Downloaded from hlayiso.com
JUNIE EKSAMEN
GRAAD 12
2024
NASIENRIGLYNE
REKENINGKUNDE
(VRAESTEL 1)
11 bladsye
NASIENRIGLYNE:
1. Tensy anders vermeld in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien ʼn
kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen penalisering vir
strafpunte vir misplaaste items nie.) Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Tensy anders vermeld, gee volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
(nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of
bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie , aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Waar ʼn kandidaat meer as die vereiste aantal antwoorde voorsien, inspekteer alle antwoorde om die
voordeel aan die kandidaat te gee. Strafpunte mag toegeken word vir vreemde items indien ʼn kandidaat
volpunte vir die vraag verdien (maks. -2 per vraag).
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer
getoon word nie.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die redelikheid van die antwoord nagegaan word.
10. ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let
wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, of per memo.
11. In bewerkings, moet punte nie toegeken word vir bewerking as teller en noemer omgeruil is nie – hierdie is
ook van toepassing op verhoudings.
12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige items wat foutief
is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ʼn .
13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe bied buite die nasienriglyne. Let wel dat een
opmerking verskillende aspekte kan bevat.
14. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding.
1
Skip to contentAll 2024 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 537.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0624
VRAAG 1: STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE, NOTAS EN STAAT VAN
FINANSIËLE POSISIE
1.1 MAATSKAPPY KONSEPTE
1.1.1 C
1.1.2 D
1.1.3 A
1.1.4 B 4
1.2 JONTY BEPERK
1.2.1
Nr. Berekeninge Antwoord
(i) 7 890 720 – 1 500 000 6 390 720
[200 000 – 118 000 – 10 000]
200 000 – 72 000
een komponent korrek 128 000
een deel korrek
OF
(ii) [452 000 – 247 200] Indien
416 000 – 83 200 – 204 800 bewerkingsyfer as
finale antwoord gegee
OF word, gee die punt
van bewerking
[118 000 + 10 000] tekens moet korrek wees.
Geen deelpunte. R128 000 Vier punte
(iii) 452 000 – 247 200 204 800
790 000 x 15/100 = 118 500 (Geen punte)
80 000 -1 150 000 X (15/100 X 4/12)
(iv) 79 999 + 7 500 een komponent korrek 87 499
een deel korrek
10
2
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0624
1.2.2 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024
Verkope (3 345 000 – 14 400 ) 3 330 600
Koste van verkope (2 787 500 – 12 000 ) Ignoreer hakies (2 775 500)
Bruto wins Bewerking, Verkope – Koste van verkope 5 555 100
Ander inkomste
Kommissie Inkomste 82 600
Oninbare skuld ingevorder 3 260
Huur Inkomste (208 250 – 17 000 ) 191 250
Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering 4 780
Bruto bedryfsinkomste
Bedryfsuitgawes
Salarisse en lone 921 268
Ouditfooie 76 000
Verlies met verkoop van bate 10 000
Diverse uitgawes 292 330
Oninbare skuld (14 100 + 540 ) 14 640
Waardevermindering (83 200 + 87 499 sien 1.2.1 (iv) 170 699
110 000 twee punte
Direkteursfooie (1 540 000 + 55 000+ 55 000) 1 650 000
Sien koste van verkope
Handelsvoorraadtekort (1 230 000 + 12 000 – 1 239 000 ) 3 000 *
Indien as surplus getoon word by inkomstes maks 3 punte
Verpakkingsmateriaal (3 700 – 980) 13 2 720
Bedryfswins
Rente inkomste 27 000
Wins voor rente uitgawe
Rente uitgawe (2 509 000 een punt –1 984 000 een punt)
900 000 – 5 25 000 ) (375 000) #
75 000 x 12
Netto wins voor belasting
Inkomstebelasting (150 000 + 17 000) (167 000) #
Netto wins na belasting 6 28
#moet in hakies wees. *een deel korrek. Metode punt vir finale antwoord, kontroleer leerder se bewerkings
3
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0624
1.2.3 Gewone Aandelekapitaal Nota
Gemagtigde aandelekapitaal: 3 000 000 gewone aandele
1 000 000 Gewone aandele aan die begin 6 000 000 *
Balanserende syfer
(120 000) Aandele teruggekoop @ gemiddelde (720 000) #
prys van R6,00 Volpunte indien (720 000) Do not accept R864 000
200 000 Aandele uitgereik teen R6,60 (indien x 6.60) 1 320 000
1 080 000 Aandele aan die einde van die jaar 6 600 000 7
#moet in hakies
*een deel korrek
1.2. Ekwiteit en Laste afdeling van die Staat van Finansiële Posisie op
4 29 Februarie 2024
EKWITEIT EN LASTE
Sien 1.2.3 Twee punte
GEWONE AANDEELHOUERSEKWITEIT (1 080 000 x 620c ) 6 696 000
Gewone aandelekapitaal 6 600 000
Behoue Inkomste balanserende syfer AHE - GAK 96 000
NIE-BEDRYFSLASTE 1 459 000
[1 609 000 + 375 000] [2 509 000 – 1 984 000]
Verbandlening (1 984 000 – 525 000 ) 1 459 000
BEDRYFSLASTE bewerking 1 691 790
Handels en ander betaalbares 912 190*
Huurinkomste oordrag direkteursfooie
(774 290 + 17 000 +10 900 + 110 000 )
#Aandeelhouers vir dividende (1 080 000 (sien 1.2.3) x 0,22) 237 600
#Korttermyn deel van die lening sien lening 525 000
#SAID (Inkomstebelasting) 17 000
TOTALE EKWITEIT EN LASTE bewerking 9 846 790
16
* een deel korrek
# Kan deel wees van handels en ander betaalbares
65
4
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0624
VRAAG 2: KONTANTVLOEISTAAT EN INTERPRETASIE
DRUA BPK
2.1 (a) Bedryfswins voor verandering in bedryfskapitaal.
BEREKENINGE ANTWOORD
(2 884 000 – 2 314 000) Een punt 2 750 000
1 995 000 + 570 000 + 185 000 een deel korrek 4
(b) Verandering in bedryfskapitaal. Dui aan of daar ʼn toename of
afname is. Omkring of onderstreep die korrekte opsie.
Toename in Voorraad (135 850)
Toename/Afname kontroleer leerder se antwoord in Debiteure
154 400 een punt 152 800 een punt 1 600#
(139 400 + 15 000) – (122 800 + 30 000) een deel korrek
Toename/Afname kontroleer leerder se antwoord in Krediteure (17 380)#
101 700 een punt 119 080 een punt een deel korrek
(89 200 + 12 500) – (104 300 + 14 780)
Verandering in bedryfskapitaal moet voorraad insluit (151 630)
Aanvaar ook omgekeerde tekens #tekens moet korrek wees 9
(c) Inkomstebelasting betaal
BEREKENINGE ANTWOORD
(1 995 000 – 1 396 500) een punt
-27 000 + 598 500 – 48 000 523 500
27 000 598 500 4
48 000
523 500
Aanvaar ook omgekeerde tekens of T-rekening
(d) Dividende betaal
BEREKENINGE ANTWOORD
(372 250 – 157 500)
107 250 + 214 750 322 000
322 000 107 250
3
157 500 372 250
Aanvaar omgekeerde tekens of T-rekening
(e) Kontantvloei Uit Bedryfsaktiwiteite
BEREKENINGE ANTWOORD
Sien (a) Sien VIBK Sien ( c) Sien (d) 1 567 870
2 750 000 –151 630 – 185 000 – 523 500 – 322 000 een punt korrek
(1 600 – 135 850 – 17 380) een metode punt, moet al die syfers sien 6
5
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0624
2.2 (a) Behoue Inkomste nota
tekens moet korrek wees
Saldo aan die begin van die jaar 1 875 000
Netto wins na belasting 1 396 500
4,75 (237 500)
Terugkoop van aandele (50 000 x (17,50 – 12,75) een deel korrek
Gewone aandele dividende (372 250)
Interim dividende (372 250 – 157 500) 214 750
Finale dividende 157 500
Saldo aan die einde van die jaar 2 661 750 5
tekens moet korrek wees
362 500
(b) Kontantvloei uit Finansieringsaktiwiteite Bewerking
Opbrengs uit aandele uitgereik 1 762 500
(7 800 000 - 637 500 – 8 925 000) een deel korrek
Terugkoop van aandele (50 000 x 17,50) (875 000) #
Afname in lenings (185 000 – 710 000) (525 000) 5
# Metodepunt slegs indien terugkoop aandele soos bereken in behoue inkomste nota x 17,50
2.3 Die Kontantvloeistaat toon sekere belangrike besluite wat deur die
direkteure gedurende die afgelope jaar geneem is. Verduidelik EEN
goeie besluit en EEN swak besluit wat deur die direkteure geneem is.
Ondersteun jou antwoord met syfers.
Goeie besluit met syfers Verduideliking
Wees bedag op ander alternatiewe geldige opsies
Afname in lening met R525 000 Die afname in die lening sal die
maatskappy se skuld/ekwiteits-
verhouding en die besigheid se
kredietwaardigheid verbeter.
Terugkoop van aandele R875 000/ Aandele is teruggekoop van ontevrede
Uitreik van aandele R1 762 500 of aandeelhouers. Daar was genoeg
100 000 aandele (indien antwoord fondse vir die transaksie uit die nuwe
uitreik van aandele is, moet uitreiking van aandele of die
verduideliking wees fondse beskikbaar bedryfsaktiwiteite/of genoeg fondse
om aandele terug te koop en vir beskikbaar uit die uitreiking van
beleggings.) aandele.
Swak besluit met syfers Verduideliking
Toename in vaste deposito R60 000 Die direkteure behoort meer fondse in
die vaste deposito te belê. Aan die
# Indien antwoord gee van vaste einde van die jaar is R1 456 700
deposito (met syfers) as ʼn goeie besluit kontant voorhande. Dit behoort in bates
kan slegs een punt toegeken word. wat inkomste genereer belê te word.
Geen punt dan vir die verduideliking.
Die direkteure moes vaste bates
Geen belegging in vaste bates R0 gekoop het om die bates wat inkomste
genereer te laat groei. Die einde van
die jaar se kontant voorhande van
R1 456 700 moet belê word. 4
40
6
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0624
VRAAG 3: ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE AANWYSERS
3.1 3.1.1 A Winsgewendheid
3.1.2 D Opbrengs
3.1.3 B Likiditeit 3
3.2 JACKSON BPK
3.2.1
Netto wins na belasting op verkope
BEREKENINGE ANTWOORD
(945 000 – 283 500) een punt
661 500 x 100 9,80%
6 750 000 1 Moenie 0.98
aanvaar nie
3
Opbrengs op aandeelhouersekwiteit
BEREKENINGE ANTWOORD
(945 000 – 283 500) een punt
661 500 x 100 15,9%
½ ( 4 320 000 + 3 980 000 ) 1 Een deel korrek
(3 900 000 + 420 000) + (3 600 000 + 380 000) Aanvaar 15.94% of
4 150 000 twee punte 16%
Moenie 0.159, 0.154
of 0.16 aanvaar nie
4
(x100 is nie een deel korrek nie)
3.2.2
Lewer kommentaar op Jackson Bpk se vermoë om uitgawes te beheer.
Haal finansiële aanwysers en syfers aan om jou antwoord te
ondersteun.
Finansiële aanwyser Toon syfers en neiging Kommentaar, kan vergelyk met inflasiekoers
Bedryfsuitgawes op verkope, het verbeter/ gedaal (van 18.9%) tot 17.5% /
met 1.4 basispunte / met 7.4%
Netto wins na belasting op verkope het gestyg/ verbeter (van 8.7%)
tot 9.8% sien 3.2.1 / met 1.1% punte / met 12.6%
Enige EEN van die volgende punte:
• Die maatskappy beheer uitgawes goed invergelyking met die vorige jaar.
• Effektiewe kostebeheer wat lei tot styging in wins.
• Minder verkope word gebruik om uitgawes te dek. Die maatskappy
behoort meer winsgewend te wees die jaar.
3
7
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0624
3.2.3
Die direkteure van die maatskappy voel dat die bedryfskapitaal
gedurende die finansiële jaar verbeter het. Haal TWEE finansiële
aanwysers en syfers aan wat die direkteure se opinie ondersteun.
Lewer kommentaar op die syfers wat verskaf is.
Finansiële aanwyser Toon syfers en neiging Kommentaar
Moenie gemiddelde debiteure invordering of gemiddelde krediteure betalingsperiode aanvaar nie a.g.v.
kredietbeleid van 60 dae Deelpunte vir onvolledige antwoorde
Bedryfsverhouding verminder van 2,8:1 na 1,9:1/met 0,7:1 (2,8 – 1,9)
Vuurproefverhouding verbeter van 0,6:1 na 1,2:1/met 0,6:1 (1,2 – 0,6)
• Die afname in die bedryfsverhouding is goed vir die besigheid want die
maatskappy het meer likiede bedryfsbates as die vorige jaar / Die
maatskappy gebruik sy bedryfsbates meer effektief./ Handelsvoorraad
voorhande het verminder.
• Die styging in die vuurproefverhouding is goed vir die besigheid want die
besigheid is nou in staat om korttermyn skuld te dek sonder om voorraad
te verkoop.
6
3.2.4
Die direkteure het besluit om ʼn addisionele lening aan die begin van
die finansiële jaar aan te gaan. By nabetragting dink sommige van die
direkteure dat dit ʼn swak besluit was. Bespreek die impak wat die
addisionele lening op die besigheid het. Haal finansiële aanwysers met
syfers aan om jou antwoord te ondersteun.
Skuldt/ekwiteitsverhouding Toon syfers en neiging Kommentaar op risiko of kredietwaardigheid
Opbrengs op kapitaal aangewend % Toon syfers en neiging Kommentaar op hefboom
Skuld/Ekwiteitverhouding het toegeneem van 0,4:1 na 1:1./ met 0,6 :1
Opbrengs op kapitaal aangewend het verminder van 18% na 16% / met 2
basis punte / met 11%.
Kommentaar kan gekombineer of apart wees; beide risiko en hefboom moet genoem (impliseer)
word.
• Die addisionele lening het veroorsaak dat die maatskappy van lae risiko
in die vorige jaar beweeg het na ʼn hoë risiko die jaar (en daarom sal die
maatskappy nie in die toekoms verdere geld kan leen nie).
• Dit beteken ook dat die besigheid negatief gerat is (nie meer positief
gerat is nie), want die rentekoers van rente op lening is 18% terwyl die
6
Opbrengs op kapitaal aangewend 16% is. / Die maatskappy sal heel
moontlik sukkel om die finansieringskoste op die lening te betaal.
8
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0624
3.2.5
Jenny Gusto is ʼn aandeelhouer van die maatskappy. Sy besit huidiglik
12 500 aandele en sy oorweeg dit om haar aandele te verkoop
aangesien sy die maatskappy as onderpresterend beskou.
Voorsien EEN rede met finansiële aanwysers en syfers om Jenny se
siening om haar aandele te verkoop, te ondersteun.
Finansiële aanwyser Toon syfers en neiging Rede
Die markprys het gedaal van 791 sent (R7.91) tot 702 sent (R7.02) / met 89
sent/ met 11.25%.
Rede:
• Jenny behoort bekommerd te wees omdat die markprys aandui dat die
publiek vertroue verloor het in die aandele en dat dit nie meer so in
aanvraag is in vergelyking met die vorige jaar nie.
• Alhoewel die NBW gestyg het tot 805 sent is dit meer as die markprys
wat gedaal het tot 702 sent. / Publiek is nie bereid om te betaal wat die
aandele werd is nie. 3
Voorsien EEN rede met finansiële aanwysers en syfers om Jenny te
oortuig om haar besluit te heroorweeg en haar aandele te behou.
Finansiële aanwyser Toon syfers en neiging Rede
Netto batewaarde het verbeter/gestyg van 776 sent tot 805 sent / met 29
sent.
Rede:
• Die maatskappy het groei getoon.
• Die direkteure het nog nie besluite geneem wat die groei in die NBW met
29 sent reflekteer nie soos gesien kan word in die daling in die markprys.
• Met goeie besluite deur die direkteure om die beeld van die maatskappy
te verbeter kan die markprys van R7,02 (702c) verbeter oor die
langtermyn.
• Aandele is ʼn langtermyn belegging. / Netto batewaarde het afgeneem
met 29c. / Die markprys kan styg as die direkteure besluite neem wat die
vertroue van die publiek wen. / Die beeld van die maatskappy te
verbeter.
Of
Opbrengs op aandeelhouers ekwiteit het verbeter/gestyg van 12% na 15.9% 3
(sien 3.2.1) wat beter is as die rentekoers van alternatiewe beleggings van
7.5%
3.2.6
Bereken of Jenny ʼn wins of verlies op die aandele sal maak indien sy
dit nou verkoop. Jenny het twee jaar gelede, al die aandele teen ʼn
uitreikprys van R5,80 per aandeel aangekoop.
BEREKENINGE ANTWOORD
87 750 een punt 72 500 een punt
(12 500 x R7,02) – (12 500 x R5,80) 15 250
of een deel korrek
(R7,02 – R5,80) Wins 4
12 500 x R1.22
35
9
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0624
VRAAG 4: OUDITVERSLAE EN KORPORATIEWE BESTUUR
4.1 Watter tipe ouditverslag het Broderick Bpk van die onafhanklike ouditeure,
Vilakazi en Seun ontvang?
Weerhouding 1
4.2 As ʼn aandeelhouer, verduidelik waarom jy oor hierdie ouditverslag
bekommerd behoort te wees. Noem TWEE punte.
Enige twee punte Deelpunte vir onvolledige antwoorde
• Hierdie is ʼn weerhouding van mening verslag/mening teruggehou/baie swak
verslag.
• Dit reflekteer nie goed op die besigheid nie/nie goed vir die besigheid se
beeld/reputasie nie.
• Behoorlike korporatiewe bestuur prosedures is nie toegepas nie.
• Behoorlike interne kontrole prosedures is nie gevolg nie.
• Potensiële beleggers (aandeelhouers en leners) sal nie in die besigheid wil
belê nie.
• Die aandeleprys sal negatief beïnvloed word (vraag na aandele sal
afneem).
• Die maatskappy kan gederegistreer word op die Johannesburgse
Effektebeurs.
• Die ouditeure sal meer waaksaam wees in die toekoms/kan ouditfooie laat
toeneem indien hulle meer tyd aan oudits spandeer in die toekoms.
• Aandeelhouers/beleggers sal vertroue in die direkteure/maatskappy verloor. 4
4.3 Gee TWEE voorbeelde van ouditbewyse wat die ouditeure sal benodig om
hul pligte uit te voer.
Enige twee punte
• Bateregisters,
• Brondokumente byvoorbeeld kwotasies, fakture, joernale, grootboeke,
krediteurestate, bankstate, EFO betalings (bewys van betalings)
• Fisiese inspeksies
• Kontrakte (geteken)
• Notules van vergaderings 2
10
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0624
4.4 Verduidelik die rol/verantwoordelikheid van die vergoedingskomitee en
gee ʼn rede waarom die komitee nodig is.
VERDUIDELIKING: Nota: Punte vir verduideliking kan deel van rede wees.
Hersien alle salarisse, bonusse en ander inkomstes.
Om te voorkom dat direkteure hulle nie self te veel betaal nie.
Hulle moet salarisse goedkeur en advies gee rakende voorstelle t.o.v. bv. fooie,
bonusse ens.
REDE: deelpunte vir onvolledige, onduidelike antwoorde
• Om regverdigheid te verseker/deursigtigheid in die betaling van
salarisse/fooie.
• Om bedrog/korrupsie/vermorsing te voorkom.
• Identifiseer wanbestuur of kriminele aktiwiteite.
• Hulle kan vergoeding/verdienste vergelyk met finansiële inligting van ander
maatskappye in die industrie/regverdig teenoor werkers. 3
10
TOTAAL: 150
11
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2023 Question Paper

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 MP Prelim 2023 Addendum

Memorandum