Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
GEOGRAFIE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 225
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers 





View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)





Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)
Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 357.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2018
Questions in this paper
- Question 1.1Climate and weather7 marks
- Question 1.2Geomorphology8 marks
- Question 1.3Climate and weather16 marks
- Question 1.4Climate and weather14 marks
- Question 1.5Geomorphology15 marks
- Question 1.6Geomorphology15 marks
Show all 24 questions
- Question 2.1Climate and weather8 marks
- Question 2.2Geomorphology7 marks
- Question 2.3Climate and weather15 marks
- Question 2.4Climate and weather15 marks
- Question 2.5Geomorphology15 marks
- Question 2.6Geomorphology15 marks
- Question 3.1Rural and urban settlements8 marks
- Question 3.2Economic geography of South Africa7 marks
- Question 3.3Rural and urban settlements15 marks
- Question 3.4Rural and urban settlements15 marks
- Question 3.5Economic geography of South Africa15 marks
- Question 3.6Economic geography of South Africa15 marks
- Question 4.1Economic geography of South Africa7 marks
- Question 4.2Economic geography of South Africa8 marks
- Question 4.3Rural and urban settlements15 marks
- Question 4.4Rural and urban settlements15 marks
- Question 4.5Economic geography of South Africa16 marks
- Question 4.6Economic geography of South Africa14 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B (1)
1.1.2 A (1)
1.1.3 B (1)
1.1.4 B (1)
1.1.5 A (1)
1.1.6 B (1)
1.1.7 A (1) (7 x 1) (7)
1.2 1.2.1 Ooswaarts (1)
1.2.2 Watertafel (1)
1.2.3 Evapotranspirasie (1)
1.2.4 Laminêre (1)
1.2.5 Samevloeiing (1)
1.2.6 Plaat (1)
1.2.7 Infiltrasie (1)
1.2.8 Interfluviale skeiding (1) (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Somer (1) (1 x 1) (1)
1.3.2 Vogfront (1) (1 x 1) (1)
1.3.3 Koue lug se oorsprong is vanaf die antikloksgewys beweging van
die Suid-Atlantiese Hoog wat oor die koue Benguela-seestroom
waai (2)
Die warm lug kom vanaf die antikloksgewys beweging van die Suid-
Indiese Hoog wat oor die warm Mosambiek-seestroom waai (2)
(2 x 2) (4)
1.3.4 (a) Ooste – suidoos (1)
Weste – noordwes (1) (2 x 1) (2)
(b) Die kloksgewys beweging van die laagdruk oor die binneland
gedurende somer (2) (1 x 2) (2)
1.3.5 Swaar reënval mag veroorsaak dat brûe intuimel (2)
Spoorlyne en paaie sal beskadig word (2)
Kragonderbrekings sal voorkom omdat kraglyne verwoes sal
word (2) (3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 3
1.4 1.4.1 Suidfrontend (1) (1 x 1) (1)
1.4.2 Die warmer middelhelling in die vallei ontvang direkte sonstrale (1)
(KONSEP) (1 x 1) (1)
1.4.3 Die huis is geleë binne die termiese gordel, met hoër temperature
dwarsdeur die jaar (2)
Die pond (water) het ʼn matige invloed op die
temperatuurspeling (2) (2 x 2) (4)
1.4.4 Redes vir verskil in temperatuur
By A is die sonstrale meer direk en ʼn klein gebied word verhit (2)
By B verhit die skuins sonstrale ʼn baie groter gebied (2)
Invloed van temperatuurverskil op plantegroei
By A sal daar minder plantegroei wees omdat dit droër is, as gevolg
van meer verdamping (2)
Gewasse wat nie rypbestand is nie sal by A aangeplant word, bv
appels, pere (2)
Rypbestande gewasse kan by B aangeplant word, eg. Aartappels,
sitrusvrugte (2)
(DIE KONTRAS TUSSEN TEMPERATUUR EN PLANTEGROEI
MOET VIR VOLPUNTE GENOEM WORD) (4 x 2) (8)
1.5 1.5.1 Vloedvlakte (1) (1 x 1) (1)
1.5.2 Benedeloop (1) (1 x 1) (1)
1.5.3 Meander (1) (1 x 1) (1)
1.5.4
(2 x 1) (2)
1.5.5 (a) Afgesny vanaf die stroom (1)
Dit het ʼn hoefyster vorm (1)
Daar is nog steeds water in die hoefyster vorm (1)
(Enige TWEE) (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
(b) Afgesny
Aanhoudende onderkelwing by beide glyoewers by die nek (2)
Die rivier sny deur die nek gedurende oorstromings (2)
Neerlating van sand en slik isoleer die hoefystermeer vanaf
die hoofstroom (2)
Watertoevoer
Herhaaldelike oorstromings wat veroorsaak dat die
hoofstroom oorloop (oorvloei)(2)
Reënval hou die kanaal verfris (2)
Grondwater deur deurvloei (2) (Enige VIER) (4 x 2) (8)
1.6 1.6.1 Hoofwaartse/Terugwaartse erosie (1 x 1) (1)
1.6.2 Ooswaarts/Oos (1) (1 x 1) (1)
1.6.3 Die riviere aan die westekant erodeer vinniger as daardie aan die
oostekant (1) (1 x 1) (1)
1.6.4 Stroomroof het die dreineringsdigtheid aan die westekant
vermeerder en die digtheid aan die oostekant verminder (2) (1 x 2) (2)
1.6.5 (a) Y Windsaal (1)
Z Roofelmboog (1) (2 x 1) (2)
(b) Die gebied het droog geword en bestaan uit riviergruis (2)
Die rivier in die vallei het verarm omdat die vallei waarin dit
vloei te groot is (2) (2 x 2) (4)
(c) Die opwekking van hidroëlektrisiteit sal moontlik wees (2)
Dit sal ʼn toeriste-aantrekkingskrag word bv. eko-toerisme/
ontspanningsaktiwiteite (2)
Die water kan vir besproeiing gebruik word (2)
(Enige TWEE) (2 x 2) (4)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 5
VRAAG 2
2.1 2.1.1 buite (1)
2.1.2 Coriolis (1)
2.1.3 cirrus (1)
2.1.4 laag (1)
2.1.5 oog (1)
2.1.6 Ann (1)
2.1.7 verdamping (1)
2.1.8 weswaarts (1) (8 x 1) (8)
2.2 2.2.1 Reghoekig (1)
2.2.2 Dendrities (1)
2.2.3 Tralie (1)
2.2.4 Reghoekig (1)
2.2.5 Tralie (1)
2.2.6 Dendrities (1)
2.2.7 Tralie (1) (7 x 1) (7)
2.3 2.3.1 Dit is ʼn weersisteem met hoë atmosferiese druk in die middel, en
lugvloei wat antikloksgewys rondom sirkuleer (1) (1 x 1) (1)
2.3.2 Suid-Atlantiese hoog (1) (1 x 1) (1)
2.3.3 Sub-tropiese hoogdrukgordel (1) (1 x 1) (1)
2.3.4 Gedurende somer is dit meer suidwaarts geleë as gevolg van die
suidwaartse migrasie van die ITKS (2)
Gedurende winter het die ITKS noordwaarts beweeg, vandaar die
ligging van die hoogdruksisteem (2) (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
2.3.5 Somer
Weersisteme soos middelbreedte-siklone kan nie B bereik nie
omdat die hoogdruk die beweging blokkeer (2)
Minder reënval in area B (2)
Swakker drukgradiënt sal swakker winde veroorsaak (2)
Aanlandige winde sal ʼn afkoelingseffek op die temperature van B
hê (2)
Winter
Middelbreedte-siklone kan B bereik, met kouefront-toestande wat
domineer (2)
Swaar wolke met toenemende reënval sal voorkom (2)
Sterkwinde sal oorheers (2)
Die temperatuur sal oor die algemeen laag wees (2)
(Enige VIER – BEIDE SEISOENE MOET GENOEM WORD)
(4 x 2) (8)
2.4 2.4.1 Stedelike hitte-eiland (1) (1 x 1) (1)
2.4.2 (a) A (1) (1 x 1) (1)
(b) Gebied A is in die senter/kern van die stedelike gebied (2)
(1 x 2) (2)
2.4.3
(Enige DRIE BYSKRIFTE met korrekte illustrasie) (3 x 1) (3)
2.4.4 Landelike gebiede is koeler, met die lugdruk wat hoër is en lug
beweeg vanaf ʼn hoogdruk na ʼn laagdruk (2) (1 x 2) (2)
2.4.5 (a) Die temperatuurgrens van die landelike gebied is laer as die
temperatuurgrens van die stedelike gebied (2) (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 7
(b) Temperature is hoër in die stedelike gebiede as gevolg
van:
Kunsmatige produksie van hitte soos verhittingsaktiwiteite wat
meer is (2)
Kunsmatige oppervlaktes absorbeer meer hitte (2)
Die morfologie van die stad veroorsaak dat hitte tussen die
geboue vasgevang word (2)
Dreineringsisteme wat water weg vanaf die beboude gebiede
kanaliseer dus word minder hitte vir die verdampingsproses
gebruik (2)
(LET WEL: Voorbeelde met verduideliking van elke proses
kan verskaf word – Die teenoorgestelde in verband met die
landelike gebiede kan aanvaar word.)
(Enige TWEE) (2 x 2) (4)
2.5 2.5.1 Die syaansig van ʼn rivier vanaf sy oorsprong (bron) tot by sy monding
(1)
[KONSEP] (1 x 1) (1)
2.5.2 Stroomversnellings (1)
Watervalle (1)
V-vormige valleie (1)
(Enige TWEE) (2 x 1) (2)
2.5.3 Die rivier het nie ʼn gladde, konkawe helling nie (2)
Daar is verskeie knakpunte wat ekstensiewe erosie tot gevolg het (2)
Erosie is die dominerende proses (2)
(Enige EEN) (1 x 2) (2)
2.5.4 (a) Die rivier is dieper in sy benedeloop as in sy boloop (2) (1 x 2) (2)
(b) Die rivier in sy middelloop is wyd as gevolg van sywaartse
(laterale) erosie (2)
Die rivier in sy boloop is nouer as gevolg van afwaartse erosie (2)
(2 x 2) (4)
(c) Die rivier het nie baie hindernisse in die benedeloop wat spoed
kan vertraag nie (2)
Laminêre vloei is dominerend in die benedeloop (2)
Die stroomvrag in die benedeloop bestaan uit baie klein partikels
om te dra (2)
(Enige TWEE) (2 x 2) (4)
2.6 2.6.1 Wanneer alle mense nie toegang tot skoon, vars water het nie (1)
(KONSEP) (1 x 1) (1)
2.6.2 Industriële aktiwiteite (1)
Landbou-aktiwitiete (1)
Stedelike storting / Voorstedelike afval (1)
[Enige TWEE] (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
2.6.3 Grondwater kan tydens lang periodes van droogte uitgepomp word (2)
Dit kan waterhulpbronne aanvul wanneer industriële ontwikkeling en
bevolkingsgroei plaasvind (2)
Industriële ontwikkeling, landbou-aktiwiteite en afval vanaf die
nedersettings is groot bronne van besoedeling en moet gemonitor en
bestuur word (2)
(Enige TWEE) (2 x 2) (4)
2.6.4 Landbougebied
Plaagdoders wat in die landbou gebruik word, beland uiteindelik in die
Baai-gebied, wat water vergiftig en visse doodmaak (2)
Dierafval kan lei tot eutrofikasie en skade aan die Baai-ekosisteem
veroorsaak (2)
Dierafval kan fekale koliform veroorsaak wat die gesondheid van
vissermanne bedreig en visse doodmaak (2)
Oorbeweiding sal gronderosie verhoog, wat die sediment insette in die
Baai-gebied sal verhoog (2)
Industriële gebied
Industriële afvalwater verhoog eutrofikasie, wat suurstof vir visse
verminder (2)
Bedryfsafval verhoog die vuilheid van water, wat weer voorkom dat
sonlig plante bereik en fotosintese beïnvloed (2)
Uitlaat van afvalwater vanuit nywerhede kan die water in die Baai
besoedel en dan visse doodmaak (2)
Industriële afvalwater verhoog die suurvlakke van die Baai, wat
negatiewe menslike aktiwiteite soos visvang en toerisme sal
beïnvloed (2)
Stedelike storting / Voorstedelike afval
Visnette wat weggegooi is kan visse en soogdiere verstrengel (2)
Vaste afval soos sakke, skuim, plastiek, ens. word dikwels deur vis as
voedsel verwar (2)
Storting sal veroorsaak dat visgetalle daal, met ʼn afname in
visproduksie (2)
[Enige VIER - TWEE AKTIWITEITE MOET VERDUIDELIK WORD]
(4 x 2) (8)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 9
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Landelik-stedelike migrasie (1)
3.1.2 Minder spandering (1)
3.1.3 Spookdorp ontwikkel (1)
3.1.4 Bejaardes bly agter (1)
3.1.5 Bevolking neem af (1)
3.1.6 Swak paaie (1)
3.1.7 Winkels sluit (1)
3.1.8 Onvrugbare grond (1) (8 x 1) (8)
3.2 3.2.1 Ruimtelike Ontwikkelings-inisiatief (1)
3.2.2 Industriële Ontwikkelings-sone (1)
3.2.3 Groeipunte (1)
3.2.4 Heropbou en Ontwikkelingsprogram (1)
3.2.5 Sentralisasie (1)
3.2.6 Dekonsentrasiepunte (1)
3.2.7 Maputo-korridor (1) (7 x 1) (7)
3.3 3.3.1 Stervormig (1) (1 x 1) (1)
3.3.2 Die beboude gebied ontwikkel langs paaie wat in verskillende
rigtings uitstraal (2) (1 x 2) (2)
3.3.3 Geboue is naby mekaar (1) primêre aktiwiteite domineer (1) (2 x 1) (2)
3.3.4 Reliëf
Beboude gebied het op gelyke grond ontwikkel (2)
Die beboude gebied het tussen hoogliggende gebiede ontwikkel
(2)
Water
Die nedersetting is ʼn droëpuntnedersetting, wat ʼn afstand vanaf die
rivier is vanweë die gevaar van oorstromings (2)
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
3.3.5 Oorstromings sal die oeste verwoes met ʼn afname in produksie (2)
Verlaagde produksie sal werksgeleenthede negatief beïnvloed (2)
Dalende produksie sal tot minder uitvoere lei, dus is daar ʼn daling
in inkomste (2)
Oorstromings mag infrastruktuur beskadig, met hoë
herstelkostes (2)
Pryse van produkte mag toeneem en kan die lewenskwaliteit
negatief beïnvloed (2)
Besighede wat op landbou steun mag sluit (2)
(Enige DRIE) (3 x 2) (6)
3.4 3.4.1 Wanneer ʼn voorheen funksionerende stad, sone of gebied vervalle
raak (1)
(KONSEP) (1 x 1) (1)
3.4.2 Vervalle geboue (1)
Omgewingsbesoedeling (1)
Hoë werkloosheidsyfer (1)
(Enige TWEE) (2 x 1) (2)
3.4.3 Desentralisasie van besighede en nywerhede het geboue leeg en
onbewaak gelaat (2)
Geen munisipale dienste as gevolg van gebrek aan betaling deur
inwoners vir hierdie dienste (2)
Toename van migrante in die gebied het baie druk op infrastruktuur
soos behuising geplaas, wat tot oorbevolking lei (2)
Landelike-stedelike migrasie (2)
Toenemende werkloosheid wat tot armoede lei (2)
(Enige TWEE) (2 x 2) (4)
3.4.4 Hoër inkomste volwassenes beweeg na die gebied (2)
Vervalle geboue sal herstel en onderhou word (2)
Munisipale dienste sal betaal word, dus dienste soos water,
elektrisiteit, afvalverwydering, sanitasie, ens. sal voorsien word (2)
Polisiëring in die gebied sal toeneem, wat misdaad en vandalisme
sal verminder (2)
Hoër inkomste verbeter die koopkrag van die gebied en dit sal
beleggers en besighede lok (2)
(Enige VIER) (4 x 2) (8)
3.5 3.5.1 Dit behels die onttrekking van hulpbronne uit die natuur (1)
(KONSEP) (1 x 1) (1)
3.5.2 Laagste – Oktober 2012 (1)
Hoogste – Maart 2015 (1) (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 11
3.5.3 (a) Vanaf Maart tot Junie 2016 is daar ʼn toename (1)
Dan is daar ʼn afname vanaf Junie 2016 tot Desember 2016 (1)
ʼn Toename vanaf Desember 2016 tot Maart 2017 (1)
(Enige TWEE) (2 x 1) (2)
(b) Dit is om dieselfde monetêre uitset wanneer daar uitgevoer
word te handhaaf (2) (1 x 2) (2)
(c) Klimaatstoestande (2)
Stakings in die mynbedryf (2)
Onderbrekings in water- en elektrisiteitsvoorsiening (2)
(Enige TWEE) (2 x 2) (4)
3.5.4 Baie ongeskoolde arbeid lei tot laer arbeidslone (2)
Halfgeskoolde en geskoolde arbeiders verminder
instandhoudingskoste van toerusting (2)
Hoogs geskoolde arbeidsmag verhoog die kwaliteit van veredeling,
met hoër pryswaarde van produkte (2)
(Enige TWEE) (2 x 2) (4)
3.6 3.6.1 Groei, Werkskepping en Herverdeling (‘Growth, Employment and
Redistribution’) (1)
(DIE LEERLINGE MAG DIE ENGELSE BEWOORDING VERSKAF)
(1 x 1) (1)
3.6.2 Privatisering (1)
Opheffing van valutabeheer (1) (2 x 1) (2)
3.6.3 Tydens apartheid het slegs die minderheid voordeel uit die
ekonomiese winste en beleide bekom (2)
Daar was 'n hoë werkloosheidsyfer onder die meeste nie-blankes in
Suid-Afrika (2)
Die meeste Suid-Afrikaners het gebrek aan basiese dienste en
fasiliteite gehad
(Enige TWEE) (2 x 2) (4)
3.6.4 Doelwitte
Vermindering van fiskale tekorte (2)
Verlaging van inflasie (2)
Handhawing van wisselkoers-stabiliteit (2)
Liberalisering van kapitaalvloei (2)
Mislukkings
Werkskepping was swak (2)
Baie lae BBP-groei (2)
Baie min private belegging (2)
Dit het nie ʼn vermindering in armoede tot gevolg gehad nie (2)
(Enige VIER – BEIDE DOELWITTE EN MISLUKKINGS MOET
GENOEM WORD) (4 x 2) (8)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 4
4.1 4.1.1 (C) Buurtwinkelsentrum (1)
4.1.2 (E) Informele handel (1)
4.1.3 (G) Beplande streekswinkelsentrum (1)
4.1.4 (A) Afgeleë sakegebied (1)
4.1.5 (F) Kommersiële lintontwikkeling (1)
4.1.6 (H) Sentrale besigheidsgebied (1)
4.1.7 (B) Geïsoleerde winkels (1) (7 x 1) (7)
4.2 4.2.1 BBP (1)
4.2.2 Ekstensief (1)
4.2.3 Ekonomie (1)
4.2.4 Tuis (1)
4.2.5 Mark (1)
4.2.6 Klein (1)
4.2.7 Vragverbrekings (1)
4.2.8 Ekonomies aktief (1) (8 x 1) (8)
4.3 4.3.1 ʼn Derde van Suid-Afrika se bevolking (1) (1 x 1) (1)
4.3.2 Om 'n geleentheid te skep vir elke persoon om ʼn voldoende
materiële fondasie te skep waarop ʼn waardige, produktiewe en
kreatiewe lewe buite die ekonomie gebou kan word.
(KONSEP) (1 x 1) (1)
4.3.3 Hulle word vanuit die formele ekonomie uitgesluit (1)
Die opbrengs van winsgewende landbou geweier (1)
Die opbrengs van minerale hulpbronne ontneem (1)
(Enige TWEE) (2 x 1) (2)
4.3.4 Grondherverdeling (1)
Die regering koop grond van sy eienaars en versprei dit aan
voorheen benadeelde persone (2)
OF
Grondbesit (1)
Wanneer mense die reg het om grond te besit en te beheer, word
dit erken. (2)
OF
Grondrestitusie (1)
Die regering vergoed (monetêr) die individue wat gewelddadig
van hul grond verwyder is (2)
(Enige EEN BELEID MET VERDUIDELIKING) (1 + 2) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 13
4.3.5 Ondersteun daardie individue om grond te besit wat andersins
onmoontlik sou gewees het (2)
Herverdeling van grond sal dit moontlik maak vir voorheen
benadeelde boere om gewasse op hul eie te produseer (2)
Boere wat grond besit, sal seker maak dat dit winsgewend is, wat
selfwaarde en lewenstandaard sal verhoog (2)
Arm mense sal basiese dienste soos behuising kan bekostig (2)
Mense se onderwysvlakke sal toeneem namate vaardighede
opgegradeer moet word (2)
Meer versekerde werk sal beskikbaar wees (2)
Sal die voedselsekuriteit van arm families verbeter (2)
(Enige VIER) (4 x 2) (8)
4.4 4.4.1 Dit is die syaansig van die stad, wat die verskillende hoogtes en
sones in stedelike gebiede toon (1)
(KONSEP) (1 x 1) (1)
4.4.2 Verskillende sones kan duidelik geïdentifiseer word, wat
toekomstige beplanning makliker maak (2)
Verskillende grondgebruike kan maklik geïdentifiseer word (2)
Oop ruimtes en groengordels kan ingesluit word in nuwe
ontwikkelings en konstruksie (2)
(Enige TWEE) (2 x 2) (4)
4.4.3 (a) Die fisiese uitbreiding van die stedelike gebied (1) (1 x 1) (1)
(b) Landelik-stedelike oorgangsone (1) (1 x 1) (1)
(c) Verhoogde besoedeling (lug, water, omgewing) (2)
Die biodiversiteit sal verlore raak en vernietig word (2)
Ekosisteem versteur, en natuurlike habitats vernietig (2)
Die watersiklus sal verander word (2)
Temperatuurverhogings (2) (Enige TWEE) (2 x 2) (4)
4.4.4 Meer werksgeleenthede vind plaas (2)
Mense kan groter huise bekostig aangesien die grond baie
goedkoper is omdat uitbreiding binne in die landelik-stedelike
oorgangsone plaasvind (2)
Lewensstandaard neem oor die algemeen toe namate die
gemiddelde inkomste van gesinne toeneem (2)
(Enige TWEE) (2 x 2) (4)
4.5 4.5.1 Vervaardiging is die proses om rou materiaal te omskep in
klaarprodukte wat aan die behoeftes van die kliënte voldoen (1)
(1 x 1) (1)
4.5.2 Verlies van 500 000 werksgeleenthede (1) (1 x 1) (1)
4.5.3 Hoë energiekoste (1)
Hoë arbeidskoste (1)
Swak infrastruktuur (1)
Beleid- en beheeronsekerhede (1)
Uitvoer van onverwerkte goedere (2)
Afhanklikheid van invoer (1) (Enige TWEE) (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
4.5.4 Minder vervaardigde goedere lei tot 'n afname in inkomste (2)
Pryse van produkte verhoog, maak dit onbekostigbaar vir plaaslike
inwoners (2)
Minder uitvoere aangesien die pryse van vervaardigde
kommoditeite nie internasionaal mededingend is nie (2) (2 x 2) (4)
4.5.5 Die waarde van die rou materiaal word plaaslik verhoog (2)
Hoër buitelandse valuta, wat lei tot uitbreiding van vervaardigde
produkte (2)
Vermenigvuldigingseffek op ander nywerhede soos vervoer,
konstruksie, infrastruktuurverbetering, ens. (2)
Verdeling sal invoer verminder aangesien sommige van die
ingevoerde produkte vervang word deur selfvervaardiging (2)
Die vaardighede en kennis van plaaslike inwoners sal toeneem,
met ʼn positiewe toekomstige uitset in die vervaardiging (2)
Meer werksgeleenthede sal geskep word (2)
(Enige VIER) (4 x 2) (8)
4.6 4.6.1 Wes-Kaap (1) (1 x 1) (1)
4.6.2 Sekondêre aktiwiteit: Mineraalveredeling (1)
Tersiêre aktiwiteit: Toerisme (1)
Infrastruktuur (1)
(Enige EEN) (2 x 1) (2)
4.6.3 Beskikbaarheid en verspreiding van produkte sal makliker en
vinniger wees as gevolg van verbeterde pad- en
spoorinfrastruktuur (2)
Die elektrisiteitsvoorsiening sal konstant wees sonder enige
onderbrekings en sal nie produksie belemmer nie (2)
Hawe-opgraderings sal die invoer- en uitvoerdoeltreffendheid
verhoog (2) (3 x 2) (6)
4.6.4 (a) Saldanhabaai is die enigste ysterertshawe in Suid-Afrika (1)
(1 x 1) (1)
(b) Mariene en landekosisteme sal vernietig word as gevolg van
verhoogde giftige afval en uitbreiding van die bedryf (2)
Mariene en landbiodiversiteit sal vernietig word as gevolg van
verhoogde giftige afval en uitbreiding van die bedryf (2)
Grondwater sal besmet wees en sal die watergehalte in die
omgewing negatief beïnvloed (2)
Lugbesoedeling en moontlike suurreën sal toeneem as
gevolg van verhoogde brandprosesse (2)
(Enige TWEE) (2 x 2) (4)
[75]
GROOTTOTAAL: 225
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Addendum
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Addendum (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2016 Memo

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper