Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
NOVEMBER 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan 21 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers %20Memo%20FINAL%20Eng_hlayiso.com_--2cdca6a9-a7a6-411c-9a30-4575c8e6a5cf/v1-2e55aea2b9c3d442037f/card.webp)
%20FINAL%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--f4e1d2a3-db17-47d5-8ae8-6332d121a6d3/v1-87156080ef4999b64098/card.webp)
%20FINAL%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--90041771-68e0-4915-bc37-7a4f246b369f/v1-168ac77af6e035b2eae3/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--be54c81a-cc52-4da7-a74c-ec3f0bddf626/v1-ba62d57d54f2abc10142/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8a4b5aba-d78e-4505-aae9-e127ef45df85/v1-c293df39bff70a3d967c/card.webp)
_hlayiso.com_--b6d609b6-89a5-4b39-a9b7-0d878af45cd4/v1-9c90f1958077961e2845/card.webp)
View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 441.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: WBGV, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
1.1
1.1.1 F (1)
1.1.2 A (1)
1.1.3 G (1)
1.1.4 E (1)
1.1.5 B (1)
1.2 • Moenie gereedskap of materiaal van steier gooi nie.
• Moet nooit op en van 'n steier spring nie.
• Moet nooit 'n steier oorlaai nie.
• Verwyder of bedek skerp rande of hoeke.
• Heg altyd vrystaande steiers vas aan 'n gebou.
• Gebruik 'n leer om op en vanaf 'n steier te kom.
• Hou steier vry van afval of enige ander obstruksie.
• Moet nooit op 'n steier spring terwyl jy daarop werk nie.
• Die verantwoordelike/gekwalifiseerde persoon moet seker maak dat
die steier veilig, stewig en ferm is met geen defekte.
• Steiers moet met skutrelings/skopplanke verskaf word.
• Maak seker dat steiers gelyk is op ongelyke oppervlaktes.
• Moenie op ‘n steier in slegte weer werk nie
• Gebruik veiligheidsharnasse wanneer daar op steiers gewerk word.
• Moenie gereedskap op/van die steier gooi nie.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.3 • Dit verhoed dat werkers van steiers val.
• Dit word as 'n handreling gebruik.
• Dit word gebruik om veiligheidsharnasse aan vas te heg.
• Om die werker op die steier te beskerm.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.4 • Die primêre doel van verf is om metale, hout en ander materiale teen
roes en verwering te beskerm.
• Verskaf 'n dekoratiewe/estetiese voorkoms/afwerking.
• Beskerm oppervlakke teen vogpenetrasie.
• Beskerm oppervlakke teen roes/ultra-violet strale.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
1.5 Die nabehandeling van beton:
• vermeerder die sterkte van beton.
• verminder die deurdringbaarheid van verharde beton
• verbeter duursaamheid van beton deur die vermindering van krake.
• maak beton meer waterdig.
• verminder weerbarsies/krimpingskrake in beton.
• verskaf volume stabiliteit.
• nabehandelde beton kan meer gewig as onbehandelde beton dra
sonder om te breek/verkrummel.
• Voorkom vinnige uitdroging van beton
• Die nabehandeling verseker dat die hidrasie-proses voortgaan
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
1.6
1.6.1 Multi detektor (1)
1.6.2 Gereedskapstuk A word gebruik:
• Om materiale op te spoor wat in/agter mure, plafonne, en
onder vloere voorkom, ingesluit ysterhoudend en nie-
ysterhoudende metale, elektriese kabels, hout en metaal
tapboute.
• Om staalstawe en koperpype op te spoor
• In kabinetwerk, loodgieterswerk en konstruksie.
• Om die afstand na/vanaf bedekte voorwerpe te meet.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.6.3 Die batterye moet van die gereedskapstuk verwyder word:
• Om te verhoed dat die batterye pap raak/afloop.
• Om te verhoed dat suurlekkasies van batterye die
gereedskapstuk beskadig.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.7
1.7.1 A – Bout en moer/bout
B – Rawlbout (2)
1.7.2 Bout en moer
• Boute en moere word gebruik om pypversterking aan
metaal dele vas te heg.
• Om komponente aan mekaar te heg.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
Rawlbout
• 'n Rawlbout word gebruik om 'n kaphanger aan 'n muur vas
te heg.
• Om steunstukke/panele teen 'n muur te heg.
• Vir konstruksie, verbeterings en industriële werk
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 5 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIE MIDDEL (GENERIES)
EKSAMENNOMMER:
SENTRUMNOMMER:
ANTWOORD BLAD 2
NO. VRAE ANTWOORDE PUNTE
1 Identifiseer FIGUUR A. Suidaansig/Aansig 1
2 Identifiseer FIGUUR B. Grondvloerplan/Vloerplan 1
Eerste vloervlak/Tweede vloervlak/
3 Identifiseer nommer 4. 1
Hangvloer/Vloervlak/VVV/Uitsetlas
4 Identifiseer nommer 5. Vensterbank 1
5 Identifiseer nommer 9. Handewasbak/Wasbak/HWB 1
6 Identifiseer nommer 10. Spoelkloset /SK/Toiletpan 1
7 Identifiseer nommer 11. Bad/B 1
Op watter datum is die bouplan
8 2018/10/02 1
gedruk?
9 Wie het die bouplan geteken? JP Maloi 1
Noem die kenmerk in die nota-kolom
10 in FIGUUR 2 wat voor die skuifdeur Oprit 1
geïnstalleer moet word.
Noem die kenmerk in die nota-kolom
11 in FIGUUR 2 wat toegang tot die Trap/Stel trappe 1
eerste vloer moet gee.
Identifiseer die tipe dak wat vir die
12 Geweldak 1
gebou in FIGUUR A gebruik word.
Om die opening tussen die twee
hellings van die dak te bedek/te
13 Verduidelik die doel van nommer 1. verhoed dat water en ander 1
elemente die dak binnedring. .
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 6 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
• Om te voorkom dat reënwater
op die grond val
• Om reënwater op te vang
• Om reënwater na die afleipyp te
kanaliseer
14 Verduidelik die doel van nommer 2. • Om die muur teen water te 1
beskerm
• Om die kapbene te
versteek/dak af te rond
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
Verduidelik die afkorting VVV by
15 Voltooide vloervlak 1
nommer 6.
Om die water vanaf die geut na die
16 Verduidelik die doel van nommer 7. 1
grond te kanaliseer.
Verduidelik die betekenis van die pyl
Dit toon die rigting van die val van
17 op die kenmerk wat voor die skuifdeur 1
die oprit aan/toon die val aan
geïnstalleer moet word.
Dit toon die val of die helling van die
Beskryf wat met 1 : 10 bedoel word
oprit aan/Vir elke 10 meter
18 wat op die simbool in die notas 1
horisontaal is daar ‘n styging van 1
aangedui word.
meter vertikaal
Watter vertrek sal kenmerk 15
19 Die badkamer. 1
bedien?
• Dui aan watter rigting die
vensters oopmaak/venster
opening
• Dui die posisie van die
Verduidelik die kortstrepie-lyne op die skarniere aan.
20 1
vensters. • Dui die posisie van die
vensterknip aan.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
Lei die hoogte van venster 2 vanaf die 1,2 m of 1 200 mm (ignoreer
21 1
vensterskedule af. eenheid)
Lei die wydte van venster 3 vanaf die 2 m of 2 000 mm (ignoreer
22 1
vensterskedule af. eenheid)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
Op watter aansig van die gebou is die
23 Wesaansig/Westekant 1
badkamervenster geleë?
3 – venster/vensteraam/dagwang
Onderskei tussen komponent
24 8 – skuifdeur/deur/deurraam/ 2
nommer 3 en komponent nommer 8.
dagwang
Die lig in die sitkamer is 'n
fluoresseer lig/1x40W-/2x40W-
/3x40W fluoresseer lig, (grootte,
Onderskei tussen die lig in die
25 vorm, sterkte) en die lig in die 2
sitkamer en die lig in die badkamer.
badkamer is 'n normale plafon
lig/gloeilamp (grootte, vorm,sterkte).
Teëls/Viniel vloerbedekking
(Novilon)/Waterdigte gelamineerde
Stel 'n geskikte vloerbedekking vir die vloer/Gekleurde
26 vlaklaag/Gepoleerde/Gekleurde 1
badkamer voor.
betonvloer/Mat
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
Stel 'n geskikte skaal voor
27 waarvolgens FIGUUR A volgens 1:50/1:100/1:200 1
SANS geteken moet word.
Beveel 'n alternatiewe sanitêre toestel
28 aan om nommer 11 te vervang wat Stort 1
dieselfde doel sal dien.
Bereken die binneoppervlak van die 4 m x 3 m = 12 m² OR
29 kantoor in m². Toon ALLE 4 000 x 3 000 = 12 000 000 3
berekeninge. mm²
Sien vraag positief na
(220 + 3 000 + 110 + 2 800 + 220)
x2
= 6 350 x 2
=12 700 mm
(220 + 4 000 + 110 + 2 000 + 220)
Bereken die omtrek van die gebou. x2
30 7
Toon ALLE berekeninge.
= 6 550 x 2
= 13 100 mm
12 700 + 13 100 mm
= 25 800 mm OF
= 25,8 m
TOTAAL 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
3.1
3.1.1 Tong-en-groefplanke (1)
3.1.2 520 mm - 570 mm (1)
3.1.3 Kroonlys (1)
3.1.4 Drupgroef (1)
3.1.5 Bolig (1)
3.2
3.2.1 • A – Hout/Timmerhout (1)
• B – Glas/Perspex (1)
3.2.2 Hierdie deel hou die glas/vensterruit op sy plek. (1)
3.3
3.3.1 • A Bergingsruimte/Stoorruimte/Boonste eenheid
• B Hangruimte
• C Rakke/Bergingruimte/Rak
• D Laaie (4)
3.3.2 Melamien:
• is waterdig.
• maak maklik skoon.
• is meer duursaam.
• verhoog binne afwerking van kaste se voorkoms.
• het ‘n gladde afwerking
OF
Spaanderbord:
• is nie waterdig nie
• maak nie maklik skoon nie.
• Is nie duursaam nie.
• verhoog nie die binne afwerking se voorkoms nie.
• Het nie ‘n gladde afwerking nie.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
(1)
3.3.3 • E – Voorreling/Boreling
• F – Ovaal hangreling/Hangreling/Pypreling
• G – Sy
• H – Skopplaat/Voetstuk/Onderreling/Basis/Plint (4)
Copyright reserved
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 9 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.4
3.4.1 • A – Kroonlys
• B – Horisontale ruhegstukke
• C – Kwartrondlys/Kwartrond (3)
3.4.2 • Om voorkoms te verbeter.
• Verskaf 'n estetiese voorkoms.
• Dit is nie nodig om die muur te pleister waar paneelwerk
gedoen moet word nie.
• Dien as insulasie teen klank en hitte.
• Vir duursaamheid (2)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 10 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.5
A B C D
3.5.1 Interne afmetings van lang mure:
= 9 000 – 2/220 = 8 560 mm
OF
= 9 000 – 440 = 8 560 mm
Lengte van muurplate benodig:
3.5.2 2/ 8,56 17,12 17,12 m muurplate benodig
(4)
Aantal kaplatte benodig
Aantal kaplatte = Lengte van dakspar + 1
Afstand tussen senters
(4)
= 3,6 +1 OF 3 600 +1
0,9 900
= (4 + 1) 2 OF (5 x 2)
= 10 kaplatte
[30]
VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING, EN
MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1
4.1.1 C (1)
4.1.2 A (1)
4.1.3 D (1)
4.1.4 E (1)
4.1.5 F (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 11 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.2
4.2.1 • A Wolfent/Oorhang
• B Kaplat
• C Nok/Nokplaat
• D Kieldakspar/Kiel
• E Oorhang/Dakoorhang
• F Gewelent/Gewelmuur/Muur/Sykant van gebou (6)
4.2.2 76 mm x 50 mm
76 mm x 76 mm
(1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
4.3 • Dit veroorsaak dat reënwater direk in die geut inloop.
• Sodat die reënwater nie die ente van kaplatte beskadig nie. (1)
4.4 • 'n Goeie dakbedekking moet weersomstandighede soos reën en wind
kan weerstaan/weerstand teen roes bied.
• Moet duursaam wees en die voorkoms van die huis verhoog.
• Moet teen vuur weerstand kan bied.
• Moet isolasie bied teen koue en hitte. (2)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
4.5
(4)
IBR-dakplate Gegolfde sinkplaat
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.6 • Die installering van staaldakplate is vinniger.
• Die installering van staaldakplate is meer ekonomies.
• Die installering van staaldakplate is makliker
• Staaldakbedekking is goedkoper as teëls.
• Staaldakbedekking is omgewingsvriendelik. (2)
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE
4.7 • Stof vergader binne in die dak as daar geen dakonderlegsels is nie.
• Dak is nie heeltemal waterdig sonder dakonderlegsel.
• Teëls kan makliker opgelig word sonder dakoplegsels.
• Isolasie van die dak is nie voldoende sonder dakonderlegsel.
(2)
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE
4.8 • A - Bindbalk
• B - Latwerk
• C - Valdeur
• D - Dekstrook (4)
4.9.1 • A – Verdiepskaaf/Verdieper
• B – Kombinasieband en skyfskuurder (2)
4.9.2 Stoor in 'n veilige droë plek.
Stoor in 'n houtkis of plastiese houer weg van vogtigheid. (2)
4.9.3 • Hou dit soos alle masjinerie in stand – olie dit en verstel dit
volgens die vervaardiger se instruksies.
• Maak die band/skyfskuurder ná gebruik skoon.
• Herstel of vervang beskadigde elektriese koorde.
• Hanteer die skuurder sodat die akkuraatheid daarvan nie
beskadig of verswak word nie.
• Gebruik masjinerie slegs vir die bestemde doel daarvan.
• Moenie materiaal op die band/skyf van die skuurder forseer nie.
• Moenie verstopte bande en skywe gebruik nie.
• Versien die masjien gereeld.
(2)
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE
4.9.4 • Tafelsaag/Rolsaag/Sirkelsaag/Versteksaag
• Bandsaag
• Radiaalsaag
• Uitsnysaag/Figuursaag
• Wipsaag/Krulsaag
(3)
ENIGE DRIE VAN DIE BOGENOEMDE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.10.1 M – Meganies gegradeerde hout/Masjien gegradeerde hout
V – Visueel gegradeerde hout (2)
4.10.2 6 – Die nommer dui die sterkte aan. (1)
4.10.3 Die SABS/SANS simbool. (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 14 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
5.1 A – Betonbalk/Beton
B – Spanstuk/Stut
C – Stut/Verstelbare stut
D – Voetbalk/Voetplaat (4)
5.2 • Blokbord
• Lamelbord
• Bekistingsbord
• Laaghout
• Hout
• Hardebord (4)
ENIGE VIER VAN DIE BOGENOEMDE
5.3 • Wigpare word onder die stutte ingeplaas om die bekisting te
ondersteun.
• Wigpare hou die verskillende bekisting-komponente stewig.
• Wigpare word gebruik om die hoogte van bekisting op of af te stel.
• Wigpare help om bekisting waterpas op te stel.
• Wigpare vergemaklik die afbreek van bekisting.
(3)
ENIGE DRIE VAN DIE BOGENOEMDE
5.4 • Dit dra meer gewig.
• Dit ondersteun die gewig van die vars beton.
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
5.5 5.5.1 • A – Formeellatwerk
• B – Ribbe
• C –Draer (3)
5.5.2 Stene van 'n boog omdat dit 'n soliede basis vir die boog bied. (1)
5.5.3 Oop formeellatwerk. (1)
Latwerk word nie teen mekaar geplaas nie.
Daar is openinge tussen die latwerk van die formeel.
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE
5.6 5.6.1 • Staanskore word gebruik om strukture te ondersteun.
• Staanskore dra die dooie gewig bo die staanskore
byvoorbeeld mure en vloere.
• Dit dra die gewig van die struktuur oor na die
grondoppervlak tydens strukturele opknapping.
• Stut bestaande mure as nuwe opening vir ‘n venster of deur
gemaak moet word.
• Onderstut ‘n muur as herstelwerk aan ‘n muur gedoen moet
word. (1)
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 15 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
5.6.2 Dubbellugskore word gebruik om tydelike ondersteuning aan
TWEE parallelle mure te bied waar een of albei mure tekens van
onklaarraking toon.
Dubbellugskore bied tydelike ondersteuning aan tussen twee
parallelle defektiewe mure.
Dubbellugskore kan net gebruik word as twee defektiewe parallelle
mure tussen 9 en 15 meter uitmekaar is.
(1)
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE
5.7 5.7.1 Die staalklou word gebruik om die verbinding tussen die stut en
die steekbalk te verstewig. (1)
5.7.2 Stutte word gebruik om vloere en plafonne te versterk /verstewig. (1)
5.7.3 Voetbalk/Voetplaat dra en versprei die gewig oor na 'n groter
oppervlak.
Verhoed dat stutte in the grond insink.
Die voetbalk skep n gelyke oppervlak waarop die stutte geplaas
word. (1)
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE
5.8 45° (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 16 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
5.9
Helling van dak
45°
Spanwydte
3 000 mm
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT
PUNT
Spanwydte 1
Muurplate 2
Daksparre 2
Nokbalk 1
Helling van dak 45° 1
TOTAAL: 7
(7)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 17 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 D (1)
6.1.2 C (1)
6.1.3 B (1)
6.1.4 A (1)
6.1.5 A (1)
6.2
Vloerbalk in muur ingebou
ASSESSERINGS- PUNT KANDIDAAT
KRITERIA PUNT
Vloerbalk 1
Ingebou in muur 1
TOTAAL 2
Vloerbalk aan muur met kap-(balk)hanger
ASSESSERINGS- PUNT KANDIDAAT
KRITERIA PUNT
Vloerbalk 1
Kap/balkhanger 1
TOTAAL: 2
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 18 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
6.3 Alternatiewe tekening sal ook aanvaar word
OF
ASSESSERINGS- PUNT KANDIDAAT
KRITERIA PUNT
EEN eensteenpyler 1
VWL 1
Mierskerm 1
Draer 1
Vloerbalk 1
Vloerplanke/-borde 1
TOTAAL 6 (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 19 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
6.4
HANDRELING
SPILPAAL
BORDES
OPTREE
(5)
LOOPSTUK/LOOPVLAK
2- of 3-Dimensionele tekeninge sal ook aanvaar word
6.5 • Dien as rusplek
• Vir veiligheid indien persoon van trappe afval.
• Fasiliteer 'n verandering van rigting wanneer daar op 'n trap op of af
beweeg word. (1)
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE
6.6
6.6.1 Deurstyl/Slotreling (1)
6.6.2 Wangplaat/Raamstyl/Deurraam/Styl van deurkosyn/Deurwang (1)
6.6.3 Styl van deurkosyn/Deurwang/Raamstyl/Deurraam (1)
6.6.4 Deurstyl (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 20 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
6.7
OF
ASSESSERINGS- PUNT KANDIDAAT
KRITERIA PUNT
Verhewe paneel boaansig 2
Verhewe kussingpaneel
2
boaansig
TOTAAL 4
(4)
6.8 Maak voorsiening vir uitsetting en inkrimping van paneel/hout. (1)
6.9 A – Spanstuk/stut
B – Tong-en-groefplanke/V- Tong en groefplanke
C – Styl (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 21 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
6.10
6.10.1 Skarnier(enige skarnier sal aanvaar word) (1)
6.10.2 Grootkopspyker/Plafonspyker/Plafonskroewe (1)
Spaanderbordskroewe/Gipsskroef
6.10.3 Spykers/Versteekte spyker/Perm fix spyker (1)
6.10.4 Spykerplaat/Bout en moer/Spykers (1)
6.11 • Skarniere
• Swaairaamknippe
• Swaairaamstuiters/Wrywingsluiter
(2)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE
[40]
TOTAAL: 200
Copyright reserved
Study this subject
Recommended for this subject
%20Memo%20FINAL%20Eng_hlayiso.com_--2cdca6a9-a7a6-411c-9a30-4575c8e6a5cf/v1-2e55aea2b9c3d442037f/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (English)
%20FINAL%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--f4e1d2a3-db17-47d5-8ae8-6332d121a6d3/v1-87156080ef4999b64098/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (English)
%20FINAL%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--90041771-68e0-4915-bc37-7a4f246b369f/v1-168ac77af6e035b2eae3/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (English)
%20Afr_hlayiso.com_--be54c81a-cc52-4da7-a74c-ec3f0bddf626/v1-ba62d57d54f2abc10142/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--8a4b5aba-d78e-4505-aae9-e127ef45df85/v1-c293df39bff70a3d967c/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)
_hlayiso.com_--b6d609b6-89a5-4b39-a9b7-0d878af45cd4/v1-9c90f1958077961e2845/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Eng)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper