Downloaded from hlayiso.com
JUNIE EKSAMEN
GRAAD 12
2024
REKENINGKUNDE
(VRAESTEL 2)
ANTWOORDBOEK
NAAM EN VAN:
NAAM VAN SKOOL:
LEERDER SE MODERATOR SE
VRAAG ONDERWERP PUNTE
PUNTE PUNTE
1 Kosterekeningkunde 60
2 Voorraad 65
3 Vaste Bates 25
TOTAAL 150
10 bladsye
Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)




View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P2 Gauteng June 2024 Addendum (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Addendum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2024
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 439.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2
(VRAESTEL 2) GR12 0624
VRAAG 1: KOSTEREKENINGKUNDE (60 punte; 48 minute)
1.1 KONSEPTE
1.1.1
1.1.2
1.1.3 3
1.2 PERFECT EATS
1.2.1 Bereken: Grondstowwe (kg) uitgereik aan die fabriek
BEREKENINGE ANTWOORD
2
Bereken: Totale koste van grondstowwe wat aan die fabriek uitgereik is
BEREKENINGE ANTWOORD
3
1.2.2 PRODUKSIEKOSTE STAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 MAART 2024
Primêre koste 3 946 120
Totale vervaardigingskoste
Goedere in bewerking aan die begin van die jaar
Goedere-in-bewerking aan die einde van die jaar
Totale produksiekoste van klaarprodukte
15
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3
(VRAESTEL 2) GR12 0624
1.2.3 VERKORTE STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR
GEËINDIG 31 MAART 2024
Verkope
Koste van verkope
Bruto wins
Ander uitgawes
Administratiewe koste (890 700
Verkoop- en verspreidingskoste (2 145 000
Netto wins vir die jaar
13
1.2.4 Bereken: Totale koste van grondstowwe vermors
BEREKENINGE ANTWOORD
6
Gee EEN punt van advies hoe die eienaar hierdie verlies kan herwin.
2
1.3 CLEAR WATER VERVAARDIGERS
1.3.1 Bepaal die totale aantal ekstra eenhede wat vervaardig moet word om
die doelwit te bereik om die wins met R75 000 in die volgende finansiële
jaar te verhoog.
BEREKENINGE ANTWOORD
4
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4
(VRAESTEL 2) GR12 0624
1.3.2 In 2024, het die eienaar Solly, doelbewus strategiese besluite oor
veranderlike koste geneem om die besigheid te verbeter. Identifiseer
TWEE kostes wat effektief beheer is en ʼn positiewe impak op die
besigheid het.
KOSTE REDE
6
1.3.3 Die verkoopprys het met 12,5% verhoog van 2023 na 2024. Verduidelik
hoe dit die prestasie van die besigheid beïnvloed het. Haal syfers of
berekeninge aan.
4
1.3.4 Verduidelik aan Solly hoekom die vaste koste per eenheid met R1,11
verminder het, terwyl die totale vaste koste met R313 680 toegeneem
het.
2
60
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5
(VRAESTEL 2) GR12 0624
VRAAG 2: VOORRAAD (65 punte; 52 minute)
2.1 KONSEPTE
2.1.1
2.1.2
2.1.3
2.1.4
2.1.5 5
2.2 LILY SKRYFBEHOEFTES
2.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die eerste-in-eerste-uit
(EIEU) voorraadwaardasiemetode te gebruik op 29 Februarie 2024.
BEREKENINGE ANTWOORD
7
2.2.2 Bereken die koste van verkope vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024.
Beginvoorraad
Aankope
Vraggeld op aankope
Koste van beskikbare voorraad vir verkope
Eindvoorraad
Koste van verkope
10
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6
(VRAESTEL 2) GR12 0624
2.2.3 Bereken die persentasie winsopslag bereik in 2024.
BEREKENINGE ANTWOORD
5
2.2.4 Bereken die koste van verkope deur die geweegdegemiddelde-metode
te gebruik.
BEREKENINGE ANTWOORD
5
Gee EEN rede waarom Lily dink dit tot die voordeel van die besigheid
sal strek.
2
Gee TWEE redes waarom die boekhouer voel dat daar nie aan die
vereistes van AARP voldoen word nie.
4
2.2.5 Voorsien TWEE redes hoekom dit voordelig is om die plaaslike skool te
ondersteun deur sakrekenaars aan hulle te skenk.
4
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7
(VRAESTEL 2) GR12 0624
2.2.6 Bereken die waarde van die eindvoorraad van versnipperaars
(shredders).
BEREKENINGE ANTWOORD
5
2.2.7 Alhoewel sekuriteitskameras geïnstalleer is, bly die eienaar bekommerd
oor moontlike diefstal van die LX versnipperaars (5 bladsye, 6,8 mm)
produklyn.
Voorsien ʼn berekening om die eienaar se vermoede te bevestig.
BEREKENINGE ANTWOORD
5
Gee TWEE punte van advies wat Lily kan implementeer om te voorkom
dat dit gebeur.
4
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8
(VRAESTEL 2) GR12 0624
2.3 PROBLEEMOPLOSSING
PRODUK PROBLEEM AANBEVELING
Outomatiese
koordlose
stofsuiers
Hand-
stofsuiers
Nat en
droog hand-
stofsuiers
9
65
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9
(VRAESTEL 2) GR12 0624
VRAAG 3: BESTUUR VAN VASTE BATES (25 punte; 20 minute)
3.1 (i) Die aankoopprys van die Kia-vragmotor
BEREKENINGE ANTWOORD
2
(ii) Die waardeverminderingskoers
BEREKENINGE ANTWOORD
3
(iii) Bepaal/Bereken die datum van aankoop.
BEREKENINGE ANTWOORD
5
(iv) Waardevermindering vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024
BEREKENINGE ANTWOORD
2
(v) Opgehoopte waardevermindering op 29 Februarie 2024
BEREKENINGE ANTWOORD
2
(vi) Boek/Drawaarde op 29 Februarie 2024
BEREKENINGE ANTWOORD
2
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 10
(VRAESTEL 2) GR12 0624
3.2 Patrick van Wyk wil weet hoekom dit belangrik is om ʼn bateregister vir
die besigheid te hê. Gee EEN rede.
1
3.3 Lewer kommentaar oor die gebruik en toestand van die Kia-vragmotor
en hoe die besigheid hierdie voertuig behoort te bestuur en hoekom.
2
3.4 Patrick is bekommerd oor die gebruik van die voertuie in die besigheid.
ʼn Aantal voertuie het oortollige kilometers en is in ʼn swak toestand.
Patrick is van mening dat die brandstofuitgawe baie hoog is.
Verduidelik DRIE interne kontrolemaatreëls om die besigheid se
voertuie meer effektief te bestuur.
6
25
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
JUNIE EKSAMEN
GRAAD 12
2024
REKENINGKUNDE
(VRAESTEL 2)
ANTWOORDBOEK
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum