Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
TOTAAL: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 412.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC November Exam 2019
Questions in this paper
- Question 1.1Agricultural production factors20 marks
- Question 1.2Basic agricultural genetics10 marks
- Question 1.3Basic agricultural genetics
- Question 1.4Basic agricultural genetics5 marks
- Question 2.1Agricultural entrepreneurship4 marks
- Question 2.2Agricultural entrepreneurship4 marks
Show all 23 questions
- Question 2.3Agricultural entrepreneurship8 marks
- Question 2.4Agricultural entrepreneurship3 marks
- Question 2.5Agricultural entrepreneurship5 marks
- Question 2.6Agricultural entrepreneurship5 marks
- Question 2.7Agricultural entrepreneurship6 marks
- Question 3.1Agricultural production factors7 marks
- Question 3.2Agricultural production factors9 marks
- Question 3.3Agricultural production factors8 marks
- Question 3.4Agricultural production factors6 marks
- Question 3.5Agricultural production factors5 marks
- Question 4.1Basic agricultural genetics4 marks
- Question 4.2Basic agricultural genetics6 marks
- Question 4.3Basic agricultural genetics5 marks
- Question 4.4Basic agricultural genetics6 marks
- Question 4.5Basic agricultural genetics6 marks
- Question 4.6Basic agricultural genetics5 marks
- Question 4.7Basic agricultural genetics3 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1:
1.1 1.1.1 C
1.1.2 D
1.1.3 C
1.1.4 D
1.1.5 B
1.1.6 A
1.1.7 A
1.1.8 B
1.1.9 C
1.1.10 B (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 H
1.2.2 E
1.2.3 D
1.2.4 A
1.2.5 C (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Nismark
1.3.2 Beplanning
1.3.3 Biometrie/biostatistiek
1.3.4 Meervoudige allele
1.3.5 Geenoordrag/GMO (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Entrepreneur/agripreneur
1.4.2 Onderkapitalisasie o
1.4.3 Geengeweer/mikro-inspuiting
1.4.4 Epistase
1.4.5 Oorerflikheid (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 Besigheidsplan
2.1.1 TWEE redes vir die opstel van 'n besigheidsplan
• Toets die haalbaarheid/ekonomiese lewensvatbaarheid van die
onderneming
• Bepaal die finansiële behoeftes van die onderneming
• Om fondse te verseker/lok beleggers
• Verseker doeltreffende bestuur van die onderneming
• Om probleme te voorsien/voorspel
• Om kundigheid/kennis in te win oor bemarkingsgeleenthede/
kompetisie/mededingers
• Herposisionering van die onderneming/ontleding van die
onderneming
• Gee rigting/leiding vir die daaglikse handelinge/stippel rolle en
verantwoordelikhede uit
• Definieer mikpunte/doelwitte van die onderneming
• Voorsien inligting oor die interne/eksterne besigheids omgewing
• Voorsien riglyne vir besluitneming (Enige 2) (2)
2.1.2 TWEE faktore om te oorweeg by die ontwikkeling van 'n mark
• Verbruikers/kliënte
• Mededingers
• Vereistes/toestande in die mark
• Teikenmark
• Aantal produkte
• Behoeftes van die beleggers
• Prys
• Promosie
• Plasing/verspreiding (Enige 2) (2)
2.2 'n Bestaansboer wat waatlemoene en spinasie produseer
2.2.1 TWEE faktore om te oorweeg tydens prysvasstelling
• Kostes
• Vraag
• Aanbod
• Winsgrens
• Kwaliteit/gradering
• Spesifieke markte
• Kompetisie/mededinging/loopkoers (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
2.2.2 TWEE maniere om produkte te promoveer
• Advertensies/handelsmerk
• Promosies in die winkel/spesiale aanbiedinge/afslag
• Direk deur die pos
• Skoue en uitstallings
• Persoonlike verkope
• Aanlyn/internet/sosiale media bemarking
• Borgskappe
• Plakkate/voubiljette/advertensieboorde (Enige 2) (2)
2.3 Staafgrafiek van die vraag en aanbod van suikerriet
2.3.1 Staafgrafiek van die vraag en aanbod van suikerriet
Die vraag en aanbod van suikerriet vanaf 2015 - 2018
Hoeveelheid/vraag en aanbod (mil. ton)
Aanbod Vraag
2015 2016 2017 2018
Tyd (Jare)
KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
• Korrekte opskrif
• X as: Korrek gekalibreer met byskrif (Tyd/jare)
• Y as: Korrek gekalibreer met byskrif
(Hoeveelheid/vraag en aanbod)
• Korrekte eenheid (Miljoen ton)
• Staafgrafiek
• Akkuraatheid (6)
2.3.2 Verhouding tussen die vraag en aanbod van suikerriet vanaf
2015 tot 2018
• Vanaf 2015 tot 2018 het die aanbod van suikerriet verhoog
• terwyl die vraag daarna verlaag het (2)
2.4 Die entrepreneurs proses
Fases van die entrepreneurs proses
A - Identifikasie van die geleentheid/genereer ‘n besigheids idee (1)
B - Beplan die onderneming/ontwikkel 'n besigheidsplan (1)
C - Vestig/begin die onderneming (1)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
2.5 Bemarkingskonsepte
2.5.1 Bemarkingsfunksies
(a) Verpakking (1)
(b) Berging/stoor (1)
(c) Prosessering/waarde toevoeging (1)
2.5.2 Voordele van die prosessering van landbouprodukte
• Voorkom bederf/verleng die rakleeftyd van produkte
• Produkte is regdeur die jaar beskikbaar
• Voedsel veiligheid word verbeter deur verhitting tot die gepaste
temperatuur
• Vergemaklik vervoer
• Gerief/gemak
• Waarde toevoeging tot die plaasprodukte/waarde verhoog
• Voorsien werksgeleenthede
• Verminder vermorsing van oortollige produkte
• Produkte kan vroeër verpak en hanteer word
• Manier om oorvoorsiening van produkte te voorkom
• Uitbreiding van die mark (Enige 2) (2)
2.6 Bemarkingskanale
2.6.1 Bemarkingskanale
(a) Plaashekverkope (1)
(b) Veeveiling (1)
(c) Internetbemarking (1)
2.6.2 TWEE nadele van 'n vryebemarkingstelsel
• Prys wisseling
• Bemarkingskostes is hoog/vind plaas op klein skaal
• Produsent is verantwoordelik vir bemarking/niemand om te
produseer nie
• Beperkte bedingingsmag
• Hoë risiko aangesien daar baie kan verkeerd gaan
• Kartelle vorm en verbruikers word uitgebuit/prysvasstelling
• Die gebruik van agente lei tot kleiner winste
• Kompetisie
• Oorproduksie kan lei tot grooet oorskotte
• Storting van oorskot produkte deur buiteland (Enige 2) (2)
2.7 Ewewig van 'n landbouproduk
2.7.1 Identifikasie van die lyne
A - Vraag (1)
B - Aanbod (1)
2.7.2 Definisie van die konsep ewewigsprys
Die prys waar die vraag na 'n produk en die aanbod ongeveer
dieselfde is (2)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
2.7.3 TWEE faktore wat die vraag beïnvloed
• Die verbruikers se inkomste/sosiale faktore
• Die aantal verbruikers
• Die smake en voorkeure van verbruikers
• Mededingende/plaasvervanger produkte
• Aanvullende produkte
• Die gebruikswaarde van die produkte
• Die reeks produkte beskikbaar vir verbruikers
• Seisoen
• Kwaliteit van die produk
• Advertering (Enige 2) (2)
[35]
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
3.1 Illustrasie van die verskillende vaardighede van 'n boer en 'n plaaswerker
3.1.1 Identifikasie van die produksiefaktor vanuit die grafiek
Bestuur (1)
3.1.2 TWEE ander bestuursvaardighede vir 'n suksesvolle boer
• Algemene besigheidsbestuursvaardighede
• Interpersoonlik/kommunikasie
• Besluitneming
• Produksie/bedryfsvaardighede (Enige 2) (2)
3.1.3 Vergelyking van vaardighede C en D van die boer en plaaswerker
VAARDIGHEID BOER PLAASWERKER
Probleem Het 'n 95%/hoër Het 'n 40%/laer bevoegdheid
oplossing bevoegdheid om om probleme op te los
(C) probleme op te los
Tegnies Het 'n 40%/laer Het 'n 100%/hoër
(D) bevoegdheid i.t.v. bevoegdheid i.t.v. tegniese
tegniese vaardighede vaardighede (4)
3.2 Inkomste staat
3.2.1 Identifikasie van die dokument
Inkomstestaat/kontant analise boek/staat (1)
3.2.2 Identifikasie van die TWEE voorbeelde van
(a) Vastekoste items
• Huur
• Versekering (2)
(b) Veranderlike koste items
• Bemesting
• Vervoer
• Brandstof
• Elektrisiteit
• Doders (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
3.2.3 Berekening van die totale inkomste van tamaties
• Totale inkomste = R2 800+R2 940+R2 140
• = R7 880 (2)
3.2.4 TWEE redes vir die hou van finansiële rekords
• Laat die boer toe om kapitaal te bestuur
• Om 'n begroting op te stel
• Om te beplan vir die toekoms van die onderneming
• Analiseer die onderneming i.t.v die verlede/voorspel die prestasie
vir die toekoms
• Om 'n leningsaansoek te vergesel
• Voorsien inligting vir belastingsdoeleindes
• Voorsien bewys van betaling
• Moniteer kontantvloei (Enige 2) (2)
3.3 Kapitaal
3.3.1 Die tipe krediet
Korttermyn lening/krediet (1)
3.3.2 Berekening van die rente
• Rente = 11,5 x R195 000
100
• = R22 425 (2)
3.3.3 Bepaal die winsgewendheid van die boerdery onderneming
• R195 000 + R22 425 = R217 425
• R240 000 – 217 425 = R22 575
• Die besigheid is winsgewend/lewensvatbaarheid (3)
3.3.4 Volhoubaarheid van die onderneming
Dit is volhoubaar (1)
3.3.5 REDE
Die boer sal in staat wees om die lening en die rente terug te betaal en
nog steeds 'n wins te maak/R22 575 (1)
3.4 Arbeid
3.4.1 Identifikasie van die produksiefaktor
Arbeid (1)
3.4.2 Verskille tussen seisoens- en los plaaswerkers
• Los werker - Werk word nie herhaal nie/eenmalig (1)
• Seisoenswerker - Werk word elke seisoen herhaal/werk gedurende (1)
piekperiodes op die plaas
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
3.4.3 DRIE probleme geassosieer met plaaswerkers
• Plaaswerkers is skaars
• Gebrek aan opleiding/vaardighede/opvoedkundige geleethede
• Plaaswerker migrasie
• Kompetisie met ander industrieë
• Lae vergoeding
• Gebrek aan geleenthede/bevordering
• Swak werksomstandighede/veiligheid
• Sosiale probleme
• Arbeidsonrus/stakings
• Swak arbeidsbestuur
• Gevreesde siektes/HIV/VIGS/TB
• Gebrek aan voordele
• Werkers werk nie gereeld nie (Enige 3) (3)
3.5 Grond
3.5.1 Verduideliking van die wet van dalende-meer-opbrengs op grond
• Met 'n verhoging in 'n spesifieke inset sal die uitset proporsioneel
verhoog
• tot op die punt van maksimum uitset
• daarna sal die uitset verlaag selfs met 'n hoër inset (3)
3.5.2 TWEE funksies van grond
• Voorsien ruimte/spasie
• Voorsien grondstowwe
• Voorsien minerale
• Gee voedsel/voedselsekerheid
• Gebruik as sekuruteit (Enige 2) (2)
[35]
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA
4.1 'n Opregte swart koei word gekruis met 'n opregte rooi bul
4.1.1 Indikasie van die dominante kleur
Swart (1)
4.1.2 Regverdiging van die antwoord in VRAAG 4.1.1
Al die F 1 nageslag is swart/swart is dominant oor rooi (1)
4.1.3 Bepaling van die
(a) Genotipe van die koei - BB (1)
(b) Genotipe van die nageslag - Bb (1)
4.2 Dihibriede kruising
4.2.1 Identifikasie van die tipe kruising
Dihibriede kruising (1)
4.2.2 REDE vir die antwoord in VRAAG 4.2.1
In hierdie kruising is daar twee verskillende eienskappe by betrokke,
tekstuur en kleur (1)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
4.2.3 Bepaling van enige TWEE moontlike fenotipes van die F 1
• Groen en grof
• Groen en glad
• Geel en grof
• Geel en glad (Enige 2) (2)
4.2.4 Berekening van die persentasie nageslag met geel en gladde sade
• 1 x 100
16
• = 6,25/6,3% (2)
4.3 Verskille in eienskappe tussen lede van dieselfde spesie
4.3.1 Term vir die verskynsel in die stelling
Variasie (1)
4.3.2 TWEE omgewings faktore wat 'n effek op variasie het
• Voeding/dieet
• Klimaat (ligintensiteit, temperatuur, reënval)
• Siektes/peste
• Topografie/hoogte bo seevlak
• Grondfaktore
• Bestuur (Enige 2) (2)
4.3.3 TWEE tipes seleksie
• Kunsmatige seleksie
• Natuurlike seleksie (2)
4.4 Teelstelsels
4.4.1 Die teelstelsel
Kruisteling (1)
4.4.2 Rede vir die antwoord in VRAAG 4.4.1
Verskillende/onverwante rasse van dieselfde spesie is gepaar/
vleisbeesras gepaar met 'n melkbeesras (1)
4.4.3 TWEE voordele van kruisteling
• Verhoogde genetiese variasie
• Veroorsaak heterose/basterkrag/verbeterde prestasie/produksie (2)
4.4.4 TWEE nadele van inteling
• Verlies aan genetiese variasie
• Lei tot inteelagteruitgang
• Verhoog die uitkoms van letale/ongewenste gene/misvormdheid
(Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
4.5 'n Homosigotiese bruin ooi (A) en 'n homosigotiese wit ram (a)
4.5.1 Punnet-vierkant illustreer die F 2 generasie
♀
♂ A a
A AA Aa
A AA Aa
NASIENRIGLYNE
• Korrekte manlike gamete
• Korrekte vroulike gamete
• Korrekte nageslag
• Punnet-vierkant met gamete en nageslag (4)
4.5.2 Indikasie van die genotipiese verhouding en die aantal nageslag
(a) 1:1/2:2 (1)
(b) 0 (1)
4.6 Poligeniese oorerwing
4.6.1 Bepaling van die genotipe van die langste mielieplant
AABBDD (1)
4.6.2 Berekening van die lengte van die langste mielieplant
• 40+5+5+5+5+5+5cm (40+(5x6)cm = 30cm)
• = 70cm (2)
4.6.3 TWEE genotipes van 'n mielieplant van 55cm
• AABbdd
• AaBbDd
• AaBBdd
• aaBbDD
• aaBBDd (Enige 2) (2)
4.7 DRIE tegnieke gebruik om diere geneties te modifiseer
• Retrovirale draers
• Mikro-inspuiting
• Embrionale stamselle
• Agrobacterium tumefaciens/Bakteriese draers
• Elektroporasie
• Geengeweer
• Virale draers
• Biobalistiek
• Kalsium-Fosfaat presipitasie
• Stilmaak van gene
• Geen splitsing
• Lipofeksie (Enige 3) (3)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Sesotho)

Question paper