Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2021 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12202110 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN LANDBOUWETENSKAPPE V2 2021 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1: 1.1 1.1.1 D  1.1.2 B  1.1.3 C  1.1.4 C  1.1.5 D  1.1.6 C  1.1.7 A  1.1.8 B  1.1.9 D  1.1.10 B  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 D  1.2.2 F  1.2.3 H  1.2.4 C  1.2.5 B  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Tekort  1.3.2 Kontrak  1.3.3 Dominant  1.3.4 Epistase  1.3.5 Oorerflikheid  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Groenbemarking/eko-etikettering  1.4.2 Motivering  1.4.3 Stamboom  1.4.4 Hemofilie  1.4.5 Poligeniese oorerwing  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 Bemarking 2.1.1 Definiëring van die konsep bemarking Die proses van beplanning, die uitvoering van die voorstel, prysvasstelling, promosie  en die verspreiding van idees, goedere, en dienste aan die verbruikers  (2) 2.1.2 Die verskil tussen bemarking en verkope (a) Bemarking  (1) (b) Verkope  (1) (c) Verkope  (1) 2.2 Onelastisiteit van vraag 2.2.1 Die bemarkings konsep Prys onelastisiteit van vraag  (1) 2.2.2 Rede vir die antwoord Verandering in vraag is gering ongeag 'n groot verandering in prys  (1) 2.2.3 Verduideliking waarom verbruikers so opgetree het Mieliemeel is noodsaaklik/stapelvoedsel  vir mense daarom sal hul mieliemeel aankoop ongeag die styging in prys  (2) 2.2.4 Identifikasie van die faktor verantwoordelik vir verskille in die hoeveelheid sakkies Prys  (1) 2.3 Koöperatiewe bemarking van avokado's 2.3.1 Identifikasie van die landboubemarkingstelsels Koöperatiewe bemarking  (1) 2.3.2 Aanduiding van die rol van die tipe landboubemarkingstelsels Produksie/verkope/bemarking  (1) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 2.3.3 TWEE voordele van die bemarkingstelsel vir boere  Laer bemarkingskostes/koste verdeling   Produksie-insette/dienste word goedkoper verskaf/ grootmaat aankope   Meer bedingingsmag   Toegang tot befondsing   Hoër pryse word verkry   Tussenganger word uitgeskakel   Potensiaal vir groei   Toegang tot beter infrastruktuur   Handelsmerke   Die deel van risiko  Boere spandeer meer tyd aan produksie as aan bemarking   Toegang tot professionele kundigheid  (Enige 2) (2) 2.3.4 TWEE faktore wat die bemarking van avo's belemmer  Bederfbaarheid   Seisoenale fluktuasie in produksie   Gebrek/tekort aan kapitaal   Swak infrastruktuur   Wye verspreidings van die produksie area   Oneffektiewe beheer oor produksie   Risiko/diefstal/ongelukke   Standaardisasie   Groot volumes in verhouding tot waarde/lywig  (Enige 2) (2) 2.4 Bemarkingsfunksie 2.4.1 Identifikasie van die bemarkingsfunksie Verpakking  (1) 2.4.2 DRIE eienskappe wat die karton houers geskik maak  Skoon/droog/onbeskadig/geskik vir die produk   Geen vreemde smake/reuke   Vry van enige sigbare tekens van fungus groei   Sterk/stewig/rigied/solied   Herwinbaar/biodegradeerbaar   Maklik om te hanteer   Identifikasie  (Enige 3) (3) 2.4.3 Rede vir die gebruik van karton houers met gate in Laat lugvloei toe/verminder bederf/gesondheids redes  (1) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 2.5 Besigheidsplan 2.5.1 EEN aspek wat ingesluit moet word in die (a) Titelblad  Naam van die onderneming/persoon   Logo   Adres   Kontak besonderhede van onderneming/persoon  (Enige 1) (1) (b) Menslikehulpbronneplan  Aantal en tipe werkers   Bevoegdhede en vaardighede benodig  (Enige 1) (1) 2.5.2 Elektroniese hulpbron Rekenaar sagteware programme/internet  (1) 2.5.3 TWEE redes vir die opstel van 'n besigheidsplan  Toets die uitvoerbaarheid/ekonomiese lewensvatbaarheid van die besigheidsidee   Om befondsing te verseker   Bepaal die finansiële behoefte/begroting   Lei/rig daaglikse operasies/spel rolle/verantwoordelikhede uit   Entrepreneur sien probleme vroegtydig raak   Herposisionering/analisering van die onderneming   Om kundigheid/kennis in te win oor bemarkingsgeleenthede en kompetisie   Verseker doeltreffende besigheidsbestuur   Uitstippel van die doelwitte/doelstellings van die onderneming   Voorsien inligting in term van die interne/eksterne besigheids- omgewing   Voorsiening van tyds raamwekte  (Enige 2) (2) 2.5.4 EEN probleem met die opstel van 'n besigheidsplan  Onvolledig/laat gapings   Vaag   Onrealistiese aannames/oor ambisieus   Die wegsteek van swakhede en risiko   Neem nie die kompetisie in ag nie   Gebruik die verkeerde formaat   Onvoldoende navorsing   Onvoldoende tegniese details  (Enige 1) (1) 2.6 Entrepreneurskap 2.6.1 Herrangskik die fases van die entrepreneursproses  D (1)  A (1)  C (1)  B (1) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 2.6.2 TWEE aspekte van die SWOT-ontleding (a) Interne - Sterkpunte  swakpunte  (2) (b) Eksterne - Geleenthede  bedreigings  (2) [35] VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE 3.1 Grond 3.1.1 Leeftyd is onbeperk indien reg gebruik - Duursaamheid  (1) 3.1.2 12% van grond in Suid Afrika kan bewerk word - Beskikbaarheid  (1) 3.1.3 Kan beskadig maar nie vernietig word nie - Onvernietigbaarheid  (1) 3.2 TWEE ekonomiese funksie van grond  Grond voorsien ruimte/spasie/oppervlakte   Voorsien roumateriale   Voorsien minerale   Voedselsekerheid   Dien as waarborg/sekuriteit  (Enige 2) (2) 3.3 Arbeid 3.3.1 Arbeidswetgewing Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 van 1997)/DWBD  (1) 3.3.2 TWEE probleme deur plaaswerkers ondervind  Lang werksure   HIV/VIGS infeksies  (2) 3.3.3 TWEE maniere om die gevolg van HIV/VIGS infeksies op plase aan te spreek  HIV/VIGS bewusmakings veldtogte/opvoeding/werkswinkels   Voorsien kondome   Voedingskemas   Voorsiening van anti retrovirale middels   Vermy meer as een lewensmaat   Ondersteuningsgroepe   Behandeling vir SOI’s  (Enige 2) (2) 3.3.4 TWEE tipes tydelike plaaswerkers  Los werker   Seisoenale plaaswerker  (2) 3.4 Inkomste- en uitgawerekord van 'n plaas 3.4.1 Berekening van die wins of verlies van die beesvertakking  Wins/verlies = totale inkomste – totale uitgawes   = R455 000 – R13 041   Wins = R441 959  (3) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 3.4.2 Vergelyking van die tamatie- en die mielievertakking i.t.v wins  Die wins van tamaties is hoër  as die van mielies   Die wins van mielies is laer  as die van tamaties  (Enige 1) (2) 3.4.3 TWEE oorhoofse kosteitems  Brandstof   Vragmotor lisensie  (2) 3.5 Kapitaal 3.5.1 Indikasie van die tipe kapitaal  Vaste kapitaal   Roerende kapitaal   Flottende/werks/produksie kapitaal  (Enige 2) (2) 3.5.2 Totale waarde van die bates R20 300 000  (1) 3.5.3 Afleiding van die tipe krediet deur die boer bekom Medium termyn krediet  (1) 3.5.4 Regverdiging van die antwoord Word gebruik om roerende kapitaal/vragmotor mee aan te koop  (1) 3.5.5 Kapitaalitem as 'n las Vragmotor  (1) 3.6 Grafiek Staafgrafiek van die prys van diereprodukte in 2010 en 2020 Prys van diereprodukte in 2010 en 2020 10000 9000 2010 2020 8000 7000 Prys (c/kg) 6000 5000 4000 3000 2000 1000 0 Hoender Bees Lam Vark Produkte Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE  Korrekte opskrif   X as: Korrek gekalibreer met byskrif (Produkte)   Y as: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys)   Korrekte eenheid (c/kg)   Staafgrafiek   Akkuraatheid  (6) 3.7 Onderskei tussen die volgende besigheidskragte Interne kragte - Kragte met 'n oorsprong op die plaas waar dit ook hanteer moet word  (1) Eksterne kragte - Kragte waaroor die boer geen beheer het nie  (1) 3.8 Definiëring van risiko-deling as 'n bestuurstrategie Die strategie waar die koste as gevolg van die risiko  deur verskeie rolspelers gedeel word  (2) [35] VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 Variasie 4.1.1 Identifikasie van die aantal koeie met die hoogste melkproduksie 6 (1) 4.1.2 Identifikasie van die faktor wat lei tot die verskille in melkproduksie Voeding  (1) 4.1.3 Oorsaak van die verskille in melkproduksie Omgewing  (1) 4.1.4 TWEE genetiese oorsake van variasie  Meiose/rekombinasie van gene   Bevrugting   Mutasie  (Enige 2) (2) 4.2 Kruising van wit rose met rooi rose om pink rose te gee 4.2.1 Bepaling van die tipe dominansie Onvolledige dominansie  (1) 4.2.2 Punnett-vierkant om die genotipe/fenotipe in die F2 te bepaal Gamete R W R RR RW W RW WW NASIENRIGLYNE  Korrekte gamete vir ouer 1   Korrekte gamete vir ouer 2   Korrekte nageslag   Punnett-vierkant met gamete en nageslag  (4) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 4.2.3 (a) Fenotipies verhouding in die F2 generasie 1 rooi : 2 pienk : 1 wit  (1) (b) Berekening van die pienk nageslag  2 x 700  4  = 350  (2) (c) Die persentasie rooi nageslag - 25%  (1) 4.3 Teelstelsels 4.3.1 Identifikasie van die teelstelsel Kruisteling  (1) 4.3.2 Rede vir die antwoord Twee verskillende rasse word gebruik/Hereford en Nguni  (1) 4.3.3 TWEE eienskappe wat die nageslag beter laat presteer  Hoë groeitempo   Meer bestand teen peste/parasiete/siektes  (2) 4.3.4 TWEE voordele van inteling  Eenvormigheid/homosigotiese nageslag word geproduseer   Boer verkry suiwer geteelde groepe   Die verhouding met 'n goeie voorgeslag word gehandhaaf   Swak resessiewe gene word uitgeskakel   Help met seleksie tussen familiegroepe   Kudde het sterker erfdwang  (Enige 2) (2) 4.4 Stamboom 4.4.1 Bepaling van die homosigositeit of heterosigositeit (a) 4 - Homosigoties  (1) (b) 5 - Heterosigoties  (1) 4.4.2 Rede vir die antwoord in VRAAG 4.4.1 (b) Die nageslag kry 'n resessiewe alleel vanaf die manlike ouer/die nageslag van 7 is homosigoties resessief omdat dit een van die resessiewe allele van ouer 5 ontvang  (1) 4.4.3 Indikasie van die genotipe van individu (a) 2 - Rr  (1) (b) 7 - rr  (1) 4.5 Mutasies 4.5.1 Definisie van die term mutasie Skielike  verandering van 'n organisme se genetiese samestelling  (2) 4.5.2 TWEE tipes mutageniese middels  Fisies   Chemies   Biologies  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 4.6 Genetiese modifikasie tegnieke in plante 4.6.1 Identifikasie van die genetiese modifikasie tegniek Agrobakterium tumefaciens/bakterieë as draers  (1) 4.6.2 Benoeming van struktuur A - Rekombinante plasmied  (1) D - Transgeniese plant/geneties gemodifiseerde plant/GMO  (1) 4.6.3 Definisie van die geneties gemodifiseerde plant (D) Die menslike manipulasie deur tegnologie  om die oorspronklike DNA van 'n spesifieke organisme te verander  (2) 4.6.4 EEN voordeel van genetiese modifikasie  Proses is vinniger   Meer akkuraat/presies   Nie beperk tot organismes van dieselfde spesie nie  (Enige 1) (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all