Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
NOVEMBER 2018
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 8 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers %20Afr_hlayiso.com_--be54c81a-cc52-4da7-a74c-ec3f0bddf626/v1-ba62d57d54f2abc10142/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8a4b5aba-d78e-4505-aae9-e127ef45df85/v1-c293df39bff70a3d967c/card.webp)
%20Memo%20FINAL%20Eng_hlayiso.com_--2cdca6a9-a7a6-411c-9a30-4575c8e6a5cf/v1-2e55aea2b9c3d442037f/card.webp)
%20FINAL%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--f4e1d2a3-db17-47d5-8ae8-6332d121a6d3/v1-87156080ef4999b64098/card.webp)
%20FINAL%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--90041771-68e0-4915-bc37-7a4f246b369f/v1-168ac77af6e035b2eae3/card.webp)

View all%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)




Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)
Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 25 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 25 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 25
- File size
- 579.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 25
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/November 2018
NSS
BENODIGHEDE:
1. Tekeninstrumente
2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar
3. ANTWOORDEBOEK
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae
skei NIE.
4. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
5. MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
6. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.
7. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.
8. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.
9. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.
10. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.
11. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.
12. Beantwoord VRAAG 2, 3.2, 3.6, 5.2, 5.3 en 6.3 op die aangehegte
ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.
13. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
jy dit nie gebruik nie.
14. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
oordrag.
15. Google Images is as die bron vir alle foto's en prentjies gebruik.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 1: WBGV, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
1.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A–G) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 H.
KOLOM A KOLOM B
1.1.1 Voetbalk/Voetplaat A moet nie in die nabyheid van
elektriese kabels gebruik word nie
1.1.2 Aluminiumleer
B om yster en staal met 'n laag sink te
1.1.3 Steier bedek om te keer dat dit roes
1.1.4 Veiligheidsnet C voorkom die spat van chemikalieë
1.1.5 Galvanisering D beskerm metaal, hout en ander
materiaal teen roes en verwering
E voorkom dat vallende voorwerpe
werkers beseer
F voorkom dat vertikale staanders in
die grond insink
G moet van skopplate voorsien word
om te keer dat voorwerpe afval
(5 x 1) (5)
1.2 Beskryf TWEE veiligheidsmaatreëls wat gevolg moet word wanneer daar op
'n steier gewerk word. (2)
1.3 Wat is die doel van die skutreling van 'n steier ten opsigte van veiligheid? (2)
1.4 Verduidelik die doel van verf. (2)
1.5 Beskryf EEN voordeel van die nabehandelingsproses van beton. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/November 2018
NSS
1.6 FIGUUR 1.6 hieronder toon 'n gereedskapstuk wat in die
boukonstruksiebedryf gebruik word.
A
FIGUUR 1.6
1.6.1 Identifiseer gereedskapstuk A. (1)
1.6.2 Verduidelik TWEE gebruike van gereedskapstuk A. (2)
1.6.3 Verduidelik waarom die battery uit die gereedskapstuk gehaal moet
word wanneer dit vir 'n lang tydperk nie gebruik word nie. (1)
1.7 FIGUUR 1.7 hieronder toon hegstukke wat op bouterreine en in werkswinkels
gebruik word.
A B
FIGUUR 1.7
1.7.1 Identifiseer hegstuk A en hegstuk B. (2)
1.7.2 Verduidelik EEN gebruik van hegstuk A en hegstuk B onderskeidelik. (2)
[20]
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
FIGUUR 2 op die volgende bladsy toon verskillende tekeninge wat op 'n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 5 DBE/November 2018
NSS
1 NOTAS:
Kontrakteurs moet alle afmetings en
hoogtes op die terrein bevestig voor
daar met die werk begin word.
Argitekte moet onmiddellik van
2 enige afwykings in kennis gestel
word.
7
ARGITEK SE HANDTEKENING ……………
3
KLIËNT SE HANDTEKENING ………………
V1 V2 Die volgende moet voor die
skuifdeur geplaas word:
4
1 : 10
8
5
V3
VVV Toegang tot die eerste verdieping
6
moet deur middel van die volgende
wees:
FIGUUR A
HERSIENING DATUM BESKRYWING
GEDRUK DEUR: DRUKDATUM:
220 3 000 110
220 220
NKOSI DRUKKERS 2018/10/02
TEKENINGTITEL:
TERREINPLAN ERF 1843
9 PROJEK:
VOORGESTELDE WONING OP ERF 1843,
2 000 2 000
BADKAMER
DIEPRIVIER
V4 10
11 PROJEKNR. TEKENINGNR.
12 SITKAMER GR 557-102 557P9
13 W 14
15 DATUM GETEKEN NAGESIEN SKAAL
110 V3 25/4/2018 JP MALOI P BRITZ 1 : 100
V3
4 000 VERWYSINGKODE
KANTOOR QP 1 - 2018
VENSTER 2 VENSTER 3
900 2 000
V2
110 2 800 220 220 1 200 1 200
FIGUUR B
FIGUUR 2 [40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU,
WBGV EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
3.1 FIGUUR 3.1 hieronder toon 'n deursneeaansig van 'n mangat. Bestudeer die
tekening en beantwoord die vrae wat volg.
A
B
FIGUUR 3.1
3.1.1 Wat is die hooffunksie van 'n mangat? (1)
3.1.2 Identifiseer A. (1)
3.1.3 Identifiseer B. (1)
3.1.4 Mangate wat dieper as 750 mm is, moet in raamwerke gegiet/
gebou word en rame moet gesmeerde dubbelafdigtingseëls hê.
Gee TWEE redes waarom gesmeerde dubbelafdigtingseëls
geïnstalleer word. (2)
3.2 ANTWOORDBLAD 3.2 toon 'n boaansig van 'n T-aansluiting van 'n
halfsteenmuur wat in strykverband met gewone/pleisterstene gebou is. Teken
die deursneevooraansig op snylyn A-A deur dit van die boaansig te
projekteer. Die vooraansig moet VYF steenlae hê. (10)
3.3 Noem DRIE regulasies wat werkers gedurende uitgrawings beskerm. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/November 2018
NSS
3.4 FIGUUR 3.4 hieronder toon TWEE verskillende tipes skoring/bekisting.
A B
FIGUUR 3.4
3.4.1 Verskillende tipes bekisting word vir verskillende grondtipes
gebruik.
Watter tipe bekisting, A of B, sal geskik wees om in los of
waterdeurdrenkte grond te gebruik? (1)
3.4.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 3.4.1. (1)
3.5 Kies die korrekte woord/term tussen hakies. Skryf slegs die woord/term langs
die vraagnommers (3.5.1 tot 3.5.2) in die ANTWOORDEBOEK neer.
3.5.1 Om in beperkte ruimtes, soos 'n (mangat/stapelriool/uitgrawing),
te werk, is een van die gevaarlikste take. (1)
3.5.2 'n Veiligheidsharnas word aan 'n tou vasgeknip wat as 'n
(veiligheidstou/lewenslyn) bekend staan. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 8 DBE/November 2018
NSS
3.6 FIGUUR 3.6 hieronder toon 'n onvoltooide deursneeaansig deur die stene en
betonvloerblad van 'n mangat.
Gebruik ANTWOORDBLAD 3.6 en beantwoord die volgende vrae.
900
1 000
125
75
1 150 1 000
1 000
FIGUUR 3.6
3.6.1 Bereken die volume beton wat vir die fondasie gebruik sal word.
(4)
Rond jou antwoord tot TWEE desimale af.
3.6.2 Bereken die aantal stene wat vir die mangat benodig word.
Spesifikasies:
Die muur is 'n eensteenmuur
Die hartlyn vir die steenwerk van die mangat is 4,96 m
100 stene per vierkante meter (m²) word vir 'n eensteenmuur
benodig (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
4.1 FIGUUR 4.1 hieronder toon 'n geiser/waterverwarmer.
FIGUUR 4.1
4.1.1 Identifiseer die tipe geiser/waterverwarmer in FIGUUR 4.1 hierbo. (1)
4.1.2 Watter deel binne die geiser/waterverwarmer verhit die water? (1)
4.1.3 Geisers/Waterverwarmers gebruik baie elektrisiteit. Beveel EEN
ander toestel aan waarmee water verhit kan word sonder om
elektrisiteit te gebruik. (1)
4.2 Daar kan baie verskillende foute in warmwaterstelsels voorkom.
Beskryf EEN oorsaak van die volgende foute in warmwaterstelsels:
4.2.1 Druppende geiser-/waterverwarmeroorloop (1)
4.2.2 Geen warm water nie (1)
4.2.3 Water wat deur die plafon lek (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 DBE/November 2018
NSS
4.3 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A–G) langs die vraagnommers (4.3.1 tot 4.3.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.3.6 H.
KOLOM A KOLOM B
4.3.1 Vakuumbreker A los pypwerk
4.3.2 Hittepomp B geleë bo die sonpaneel
4.3.3 Drukbeheerklep C geleë onder die sonpaneel
4.3.4 Elektriese isolator D skakel die elektrisiteitstoevoer na
die geiser aan en af
4.3.5 Watertenk
E verminder die druk van inkomende
watertoevoer
F laat lug toe om in die pyp in te kom
wanneer nodig
G onttrek hitte uit die lug en gebruik dit
om warm water te genereer
(5 x 1) (5)
4.4 Teken die SANS-goedgekeurde simbole vir die volgende toebehore wat in
warmwaterstelsels gebruik word:
4.4.1 Outomatiese afsluitklep (2)
4.4.2 Terugslagklep (2)
4.4.3 Drukreduseerklep (2)
4.5 Verduidelik, in VIER stappe, hoe jy 'n lekkende koperpyp met druklasse sal
herstel. Die watertoevoer is reeds afgesluit. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 11 DBE/November 2018
NSS
4.6 FIGUUR 4.6 hieronder toon 'n komponent wat onder 'n opwasbak gebruik kan
word.
B
A
C
FIGUUR 4.6
4.6.1 Identifiseer die komponent in FIGUUR 4.6. (1)
4.6.2 Noem die materiaal waarvan hierdie komponent vervaardig word. (1)
4.6.3 Watter deel, A of B, sal aan die onderkant van die opwasbak
gekoppel word? (1)
4.6.4 Beskryf die doel van die seël by C. (1)
4.7 FIGUUR A en FIGUUR B hieronder toon twee verskillende tipes krane.
FIGUUR A FIGUUR B
4.7.1 Identifiseer die krane in FIGUUR A en B onderskeidelik. (2)
4.7.2 Beskryf waar jy ELK van die krane hierbo sal gebruik. (2)
4.7.3 Verduidelik die voordeel van plastiekkrane bo geelkoperkrane aan
die buitekant van 'n gebou. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/November 2018
NSS
4.8 Verduidelik die doel van die installasie van 'n watermeter op die inkomende
toevoerpyp van 'n huis. (1)
4.9 Materiaal reageer verskillend wanneer gebruik word.
4.9.1 Beskryf ontsinking. (2)
4.9.2 Beskryf die probleme wat ontsinking kan veroorsaak. (3)
4.10 Beveel EEN metode aan om aanpaksel of roes van 'n metaaloppervlak te
verwyder. (1)
4.11 Een funksie van 'n sentrifugale pomp is om kinetiese energie na 'n ander tipe
energie om te sit.
Noem hierdie tipe energie. (1)
4.12 Watter stuk gereedskap sou jy gebruik om blokkasies in rioolpype te
verwyder? (1)
4.13 Beveel EEN stuk gereedskap aan wat gebruik kan word om vir lekkasies in 'n
ondergrondse rioleringstelsel te toets. (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
5.1 Gee EEN woord(e)/term vir elk van die volgende beskrywings deur 'n
woord(e)/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord(e)/term
langs die vraagnommers (5.1.1 tot 5.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv.
5.1.6 Vakuumbreker.
lengte van die dak; gegalvaniseerde plaatmetaal; geutseël; betonskoen;
mangat; nok van die dak; doodloopent; geut; randsteen
5.1.1 Hierdie passtuk kan gebruik word om die geut by die ente te seël (1)
5.1.2 Een faktor om in ag te neem voor die installering van 'n voegskort (1)
5.1.3 'n Materiaal wat vir voegskorte gebruik kan word (1)
5.1.4 Hierdie deel versamel reënwater wat vanaf die dak vloei (1)
5.1.5 'n Verhewe rand op die pad wat water na stormwaterstelsels lei (1)
5.2 FIGUUR 5.2 op ANTWOORDBLAD 5.2 toon 'n onvolledige tekening van 'n
dakkonstruksie.
Voltooi die tekening van die dak deur die volgende dele te teken:
5.2.1 Vierkantige geut (2)
5.2.2 Geutpyp met knikpyp (3)
5.2.3 Pypboei (2)
5.3 ANTWOORDBLAD 5.3 toon die voor- en boaansig van 'n afgeknotte
keël/keëlstomp waar die bokant nie parallel met die basis is nie.
Gebruik die tekening en die inligting op die ANTWOORDBLAD en teken die
ontwikkeling van die keël. Die ontwikkeling moet 'n 3 mm-soom aan beide
kante hê.
Toon ALLE konstruksielyne.
MOENIE die tekening oorteken NIE, projekteer die ontwikkeling vanaf die
gegewe tekening. (18)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 C.
6.1.1 'n Inspeksieoog word by … in die rioolstelsel geplaas.
A steekoë
B aansluitings
C rioolputte
D Al die bogenoemde (1)
6.1.2 Gom kan gebruik word om … pype te heg.
A PVC-
B koper- en PVC-
C koper- en gegalvaniseerde
D koper-, PVC- en gegalvaniseerde (1)
6.1.3 'n Reguit pankraag word gebruik om die … aan die uitlaatpyp te
heg.
A waterklosetpan
B T-aansluiting
C reguit verbindings
D kruisaansluiting (1)
6.1.4 Die … laat toe dat reuke en gasse uit die rioolstelsel ontsnap.
A vuilwaterpyp
B vuilpyp
C rioollugpyp
D Al die bogenoemde (1)
6.1.5 Alle takpype moet die hoofrioolpyp teen 'n hoek van … verbind.
A 90°
B 135°
C 120°
D Geeneen van die bogenoemde nie (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 15 DBE/November 2018
NSS
6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n deel van 'n rioolstelsel. Bestudeer die tekening
en beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 6.2
6.2.1 Identifiseer komponent C. (1)
6.2.2 Beskryf EEN doel van A. (1)
6.2.3 Verduidelik waarom B teen 'n hoek met die hoofpyp is. (1)
6.3 FIGUUR 6.3 op ANTWOORDBLAD 6.3 toon die lyndiagram van 'n deel van 'n
gebou met sanitêre toebehore en rioolkomponente.
Gebruik ANTWOORDBLAD 6.3 en ontwikkel en teken 'n eenpyp-riooluitleg vir
hierdie gebou tot by die aangeduide mangat.
ALLE regulasies en ontwerpbeginsels van 'n goeie rioleringstelsel moet in
aanmerking geneem word en geskikte simbole en afkortings moet gebruik
word.
Die rioleringstelsel moet bestaan uit:
2 x steekoë
5 x inspeksie-oë
1 x lugpyp
Hoofrioolpype
Takpype (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 16 DBE/November 2018
NSS
6.4 FIGUUR 6.4 hieronder toon die onvolledige deursneeaansig van 'n
stortinstallasie.
Bestudeer FIGUUR 6.4 en beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 6.4
6.4.1 Wat is die diameter van die waterpype wat gewoonlik vir 'n stort
gebruik word? (1)
6.4.2 Identifiseer A. (1)
6.4.3 Hoekom is oppervlak B teen 'n val na C? (1)
6.4.4 Beskryf die funksie van C. (1)
6.4.5 Die pypwerk vanaf komponent A na komponent D bestaan uit
koperpype. Noem EEN metode waarop hierdie pype geheg kan
word indien jy nie van 'n druklas gebruik kan maak nie. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 17 DBE/November 2018
NSS
6.5 Beskryf die funksie van 'n teenhewelingspyp/-slukpyp. (1)
6.6 Onderskei tussen FIGUUR A en FIGUUR B hieronder ten opsigte van hulle
gebruike.
FIGUUR A FIGUUR B (2)
6.7 Noem EEN tipe sanitêre toestel wat drekwater wegvoer. (1)
6.8 Teken die SANS-goedgekeurde simbole vir die volgende komponente:
6.8.1 Urinaal (2)
6.8.2 Vetvanger (2)
6.8.3 Stort (2)
6.9 Noem TWEE soorte materiaal wat algemeen gebruik word in die
vervaardiging van sanitêre toebehore. (2)
6.10 Noem TWEE tipes soldeersel wat in die boubedryf gebruik kan word. (2)
6.11 Gee EEN gebruik van 'n chemiese anker. (1)
6.12 FIGUUR 6.12 hieronder toon 'n las tussen twee stukke metaal. Bestudeer die
tekening en beantwoord die vrae wat volg.
A
B
FIGUUR 6.12
6.12.1 Identifiseer A. (1)
6.12.2 Verduidelik die funksie van B. (1)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2018
NSS
EKSAMENNOMMER:
SENTRUMNOMMER:
ANTWOORDBLAD 2
NO. VRAE ANTWOORDE PUNTE
1 Identifiseer FIGUUR A. 1
2 Identifiseer FIGUUR B. 1
3 Identifiseer nommer 4. 1
4 Identifiseer nommer 5. 1
5 Identifiseer nommer 9. 1
6 Identifiseer nommer 10. 1
7 Identifiseer nommer 11. 1
Op watter datum is die bouplan
8 1
gedruk?
9 Wie het die bouplan geteken? 1
Noem die kenmerk in die nota-kolom
10 in FIGUUR 2 wat voor die skuifdeur 1
geïnstalleer moet word.
Noem die kenmerk in die nota-kolom
11 in FIGUUR 2 wat toegang tot die 1
eerste vloer moet gee.
Identifiseer die tipe dak wat vir die
12 1
gebou in FIGUUR A gebruik word.
13 Verduidelik die doel van nommer 1. 1
14 Verduidelik die doel van nommer 2. 1
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2018
NSS
Verduidelik die afkorting VVV by
15 1
nommer 6.
16 Verduidelik die doel van nommer 7. 1
Verduidelik die betekenis van die pyl
17 op die kenmerk wat voor die skuifdeur 1
geïnstalleer moet word.
Verduidelik wat met 1 : 10 bedoel
18 word wat op die simbool in die notas 1
aangedui word.
Watter vertrek sal kenmerk 15
19 1
bedien?
Verduidelik die kort strepieslyne op die
20 1
vensters.
Lei die hoogte van venster 2 vanaf die
21 1
vensterskedule af.
Lei die wydte van venster 3 vanaf die
22 1
vensterskedule af.
Op watter aansig van die gebou is die
23 1
badkamervenster geleë?
Onderskei tussen komponent
24 2
nommer 3 en komponent nommer 8.
Onderskei tussen die lig in die
25 2
sitkamer en die lig in die badkamer.
Stel 'n geskikte vloerbedekking vir die
26 1
badkamer voor.
Stel 'n geskikte skaal voor
27 waarvolgens FIGUUR A volgens 1
SANS geteken moet word.
Beveel 'n alternatiewe sanitêre toestel
28 aan om nommer 11 te vervang, wat 1
dieselfde doel sal dien.
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2018
NSS
Bereken die binneoppervlakte van die
29 3
kantoor in m². Toon ALLE berekeninge.
Bereken die omtrek van die gebou.
30 7
Toon ALLE berekeninge.
TOTAAL 40
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2018
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD 3.2
A A
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT
SE PUNT
VYF lae stene in strykverband
5
korrek geteken
Halfstene elke alternatiewe laag
3
aan linkerkant
Snit korrek geteken 1
Arseringslyne 1
TOTAAL: 10
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2018
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD 3.6
A B C D
3.6.1 Volume van beton vir fondasie:
Volume = ℓ x b x h
1/
________
________
________ ________ ________ m³ beton word benodig (4)
3.6.2 Getal stene benodig vir die mangat:
1/
________ Hartlyn van muur = 4,96 m
________
________ ________ ________ stene word benodig (4)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2018
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD 5.2
FIGUUR 5.2
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT
SE PUNT
Vierkantige geut 2
Geutpyp met knikpyp 3
Pypboei 2
TOTAAL: 7
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2018
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD 5.3
VOORAANSIG
Ø 50 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Konstruksielyne na toppunt van keël 2
Konstruksielyne van buitesirkel 2
Verdeel buitesirkel in 12 dele 1
Konstruksielyne vanaf toppunt van keël na 3
buitesirkel
Keëlafmeting (afmerk/oorgedra) vanaf 6
vooraansig om die boonste gedeelte van die
ontwikkeling te bepaal.
Buitelyne van ontwikkeling 2
3 mm soom aan beide kante 2
TOTAAL: 18
BOAANSIG
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2018
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD 6.3
MG
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT
SE PUNT
2 x steekoë korrek geposisioneer 2
5 x inspeksie-oë korrek geposisioneer 5
1 x lugpyp korrek geposisioneer 1
Rioolpype korrek geteken (hoof- en
2
takpype)
TOTAAL 10
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr_hlayiso.com_--be54c81a-cc52-4da7-a74c-ec3f0bddf626/v1-ba62d57d54f2abc10142/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--8a4b5aba-d78e-4505-aae9-e127ef45df85/v1-c293df39bff70a3d967c/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)
%20Memo%20FINAL%20Eng_hlayiso.com_--2cdca6a9-a7a6-411c-9a30-4575c8e6a5cf/v1-2e55aea2b9c3d442037f/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (English)
%20FINAL%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--f4e1d2a3-db17-47d5-8ae8-6332d121a6d3/v1-87156080ef4999b64098/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (English)
%20FINAL%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--90041771-68e0-4915-bc37-7a4f246b369f/v1-168ac77af6e035b2eae3/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (English)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum