die weivelde ✓
• Voer diere goed, want hulle sal minder geneig wees om giftige
plante te eet ✓
• Vermy oorbeweiding/oorbesetting ✓
• Oefen wisselweiding ✓
• Voorsien diere van voer en water wanneer hulle per spoor
vervoer word/wanneer hulle na ʼn nuwe plek met onbekende
plante bekendgestel word ✓
• Beheer giftige plante deur chemikalieë in besmette weivelde toe
te dien ✓ (Enige 2 x 1) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1 Voortplantingstelsel
4.1.1 Identifikasie van die letter
(a) B ✓ (1)
(b) D ✓ (1)
(c) E ✓ (1)
4.1.2 TWEE aangebore defekte in deel B/testis wat tot verlies aan
vrugbaarheid lei
• Hipoplasie ✓
• Kriptorgidisme ✓
• Sperm defek ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.1.3 Rol gespeel deur deel gemerk C/penis in voortplanting
Dit plaas semen in die vagina tydens paring ✓ (1)
4.2 Hormone wat estrussiklus beheer
4.2.1 Duur van die estrus
28 dae ✓ (1)
4.2.2 Naam van die hormone
A – Estrogeen ✓
B – Progesteroon ✓ (2)
4.2.3 Aanduiding van wat tydens die follikulêre fase gebeur
(a) Stadium van estrussiklus – Pro-estrus ✓
(b) Hormoon verantwoordelik – FSH ✓ (2)
4.2.4 TWEE funksies van hormoon B/progesteroon as die koei dragtig
kan wees.
• Vertraag afskeiding van FSH ✓
• Verhoed dat koei op hitte kom ✓
• Berei die uterus voor om die bevrugte eiersel te ontvang ✓
• Handhaaf behoorlike uteriene omgewing om swangerskap te
handhaaf ✓
• Stimulering van baarmoeder/uterusmelkafskeidings ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
4.3 Kunsmatige inseminasie
4.3.1 Doel van die gebruik van pistolette
Om semen tydens kunsmatige inseminasie te deponeer ✓ (1)
4.3.2 TWEE basiese vereistes vir berging
• Semen moet vir ʼn kort tydperk by 5˚C gestoor word ✓
• Semen word gevries in vloeibare stikstof by -196˚C gehou indien
dit vir langer tyd gestoor word ✓
• Moet in polivinielstrooitjies gestoor word ✓
• Die einde van strooitjies is verseël om te verhoed dat vloeibare
stikstof binnedring ✓
• Strooitjies moet gemerk word vir identifikasie ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.3.3 Identifikasie van die letter
(a) A ✓ (1)
(b) E ✓ (1)
4.3.4 EEN nadeel van die gebruik van die toerusting vir die boer
Dit is duur ✓ (1)
4.3.5 TWEE voordele van kunsmatige inseminasie
• Verminder die voorkoms van seksueel oordraagbare siektes ✓
• Meer vroulike diere kan deur superieure/voortreflike manlike
diere bevrug word ✓
• Dit is 'n vinnige en ekonomiese manier om die kudde te
verbeter ✓
• Semen van manlike diere in ander lande kan gebruik word ✓
• Semen van superieure/voortreflike bulle kan selfs na dood
gebruik word ✓
• Dit verbeter die kommersiële waarde van die kudde ✓
• Semen van meervoudige vaars kan gebruik word sonder om duur
bulle aan te hou en te onderhou ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.4 Embrio-oes/spoeling
4.4.1 Identifikasie van die prosedure
Embrio-oes/spoeling ✓ (1)
4.4.2 Tipe koei waar die prosedure uitgevoer word
Donor/Superieure koei ✓ (1)
4.4.3 Rede
Dit beskik oor geneties superieure wenslike eienskappe ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 11
4.4.4 EEN doel van embrio-oorplanting/EO
• Om uitwissing van waardevolle diere te voorkom/aantal bedreigde
spesies te verhoog ✓
• Om siekteweerstand te verbeter deur gebruik te maak van
embrio's van voortreflike diere wat weerstand teen sekere siektes
is ✓
• Om die groeitempo en produksie-opbrengste te verbeter ✓
(Enige 1 x 1) (1)
4.4.5 TWEE nadele van die tegniek vir die boer
• Duurder/arbeidsintensief ✓
• Benodig aansienlike vaardigheid en ondervinding ✓
• Sinchronisasie van die ontvanger en donor/skenker kan moeilik
wees ✓
• Ontvanger-koei mag nie swanger raak nie / aborsie kan
voorkom ✓
• Ontvangers het dalk nie ʼn sterk genoeg hittesiklus om die
inseminasie te aanvaar nie ✓
• Die gevaar bestaan dat ontvangers die embrio's kan aborteer ✓
• Tydrowend ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.5 Vloei van melk
4.5.1 Herrangskikking van die stappe waarmee die melk sal vloei
• Alveolus ✓
• Melkbuise ✓
• Klierbak ✓
• Speenbak ✓
• Speenkanaal ✓ (5)
4.5.2 Melkaflaatproses
(a) TWEE stimuli wat die proses laat begin
• Was van die uier ✓
• Massering van die uier ✓
• Melkaksie ✓
• Voorkoms en klank van die melker ✓
• As die kalf gesien word (Enige 2 x 1)
(2)
(b) Hormoon betrokke
Oksitosien ✓ (1)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2015 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2013 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2012 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2012 Memo (Eng)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper