Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12201810 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 FEBRUARIE/MAART NOVEMBER 20172018 NASIENRIGLYNE TOTAAL: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D  1.1.2 D  1.1.3 C  1.1.4 B  1.1.5 C  1.1.6 C  1.1.7 A  1.1.8 A  1.1.9 B  1.1.10 A/B  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs B  1.2.2 Beide A en B  1.2.3 Slegs A  1.2.4 Geeneen  1.2.5 Slegs A  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Ptialien/amilase  1.3.2 Eksterne/ekto parasiet  1.3.3 Beddegoed  1.3.4 Superovulasie  1.3.5 Mitochondria  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Stikstof/proteïen  1.4.2 Verwyderings sertifikaat/permit  1.4.3 Splitsing  1.4.4 Mesoderm  1.4.5 Testosteroon  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: DIEREPRODUKSIE 2.1 Spysverteringskanaal van 'n plaasdier 2.1.1 Letter van die gedeelte waar sellulose vertering plaasvind A (1) 2.1.2 Die ensiem verantwoordelik vir sellulose vertering Sellulase  (1) 2.1.3 TWEE vereistes vir die organismes in gedeelte A  Maklik verteerbare koolhidrate   Gereelde voedsel inname vir fermentasie   Voldoende minerale voedingstowwe/(Na, Cu, Co, P)   Anaerobiese/suurstof vrye omgewing   Teenwoordigheid van CO2   Voldoende stikstof   Geskikte pH/effe suur/pH van 5,5 - 6,5   Warm en vogtige omgewing/temperatuur van 38 - 40 0C   Voortdurende verwydering van eindprodukte   Osmotiese toestande/vogtige omgewing  (Enige 2) (2) 2.1.4 Die tipe vertering in gedeelte D Chemiese/ensiematiese vertering  (1) 2.1.5 Rede vir die antwoord Gedeelte D skei verteringsappe/ensieme af  (1) 2.2 Beskikbare dierevoere 2.2.1 Klassifikasie van VOER A en VOER C VOER A - Kragvoer  (1) VOER C - Ruvoer  (1) 2.2.2 Die letter wat vir elke toestand aanbeveel word (a) B  (1) (b) D  (1) (c) A  (1) (d) C  (1) 2.2.3 Regverdiging vir die beter vertering as voer B gemaal word  Gemaalde voer/mielies het kleiner partikels met 'n verhoogde blootstellings oppervlakte   vir meer blootstelling aan ensieme en beter vertering  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 2.3 Voedingsproef 2.3.1 Berekening van die verteerbaarheidkoëffisiënt van hooi = 11,5 kg x 100  24 kg = 47,9  %  (3) 2.3.2 Stadium waarop die hooi gesny is Laat in die seisoen toe dit alreeds oud/volwasse was  (1) 2.3.3 Rede gebaseer op die berekende waarde  Slegs 47,9% van die hooi is verteer en geabsorbeer   Die hooi was hard/gelignifiseer/met 'n hoë vesel inhoud/minder/ swak/moeilik om te verteer  (2) 2.3.4 TWEE aanvullende bestanddele om die verteerbaarheid van hooi te verbeter  Nie-proteïen-stikstof/NPN/ureum/buret   Molasse   Bytsoda  (Enige 2) (2) 2.4 Voervloeiplan 2.4.1 TWEE maande met onvoldoende voer  April   Mei   Junie  (Enige 2) (2) 2.4.2 TWEE redes  Die behoefte is hoër as die beskikbaarheid/daar is 'n tekort   Daarom word aanvullende voere gegee  (2) 2.4.3 Totale hoeveelheid aanvullende voer in Mei Aanvullende voer (kg/dier) x aantal dae in Mei x aantal diere = 2 kg x 31 x 50  = 3 100 kg  1 000 = 3,1 ton  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 2.5 Staafgrafiek van die ruproteïen- en ruveselinhoud van die verskillende voere Die ruproteïen- en ruveselinhoud van verskillende voere 45 Ruproteïen Ruvesel 40 35 Hoeveelheid (%) 30 25 20 15 10 5 0 1 Lusern 2 Lusern 3 Oliekoekmeel 4 Mieliemeel 5 Sorghum weiding hooi Feed reste Voer Kriteria/rubriek/merkriglyne  Korrekte opskrif   Y-as: Korrek gekallibreer met byskrif (Hoeveelheid)   X-as: Korrek gekallibreer met byskrif (Voer)   Korrekte eenhede (%)   Staafgrafiek   Akkuraatheid  (6) VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Produksiestelsels 3.1.1 Identifikasie van die TWEE produksiestelsels A en B A - Intensiewe produksiestelsel  (1) B - Ekstensiewe produksiestelsel  (1) 3.1.2 Vergelyking van die TWEE produksiestelsels (a) Metode van voeding  Intensiewe produksiestelsel - Voer word aan diere voorsien   Ekstensiewe produksiestelsel - Diere wei/soek self kos  (2) (b) Produksie uitset per oppervlakte  Intensiewe produksiestelsel - Hoër produksie per oppervlakte/area   Ekstensiewe produksiestelsel - Laer produksie per oppervlakte/area  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 3.2 Die voedings- en temperatuurs vereistes by verskillende stadia 3.2.1 Hoof voedingstof vir braaikuikens Proteïen  (1) 3.2.2 Belangrikheid van die voedingstof  Benodig proteïen vir spier en weefsel groei   Verskaf teenliggaampies wat immunitiet verskaf   Kollageen ondersteun senings/ligamente en die snawel   Beheer liggaamsvloeistof ballans en spier sametrekking   Herstel ou/verslete weefsel  (Enige 1) (1) 3.2.3 Rede vir die insluiting van koolhidrate in afrondingsmengsel Benodig koolhidrate vir vetmesting/afronding  (1) 3.2.4 Die verwantskap tussen die proteïenvlak, temperatuur behoeftes en die ouderdom Hoe jonger die kuikens  hoe hoër die proteïen vlakke in die voer  en hoe hoër die temperatuur vereistes  OF Hoe ouer die kuikens  hoe laer die proteïen vlakke in die voer  en hoe laer die temperatuur vereistes  (3) 3.3 Apparatuur gebruik vir die identifikasie doeleindes by plaasdiere 3.3.1 Brandyster  (1) 3.3.2 Oorplaatjie  (1) 3.3.3 Slim nekband  (1) 3.3.4 Tattoeëertang  (1) 3.4 Hanteringsfasiliteit in 'n diereproduksie-onderneming 3.4.1 Identifikasie van die fasiliteit Laai/aflaai bank/tafel  (1) 3.4.2 Die gebruik van die fasiliteit Die laai/aflaai van diere  (1) 3.4.3 TWEE ontwerp eienskappe van die fasiliteit  Hoë sterk kante   Wyd genoeg vir die betrokke tipe dier   Hoek van die oprit nie te steil nie   Moet glyvry wees/nie glad nie  (Enige 2) (2) 3.4.4 TWEE tipes skade aan diere tydens die hanterings proses in hierdie fasiliteit  Fisies/beserings   Stres/emosioneel  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 3.5 TWEE parasiete in plaasdiere 3.5.1 Die klassifikasie van die TWEE parasiete A - Eksterne/uitwendige/ekto-parasiete  (1) B - Interne/inwendige/endo-parasiete  (1) 3.5.2 Rede vanaf diagram om antwoord te regverdig A - Larwes heg hulself aan/op die vel van diere  (1) B - Ingeslukte wurms boor deur die derms na die lewer  (1) 3.5.3 Voorkomingsmaatreël teen parasiet B  Vermy weiding in nat/vlei/moerasagtige areas/afkamp van geaffekteerde dele/areas/verwyder die mis   Hou drinkplekke/areas droog   Wisselweiding   Teel geneties weerstandbiedende diere   Behandel geaffekteerde areas   Die brand van veld   Voorsien goeie voeding   Gebruik selfvoerders   Voorsien skoon drinkwater   Behoorlike bestuur van die teel/kalfseisoen  (Enige 1) (1) 3.6 Dieresiektes 3.6.1 Wetenskaplike term vir die toestand in dieregesondheid (a) Aansteeklike/besmetlike siektes  (1) (b) Draer/vektor  (1) 3.6.2 EEN bakteriese siekte wat van een dier na 'n ander oorgedra word Tuberkulose  Antraks/miltsiekte  (Enige 1) (1) 3.6.3 Rol van die boer  Kwarantyn/afsondering van siek diere   Gereelde inspeksies/monitor die teenwoordigheid van siektes   Inenting/inokkulasie   Behandeling van siek diere   Verbrand/begrawe geaffekteerde karkasse   Verwys na die nodige owerhede  (Enige 1) (1) 3.6.4 TWEE maatreëls waarvolgens plaaswerkers aan dieresiektes blootgestel kan word  Blootstelling aan/kontak met besmette diere   Gebruik ongesteriliseerde toerusting  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 3.6.5 TWEE rolle van die staat om die verspreiding van aansteeklike siekte te beheer  Produksie van entstowwe   Opstel van kwarantyn areas/sones   Navorsing   Publikasies   Invoer/uitvoer verbod/beheer maatreëls/permitte   Veeartsenydienste  (Enige 2) (2) [35] VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Die diagram van 'n spermsel 4.1.1 Identifikasie van gedeelte A Akrosoom  (1) 4.1.2 Die funksies van gedeeltes (a) Bewerkstellig penetrasie van die spermsel in die (1) ovum/beskerm die kop van die spermsel  (b) Oordrag van die DNA/genetiese materiaal/inligting  (1) (c) Mobiliteit/beweging van die spermsel  (1) 4.1.3 Onderskei tussen 'n spermsel en semen Spermsel - Manlike gameet/geslagsel vir bevrugting  (1) Semen - Mengsel van spermselle en bygeslagsklier vloeistowwe  (1) 4.1.4 Die vroulike geslagsel Ovum/eisel/vroulike gamete  (1) 4.2 Fetusontwikkeling in beeste 4.2.1 Identifikasie van gedeeltes B en F B - Allantois  (1) F - Naelstring  (1) 4.2.2 Die funksie van gedeelte D  Beskerming vir die fetus/absorbeer skokke   Reguleer temperatuur rondom die fetus   Voorkom dehidrasie/uitdroging   Smering van die geboorte kanaal  (Enige 1) (1) 4.2.3 Toestande wat met swangerskap verbad hou (a) Mummifikasie  (1) (b) Maserasie  (1) (c) Aborsie  (1) (d) Plasenta retensie/vassit/agterbly van die plasenta  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 4.3 Melkboer met 100 koeie en 'n bul 4.3.1 Identifikasie van die probleem in die onderneming Bul:koei verhouding nie proporsioneel/die kalfpersentasie is te laag/besettings probleme  (1) 4.3.2 Wetenskaplike tegniek om kalfpersentasie te verhoog Kunsmatige inseminasie/KI  (1) 4.3.3 Ander metode om kalfpersentasie te verhoog Gebruik meer bulle/3 - 5 bulle  (1) 4.3.4 Invloed van voeding op die vrugbaarheid van bulle  Ondervoeding het 'n negatiewe invloed op spermatogenese/ die vorming van sperme/volume/kwaliteit van semen   Oorvoeding veroorsaak dat bulle vet/swaar/lui word en die vermoë verloor om koeie te dek  (2) 4.3.5 TWEE ander redes vir die swak prestasie van die bul  Oorbenutting/uitputting van die bul   Ouderdom van die bul   Gebrek aan libido   Bouvorm abnormaliteite   Onvermoë om te bevrug/lae spermsel telling  (Enige 2) (2) 4.4 Melkproduksie van 'n koei vir 'n jaar 4.4.1 Term wat die grafiek beskryf Laktasie kurwe  (1) 4.4.2 Indikasie van die letter (a) H  (1) (b) A  (1) (c) B  (1) (d) D  (1) 4.4.3 Rede vir die val in melkproduksie tussen punte F en G  Siekte toestand/die koei was siek/siekte   Besering   Buitengewone/slegte weers-/omgewingstoestande   Wanvoeding/oor-/ondervoeding   Koei is in die proses om op te droog  (Enige 2) (2) 4.5 Estrus in melkkoeie 4.5.1 Definisie van die estrussiklus in melkkoeie  Periode waartydens nie-dragtige koeie sigbare tekens van estrus toon   en slegs dan bulle sal toelaat om hulle te dek  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 4.5.2 Sigbare tekens van estrus in melkkoeie  Slym afskeiding vanuit die vulva/bulstring   Vulva is rooi/vogtig/geswel   Rusteloos/bulk baie/opgewonde   Ruik aan die genitalia van ander koeie   Voer/speeksel op die rug/hare is omgekrap/deurmekaar   Kop omhoog met gekrulde lippe   Voerinname daal/verlies aan eetlus   Melkproduksie daal   Koeie beweeg na die bul om dekking toe te laat  (Enige 2) (2) 4.5.3 Identifikasie van die koei in estrus Koei A/B  (1) 4.5.4 Estrus (a) Estrogeen  (1) (b) 21 dae  (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all