SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
LANDBOUWETENSKAPPE V1
MEI/JUNIE 2025
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 689.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC June Exam 2025
- Paper 1Question paper · EngMemo · Afr
- Paper 2Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 3.1Animal production and housing6 marks
- Question 3.2Animal production and housing3 marks
- Question 3.3Animal production and housing6 marks
- Question 3.4Animal health and protection4 marks
- Question 3.5Animal health and protection6 marks
- Question 3.6Animal health and protection4 marks
Show all 15 questions
- Question 3.7Animal health and protection4 marks
- Question 3.8Animal health and protection2 marks
- Question 4.1Animal reproduction9 marks
- Question 4.2Animal reproduction5 marks
- Question 4.3Animal reproduction3 marks
- Question 4.4Animal reproduction5 marks
- Question 4.5Animal reproduction4 marks
- Question 4.6Animal reproduction4 marks
- Question 4.7Animal reproduction5 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 C
1.1.3 B
1.1.4 C
1.1.5 C
1.1.6 A
1.1.7 B
1.1.8 D
1.1.9 B
1.1.10 A (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B
1.2.2 Slegs B
1.2.3 Geeneen
1.2.4 Beide A en B
1.2.5 Slegs A (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Verteerbaarheidskoëffisiënt
1.3.2 Vektor
1.3.3 Karunkels/nodules
1.3.4 Amnion
1.3.5 Elektro-ejakulator (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Kafeteriastyl
1.4.2 Rigor mortis
1.4.3 Superovulasie
1.4.4 Fallopiese buise/ovidukte
1.4.5 Estrogeen (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Die spysverteringskanaal van twee plaasdiere
2.1.1 Identifikasie van die diagram
Diagram B (1)
2.1.2 Regverdiging van die antwoord
• Teenwoordigheid van 'n groot rumen in verhouding tot die
abomasum
• Teenwoordigheid van 'n kleiner abomasum in verhouding tot die
rumen
• Ten volle ontwikkelde voormae
• Afwesigheid van ‘n slukdermgroef (Enige 1) (1)
2.1.3 Funksie van die slukdermgroef
Dit kannaliseer melk vanaf die slukderm tot in die abomasum (1)
2.1.4 Identifikasie van die deel
Abomasum (1)
2.2 Die staafgrafiek
2.2.1 Staafgrafiek van die grootte van die retikulorumen en die
abomasum van skape op verskillende ouderdomme
Grootte van die retikulorumen en abomasum in skape op verskillende
ouderdomme
Grootte (% van die totale maag)
90
Retikulo-rumen Abomasum
80
70
60
50
40
30
20
10
0
Geboorte
Birth 11 Month
Maand 22 Month
Maande 33 Month
Maande Volwasse
Adult
Ouderdom
KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
• Korrekte opskrif (met beide veranderlikes)
• X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Ouderdom)
• Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Grootte)
• Korrekte eenhede (% van die totale maag)
• Gekombineerde staafgrafiek
• Akkuraatheid (80% + korrek geplot) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3 Die samestelling van 'n rantsoen
2.3.1 Indikasie van die tipe plaasdier
Nieherkouer/monogastries (1)
2.3.2 Rede
• Die rantsoen bevat groot hoeveelhede ruvoer/hooi wat nie
deur nieherkouers verteer kan word nie
• Die rantsoen bevat ureum wat nie deur nieherkouers verteer
kan word nie (Enige 1) (2)
2.3.3 Identifikasie van 'n voer
(a) Proteïenryke ruvoer - Lusernhooi (1)
(b) Koolhidraatryke konsentraat - Koringmeel (1)
2.4 Die verteerbaarheid van voere
Berekening van die droë materiaal van die voer in kg
• 25kg x 0,15 = 3,75kg OF 15 x 25 = 3,75kg
100
• 25kg – 3,75kg = 21,25kg
OF
• 85 x 25kg
100
• = 21,25kg (Enige 2) (2)
2.5 Die Pearson-vierkant
2.5.1 Die Pearson-vierkantmetode
Hawermeel: 12% VP 14 dele
14%
'
Vismeel: 28% VP 2 dele
Verhouding: Hawermeel tot vismeel = 14 : 2/
Vismeel tot hawermeel = 2 : 14 (4)
2.5.2 Berekening van die persentasie vismeel in die mengsel
• 2 + 14 = 16
• 2 x 100
16
• = 12,5% (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Nasienriglyne
2.6 Die voedingstowwe beskikbaar in twee verskillende voere
2.6.1 Identifikasie van die voer
(a) Vetmesting van lammers - VOER B (1)
(b) Lakterende koeie - VOER A (1)
2.6.2 Regverdiging vir VOER A
Hoë proteïeninhoud/hoë verteerbare proteïen van 17% (1)
2.6.3 Berekening van die voedingsverhouding van voer A
• VV = 1: %TVV – %VP
%VP
• = 1: 83% – 17%
17%
• = 1: 3,9 / 1:4
OF
• VV = 1: %VNSB
%VP
• = 1: 66%
17%
• = 1: 3,9 / 1:4 (3)
2.7 Die komponente van die voer
2.7.1 Identifikasie van
A - Koolhidrate (1)
E - Maltose/glukose (1)
2.7.2 Naam van die ensiem
C - Lipase (1)
2.7.3 Voerkomponente
(a) Ander organiese komponent - Vitamien/Proteïen (1)
(b) Anorganiese komponent - Minerale (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Produksiestelsels
3.1.1 Identifikasie van die produksiestelsel
(a) BOER B - Intensief (1)
(b) BOER A - Ekstensief (1)
3.1.2 TWEE redes vir die intensiewe produksiestelsel
• Diere word van voedsel voorsien
• Baie werkers/9 werkers
• Hoë bevolkingsdigtheid/540 skape op 30ha
• Meer kapitaal word geïnvesteer/voerkraal/behuising/
2 voerstore/2 boorgate (Enige 2) (2)
3.1.3 TWEE faktore wat die boer moet oorweeg om produksie te
verhoog
• Voeding
• Teling/reproduksie
• Omgewing/skuiling
• Bestuur (Enige 2) (2)
3.2 Behuisingsfasiliteit vir varke
3.2.1 Identifikasie van die letter
(a) A (1)
(b) B (1)
(c) C (1)
3.3 Hantering van 'n kuiken
3.3.1 Die rede vir die hantering van 'n kuiken
Toediening van medikasie/immunisering/inenting (1)
3.3.2 Voorsien die naam van die gereedskap wat gebruik word
Inspuiting (1)
3.3.3 TWEE basiese riglyne vir die hantering van pluimvee
• Benader pluimvee rustig en met selfvertroue sodat hulle nie skrik
nie/moenie pluimvee rondjaag nie
• Dra pluimvee aan beide bene of vlerke
• Moet nooit pluimvee aan die kop, een vlerk/been dra
• Moenie pluimvee aan die vere/stert gryp nie (Enige 2) (2)
3.3.4 TWEE tipes gereedskap/toerusting gebruik om plaasdiere onder
bedwang te bring
• Drukgang/kop-/nekklamp
• Kanteltafel
• Tou
• Harnas
• Halter
• Neusring/neustang (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4 Metodes om medikasie toe te dien
3.4.1 Dompeldip (1)
3.4.2 Dosering (1)
3.4.3 Vaginale invoeging (1)
3.4.4 Lokale toediening (1)
3.5 Dieresiektes
3.5.1 Identifikasie van die dieresiekte
(a) Antraks/miltsiekte (1)
(b) Bek-en-klouseer (1)
(c) Koksidiose (1)
(d) Klontwol (1)
3.5.2 Benoem die patogeen
(a) 3.5.1(d) - Fungi/Dermatophilus congolensis/
Psedomonas aeruginosa (1)
(b) A - Bakterieë/Bacillus anthracis (1)
3.6 Die lewensiklus van die parasiet
3.6.1 Naam van die parasiet
Lewerslak (1)
3.6.2 Identifikasie van die gasheer
(a) Primêre gasheer - Bees/skaap (1)
(b) Sekondêre gasheer - Slak (1)
3.6.3 Maatstaf om die lewensiklus van die parasiet te breek
• Hou diere weg van nat weidings
• Pas wisselweiding toe (Enige 1) (1)
3.7 Parasiete wat plaasdiere affekteer
3.7.1 Klassifikasie van die parasiete
Uitwendige/ekto parasiete (1)
3.7.2 Identifikasie van
PARASIET A - Brommer (1)
PARASIET C - Myte (1)
3.7.3 EEN bestuurspraktyk om brommer besmetting te voorkom
• Knip en skoonmaak van die haarkleed
• Tydsberekening van die skeer en mikskeer van wol
• Ontstert
• Laat ooie verkieslik na skeer, lam
• Teel van bestande diere
• Behoorlike afval bestuursprogram/oordeelkundige brommer
beheer program
• Hou die leefareas van diere skoon
• Behandel/bedek oop wonde (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Nasienriglyne
3.8 Ureumvergiftiging
3.8.1 EEN simptoom van ureumvergiftiging
• Opgeblaasdheid
• Tetanie/pynlike spierkrampe
• Moeilike/vinnige asemhaling
• Oormatige speeksel afskeiding
• Gereelde ontlasting
• Hardlywigheid
• Waggelgang
• Senuwee simptome (Enige 1) (1)
3.8.2 Metode om diere met ureumvergiftiging te behandel
• Verwyder diere dadelik vanaf die bron van besmetting
• Dien asyn/asynsuur toe om die ammoniak te neutraliseer
(verdun een liter asyn met vier liter water en dien met behulp van
'n maagbuis toe)
• Dien groot hoeveelhede koue water toe om die rumeninhoud te
verdun en die tempo van urease te vertraag (Enige 1) (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1 Die reproduksiestelsel van 'n manlike plaasdier
4.1.1 Identifikasie van
A - Cowper se kliere/bulbo-uretrale kliere (1)
D - Vas deferens/saadbuis/duktus deferens/semenbuis (1)
4.1.2 Letter van die deel
(a) B (1)
(b) E (1)
(c) C (1)
(d) F (1)
(e) G (1)
4.1.3 TWEE faktore wat steriliteit in bulle veroorsaak
• Misvormde geslagsorgane
• Siektes
• Aangebore defekte (hipoplasie/kriptorkidisme/hermafroditisme)
• Genetiese defekte
• Azoospermia (Enige 2) (2)
4.2 Gametogenese in plaasdiere
4.2.1 Identifikasie van die tipe gametogenese
Oögenese/ovigenese (1)
4.2.2 Byskrifte vir
B - Primêre oösiet (1)
E - Ovum/eiersel (1)
4.2.3 Tipes sel verdeling
(a) A - Mitose (1)
(b) D - II de Meiotiese verdeling (1)
4.3 Sinchronisasie van estrus
4.3.1 Identifikasie van die reproduktiewe tegniek
Sinchronisasie van estrus (1)
4.3.2 TWEE nadele van die sinchronisasie van estrus
• Benodig hoë vlakke van tegnologie
• Toestande soos swak voeding en swak gesondheid kan die
sinchronisasie van estrus negatief beïnvloed
• Hoë koste van arbeid tydens hitte observasie/hoë koste van goeie
fasiliteite/duur
• Tydrowend/intensief (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Nasienriglyne
4.4 Kunsmatige inseminasie
4.4.1 Identifikasie van die reproduktiewe tegniek
Kunsmatige inseminasie/KI (1)
4.4.2 TWEE voordele van kunsmatige inseminasie
• Verminder geslagsoordraagbare siektes
• Koste effektief/goedkoper as om bulle te onderhou/nie nodig om
duur bulle aan te koop nie
• Een bul se semen kan gebruik word om baie koeie te insemineer
• Vinnige metode om die kwaliteit van die kudde te verbeter
• Ingevoerde semen kan gebruik word
• Waardevolle werktuig om met nageslagstoetsing te help/
verbeter die genetiese waarde van die kudde
• Hoër bevrugtingstempo as met natuurlike paring
• Kan toegepas word waar paring nie moontlik is nie
• Kan gebruik word lank nadat ‘n bul dood is (Enige 2) (2)
4.4.3 EEN basiese vereiste vir die versameling van semen
• Higiëniese toestande/steriele toerusting
• Semen versamelingspunt moet naby die laboratorium wees
• Manlike diere moet gesond en skoon wees
• Versamelfles moet warm gemaak word
• Toerusting moet geredelik beskikbaar wees
• Die vloer moet nie glad wees nie
• Teenwoordigheid van 'n koggeldier
• Vaardige personeel met ondervinding (Enige 1) (1)
4.4.4 EEN eienskap van goeie kwaliteit semen
• Dit moet lewensvatbaar wees/minder as 15% dooie sperselle
• Semen moet melkerig/ondeursigtig van kleur wees
• Taai met ‘n kenmerkende reuk
• Geen bloed in semen teenwoordig nie
• Spermselle moet 'n normale morfologie hê/nie misvormd nie
• Hoë konsentrasie semen
• Hoë mobiliteit van spermselle
• Regte pH van tussen 6,4 tot 6,9 (Enige 1) (1)
4.5 4.5.1 Tipe kloning
Terapeuties (1)
4.5.2 Doel van terapeutiese kloning
Om embrioniese stamselle te produseer wat vir selterapie gebruik kan
word/ontwikkeling van nuwe behandelings (1)
4.5.3 Naam van die proses
Ontkerning (1)
4.5.4 Rede vir ontkerning
Om te verhoed dat die genetiese materiaal van 'n eiersel nie met die
proses inmeng nie (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 11 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Nasienriglyne
4.6 Die stadium van kalwing
4.6.1 Stadium van kalwing
Kalfstadium/uitwerping van die fetus (1)
4.6.2 Stadium wat na die uitwerping van die fetus volg
Uitwerping van die plasenta/nageboorte (1)
4.6.3 EEN faktor wat lei tot die retensie van die plasenta
• Tekort aan vitamien A
• Siektes/infeksies in die voortplantingskanaal
• Uitputting
• Mineraal tekorte
• Oorerwingsdefekte
• Oor-kondisionering van koeie
• Onbeweeglikheid van die baarmoeder
• Metaboliese ongesteldhede
• Die fetus membrane en die moeder se weefsel skei nie na
kalwing nie
• Die gebruik van hormone wat geboorte aanhelp
• Gekompliseerde kalwing/verlengde dragtigheid
• Hormonale wanbalanse
• Meerling geboortes/tweelinge (Enige 1) (1)
4.6.4 EEN kalf verwante probleem
• Hoë geboortemassa
• Misvormde fetus/misvormdheid
• Deviasie van die kop
• Fleksie van die elmboog
• Retensie van een of beide die voorbene
• Waterkoppie/Hydrosephalus
• Hydrops Fetalis
• Posterior posisie
• Meerling geboortes/tweelinge
• Dooie fetus (Enige 1) (1)
4.7 Melkproduksie
4.7.1 Aanduiding van
(a) A tot C - Laktasie/melkproduksie kurwe (1)
(b) B - Piek periode (1)
4.7.2 Tydsduur van laktasie in dae
305 - 310 dae (1)
4.7.3 Verduideliking van die verwantskap tussen melkproduksie en
bottervetinhoud in week 8
Indien die melkproduksie op die hoogste vlak is
sal die bottervetinhoud op die laagte vlak wees (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2015 Memo (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2014 QP (Afr)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper