Skip to content

Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Addendum (Afr)

AddendumGeographyGrade 12201812 pages

Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 GEOGRAFIE V1 BYLAE Hierdie bylae bestaan uit 12 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V1 (BYLAE) (EC/SEPTEMBER 2018) FIGUUR 1.1: WEERSTASIES [Bron: Eksaminator se eie tekeninge] FIGUUR 1.2: ’N VOORBEELD VAN ’N DREINERINGSBEKKEN N [Bron: Focus on Geography – Grade 12 p94 J. Earl et al] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 (BYLAE) 3 FIGUUR 1.3: BEWEGENDE VERSTEURING (LYNDONDERSTORM) OOR DIE BINNELAND VAN SUID-AFRIKA Reënval uit aambeeld [Bron: www.google/images] FIGUUR 1.4: HITTE-EFFEKTE OP ’N VALLEI HELLING IN DIE NOORDELIKE HALFROND [Bron: Aangepas deur eksaminator uit www.google/images/deepgreenpermaculture.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V1 (BYLAE) (EC/SEPTEMBER 2018) FIGUUR 1.5: FLUVIALE LANDVORM [Bron: http://www.google.co.za/images/Frevisionworld.com] FIGUUR 1.6: STROOMROOF [Bron: http://www.google.co.za/images] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 (BYLAE) 5 FIGUUR 2.1: DWARSPROFIEL VAN ’N TROPIESE SIKLOON [Bron: www.google/images] FIGUUR 2.2: DREINERINGSPATRONE [Bron: www.google/images] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V1 (BYLAE) (EC/SEPTEMBER 2018) FIGUUR 2.3: ’N ANTISIKLOON [Bron: Eksaminator se eie aanpassing uit google/images] FIGUUR 2.4: STEDELIKE KLIMAAT [Bron: www.google/images] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 (BYLAE) 7 FIGUUR 2.5: DWARS- EN LENGTEPROFIELE VAN RIVIERE [Bron: www.google.co.za/sa geography.my schoolstuff.co.za] FIGUUR 2.6: DREINERINGSBEKKENBESTUUR [Bron: www.google.co.za/drainage management in South Africa] Suid-Afrika moet maniere vind om aan te pas by en vermindering van wateronsekerheidsdreigemente. Dit ontstaan as gevolg van droogtes, klimaatsverandering, maar ook as gevolg van ʼn toename in die vraag na water deur verstedeliking, bevolkingsgroei en stygende lewensstandaarde. [Bron: Uittreksel uit City Press, News 24.com by Kirty Carden and Lloyd Fischer-Jeffs on 22/03/2017] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V1 (BYLAE) (EC/SEPTEMBER 2018) FIGUUR 3.1: SIKLUS VAN STAGNASIE IN LANDELIKE GEBIEDE [Bron: www.google/images] FIGUUR 3.3: LANDELIKE NEDERSETTINGSPATROON [Bron: www.google/images] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 (BYLAE) 9 FIGUUR 3.4: ’N VOORBEELD VAN STEDELIKE VERVAL [Bron: www.google/images] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V1 (BYLAE) (EC/SEPTEMBER 2018) FIGUUR 3.5: MYNBOUPRODUKSIE EN WISSELKOERS-STATISTIEKE VAN SUID-AFRIKA VOLUMES VAN MYNBOUPRODUKSIE WISSELKOERSE [Bron: Data uit www.x-rates.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 (BYLAE) 11 FIGUUR 3.6: GWEH (GEAR) In 1996 het die regering ʼn vyfjaarplan, GWEH (GEAR) geskep wat op privatisering en die verwydering van valutabeheer gefokus het. GEAR was slegs gedeeltelik suksesvol om sommige van sy doelwitte te bereik, maar is deur sommige beskou as ʼn belangrike grondslag (fondasie) vir toekomstige ekonomiese vooruitgang. GEAR is ook geïmplementeer en sy programme ontwerp om die ekonomiese situasie van die gemarginaliseerde (agtergeblewe) meerderheid te verbeter. [Bron: Uittreksel uit http://www.britannica.com/place/South Africa] FIGUUR 4.3: KWESSIE VAN LANDELIKE TRANSFORMASIE LANDELIKE TRANSFORMASIE AS ’N OPLOSSING VIR ARMOEDE IN SUID-AFRIKA Ongeveer ʼn derde van Suid-Afrika se bevolking woon in landelike gebiede. Onder hierdie mense is die land se kwesbaarste. Hulle word uitgesluit van die formele ekonomie en word die opbrengs van winsgewende landbou- en mineraalhulpbronne en toegang tot grond geweier. Grondhervorming bly egter ʼn sentrale faktor in die bepaling van die sukses van landelike transformasie en die bereiking van ʼn meer volhoubare en inklusiewe (ingesluite) ontwikkelingsagenda. [Bron: (Vrye vertaling) Artikel deur Mthadazo Ndlovu, 28 Augustus 2017] FIGUUR 4.4: STEDELIKE UITBREIDING [Bron: www.shutterstock.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GEOGRAFIE V1 (BYLAE) (EC/SEPTEMBER 2018) FIGUUR 4.5: VERVAARDIGING IN SUID-AFRIKA Suid-Afrika is vasgevang in ʼn bose deïndustrialisering (vermindering in nywerheidsaktiwiteit) siklus wat veroorsaak het dat die vervaardigingsektor sloer (daal) op ʼn vlak heelwat laer as die ontwikkelingsfase waarin die land is, in aanmerking gebring word. ‘Ons is besig om erg onder te presteer,’ het De Ruyter gesê. Hy het verwys na die afname in die vervaardiging wat tot 500 000 werksverliese gelei het, na aanleiding van ʼn aansienlike afname in verbruikersaanvraag. Die land se moeilikheid om die situasie te verander, word vererger deur hoë energie- en arbeidskoste, swak infrastruktuur, beleids- en regulatoriese onsekerheid, die uitvoer van onbehandelde (onveredelde) goedere en 'n steun op invoere. [Bron: Uitgetrek en vry vertaal vanuit ʼn artikel deur Natasha Odendaal – 27/06/17] FIGUUR 4.6: DIE WESKUS-BELEGGINGSINITIATIEF (WKBI) Waar: Die inisiatief is op die streek rondom Saldanha aan die Kaapse Weskus gesentreer. Wat: WKBI het projekte in mynbou- en mineraalverbetering, visvang, landbou, toerisme en infrastruktuur – gewaardeer op sowat R20 miljard. Die 120 projekte wat gereed is vir belegging, sal na verwagting sowat 20 000 werksgeleenthede skep. Hoogtepunte: Die Anglo-Amerikaanse Korporasie het aangekondig dat dit een van die inisiatief se grootste projekte sal aanneem en in Saldanha ʼn sinksmelter van R1,6 miljard sal opbou. [Bron: Vry vertaal uit https://www.southafricanmi.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all