Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P2 2018 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12201810 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 Hierdie memorandum bestaan uit2018 FEBRUARIE/MAART 9 bladsye. NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A  1.1.2 C  1.1.3 D  1.1.4 B  1.1.5 D  1.1.6 B  1.1.7 A  1.1.8 C  1.1.9 D  1.1.10 A  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 G  1.2.2 A  1.2.3 C  1.2.4 D  1.2.5 H  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Innovasie/kreatiwiteit  1.3.2 Begroting  1.3.3 Meervoudige allele  1.3.4 Familieseleksie  1.3.5 Genetiese modifikasie/ingenieurswese/manipulering  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Koöperatiewe  1.4.2 Beroepsveiligheid en Gesondheid  1.4.3 Spesiekruising  1.4.4 Heterosigositeit  1.4.5 Geen  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 Tabel met verskillende bemarkingstelsels 2.1.1 Bemarkingstelsels gebruik deur BOER A - Vrye bemarking  (1) BOER B - Beheerde bemarking  (1) 2.1.2 Rede vir die gebruik van die stelsel deur BOER B Prys word beheer/bepaal/vasgestel deur die regering  (1) 2.1.3 Regverdiging vir massa bemarking deur BOER B Boer B beryk 'n wye reeks van verbruikers (groter markte) via die internet/  (1) 2.1.4 TWEE maniere om bemarking in die plattelandse areas te verbeter  Verbeterde padnetwerk/infrastruktuur   Verbeterde markinligting deur tegnologie   Vervoer produkte in voertuie met verkoelings geriewe   Depo’s met verkoelings geriewe   Kombineer vragte saam en bemark kollektief  (Enige 2) (2) 2.2 TWEE rolle van wetgewing om effektiewe bemarking te verseker  Verseker die verhoogde toegang tot markte vir alle deelnemers   Maak voorsiening vir kwaliteitsbeheer oor die invoere en uitvoere van produkte  (2) 2.3 Komponente van 'n besigheidsplan 2.3.1 Titel/voor/dekblad  (1) 2.3.2 Menslike hulpbronne plan  (1) 2.3.3 Finansiële plan  (1) 2.4 DRIE algemene foute met die opstel van 'n besigheidsplan  Aannames is onrealisties/te ambisieus   Nie in staat om potensiële risiko te identifiseer nie/wegsteek van risiko   Voorsien te veel onnodige inligting/laat gapings/te vaag wees   Begrotings- en kontantvloei foute/onvolledige finansieële state   Geen inligting oor die kompetisie/mededinging/potensieële kompetisie nie aangedui   Gebruik die verkeerde formaat/swak geskryf/onvolledige plan   Onvoldoende/swak navorsing   Onvoldoende tegniese detail  (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Memorandum 2.5 Vraag en aanbod van perskes 2.5.1 Lyngrafiek van die vraag en aanbod van perskes teen verskillende pryse Die vraag en aanbod van perskes teen verskillende pryse 10 4,50 9 Aanbod 4,00 8 3,50 7 Prys (R) 3,00 6 2,50 5 2,00 4 1,50 3 1,00 2 Vraag 0,50 1 0 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Hoeveelheid (kg) Kriteria/rubriek/nasienriglyne  Korrekte opskrif   X-axis: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid)   Y-axis: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys)   Korrekte eenhede (R en kg)   Lyngrafiek   Akkuraatheid  (6) 2.5.2 identifikasie van die ewewigsprys R2,50  (1) 2.5.3 Wat gebeur as die prys laer is as die ewewigsprys Die hoeveelheid gevra is hoër  en die hoeveelheid verskaf is laer  OF Die hoeveelheid verskaf is laer  en die hoeveelheid gevra is hoër  (2) 2.6 Pas die stellings by die faktore wat bemarking van produkte benadeel 2.6.1 Bederfbaarheid  (1) 2.6.2 Politieke situasie  (1) 2.6.3 Gebrek aan kontrole oor produksie  (1) 2.6.4 Lywigheid  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Memorandum 2.7 DRIE vereistes van die houers vir verpakking  Moet skoon/droog/onbeskadig wees   Nie enige vreemde smake/geure/reuke oordra aan die produk nie   Vry van enige tekens van fungus groei   Moet sterk/stewig wees  (Enige 3) (3) 2.8 Tipe verbruikers 2.8.1 Kleinhandelaar  (1) 2.8.2 Voedselverwerkings maatskappye/fabrieke  (1) 2.8.3 Uitvoerders  (1) 2.9 Die wet van vraag  Hoe hoër die prys  hoe minder mense/verbruikers sal die produk wil hê/laer vraag  OF  Hoe laer die prys  hoe meer mense/verbruikers sal die produk wil hê/ hoër vraag  (2) [35] VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE 3.1 TWEE groepe boere 3.1.1 Faktore van grond deur die scenario's aangespreek Beskikbaarheid van grond/area/oppervlakte van produksie  (1) 3.1.2 TWEE voordele van praktyke deur boere in Groep B toegepas vir verhoogde produksie  Werk vinniger op ‘n groot area/oppervlakte   Die gebruik van masjienerie is meer doeltreffend   Spesialisasie   Meer koste doeltreffend om te produseer  (Enige 2) (2) 3.1.3 TWEE tegnieke van Groep A om produksie te verhoog  Gebruik van wetenskaplike metodes/tegnologie   Konsolidasie van kleiner eenhede  (2) 3.1.4 Ekonomiese eienskap met 'n negatiewe invloed op grond tydens monokultuur en aanhoudende bewerking Produksie potensiaal van grond  (1) 3.1.5 TWEE funksies van grond as produksiefaktor  Voorsien voedsel   Voorsien rou-materiale   Voorsien spasie/ruimte   Bron van minerale  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Memorandum 3.2 Etiese en effektiewe werksmag 3.2.1 Tipe permanente werker wat 'n gevorderde trekker opereer Geskoolde werker/arbeider  (1) 3.2.2 Aanduiding van die ondervinding benodig deur die werker Tegnies/operasioneel  (1) 3.2.3 'n Aksie van wangedrag deur die werker Slaap aan diens  (1) 3.2.4 Wetgewing deur die werkgewer gebruik om dissiplinêre stappe te doen Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 van 1997)  (1) 3.2.5 TWEE probleme met arbeid  Sosiaal/HIV en VIGS   Skaarsheid   Werkgewersbesorgdhede   Kompetisie/mededinging met industrie/ekonomiese migrasie   Gebrek aan onderwys/opleiding   Swak arbeidsbestuur   Veiligheid   Swak werksomstandighede/toestande  (Enige 2) (2) 3.2.6 TWEE aksies deur werkgewer om produktiwiteit te verhoog  Voorsien insentiewe/aansporings   Beloon vir goeie werk   Verskaf onderwys/opleiding   Verbeter werksomstandighede   Verbeter lewensomstandighede   Meganisasie   Arbeidsbestuur  (Enige 2) (2) 3.3 Bestuur 3.3.1 Risiko bestuurstrategie Diversifikasie  (1) 3.3.2 Rede vir die bestuurstrategie Daar is 'n aantal ondernemings op die een plaas/agri-toerisme  (1) 3.3.3 TWEE primêre bronne van risiko in 'n boerderybesigheid  Tegnies   Bemarking/prys   Finansieel   Produksie   Wetlik/regs  Menslikehulpbronne  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Memorandum 3.3.4 Algemene besigheidsbestuurs vaardighede deur 'n bestuurder (a) Koördinering/organisatories  (1) (b) Analitiese vaardighede  (1) (c) Interpersoonlik/kommunikasie  (1) 3.3.5 Definisie van strategiese bestuur Bestuur wat kan antisipeer/voorsiening maak  en dan aanpas by veranderinge in die toekoms  OF Proses waar strategië ontwikkel word om die visie/missie/doel van die besigheid te beryk  en aan te pas by veranderende omstandighede/toestande  (2) 3.4 Kapitaal 3.4.1 Vaste kapitaal Grond  (1) 3.4.2 TWEE bronne van kapitaal  Toelaag   Lening  (2) 3.4.3 Probleme met kapitaal Skaars/geen toegang  (1) 3.4.4 Terme van die terugbetaling van die lening Mediumtermyn/5 jaar  (1) 3.4.5 Berekening van die wins na 5 jaar  Omset: R12 000 000 x 5 = R60 000 000   Uitgawes: R4 000 000 x 5 = R20 000 000  Rente: R2 000 000 x 5% = R100 000   R2 000 000 + R100 000 = R2 100 000   Omset – uitgawes: R60 000 000 – R20 000 000 – R2 100 000 =  Wins: R37 900 000  (5) [35] VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 Heterosigotiese ertjieplant (G) en 'n suiwer geteelde ertjieplant (g) 4.1.1 Genotipe van beide ouers in die eerste kruising  Ouer 1 - Gg   Ouer 2 - gg  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Memorandum 4.1.2 Punnett-vierkant metode van die genotipe van die nageslag van die eerste kruising Gamete G g  g Gg gg  g Gg gg Punnett-vierkant met gamete en nageslag  Nasienriglyne  Volledige Punnett-vierkant met gamete en nageslag   Korrekte gamete   Korrekte nageslag  (3) 4.1.3 Tipe dominansie van die kruising Volledige dominansie  (1) 4.1.4 Rede vir die tipe dominansie 50% van die saad is geel (G)  en 50% van die saad is groen (g)  OF Geen intermediêre/nuwe kleure  sade is dieselfde as die ouers  (2) 4.1.5 Berekening van die persentasie heterosigositeit in die nageslag 2 x 100  4 = 50%  (2) 4.2 Identifikasie van die teelstelsel 4.2.1 B (1) 4.2.2 A (1) 4.2.3 D (1) 4.2.4 C (1) 4.2.5 A (1) 4.3 Variasie 4.3.1 TWEE genetiese prosesse wat variasie veroorsaak  Mutasies   Meiose/oorkruising   Herkombinasie van gene   Bevrugting  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Memorandum 4.3.2 TWEE belangrike aspekte van variasie  Diere/plante met meerderwaardige eienskappe word geselekteer vir teel doeleindes   Help om die nageslag te verbeter   Skep nuwe variëteite/rasse/kultivars   Hou biodiversiteit in stand  (Enige 2) (2) 4.3.3 Onderskei tussen kontinue- en nie-kontinue variasie Kontinue variasie  Vertoon die volledige/wye reeks kwantitatiewe eienskappe  (1) Nie-kontinue variasie  Kwalitatiewe eienskappe het 'n aantal duidelike tipes/vorme maar geen intermediêre vorme nie  (1) 4.4 Seleksie 4.4.1 Groep beeste vir seleksie Groep met 'n massa van 250kg  (1) 4.4.2 Rede Hul het 'n hoër gemiddelde massa/gemiddelde massa is hoër as die kudde gemiddeld  (1) 4.4.3 Identifikasie van die tipe seleksie metode Massa seleksie  (1) 4.4.4 Verduideliking van die seleksie metode Seleksie gebaseer op individue met meerderwaardige eienskappe  in die groep van diere  (2) 4.4.5 TWEE ander metodes van seleksie  Familieseleksie   Stamboomseleksie   Nageslagseleksie   Teelwaarde/biometries  (Enige 2) (2) 4.5 GM 4.5.1 Identifikasie van die jaar 2012/2013  (1) 4.5.2 Rede Verhoogde opbrengs/10,6 - 12 ton/ha  (1) 4.5.3 TWEE voordele vir BOER B van die gebruik van GM mielies  Opbrengste verhoog   Vanaf 2012  (2) 4.5.4 TWEE belangrike eienskappe van GM mieliegewasse  Bestand teen onkruiddoders   Nie geaffekteer deur insekdoders nie   Gewasse het laer water behoeftes   Beter aangepas by omgewing/streeks toestande  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Memorandum 4.5.5 Rede vir die weerstand deur die publiek teen GMs  Gesondheids risiko's   Omgewingsrisiko's   Etiese/sosio-ekonomiese aangeleenthede  (Enige 1) (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all