Skip to content

Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 12202311 pages

Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2023 GEOGRAFIE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
2 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) AFDELING A: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS EN DIE EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA VRAAG 1 1.1 1.1.1 A (1) 1.1.2 D (1) 1.1.3 D (1) 1.1.4 A (1) 1.1.5 D (1) 1.1.6 B (1) 1.1.7 A (1) 1.1.8 C (1) (8 x 1) (8) 1.2 1.2.1 X (1) 1.2.2 Y (1) 1.2.3 X (1) 1.2.4 Y (1) 1.2.5 Y (1) 1.2.6 Y (1) 1.2.7 X (1) (7 x 1) (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) GEOGRAFIE V2 3 1.3 1.3.1 5,4 (1) (ure) (1 x 1) (1) 1.3.2 Waterbron was 20 vlak handgegrawe putte (1) Water was vuil (1) Water is met diere gedeel (1) Water wat met emmers of kruiwaens vervoer word (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.3.3 Gebrek aan beplanning en ontwikkeling in die landelike gebiede (2) Ontoeganklikheid van infrastruktuur na landelike gebiede (2) Swak instandhouding van bestaande infrastruktuur (2) Fokus vir infrastruktuurontwikkeling is op die stedelike gebiede (2) Nie ekonomies lewensvatbaar in ylbevolkte gebiede nie (2) Wanbestuur van fondse/korrupsie en onvoldoende geld vir infrastruktuurontwikkeling (2) Onvoldoende gekwalifiseerde mense om infrastruktuur in stand te hou/ te bedien (2) Arm munisipaliteite/gebrek aan befondsing vir infrastruktuur- ontwikkeling (2) Diefstal/vandalisme van waterinfrastrukture (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.3.4 Dra by tot verhoogde landbouproduksie wat inkomste genereer (2) Help om oesopbrengste te verhoog sodat meer produkte verkoop kan word (2) Help bestaansboere/groentetuine sodat minder geld spandeer word om kos te koop (2) Verhoogde landbou-uitset verminder voedselonsekerheid/verhoog voedselsekerheid (2) Gewasse verhoog voeding wat produktiwiteit van mense verhoog (2) Gewasse verhoog voeding/gesondheidsverminderende mediese koste (2) Verhoog landbou skep meer werksgeleenthede wat huishoudelike inkomste verhoog (2) Hoër winste word verdien omdat daar groter volume landbouproduksie is (2) Ontwikkeling van tuisnywerhede vul huishoudelike inkomste aan (2) Tyd bespaar (water insamel) – verhoog werk in tuisgebaseerde besighede/landbou om geld te verdien (2) Verminder die las van tyd om water in te samel wat verhoogde skoolbywoning moontlik maak en verbeter onderwys (2) Minder blootstelling aan vuil water wat siektes kan veroorsaak, wat duur behandeling vereis (2) Diversifikasie van aktiwiteite bevorder vaardigheidsontwikkeling (2) [ENIGE VIER – KANDIDATE MOET RESPONSE KWALIFISEER] OF [ENIGE VIER – HALF PUNTE – FAKTOR ALLEENLIK 4 x 1] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) 1.4 1.4.1 Grond gevind aan die buitewyke (periferie) van ʼn stedelike gebied wat ʼn mengsel van (landelike en stedelike) grondgebruiksfunksies het. (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 1.4.2 Besighede / kantore (1) Kleinhandel / winkelsentrum (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.4.3 (Die toename in die aantal mense beteken) daar sal fisiese groei van die stedelike nedersetting wees, aangesien meer ruimte benodig word vir die ontwikkeling van verskillende grondgebruike (2) (1 x 2) (2) 1.4.4 Estetiese aantrekkingskrag / oop ruimte (2) Weg van besoedelde stedelike gebiede (2) Minder misdaad/groter gevoel van veiligheid (2) Landelike atmosfeer skep ʼn rustiger leefstyl (2) Makliker toegang tot ontspanningsgebiede/groengordels/parke (2) Pendel na stedelike gebied wat steeds lewensvatbaar is sonder om vêr afstande te reis (2) Minder verkeersopeenhopings (2) Ontwikkelingsvryheid aangesien daar minder munisipale verordeninge is (2) Sonering vir grondgebruik en minder streng as in die stad (2) Nabye toegang tot ʼn verskeidenheid geriewe en dienste aangesien die grondgebruik gemeng is (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.5 Verminder grondgebruik vir boerdery (aanvaar voorbeelde) (2) Verlies aan inkomste in die landbousektor (2) Afname in winste soos produksie afneem / afname in uitvoere (2) Verlies aan werksgeleenthede in die landbousektor (2) Toename in besoedeling wat duur is om te bestuur (2) Verkeersopeenhopings vermeerder toenemende brandstofverbruik (2) Uitsluiting van armes van toegang tot grond (2) Toename in misdaad (2) Bestaande dienste sal onder druk geplaas word wat prysverhogings veroorsaak (2) Voedselsekerheid word bedreig wat die prys verhoog (2) Stedelike funksies oorheers (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) 1.5 1.5.1 Werkloosheid (1) Arm gesinne (kan nie beter verblyf bekostig nie) (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.5.2 Uitmekaar val vanaf hul plafonne tot hul vloere (1) Gevaarlike en onwettige elektrisiteitsverbindings (1) Onvoldoende sanitasie en waterinfrastruktuur (1) 110 volwassenes en 28 kinders wat op die terrein woon (oorbevolking) (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) GEOGRAFIE V2 5 1.5.3 Geboue word verlate (2) Eienaars word aangeval en eiendom word binnegeval (2) Geen of beperkte instandhouding / verwaarloosde geboue (2) Tariewe en belasting wat nie deur eienaar betaal word nie, sodat dienste afgesny word (2) Gebrek aan dienslewering deur die munisipaliteit (2) Onwettige besetting vind plaas omdat eiendom leeg is (2) Inwoners is werkloos en arm en kan nie bekostigbare verblyf kry nie (2) Massa werkloosheid / impak van Covid; inwoners kan nie huur bekostig nie, so daar is oorbevolking (2) As inkomstemiddel laat inwoners toe dat agterplaashutte opgerig word (2) Sosiale euwels wat in die omgewing plaasvind (2) Oorbevolkings (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5.4 SOSIALE IMPAKTE/GEVOLGE: Onvoldoende sanitasie is ʼn gesondheidsrisiko (2) Toename in gesondheidsprobleme (aanvaar voorbeelde) (2) Onwettige elektrisiteitsverbindings is veiligheidsrisiko's (2) Verhoogde blootstelling aan sosiale euwels (aanvaar voorbeelde) (2) Potensiële skade as gevolg van gebreekte plafonne en vloere (2) Ontruiming in geval van nood (d.w.s. brand) word belemmer (2) Minder kans dat misdade aangemeld word weens vrees om ontruim te word (2) Toename in gewelddadige aktiwiteite (nie verlig/verwaarloos deur wetstoepassing) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5.5 Inwoners sal nie hoër huurgeld bekostig nie en sal gedwing word om te ontruim (2) Inwoners sal nie verhoogde heffings ná opknappings bekostig nie en sal agterstallig raak (2) Inwoners gedwing om verder weg van die werk te trek (verhoogde vervoerkoste) (2) Inwoners sal verplaas / haweloos wees (2) Gedwing om in onbevredigende informele nedersettings te woon (2) Inwoners sal plakkers word – onwettige insittendes (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 2: EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA 2.1 2.1.1 D (1) 2.1.2 B (1) 2.1.3 A (1) 2.1.4 D (1) 2.1.5 B (1) 2.1.6 C (1) 2.1.7 C (1) (7 x 1) (7) 2.2 2.2.1 A (1) 2.2.2 B (1) 2.2.3 B (1) 2.2.4 A (1) 2.2.5 A (1) 2.2.6 A (1) 2.2.7 B (1) 2.2.8 A (1) (8 x 1) (8) 2.3 2.3.1 72 (%) (1) (1 x 1) (1) 2.3.2 “Suid-Afrika het meer as 80% van die wêreld se platinumreserwes.” (1) (1 x 1) (1) 2.3.3 Verminder (1) (1 x 1) (4) 2.3.4 Goed ontwikkelde / goed onderhoude / opgegradeerde padnetwerk om mense te vervoer (2) Spoorwegverbindings ontwikkel om mynboutoerusting en minerale te vervoer (2) Konnektiwiteit (IKT) / kommunikasie-infrastruktuur wat belanghebbendes verbind (verskaffers/markte/beleggers) (2) Hawe-infrastruktuur vir uitvoer (2) Lughawe-ontwikkeling vir verhoogde toeganklikheid vir mense (2) Waterinfrastruktuur om voorsiening van water vir mynbou- en nywerheidsbedrywighede te verseker (2) Elektriese (energie) toevoer om swaar nywerhede te onderhou (2) Brûe gebou om beweging van mense en goedere te vergemaklik (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) GEOGRAFIE V2 7 2.3.5 Verhoogde bedryfskoste weens beurtkrag veroorsaak dat minder produkte uitgevoer word (2) Arbeidstakings beperk platinumproduksie en minder platinum wat verkoop moet word (2) Bedryfskoste styg (aanvaar voorbeelde: lone/elektrisiteit/vervoer) wat wins beïnvloed en nasionale belastinginvordering verminder (2) Verhoging van minimum loon veroorsaak verlies aan werk in mynbou wat bestedingskrag verminder (2) Afname in belegging weens vrees vir nasionalisering van myne (2) Geskille tussen vakbonde en myneienaars veroorsaak onrus, wat produksie vertraag. (2) Globale platinum wisselende pryse verminder winste en bydrae in nasionale belastinginvordering (2) Toename in vervoerkoste veroorsaak verminderde inkomste (2) Uitvoer van onverwerkte minerale verminder winste en bydrae tot belastingbasis (2) Gesondheidskwessies veroorsaak afwesigheid van werk wat produksie en maatskappywinste negatief beïnvloed (2) Duur tegniese toerusting en gespesialiseerde toerusting vereis groot kapitaalinvestering wat bedryfskoste verhoog; vermindering van wins (2) Dalende winste in die mynbousektor sal werkverlies veroorsaak wat meer druk op die regering se beperkte finansies plaas (2) Vaardigheidsontwikkeling en opleiding van ongeskoolde werknemers dra finansiële las by mynmaatskappye (2) Die afskaling van myne as gevolg van ekonomiese uitdagings het ʼn negatiewe invloed op bedrywe/besighede wat aan platinummynbou gekoppel is (2) [ENIGE VIER – KANDIDATE MOET RESPONSE KWALIFISEER] OF [ENIGE VIER – DEELPUNT VIR FAKTOR 4 x 1] (4 x 2) (8) 2.4 2.4.1 2,63% (1 x 1) (1) 2.4.2 Die streek vervaardig 35% van SA motorkomponente (1) Mees diverse voertuigvervaardigings kern in Suid-Afrika (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.4.3 Isuzu (1) Volkswagen (VW) (1) Ford (1) FAW (1) BAIC (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.4.4 Skakelbedrywe moet materiaal / onderdele / toerusting / grondstowwe aan die motorbedryf verskaf (2) (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) 2.4.5 Twee hawens maak voorsiening vir beide die oostelike en westelike handelsroetes (2) Diepwaterhawe van Ngqura bied hawegeriewe van wêreldgehalte wat wêreldwye vraghouers bied (2) Geskep onderling gekoppelde infrastruktuur om op internasionale skaal mee te ding (2) Internasionale lughawe vir vinnige toegang tot Coega IDZ (2) Gevestigde padnetwerk wat IDZ met binnelandse markte / verskaffers / verbind (2) Sentraal geleë in Suid-Afrika per spoor- en padnetwerke (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.4.6 Werkskepping dra tot armoedeverligting by (2) Toename in verdienpotensiaal verhoog lewenstandaard (2) Verminder werkloosheid en werknemers ontvang lone/salarisse (2) Vaardigheidsontwikkelingsprogramme en opleiding / vaardigheidsbasis verbeter (2) Opheffing van lewenstandaard/beter lewensgehalte (2) Vermenigvuldiger-effek/toename in besteding/toename in koopkrag (2) Impak van korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid dra by tot gesondheid/onderwys/dienste in die gemeenskap (2) Beurse aangebied aan studente wat van voorneme is om hul loopbaan in gespesialiseerde bedrywe te volg (2) Verskillende sektore van die samelewing trek voordeel uit die opgegradeerde infrastruktuur wat vir die IDZ ontwikkel is (2) [ENIGE DRIE] – DEELMERK KAN HIER TOEGEPAS WORD (3 x 2) (6) 2.5 2.5.1 16,4 (%) (1) (1 x 1) (1) 2.5.2 Spaza-winkels/snoepie-winkels (1) Smouse (1) Verkopers (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.5.3 Voedselsekerheid (1) Verminder armoede (1) Inkomste as oorlewingstrategie (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 2.5.4(a) Bydrae van die informele sektor tot die ekonomie word nie in amptelike syfers getoon nie (1) Informele besigheid wat nie geregistreer / gelisensieer is nie (1) Deel van die ekonomie wat nie deur enige vorm van regering belas of gemonitor word nie (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) GEOGRAFIE V2 9 2.5.4 (b) Daar is beperkte data/syfers rakende die sektor (2) Behoeftes van die informele sektor is nie altyd duidelik nie, aangesien dit onwettig funksioneer (2) Verhouding tussen die munisipaliteit en die informele straathandelaars kan een van uitsluiting en nalatigheid wees (2) Aktiwiteite binne die informele sektor kan nie direk waargeneem of verreken word nie (2) Informele sektor dra nie by tot die belastingbasis nie en ontneem die regering van hulpbronne om te help (2) Beperkte begrip van die sosiale uitsluiting/probleme waarmee die informele sektor te kampe het (2) Onkunde oor die dryfkragte vir individue en firmas om informeel te funksioneer (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.5.5 Vennootskappe tussen die private sektor en die informele sektor aan te moedig en te fasiliteer (2) Leerderskap- / vaardigheidsontwikkelingsprogramme (2) Verhoog toegang tot finansiering soos banklenings (2) Vereenvoudiging van registrasie- en regulatoriese vereistes vir nuwe firmas (2) Verhoog regeringsondersteuning (subsidies/infrastruktuur/toegang tot markte) (2) Sekuriteit van verblyfreg Munisipaliteite kan verordeninge in gebiede aanpas om toegang te vergemaklik (2) Koppel informele besigheid aan groot, gevestigde verkrygingskettings (2) Verhoog informele werkers se toegang tot openbare dienste, openbare ruimtes en openbare verkryging (2) Erken die informele sektor se ekonomiese bydrae deur teistering en penalisasie te verminder (2) Voorsien informele sektor van meer sekuriteit (2) Genereer meer aansporings/tenders vir die informele sektor [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.5.6 Die regering sal meer inkomste deur belasting ontvang (2) Verminder afhanklikheid van die regering (aanvaar voorbeelde) (2) Potensiaal vir uitbreiding wat meer mense in diens sal neem (2) Groeiende ondernemings skep/benodig meer skakelbedrywe (2) Verhoogde sirkulasie van geldbesteding namate meer mense in diens is (2) Besigheid kan groei om internasionale mark te betree met die potensiaal om buitelandse valuta te verdien (2) Besigheid kan buitelandse beleggings lok (2) Skep mededinging deur toegang tot nuwe mark oop te maak (2) Goedere is goedkoper (2) Vermenigvuldiger-effek van ‘nuwe’ besighede (2) Meer mense werksaam in formele ekonomie (2) Verminderde misdaad (2) Bevorder voedselsekerheid vir mense wat druk op die land verminder (2) Skepping van nuwe vaardighede (aanvaar voorbeelde) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) AFDELING B VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE 3.1 3.1.1 A (1) (1 x 1) (1) 3.1.2 C (1) (1 x 1) (1) 3.1.3 B (1) (1 x 1) (1) 3.1.4 R46 (1) (1 x 1) (1) 3.1.5 (a) 1 150 (1) m (b) VI: 362,3 m – 339,7 m = 22,6 m = (1) HE: 1150 m 22,6 = (1) (vir korrekte vervanging) 1 150 = 1 : 50,89 (1) (c) (2 x 1) (2) 3.2 KAART-INTERPRETASIE 3.2.1 D (1) (1 x 1) (1) 3.2.2 B (1) (1 x 1) (1) 3.2.3 Toegang tot water (1) Klimaat / Mediterreense klimaat (1) Vrugbare grond / grondtipe (1) Reliëf / topografie (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 3.2.4 Betroubare bron van grondstowwe (vrugte) (2) Groot hoeveelhede / oorvloed grondstowwe (2) Toegang tot grondstowwe om te verwerk (2) Verskeidenheid grondstowwe (2) Landbou dien as ʼn koppeling tot industrie (2) Nabyheid van grondstowwe vir die industrie om te verwerk (2) Goeie gehalte grondstowwe in oorvloed (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.2.5 Grondstof-georiënteerde bedryf (1) (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) GEOGRAFIE V2 11 3.2.6 Nywerhede is op die plaas geleë (2) Insette word verkry vanaf nabygeleë plase (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.2.7 Pad (1) Spoorweg (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.2.8 Toeganklikheid tot markte (2) Doeltreffende vervoer van bederfbare produkte (2) Sap en vrugte is swaar (2) Maklike toegang van verskaffers (2) Moedig plaaslike en internasionale handel aan (2) Maklike vervoer van mense (arbeid) (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 3.3.1 Vektor (1) (1 x 1) (1) 3.3.2 Voorstelling van die werklikheid in die vorm van lyne, punte en veelhoeke-area kenmerke. (2) Ligging van funksies word gestoor as X-, Y-koördinate (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.3.3 Die detail van ʼn beeld (2) Die helderheid van ʼn beeld (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.3.4 Meer / klein pixels / roosterselle in beeld B (1) Minder / groter pixels / roosterselle in beeld A (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.3.5 Die toerusting (1) Weerstoestande (aanvaar voorbeeld) (1) Skadu (1) Lugbesoedeling (1) Hoek waarteen beeld vasgelê word (1) Fokus (1) Afstand (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.3.6 Beelde lyk skerper (1) Kan voorwerpe vinnig opspoor en identifiseer (1) Verbeter akkuraatheid (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) [30] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all