Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2021 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12202110 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN LANDBOUWETENSKAPPE V1 2021 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/2021 SS/NSS - Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B  1.1.2 C  1.1.3 A  1.1.4 D  1.1.5 D  1.1.6 B  1.1.7 B  1.1.8 C  1.1.9 C  1.1.10 A  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs B  1.2.2 Slegs A  1.2.3 Beide A en B  1.2.4 Geeneen  1.2.5 Slegs B  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Konsentraat  1.3.2 Drukgang  1.3.3 Melklating/melk uitskeiding  1.3.4 Spermsel/spermatosoön/manlike gameet/manlike geslagsel  1.3.5 Embrio oordrag/oorplanting/EO  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Tiroïedreguleerders  1.4.2 Ontsmetting/sanitering  1.4.3 Embrionies  1.4.4 Sinchronisasie van estrus  1.4.5 Testis  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/2021 SS/NSS - Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Spysverteringskanaal van 'n plaasdier 2.1.1 Noem die plaasdier Vark  (1) 2.1.2 Motivering Die dier het 'n eenvoudige/enkel/monogastriese maag  (1) 2.1.3 Regverdiging van die fisiese en chemiese vertering in die mond van die vark Fisies - Voedsel word deur die tande in kleiner dele opgebreek  (1) Chemies - Speekselamilase in die mond breek stysel in die voedsel af na maltose  (1) 2.1.4 Identifikasie van die deel deur slegs die letter aan te dui (a) B  (1) (b) D  (1) (c) A  (1) 2.1.5 Deel van die herkouer plaasdier wat ooreenstem met die van deel D in terme van funksionering Abomasum  (1) 2.2 Komponente van voer 2.2.1 TWEE rolle van water/vog tydens vertering  'n Middel wat bestanddele in die liggaam oplos   Bevogtig voedsel/maak dit sag   Vervoer voedingstowwe deur die spysverteringskanaal   Medium waardeur afval produkte uitgeskei word   Fasiliteer ensiematiese vertering  (Enige 2) (2) 2.2.2 Identifikasie van die komponente (a) Sink  (1) (b) Vitamien K  (1) (c) Fosfaat  (1) 2.2.3 Indikasie van die komponente (a) Vet oplosbaar - Vitamien K  (1) (b) Water oplosbaar - Vitamien B1  (1) 2.3 Verteerbaarheid van voer 2.3.1 Berekening van die verteerbaarheidskoëffisiënt van voer in dier B KvV = Droë materiaal inname (kg) – Droë material in mis (kg) x 100  Droë materiaal inname (kg) = 12 kg – 7 kg x 100  12 kg 1 = 41,6/42  %  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/2021 SS/NSS - Nasienriglyne 2.3.2 TWEE diereverwante faktore wat die verteerbaarheid van die voer beïnvloed  Individualiteit   Ouderdom van die dier   Produksie  (Enige 2) (2) 2.3.3 TWEE metodes wat die verteerbaarheid van die voer in DIER B verhoog  Maal   Verpil/verkorrel   Kook   Breek/kraak   Week   Spring en mikronisering   Droë rol en kraak   Rooster   Vermeng met molasse   Sny hooi op ‘n vroeë stadium  (Enige 2) (2) 2.4 Voedingsverhouding 2.4.1 Berekening van die voedingsverhouding VV = 1 : %TVV – %VP  OF VV = 1 : %VNSV  %VP %VP = 1 : 50% – 5%  = 1 : 45%  5% 5% =1:9 =1:9 (3) 2.4.2 Die geskiktheid van die voer Geskik vir vetmesting/nie geskik vir groei/produksie  (1) 2.4.3 Rede  Te min proteïen   VV is wyd/meer koolhidrate as proteïen  (Enige 1) (1) 2.4.4 Klassifikasie van die voer Ruvoer  (1) 2.4.5 EEN voordeel van hierdie voer vir lammers  Stimuleer die ontwikkeling van die rumen   Verskaf die volume deur herkouer vertering benodig (Enige 1) (1) 2.5 Voervloeiprogram 2.5.1 Berekening (in ton) die totale voerbehoefte van diere vir maand 6 Totale voer behoefte = 9,5kg x 50 x 30 = 14 250kg  = 14 250kg  1 000 = 14,25 ton  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/2021 SS/NSS - Nasienriglyne 2.5.2 Afleiding van die voervloei probleem Tekorte gedurende maande 5/6  (1) 2.5.3 Rede Voorsiening is 12 ton in maand 5 en 4 ton in maand 6 terwyl die behoefte onderskeidelik 13,5 en 14,25 ton is/die voer beskikbaar is minder as die voer benodig  (1) [35] VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Produksiestelsels vir beeste 3.1.1 Produksiestelsel Ekstensief  (1) 3.1.2 TWEE sigbare redes om die antwoord te regverdig  Diere word op natuurlike veld aangehou   Groot area per dier/groot area met min diere   Gebrek aan beskutting/beskerming   Diere is op hul self aangewese  (Enige 2) (2) 3.1.3 Vergelyking van die TWEE produksiestelsels i.t.v (a) Produksie uitset per eenheidsoppervlakte (1)  Intensief - Hoog  (1)  Ekstensief - Laag  (b) Oordrag van siektes  Intensief - Hoog  (1)  Ekstensief - Laag  (1) 3.2 Toerusting en tegnieke vir die hantering van plaasdiere 3.2.1 Assosiasie die toerusting A - E met tegnieke (a) – (e) (a) C (1) (b) D (1) (c) A (1) (d) E (1) (e) B (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/2021 SS/NSS - Nasienriglyne 3.2.2 TWEE ander redes vir die hantering van plaasdiere  Vervoer   Algemene ondersoeke   Dragtigheid bepalings   Weging   Beheer van eksterne parasiete/dip/voetbad   Ouderdoms bepaling   Onthoring   Die knip van hoewe   Kunsmatige inseminasie   Produksie prosesse   Slagting   Seleksie   Speen   Voer van diere   Ontstert   Evaluering en klassifikasie   Generering van data  (Enige 2) (2) 3.3 Die gedrag van plaasdiere 3.3.1 Identifikasie van die gedrag van plaasdiere Skrik/vrees/vlug/bang/aggresief/stoot/druk  (1) 3.3.2 Oorsaak van die gedrag van plaasdiere (a) Swak diepte persepsie  (1) (b) Hitte stress  (1) (c) Toon kudde gedrag  (1) 3.4 Parasiete in lewendehawe 3.4.1 Identifikasie van die tipe parasiet Ekto/uitwendige parasiete  (1) 3.4.2 Maand met die hoogste besmetting September  (1) 3.4.3 Afleiding van die tempo van brommerbesmetting in beide ooie en lammers gedurende (a) Mei - Ooie is meer besmet as lammers/ 4 000 ooie en 1 000 lammers  (1) (b) Augustus - Ooie is minder besmet as lammers/ 6 000 ooie en 8 000 lammers  (1) 3.4.4 Finansiële gevolge vir die boer  Verlies aan produksie/vee   Verliese aan winste/inkomste/hoë behandelingskoste  (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/2021 SS/NSS - Nasienriglyne 3.4.5 EEN voorsorg maatreël om brommer aanvalle te verminder  Skeer as dit nog koel is en brommers nie kan oorleef nie/ skeer op die regte tyd   Ontstert   Behandel vir diarree   Vermy/behandel oop wonde   Skei ramme om bakleiery te voorkom   Mikskeer die nat vuil/besoedelde dele/areas   Beheer vlieë   Teel van bestande diere  (Enige 1) (1) 3.5 Dieresiektes 3.5.1 Identifikasie van die patogeen A en B A - Bakterie  (1) B - Protozoa  (1) 3.5.2 Wyse van oordrag van die virus in D Besmet die speeksel tydens die byt aksie  (1) 3.5.3 Draer van die virussiekte in E Muskiete  (1) 3.5.4 Advies aan boere om die verspreiding van siekte in E te beheer  Vernietig die draer waar hul aanteel/bespuiting   Vernietig geïnfesteerde diere   Inentings   Isolasie   Bewusmakingsprogramme  (Enige 1) (1) 3.5.5 TWEE maatstawwe deur die staat om die siekte in C te beheer  Prul/van kant maak van besmette diere   Daarstel van programme om die siekte uit te roei   Kwarantyndienste/isolasie   Verbod op in-/uitvoere  (Enige 2) (2) 3.6 Die vergiftiging van diere 3.6.1 Tipe vergiftiging Soutvergiftiging  (1) 3.6.2 Identifikasie van die bron van vergiftiging Natriumchloried/NaCl  (1) 3.6.3 EEN maatstaf om diere met hierdie tipe vergiftiging te behandel  Verwyder die bron van die sout   Voorsien vars skoon water in kleiner hoeveelhede   Voorsien water deur 'n maagbuis in uiterste gevalle   Behandel diere met hipertoniese dekstrose/isotoniese/ saline oplossing  (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/2021 SS/NSS - Nasienriglyne 3.6.4 Voorsorgmaatreëls vir hierdie tipe vergifting  Voorsien skoon vars water   Moenie vir te lank sout van diere weerhou nie/ vermy die drang/lus na sout   Voorsien voldoende hoeveelheid sout/geen vrye toegang tot groot hoeveelhede sout nie  (Enige 1) (1) [35] VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Reproduksiesiklus van plaasdiere 4.1.1 Identifikasie vanuit die diagram Diagram A  (1) 4.1.2 EEN rede sigbaar vanuit DIAGRAM A  Teenwoordigheid van ovarium/eierstokke   Teenwoordigheid van die baarmoeder/uterus   Teenwoordigheid van die serviks   Teenwoordigheid van die vagina   Teenwoordigheid van die fallopiesebuise  (Enige 1) (1) 4.1.3 Die naam van deel C - Serviks  (1) G - Cowper/bulbo-uretrale kliere  (1) 4.1.4 Funksie van dele B en F B - Implantasie en ontwikkeling van die sigoot vind hier plaas  (1) F-  Vloeistof voorsien voedingstowwe aan spermeselle   Beskerm semen teen pH veranderinge   Helps om die semen vrugbaar en gesond te hou   Verbeter die mobiliteit van die spermatozoa  (Enige 1) (1) 4.1.5 Identifikasie van die deel waar gamete in diagram B gevorm word E (1) 4.2 Paring 4.2.1 Fases van paring in chronologiese volgorde  Die bul toon belangstelling in die koei   Bul staan op sy agterpote, rus op die agterkant van die koei   Bul penetreer die vagina van die koei   Semen word in die vagina vrygestel  (4) 4.2.2 Aanduiding van die fase nie vermeld nie Afklim  (1) 4.2.3 Hormoon wat paring in bulle reguleer Testosteroon  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/2021 SS/NSS - Nasienriglyne 4.3 Hormoonvlakke in die dragtige koei 4.3.1 Identifikasie van die letter wat die hormone verteenwoordig (a) B  (1) (b) A  (1) 4.3.2 Aanduiding van die fase van estrus (a) Tussen dag 2 en 6 - Pro-estrus  (1) (b) Op dag 14 - Estrus  (1) 4.3.3 Regverdiging dat die koei wel dragtig is Estrogeen vlakke daal  terwyl progesteroon vlakke styg en onderhou word  (2) 4.3.4 Fase in die reproduksiesiklus, 282 dae na inseminasie Parturisie/kalwing  (1) 4.4 Melkproduksie in lakterende koeie 4.4.1 Staafgrafiek van melkproduksie in lakterende koeie Melkproduksie in twee groepe lakterende koeie oor 'n periode van 25 30 weke Groep 1 Groep 2 25 Melkproduksie (liter) 20 15 10 5 0 Week 5 Week 10 Week 15 Week 20 Week 25 Tyd (weke) Kriteria/rubriek/nasienriglyne  Korrekte opskrif   X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Tyd)   Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Melkproduksie)   Korrekte eenhede (liter en weke)   Gekombineerde staafgrafiek   Akkuraatheid  (6) 4.4.2 Vergelyking van die melkproduksie in beide groepe oor weke  Groep 1 - Melkproduksie styg en daal daarna  (1)  Groep 2 - Melkproduksie styg en stabiliseer daarna  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/2021 SS/NSS - Nasienriglyne 4.5 Kunsmatige inseminasie 4.5.1 Aanduiding van die funksie van die toerusting Prent A - Deponeer semen in die reproduksie kanaal van die koei  Picture B - Stoor/brerging van semen  (2) 4.5.2 Verwysing na waar die toerusting tydens KI geplaas word Serviks/baarmoeder  (1) 4.5.3 TWEE basiese vereistes vir die stoor van semen  Semen word vir kort periodes by 5 °C gestoor   Vir langer periodes word dit teen –196 °C in vloeibare stikstof gestoor   Semen moet in poliviniel strooitjies gestoor word   Seël die punte van die strooitjies sodat vloeibare stikstof nie kan binnedring nie   Strooitjies word duidelik gemerk vir identifikasie doeleindes  (Enige 2) (2) 4.5.4 TWEE uitdagings met die gebruik van die toerusting  Duur   Benodig hoë vlakke van kennis/kundigheid om te gebruik   Korrekte hantering en onderhoud  (Enige 2) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all