Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
2015
GRAAD 11
EKONOMIE
VRAESTEL 2
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
12 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2015 papers %20November%202015%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f6948d1b-63be-42ee-882c-e1e4bb7610e8/v1-8d81f297706ac096eb7c/card.webp)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf/v1-ce29d1fb605cdf299464/card.webp)
%20November%202019%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3da2c64d-9c52-4050-b623-b23413f7d393/v1-101a17ac4ecbcc9755fb/card.webp)
%20November%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--118e2889-ffbc-4cbb-87a4-9de967bed5e1/v1-770f6a3dad5fae38d9da/card.webp)

%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7/v1-246dcbadc0627dabf2f5/card.webp)
View all

_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)


Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2015 QP (Afr)
Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng November 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 11 · Gauteng November · 2015 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 1.2 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Gauteng November 2015
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 2
VRAESTEL 2
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
EKONOMIE
VRAESTEL 2
PUNTE : 150
TYD : 2 uur
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.
2. Beantwoord slegs die toegelate hoeveelheid vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
nagesien word nie. In AFDELING B sal slegs die EERSTE twee vrae nagesien
word en in AFDELING C slegs die EERSTE een.
3 Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel in hierdie vraestel.
4 Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord.
5 Lees ALLE vrae noukeurig deur en begin elke vraag op ʼn NUWE bladsy.
6 Laat 2 – 3 reëls tussen die onderafdelings van die vrae oop.
7 Beantwoord die vrae in volsinne.
8 Gebruik slegs swart of blou ink.
9 Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word.
10 Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 3
VRAESTEL 2
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskillende keuses word voorsien as moontlike antwoorde vir die
volgende vrae. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–C) langs die
vraagnommer (1.1.1–1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1 Die dinamiek van ekonomie begin met …
A produksie.
B pryse.
C markte.
1.1.2 Die Oligopolis het …
A nie beheer oor pryse nie.
B Aansienlike beheer oor pryse.
C volle beheer oor pryse.
1.1.3 Monopolieë produseer goedere wat … van aard.
A homogeen
B gedifferensieërd
C uniek
1.1.4 As ʼn reël, sal die firma sy deure sluit wanneer…
A MI = GVK.
B MI = GTK.
C MI = MK.
1.1.5 ʼn Strategie wat daarop gemik is om die volhoubaarheid van ʼn hulpbron te
verseker, is …
A beskerming.
B bewaring.
C globalisering.
1.1.6 Die tipe gas wat oor die langtermyn in skadelose materiaal omskep word, is …
A CO2.
B CFC.
C O2.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 4
VRAESTEL 2
1.1.7 … handel is nou moontlik, as gevolg van globalisering.
A Formele
B Digitale
C Wettige
1.1.8 Die instansie is verantwoordelik om lande te ondersteun met betalingsbalans
verliese.
A ILO
B Wêreldbank
C IMF (8 x 2) (16)
1.2 PASITEMS
Kies ʼn beskrywing in Kolom B wat pas by die begrip in Kolom A.
Skryf slegs die letter (A–J) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.8) in die
ANTWOORDBOEK neer.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Duopolie A ʼn Verskeidenheid lewende organismes
B Wanneer ewewig bereik word in die
1.2.2 Patente langtermyn
C Markstruktuur wat deur twee besighede
1.2.3 Skaalvoordele gedomineer word
D Produksiekoste daal as uitsette vermeerder
1.2.4 Dooie verlies
E Lande wat die swakste ontwikkel is, baat
nie by globalisering nie
1.2.5 Biodiversiteit
F Baie skadelik vir menslike gesondheid
1.2.6 Aardverwarming G Hoeveelheid produksie is onder die sosiaal
effektiewe vlak
1.2.7 Besoedeling H Wettige regte wat die ontwerper beskerm
teen kompetisie
1.2.8 Marginalisering I Uitlaatgasse en klimaatsverandering
J Uiters belangrik vir ontwikkelende lande
(8 x 1) (8)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 5
VRAESTEL 2
1.3 BEGRIPPE
Gee EEN begrip vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die begrip langs
die vraagnommer( 1.3.1 – 1.3.6 ) in die ANTWOORDBOEK neer.
1.3.1 Die verwantskap tussen die verandering in die prys van een produk en die
hoeveelheid gevra van ʼn ander goed
1.3.2 ʼn Omgekeerde verhouding tussen die prys van ʼn goed en die hoeveelheid
gevra
1.3.3 Die bevrediging wat uit die verbruik van ʼn gegewe hoeveelheid ekonomiese
goedere verkry word
1.3.4 Internasionale sakeondernemings wat goedere en dienste in verskeie lande
produseer
1.3.5 Ontwikkelde lande het ooreengekom om finansiële bystand aan
ontwikkelende lande te verleen aangesien hulle minder besoedeling
veroorsaak
1.3.6 Die vermoë van die omgewing om ekonomiese aktiwiteite te oorleef.
(6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 6
VRAESTEL 2
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.
VRAAG 2 (MIKRO-EKONOMIE)
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE monopolistiese nywerhede in Suid-Afrika. (2 x 1) (2)
2.1.2 Wat gebeur met die hoeveelheid vraag as die inkomste elastisiteit
van vraag 2 is en die inkomse styg met 7%? (1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.
2.2.1 Identifiseer die markstruktuur in bogenoemde grafiek. (2)
2.2.2 Wat is die markprys? (2)
2.2.3 Volgens jou mening, watter tipe wins sal bogenoemde markstruktuur
op die langtermyn maak (2)
2.2.4 Bepaal of die besigheid ʼn normale/ekonomiese wins of ʼn verlies maak.
Toon ALLE berekeninge. (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 7
VRAESTEL 2
2.3 Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.
UITSET PRY GI MI TI GK MK TK
1 21 21 21 21 24 24 24
2 18 18 15 36 A 14 8
3 15 15 9 B 15 7 45
4 12 C 3 8 14 11 56
5 9 9 D 45 15 19 75
[Koste en Inkomste vir ʼn monopolistiese onderneming]
2.3.1 Voltooi die tabel deur die ontbrekende waardes by A–D te bereken. (4 x 1) (4)
2.3.2 Identifiseer die winsmaksimeringsvlak. (2)
2.3.3 Volgens jou mening, waarom maak monopolistiese mededingende
ondernemings van advertensies gebruik? (4)
2.4 Verduidelik hoe regsversperrings nuwe besighede verhoed om ʼn spesifieke
mark te betree. (4 x 2) (8)
2.5 Met behulp van ʼn goed benoemde grafiek, verduidelik hoe die monopolis
wins maak. (2 x 4) (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 8
VRAESTEL 2
VRAAG 3 (KONTEMPORêRE EKONOMIESE KWESSIES)
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem enige TWEE voordele van globalisering. (2 x 1) (2)
3.1.2 Wat is die verband tussen Nepad en Afrika? (1 x 2) (2)
3.2 Bestudeer die onderstaande strokiesprent en beantwoord die vrae wat volg.
[Bron: Internet Globalisasie, 21 Oktober 2014]
3.2.1 Verduidelik die akroniem NAVO? (2)
3.2.2 Wat is die boodskap van die strokiesprent? (2)
3.2.3 Volgens jou mening, hoekom trek VS-werkers nie voordeel uit vryhandel
nie? (2)
3.2.4 Verduidelik die rol van die WHO in terme van globalisering. (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 9
VRAESTEL 2
3.3 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Globale klimaatsverandering het reeds sigbare effekte op die natuur. Gletsers
het gesmelt, ys op riviere en damme breek vroeër op, plant- en dierspesies het
verskuif en bome blom vroeër. Gevolge van klimaatsverandering wat vroeër
deur wetenskaplikes voorspel is, realiseer nou: verlies aan see-ys; stygende
seevlakke; langer en meer intense hittegolwe. Wetenskaplikes is oortuig dat
wêreldtemperature vir dekades sal aanhou styg, hoofsaaklik as gevolg van
kweekhuisgasse wat deur menslike aktiwiteite veroorsaak word.
[Bron: The 11th Hour DVD]
3.3.1 Wat is die belangrikste oorsaak van globale klimaatsverandering? (2)
3.3.2 Wat is ʼn moontike gevolg van gletsers wat smelt? (2)
3.3.3 Behalwe vir mense en hulle besighede, wie anders behoort beskuldig
te word vir omgewingsagteruitgang? (2)
3.3.4 Volgens jou mening, watter industrie in Suid-Afrika sal die meeste
geaffekteer word deur onstabiele weerstoestande?
Verduidelik jou antwoord. (4)
3.4 Hoe dra globalisering by tot ontwikkelende lande se finansiële
onstabiliteit? (4 x 2) (8)
3.5 Tabuleer TWEE verskille om die Noord-Suid-verdeling te illustreer. (2 x 4) (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 10
VRAESTEL 2
VRAAG 4 (MIKRO EKONOMIE & KONTEMPORêRE EKONOMIESE KWESSIES)
4.1 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Noem TWEE eienskappe van volmaakte markte. (2 x 1) (2)
4.1.2 Hoe sal jy weet dat pryse in Suid-Afrika stabiel is? (1 x 2) (2)
4.2 Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat daarop volg.
Die vraag na vars melk
4.2.1 Gee ʼn voorbeeld van ʼn substituut vir vars melk. (2)
4.2.2 Volgens jou mening, waarom het die vraagkurwe vir vars melk van V1 na V2
verskuif? (4)
4.2.3 Volgens die grafiek, lei die wet van aanbod af. (2)
4.2.4 Met behulp van ʼn volledige benoemde grafiek, illustreer Giffen-produkte. (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 11
VRAESTEL 2
4.3 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg.
Die nuutste renosterstropery-statistiek van Suid-Afrika toon dat 868 renosters onwettig
gestroop is. Met ʼn totaal van 259 verwante arrestasies (soos op 14 Oktober 2014).
Die huidige tempo waarteen renosters gestroop word, beteken dat 2014 se getalle
verlede jaar se verlies van 1,004 renosters sal oorskry. Volgens Stop Rhino Poaching /
SAN Parks, se projeksies sal daar teen die einde van die jaar 1, 108 renosters verlore
wees. Dit sal Suid-Afrika se renosterbevolkings drasties verminder.
Verlede week is die 'Help a Ranger, Save a Rhino' versoek van stapel gestuur wat
broodnodige fondse vir veldwagterstoerusting insamel in Hluhluwe Imfolozi Park.
Gevestig in die historiese berge van Zoeloeland, tussen die hutte-dorpies en grasgroen
woude, lê Hluhluwe Imfolozi Park, ʼn beroemde wilds- en beskermingspark – bekend vir
sy rol in renosterbeskerming, veral sy betrokkendheid met die bekende “Operation
Rhino project”.
[Bron: www.safetherhino.org 21 October 2014]
4.3.1 Gee ʼn geskikte opskrif vir die artikel. (2)
4.3.2 Wat is belangrik omtrent Hluhluwe iMfolozi Park? (2)
4.3.3 Watter internasionale organisasie verbied onwettige handel in bedreigde
spesies? (2)
4.3.4 Watter moontlike oplossings kan jy aan SAN Parke voorstel oor hoe die
renosters gered kan word. (4)
4.4 Vergelyk Volmaakte mededinging en die Monopolie in terme van toetrede
tot die mark en prysbeheer. (4 x 2) (8)
4.5 Verduidelik hoe ontstaan konflik in die menslike gebruik van die
omgewing. (4 x 2) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 12
VRAESTEL 2
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.
STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL PUNTETOEKENNING
Inleiding Maks. 2
Liggaam:
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/In-diepte Maks. 26
bespreking/Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed
(Analiseer)/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Verduidelik/
Assesseer/Debatteer
Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek Maks. 10
krities/Evalueer/Evalueer krities/Teken ʼn grafiek en
verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi
die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/Verduidelik/
Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks
Gevolgtrekking Maks. 2
TOTAAL 40
VRAAG 5 (MIKRO-EKONOMIE)
“Verskeie modelle is ontwikkel om die prys en hoeveelhede in oligopolie-markte te
verduidelik.”
• Bespreek Oligopolieë as ʼn onvolmaakte markstruktuur en gee spesifiek aandag aan die
eienskappe en algemene kenmerke. (26)
• Volgens jou mening, waarom is dit onwettig dat oligopolieë saamspan? (10)
[40]
VRAAG 6 (KONTEMPORêRE EKONOMIESE KWESSIES)
“Die omgewing is onder druk want menslike eise van die omgewing is baie meer as wat die
natuur op die langtermyn kan produseer.”
• Ontleed die kwaliteit van die omgewing, met klem op die regering se beleid om
omgewingsvolhoubaarheid te verseker. (26)
• Verduidelik hoe jy tegnologie sal gebruik om die omgewing te beskerm. (10)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 40
TOTAAL: 100
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202015%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f6948d1b-63be-42ee-882c-e1e4bb7610e8/v1-8d81f297706ac096eb7c/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P1 Gauteng November 2015 QP (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf/v1-ce29d1fb605cdf299464/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)
%20November%202019%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3da2c64d-9c52-4050-b623-b23413f7d393/v1-101a17ac4ecbcc9755fb/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2019 Memo (Afrikaans)
%20November%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--118e2889-ffbc-4cbb-87a4-9de967bed5e1/v1-770f6a3dad5fae38d9da/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 2 Gauteng November 2015 Memo
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7/v1-246dcbadc0627dabf2f5/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P1 Gauteng November 2018 QP (Afr)
More from Grade 11 Economics

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Economics Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 2 Mpumalanga June 2024 Memo

Memorandum