Downloaded from hlayiso.com
testpapers.co.za
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
2015
GRAAD 10
EKONOMIE
VRAESTEL 2
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
12 Bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2015 papers %20November%202015%20Question%20Paper_hlayiso.com_--85d4f782-147c-494a-8e6e-f677e427afe6/v1-b11f48e572bd5a64b515/card.webp)
%20November%202015%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--bc38fb6f-6bc5-4040-aa41-5fe7965d342b/v1-4f0f2877cf669a332d33/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--dca3ff92-e872-4a25-9f27-77d5766f7082/v1-90e33af8c8769c807ea7/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--918bddbe-ad7d-4a5f-af59-b63e77392766/v1-aa6eae9f1e45cdbced3a/card.webp)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--87419d43-44a4-4454-948b-ffc1cb0198d9/v1-548f4bf6217dcade53fd/card.webp)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d966f1-2642-45e2-83ec-6fcc43aae97a/v1-91bc50550844c4cc7456/card.webp)
View all

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94/v1-5027dac0c665104a0589/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b/v1-52e7289b8d86e1dff0a2/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca/v1-21dd27671589dce17625/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0/v1-6af73504f128f579fb3f/card.webp)
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2015 QP (Afr)
Grade 10 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng November Exam 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 10 · Gauteng November Exam · 2015 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 681.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Gauteng November Exam 2015
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
VRAESTEL 2 2
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
EKONOMIE
VRAESTEL 2
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in jou ANTWOORDBOEK.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.
2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nomeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik word.
3. Skryf die vraagnommer bo-aan elke vraag.
4. Lees die vrae versigtig en noukeurig.
5. Begin ELKE vraag op ʼn nuwe bladsy.
6. Los 2 – 3 reëls tussen onderafdelings van vrae.
7. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
konteks van jou antwoorde ooreenstem met die kognitiewe vereistes van die
vraag.
8. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Ekstra antwoorde sal nie gemerk word
nie.
9. Gebruik slegs swart of blou ink.
10. Jy mag ʼn niegeprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
11. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
VRAESTEL 2 3
AFDELING A (VERPLIGTEND) 30 PUNTE – 25 MINUTE
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie keuses word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A – C) langs die vraagnommer
(1.1.1 – 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 C.
1.1.1 ʼn Markstruktuur met die minste mededinging is bekend as ʼn ...
A oligopolie.
B monopolistiese mededinging.
C monopolie.
1.1.2 ʼn Produk of diens het nut as ...
A dit kan voldoen aan die smaak van die verbruiker.
B dit geldwaarde het.
C dit die behoeftes van ʼn verbruiker kan bevredig.
1.1.3 ʼn Markstruktuur waar daar baie kopers en ʼn paar verkopers is
A Monopolistiese mededinging
B Volmaak mededingende mark
C Oligopolie
1.1.4 Wanneer die ekonomie die vervaardiging op vlakke onder die
maksimum produksievlakke produseer, word dit ... genoem
A werklose hulpbronne
B hoë ekonomiese groei
C optimaleproduksie-kombinasies
1.1.5 Die monetêre en fiskale beleid is deel van ... beleid.
A groei-
B vraagkant
C aanbodkant
1.1.6 Die punt van werkloosheid waar al die pryse stabiel is, staan bekend
as die ... indiensnemingskoers.
A 0%
B stabiele
C natuurlike
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
VRAESTEL 2 4
1.1.7 Die formele opsomming van die grondwetlike regte en vryhede van
burgers van ʼn land staan bekend as die ...
A Handves van Regte.
B Grondwet.
C Werkskeppingswet.
1.1.8 As die KVBA nie ʼn dispuut kan oplos nie, kan die saak verwys word na
...
A die Arbeidsappèlhof.
B die Arbeidsunie.
C die Arbeidshof.
(8x2) (16)
1.2 PASITEMS
Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B om by ʼn item in KOLOM A te pas.
Skryf slegs die letter ( A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die
ANTWOORDEBOEK.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Mark A Die totaal in ʼn spesifieke mark
1.2.2 Ruilverhouding B Strategie gebruik om arbeidsdeelname vir
ekonomies gemarginaliseerde groepe te verhoog
1.2.3 Ceteris Paribus
C Ekstra wins verkry, bo en behalwe normale wins
1.2.4 Geleentheidskoste
D Ekstra gebruik, uit die verbruik van ʼn addisionele
1.2.5 Aanbodkant eenheidsgoedere
1.2.6 Breë-gebaseerde E Die interaksie tussen kopers en verkopers van ʼn
swart ekonomiese spesifieke produk of diens ten einde ruil
bemagtiging vergemaklik
1.2.7 Gemiddelde F Beleid wat gebruik word deur die regering om die
totale aanbod van ʼn land te verhoog
1.2.8 Marginale nut
G Alle dinge gelyk
H ʼn Voordeel, wins, of waarde van iets wat
prysgegee moet word om iets anders te bereik
I Die prys van ʼn produk
(8x1) (8)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
VRAESTEL 2 5
1.3 TERMINOLOGIE
Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs
die vraagnommer ( 1.3.1 – 1.3.6 ) neer.
1.3.1 Mense tussen die ouderdom van 15 en 65
1.3.2 Die mees algemeen gebruikte definisie vir werkloosheid
1.3.3 Die beleid wat vereis dat gekwalifiseerde mense uit benadeelde groepe
gelyke geleenthede in die werkplek kry
1.3.4 ʼn Ooreenkoms wat alle lede van ʼn groep insluit, soos ʼn vakbond
1.3.5 Die hoeveelheid van ʼn produk of diens wat kopers bereid is om te koop
teen verskillende pryse
1.3.6 ʼn Monopolis bepaal die prys.
(6x1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
VRAESTEL 2 6
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die vrae wat volg.
2.1.1 Noem TWEE funksies van markte. (2x1) (2)
2.1.2 Verduidelik die wet van aanbod. (2)
2.2 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
P2
P1
Q1 Q2
2.2.1 Gee die ewewigsprys en -hoeveelheid. (2)
2.2.2 Teen watter prys is daar ʼn oormaat vraag? Gee redes vir jou antwoord. (4)
2.2.3 Wat is TWEE faktore wat die aanbod- en die hoeveelheid aangebied
kan beïnvloed? (2x2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
VRAESTEL 2 7
2.3 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg:
C
A
Produk X
B D
Produk Y
2.3.1 Definieer die begrip produksiemoontlikheidskurwe. (2)
2.3.2 Watter kurwe sal beter produksiekombinasies lewer? Gee ʼn rede vir
jou antwoord. (2)
2.3.3 Gee DRIE moontlike redes waarom kurwe AB verskuif na CD. (3x2) (6)
2.4 Bespreek VIER kenmerke van volmaakte mededingende markte. (4x2) (8)
2.5 Oorweeg die volgende scenario:
Daar is twee tipes ontbytpap op die mark; Rice Crispies en Geen Naam
Graanvlokkies. Die prys van Rice Crispies gaan baie op.
• Illustreer met die hulp van grafieke wat met die vraag na Rice Crispies en
die vraag na Geen Naam Graanvlokkies onderskeidelik, sal gebeur. (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
VRAESTEL 2 8
VRAAG 3: KONTEMPORERÊ EKONOMIESE KWESSIES
40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae
3.1.1 Noem TWEE arbeidsregte wat deur die Suid-Afrikaanse Grondwet
beskerm word. (2x1) (2)
3.1.2 Verduidelik hoe arbitrasie werk. (1x2) (2)
3.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
MTN-STAKING NOG NIE VERBY NIE
Nywerheidsaksie (staking) teen Suid-Afrika se tweede grootste
selfoonnetwerk, MTN is nog nie verby nie, het die maatskappy gister
bevestig.
Berigte in naweekkoerante het aangedui dat MTN en die Communication
Workers Union (CWU) ooreengekom het om die staking onder inbelsentrum
en franchise personeel wat hoër salarisse eis, te beëinding.
Tog het MTN aan Sake24 bevestig dat terwyl die meeste stakende werkers
teruggekeer het om te werk, die maatskappy steeds gewikkel is in die staking
van meer as ʼn maand, nadat die CWU betoogoptrede op 20 Mei begin het.
"MTN kan bevestig dat hulle nie ʼn ooreenkoms met die CWU aangegaan het
nie, en die oorspronklike aanbod wat ter tafel gelê is, is nog steeds daar.” het
MTN SA in ʼn e-pos verklaring aan Sake24 gesê.
Bron: Aangepas uit News24 – Gareth van Zyl – 30 Junie 2015
3.2.1 Verduidelik in jou eie woorde, wat is ʼn staking. (2)
3.2.2 Wat is die rol van ʼn vakbond? (2)
3.2.3 Gee ʼn moontlike effek wat stakings op ʼn land se ekonomie kan hê (2)
3.2.4 Gee, volgens die artikel, die rede vir die stakingsaksie (2)
3.2.5 Verskaf die volle naam van die vakbondfederasie waarvan die CWU ʼn
deel is. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
VRAESTEL 2 9
3.3 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
MOENIE ̓N BANGBOEK WEES NIE
Die Klein Sakeonderneming Finansiële Agentskap het ʼn beroep op klein
besighede in die OR Tambo-streek gedoen om te registreer sodat hulle die
befondsing van finansiële instellings kan bekom.
Dit maak nie saak of jy tshisanyama of amagwinya (vetkoek) wil verkoop op ʼn
straathoek nie, elke besigheid moet registreer om in staat wees om befondsing te
verkry van finansieringsinstellings (banke) en in staat te wees om te groei.
Die Small Enterprise Finance Agency (SEFA ) het ʼn direkteuitleen-inisiatief van
stapel gestuur.
Die nuwe inisiatief sal klein medium en mikro-ondernemings (KMMO's) in staat stel
om toegang te verkry tot finansiële hulp van SEFA, selfs as die eienaars nie
sekuriteit het nie of ʼn slegte kredietrekord het.
Die uitvoerende hoof het gesê: "Die eerste drie jaar is die moeilikste tydperk vir
enige klein besigheid. Ons hoofdoel is om seker te maak dat hulle toegang tot
befondsing het."
Bron: Aangepas uit Business News - Augustus 2014
3.3.1 Wat is die rol van SEFA? (2)
3.3.2 Verduidelik wat bedoel word met sekuriteit en ʼn slegte kredietrekord
(2x2) (4)
3.3.3 Noem EEN ander organisasie wat die KMMO finansieel kan help. (2)
3.3.4 Hoekom dink jy is dit belangrik dat KMMO bevorder word in die Suid-
Afrikaanse Ekonomie? (2)
3.4 Die Wet op Vaardigheidsontwikkeling is ontwerp om die regte van werknemers
in Suid-Afrika te verbeter. Verduidelik enige TWEE ander wette wat die regte
van werknemers in Suid-Afrika verbeter. (2x4) (8)
3.5 Onderskei tussen die twee tipes opleidingsprogramme wat geskep is deur die
Vaardigheidontwikkelingswet van 1998. (2x4) (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
VRAESTEL 2 10
VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE
KWESSIES 40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die vrae wat volg.
4.1.1 Noem TWEE oorsake van markmislukking wat verband hou met
arbeid. (2x1) (2)
4.1.2 Wat is die effek op ekonomiese groei as die ekonomie nie doeltreffend
is in vervaardiging nie? (1x2) (2)
4.2 Bestudeer die onderstaande koerantuitreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Minimum loon “geen plaasvervanger vir ekonomiese groei”
Daar is ʼn breë aanvaarding vir die behoefte aan ʼn nasionale minimumloon
stelsel, het adjunk-president Cyril Ramaphosa gesê oor die naweek. Die
nasionale minimumloon is van toepassing op alle werknemers, sowel as in
die openbare en private sektore, tensy anders bepaal . Tans word minimum
lone in Suid-Afrika in sekere sektore van die ekonomie deur sektorale
vasstellings gedoen, deur die minister van arbeid.
Bron : Uittreksel van Mail and Guardian – 22 Junie 2015
4.2.1 Onderskei tussen die minimum loon en nasionale minimum loon.
(2x2) (4)
4.2.2 Noem twee sektore waar minimum loon wette tans van toepassing is.
(2x1) (2)
4.2.3 Wat kan die gevolg wees indien ʼn minimum loon ingestel word wat
hoër is as die ewewigs loon? (2)
4.2.4 Verduidelik kortliks die effek van ʼn minimum loon op die hoeveelheid
goedere aangebied. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
VRAESTEL 2 11
4.3 Minimum lone is een manier waarop die regering kan ingryp in die mark .
Bespreek kortliks VIER ander maniere van ingryping deur die regering. (4x2) (8)
4.4 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.
Suid-Afrikaanse Arbeidsdeelname Koers
4.4.1 Wat is die arbeidsmag deelnamekoers in die tweede kwartaal van
2015? (2)
4.4.2 Gee die formule vir die berekening van die arbeidsmag deelname
koers. (2)
4.4.3 Beskryf DRIE doelwitte van die Wet op Arbeidsverhoudinge. (3x2) (6)
4.5 Verduidelik kortliks die faktore wat die vraag na arbeid beïnvloed. (4x2) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
VRAESTEL 2 12
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
STRUKTUUR VAN OPSTEL PUNTETOEKENNING
Inleiding Maks 2
Liggaam
• Hoofdeel: Byvoorbeeld: bespreek / onderskei / Maks 26
differensieer/ verduidelik / ontleed / evalueer /
beoordeel
• Bykomende deel: Byvoorbeeld: Stel ʼn grafiek of
diagram / aflei / uiteensetting / verduidelik kortliks / brei Maks 10
uit op / gee jou eie mening / ondersteuning
Gevolgtrekking Maks 2
TOTAAL Maks 40
VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 35 MINUTE
Markkragte is ekonomiese faktore wat die beskikbaarheid van goedere en die vraag
daarna.
• Evalueer die faktore wat die vraag en die hoeveelheid beïnvloed. (26)
• Deur die gebruik van ʼn grafieke, illustreer die verskil tussen ʼn beweging langs die
vraagkurwe en ʼn verskuiwing van die vraagkurwe. (10)
[40]
VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES40 PUNTE – 35 MINUTE
Suid-Afrika het een van die hoogste werkloosheidsyfers in die wêreld.
• Bespreek die tipes werkloosheid en die negatiewe gevolge van werkloosheid op
die ekonomie. (26)
• Om jou bespreking af te sluit, verduidelik kortliks hoe ʼn program van openbare
werke, werkloosheidsversekering en die ontwikkeling van klein, medium en mikro-
ondernemings kan help om armoede in Suid-Afrika te verlig. (10)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAL: 150
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202015%20Question%20Paper_hlayiso.com_--85d4f782-147c-494a-8e6e-f677e427afe6/v1-b11f48e572bd5a64b515/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P1 Gauteng November 2015 QP (Afr)
%20November%202015%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--bc38fb6f-6bc5-4040-aa41-5fe7965d342b/v1-4f0f2877cf669a332d33/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P1 Gauteng November 2015 Memo (Afrikaans)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--dca3ff92-e872-4a25-9f27-77d5766f7082/v1-90e33af8c8769c807ea7/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--918bddbe-ad7d-4a5f-af59-b63e77392766/v1-aa6eae9f1e45cdbced3a/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--87419d43-44a4-4454-948b-ffc1cb0198d9/v1-548f4bf6217dcade53fd/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d966f1-2642-45e2-83ec-6fcc43aae97a/v1-91bc50550844c4cc7456/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)
More from Grade 10 Economics

Annual teaching plan
Gr 10 Eco ATP 2023 24

Question paper and memo
Economics Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94/v1-5027dac0c665104a0589/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b/v1-52e7289b8d86e1dff0a2/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca/v1-21dd27671589dce17625/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0/v1-6af73504f128f579fb3f/card.webp)
Memorandum