Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
2021
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)

%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
%20MG%20Eng--898ff365-3aa8-49fc-aa7a-8c58c79bf409/v1-0ee308106aa8bb2a75dc/card.webp)
%20MG%20Eng%20(1)_hlayiso.com_--8559aad3-3fa5-4097-a8da-3af8a2bc8c01/v1-a5a1d3ad869a2aa6e735/card.webp)
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--76549992-6f60-4921-abf6-0ffcadda1032/v1-cee94c22d70ebefeba6a/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--8f870317-4f98-4448-b660-0d528b30c2a4/v1-c304a8b770601b9842d8/card.webp)


%20Eng_hlayiso.com_--dcb7f976-b3d6-42a9-b2b1-44ae9b2d8e3f/v1-323df2bd04b35e089240/card.webp)
View all%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)



%20MG%20Afr--1af3bcd6-f360-4582-929e-be82586adfa1/v1-f9bfd9fe3f83289b1669/card.webp)

Civil Technology May June 2021 (Civil Services) MG Afr hlayiso.com
Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC June Exam
- Pages
- 16
- File size
- 476.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 16
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS
1. Nasieners behoort :
Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die
antwoord van die kandidaat evalueer.
Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks
van die vraag.
Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word
gedurende die vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die
antwoorde na finalisering van die nasien riglyn.
Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te
beskryf en (2) om te verduidelik.
Indien daar van ‘n kandidaat vereis word om ‘n proses bv. in 4 stappe
te verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
Indien daar egter van ‘n kandidaat vereis word om bv. te verduidelik
hoe om hoogtes van een punt na die volgende oor te dra deur van ‘n
deurskynende pyp waterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die
kandidaat ‘n lang verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed
georganiseer is soos wat in ‘n intellektueel gestruktureerde antwoord
verwag kan word nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
beskrywing van die kandidaat evalueer om te oordeel of die kandidaat
die vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan punte op
meriete toeken. Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel te
gebruik in hierdie tipe vrae.
Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir
antwoorde wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat
neergeskryf is nie.
Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet
toegeken word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel
as die uit geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae.
Aanvaar verkeerde spelling in een woord antwoorde behalwe as die
spelling die betekenis van die antwoord verander.
2. Vir berekeninge:
‘n Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die
antwoord neergeskryf is.
Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die
antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
Waar die kandidaat ‘n beginsel fout gemaak het bv. opgetel het in
plaas van om te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe
toegeken nie. Indien die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat
gedoen het, kan die punt vir die antwoord toegeken word vir die
toepassing van vaardighede.
Waar ‘n verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap,
sal die eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde
antwoord korrek oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor
uitwerk deur gebruik te maak van die verkeerde antwoord van die
vorige berekening. Indien korrek gebruik, moet die kandidaat vol punte
ontvang vir opeenvolgende berekeninge.
Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ‘n kandidaat antwoorde
afgerond het sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die
finale antwoord wat verkry word. Punte vir die berekening moet dus op
meriete toegeken word.
Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die
voorbehoud dat die korrekte antwoord verkry is.
3. Wanneer tekeninge gemerk word:
Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in
die korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.
‘n Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ‘n
ander posisie sal reg gemerk word vir die herhaalde foutief
getekende onderdeel met die voorbehoud dat die nasienriglyn
voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie onderdeel
(Positiewe nasien)
Punte kan slegs toegeken word vir ‘n byskrif indien die byskrif die
regte onderdeel korrek aandui.
Skaal tekeninge behoort altyd met ‘n toepaslike masker nagesien
word.
Wanneer ‘n kandidaat die verkeerde tekening geteken het bv.:
‘n Horisontale snit-aansig in plaas van ‘n vertikale snit-aansig, sal
geen punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die
kandidaat nie die verwagte uitkoms behaal het nie.
‘n Ortografiese tekening in plaas van ‘n deursnee-aansig, sal geen
punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat
nie die verwagte uitkoms behaal het nie.
‘n Ortografiese tekening in plaas van ‘n isometriese tekening, sal
geen punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die
kandidaat nie die verwagte uitkoms behaal het nie.
Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs
punte kry vir wat gevra was en sal die punte vir die korrektheid van
die tekening nie toegeken word nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra
en die kandidaat teken die SA-Howe dakkap.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
HEGTING (GENERIES)
1.1 1.1.1 Verf (1)
1.1.2 Nabehandeling (1)
1.1.3 Elektroplatering (1)
1.1.4 Poeierbedekking (1)
1.1.5 Galvanisering (1)
1.2 1.2.1 Hout
Aluminium
Veselglas
Staal (2)
1.2.2 A
Die leer in B is stukkend/het defekte
Die sporte van die leer in B is gebreek.
Die style van die leer in B is nie behoorlik geheg nie.
Die leer in A het geen defekte/is nie gebreek. (2)
1.2.3 'n Leer kan gebruik word om veilig na 'n hoër vlak te klim.
Om toegang te verkry tot hoër vlakke as wat 'n normale
persoon vanaf die grond kan bereik.
Dit kan gebruik word om veilig vanaf hoër vlakke af te klim.
Om in en uit diep uitgrawings te klim
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.2.4 ¼ (Een kwart) van die regop (vertikale) lengte van die leer
1 : 4 verhouding
75°/76°
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.3 1.3.1 Bepaal:
(a) Die helling/val van die rioleringstelsel (1)
(b) 'n Waterpaslyn/Verwysingspunt van waar om te begin teël (1)
1.3.2 As die basis van die driepoot nie wyd genoeg opgestel word nie:
kan die laserwaterpas omgewaai of omgestamp word.
kan die instrument beskadig word of sy akkuraatheid kan
belemmer word indien dit sou omval.
Sal die driepoot onstabiel wees
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.4 Die werker kan homself beseer, bv. skouerbesering.
Kan medewerkers beseer, bv. vrag kan val.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 5 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
1.5 1.5.1 Voor dit gebruik word
Een keer per week
Na slegte weer
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.5.2 Gekwalifiseerde persoon
Ervare persoon met die oprigting en instandhouding van
steiers
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
(1)
1.6 1.6.1 Bout (1)
1.6.2 Moer/Waster en moer (1)
1.6.3 Boute en moere verseker 'n sterker verbinding.
Gebruik van boute en moere/boute, wasters en moere sal
verseker dat dele styf aanmekaar geheg is wat nie altyd met
skroewe moontlik is nie.
Kan maklik verwyder word.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
(1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE
1. Identifiseer die tipe plan in FIGUUR 2. Terreinplan 1
Lei uit die notas die installasie van die
2. steenversterking tot op vensterhoogte Elke derde laag 1
af.
Lei die skaal af wat vir FIGUUR 2
3. 1 : 200 1
gebruik word.
4. Identifiseer nommer 1. Grenslyn 1
5. Identifiseer nommer 3. Boulyn 1
6. Identifiseer nommer 5. Hoofrioollyn/Rioollyn 1
7. Identifiseer nommer 7. Ingang/Oprit 1
Munisipale
8. Identifiseer nommer 8. rioolaansluiting/Munisipale 1
Mangat/Mangat
9. Identifiseer nommer 9. Noord/Noord simbool/rigting/punt 1
Noem die item in die kolom vir die
10. notas in FIGUUR 2 wat in die Stort 1
badkamer geïnstalleer moet word.
Teken die elektriese simbool soos in
11. die kolom vir die notas in FIGUUR 2 2
beskryf word.
Lei uit FIGUUR 2 af watter
12. Henson Drukkers 1
maatskappy die bouplan gedruk het.
13. Gee die afkorting vir nommer 2. SO 1
Noem die kleur wat jy sal gebruik om
14. die nuwe woning op die terreinplan Rooi 1
aan te dui.
Geen erf aan oostelike kant
nie
Lei uit FIGUUR 2 af hoekom die nuwe Kwartronding op die hoek van
15. woning op 'n hoekerf gebou gaan die sypaadjie 1
word. Plaveisel aan die oostelike kant
Straat aan die oostelike kant
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
Lei die erfnommer van die nuwe
16. woning af wat in FIGUUR 2 51 1
geïllustreer word.
Watter aansig is die naaste aan
17. Suidaansig 1
Proteastraat?
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
Wat is die erfnommer van die eiendom
18. 49 1
aan die westekant van die woning?
19. Gee die afkorting vir nommer 6. MG 1
Noem die val waarteen die hoof- rioollyn 1:40 1
20.
geïnstalleer moet word.
21. Beskryf wat as hersiening 1 gedoen is. Regstel van afmeting 1
Lei die afmetingsfout op die totale wydte
22. 100/14 100/14 000 mm 1
van die woning af.
Noem die projeknommer vir hierdie GR 448 - 209 1
23.
plan.
24. Wat is die wydte van die sypaadjie? 1 500 mm of 1,5 m 1
Hoeveel takpype word op die plan
25. 5 1
aangedui?
Om toegang tot die rioollyn te gee
26. Verduidelik die doel van nommer 4. wanneer verstoppings voorkom/of 1
vir inspeksie doeleindes.
In watter SI-eenheid is die afmetings op
27. die plan aangedui? mm 1
Teken 'n netjiese vryhandtekening van
die boaansig van 'n enkelopwasbak,
28. 3
soos in die SANS/SABS se
Gebruikskode vir Boutekenepraktyk
aangedui.
Stene/Plaveisel
Beveel TWEE tipes boumateriaal aan Teer
29. wat gebruik kan word om die oppervlak Betonblad/Gruis/Asfalt 2
by nommer 7 af te werk. ENIGE TWEE VAN
BOGENOEMDE
(35 m x 25 m )
Bereken die totale oppervlak van die erf. = 875 m²
30. Gee jou antwoord in m². OF 3
Toon ALLE berekeninge. (35 000 mm x 25 000 mm)
= 875 m²
(10 000 mm - 3 000 mm )
= 7 000 mm
Bereken die afstand tussen Nommer 1
OF
31. en Nommer 3 op die noordaansig. 4
(10 m - 3 m)
Toon ALLE berekeninge.
= 7 m
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 8 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV
EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
3.1 3.1.1 Grondvlak voor uitgrawing/NGV (1)
3.1.2 Betonvloer
Vloerblad
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
3.1.3 Faktore wat grondverskuiwing veroorsaak kan die volgende insluit:
Skietwerk
Heiwerk
Verdigting
Enige konstruksie wat vibrasie insluit
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
3.1.4 1:2 OF 1 ≥ 2 (2)
3.2 Waarskuwingstekens:
Rooi
Oranje (2)
3.3 Items wat nie naby die kant van 'n uitgrawing geplaas moet word nie is:
Enige tipe las
Materiale
Swaar masjinerie/voertuie
Toerusting
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
3.4 Grondverdigting is 'n proses waartydens die digtheid van grond
verhoog word deur die gronddeeltjies nader aan mekaar te druk.
OF
Die volume lug wat tussen die deeltjies is, word verminder deur gebruik te
maak van handkompaktering of 'n stamper. (2)
3.5 Sandgrond (1)
3.6 3.6.1 Skoring (1)
3.6.2 Om die kante van die uitgrawing te ondersteun.
Om te verseker dat kante nie inmekaar tuimel nie. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
3.7 Volume van tenk:
= Area van basis x hoogte
= π r² h
= π (3,14) x 0,8 x 0,8 x 3,1
= 6,23 m³
OF
= π (3,14) x 800 x 800 x 3 100
= 6,23 m³ (6)
3.8 Area van basis x hoogte OF S x S x S OF S³ (1)
3.9 1 000 liter (1)
3.10
NR ASSESERINGSKRITERIA PUNT
1 Halfsteen in korrekte posisie 1
2 Volstene in korrekte posisie 6
TOTAAL: 7 (7)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: WARM- EN KOUEWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 Volgangklep
Hekklep (1)
4.1.2 A – Handwiel/Wiel
B – Klepkop
C – Klephuis (3)
4.1.3 Die tapse hek (D) word gebruik om die watervloei oop of toe te
maak soos benodig. (1)
4.1.4 Onderdeel D sal opwaarts beweeg.
Die tapse hek sal oop maak.
Die water sal begin vloei. (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
4.2 'n Staankraan word in 'n vertikale posisie aan die sanitêre toestel gekoppel en
word voorsien met 'n lang been sodat dit aan die oppervlak van die sanitêre
toestel gekoppel kan word.
'n Tapkraan word aan die pypwerk in die muur gekoppel. (2)
4.3 4.3.1 F (1)
4.3.2 G (1)
4.3.3 E (1)
4.3.4 A (1)
4.3.5 B (1)
4.3.6 C (1)
4.3.7 H (1)
4.3.8 J (1)
4.4 4.4.1 Bukswaterpas (1)
4.4.2 Sentrifugale pompe (1)
4.4.3 Rioolskoonmaak-masjien/Hoëdruk-spuitmasjien (1)
4.5 Plaas 'n bottel/steen/soliede voorwerp binne in die spoelpan om die
volume water wat dit vat om die spoelpan vol te maak, te beperk. (2)
4.6 Vlotterklep/Spoelklep (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 11 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
4.7 4.7.1 Die vakuumbreker laat lug na die pyp toe om heuwelwerking te
voorkom. (1)
4.7.2 Drukbeheerklep (1)
4.7.3 Afsluitkraan/Volgangklep (1)
4.7.4 Koud - Kouewater dring die geiser binne van onder af en warm
water verlaat die geiser bo. (2)
4.7.5 Geiserbak (1)
4.8 4.8.1
B
(2)
4.8.2
(2)
4.8.3
PS
OF
(2)
4.9 4.9.1 'n Lugslot (1)
4.9.2 Pype wat korter as 1 m is, moet horisontaal of met 'n
opwaartse helling in die rigting van die vloei geïnstalleer
word.
Indien die pyp langer as 1 m is, moet dit horisontaal met 'n
opwaartse helling in die rigting van die vloei geïnstalleer word.
Lugkleppe kan geïnstalleer word in die pyplyn.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
4.10 Die probleem kan vermy word deur:
Dieselfde tipe materiaal (metaal) deur die hele sisteem te gebruik.
Gebruik te maak van 'n nie-metaal koppelstuk wanneer koper pype met
gegalvaniseerde pype gekoppel word. (2)
4.11 4.11.1 Soutsuur (1)
4.11.2 Ontsinking (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
(SPESIFIEK)
5.1
(6)
5.2 Die betonskoen kanaliseer water weg van die huis/gebou
Die grondgeut kanaliseer water na riviere/damme. (2)
5.3 Voegskorte:
Koper
Gegalvaniseerde plaatmetaal
Lood
Bitumineuse mastikpatente
Rubberseëlaar
“Flash Harry" (membraan met waterdigting samestelling) (2)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
5.4 5
5 5 2
2
6
2
5 4 4 4 4 5
2
5
6
3 3
GEBRUIK 'N MASKER OM
HIERDIE VRAAG TE MERK 1 1
Nota: Kandidate mag enige van die volgende
metodes gebruik om die plan-aansig in 12 dele te
deel.
Projekteer afstand vanaf bo-aansig.
Bereken die omtrek en deel deur 12.
Konstruksie om lyn in gelyke dele te verdeel.
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Deel sirkel in 12 dele (bo-aansig) 2
2 Projeksielyne vanaf boaansig en vooraansig 4
3 Deel omtrek in 12 dele 2
4 Voulyne van ontwikkeling 4
5 Buitelyne van ontwikkeling 6
6 3 mm soom aan beide kante 2
TOTAAL: 20
(20)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 A (1)
6.1.2 D (1)
6.1.3 A (1)
6.1.4 C (1)
6.1.5 C (1)
6.2 6.2.1 Klinknaelgeweer
Plofklinknaelgeweer (1)
6.2.2 Staal
Vlekvrye staal (1)
6.2.3 Aluminium
Vlekvrye staal (1)
6.3 6.3.1 A – PVC vuilwaterbuigstuk 90°met inspeksie oog
B – PVC pyp 40/50 mm
C – Pypboei
D – Opwasbak-vuilwaterpasstuk/uitlaat (4)
6.3.2 Om die pyp aan die muur te heg. (1)
6.3.3 P – sperder
S – sperder (2)
6.3.4 Die water vorm 'n waterseël wat voorkom dat slegte onaangename
reuke uit die dreineringsisteem ontsnap. (1)
6.3.5 Die rooster kan geblok word en vetterige agterblyfsels of blare kan
opgaar op die rooster. (1)
6.4 'n Vuilwater oorloop laat toe dat oortollige water daardeur loop na
vuilwaterpype.
Dit sal voorkom dat die sanitêre toestel oorloop indien die kraan oop
gelos was en die prop in die uitlaat was. (2)
6.5 Bad
Handewasbak/Wasbak (2)
6.6 Steekoog – Verleen toegang tot die binnekant van die rioleringstelsel.
Doodloopent – Stop die watervloei aan die einde van 'n pyp. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 15 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
6.7 6.7.1 Keramiek:
'n Aangename, geglasuurde oppervlak
Beskikbaar in 'n verskeidenheid van kleure
Vuurvaste klei word meestal gebruik
Dit is sterk
Dit is duursaam
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
6.7.2 Terrasso:
Baie duur
Baie moeilik om te hanteer
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
6.8
RWS (2)
6.9 Werkbeginsels van 'n septiese tenk:
Rioolvuil vloei vanaf die toebehoor in die eerste kamer van die septiese
tenk in deur die inlaatpyp.
Swaarder deeltjies sink na die bodem van die kamer.
Bakterieë breek die deeltjies af na 'n vloeistof.
Die slyk bly op die bodem van die tenk.
Alle verteerde vastestowwe vloei na die tweede kamer.
Slegs vloeistowwe vloei na die tweede kamer deur die uitlaat na die
stapelriool.
Die slyk moet op 'n gereelde basis met 'n spesiale trok skoongemaak word. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 16 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
6.10
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT
PUNT
1 Mure 2
2 Arsering 1
3 Pype 2
4 Hoek van aansluiting 1
5 Rigting van vloei 1
TOTAAL: 7
(7)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology May June 2025 (Construction) Afr
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr

Question paper
CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English hlayiso.com
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr
%20MG%20Eng--898ff365-3aa8-49fc-aa7a-8c58c79bf409/v1-0ee308106aa8bb2a75dc/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) MG Eng
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20MG%20Eng%20(1)_hlayiso.com_--8559aad3-3fa5-4097-a8da-3af8a2bc8c01/v1-a5a1d3ad869a2aa6e735/card.webp)
Question paper
Civil Technology May June 2021 (Civil Services) MG Eng (1) hlayiso.com
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--76549992-6f60-4921-abf6-0ffcadda1032/v1-cee94c22d70ebefeba6a/card.webp)
Question paper
Civil Technology May June 2021 (Civil Services) MG Eng hlayiso.com
%20Eng_hlayiso.com_--8f870317-4f98-4448-b660-0d528b30c2a4/v1-c304a8b770601b9842d8/card.webp)
Question paper
Civil Technology May June 2021 (Woodworking) Eng hlayiso.com

Question paper
CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction hlayiso.com

Question paper
CIV TECH GR12 QP SEPT2021 English Construction hlayiso.com
%20Eng_hlayiso.com_--dcb7f976-b3d6-42a9-b2b1-44ae9b2d8e3f/v1-323df2bd04b35e089240/card.webp)
Question paper
Civil Technology May June 2021 (Civil Services) Eng hlayiso.com
More from Grade 12 Civil Technology
Explore more published documents in this catalogue.
%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
Memorandum
Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English hlayiso.com

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English hlayiso.com
%20MG%20Afr--1af3bcd6-f360-4582-929e-be82586adfa1/v1-f9bfd9fe3f83289b1669/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2024 (Construction) MG Afr

Memorandum