NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2016
GESKIEDENIS V2
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 

_hlayiso.com_--9b4b0c56-0d1c-480b-8ab5-b260d75b5222/v1-68278b92259dd5d25a89/card.webp)



View all



%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--7b41ec15-3856-4a67-a9db-cedd424e51c5/v1-5ae80cf63fec0975a316/card.webp)

History Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 12 History Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
History · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- History
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 852.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
1. BRONGEBASEERDE VRAE
1.1 Die volgende kognitiewe vlakke is gebruik om brongebaseerde vrae te
ontwikkel:
GEWIGSTOE-
KOGNITIEWE
HISTORIESE VAARDIGHEDE KENNING VAN
VLAKKE
VRAE
Onttrek inligting uit bronne
VLAK 1 Selektering en organisasie van 30%
(V1) relevante inligting uit bronne (15)
Definieer historiese begrippe/terme
Interpretasie van bewyse uit bronne
VLAK 2 40%
Verduidelik inligting verkry uit bronne
(V2) (20)
Analiseer bewyse uit bronne
Interpreteer en evalueer bewyse uit
bronne
Skakel met bronne om bruikbaarheid,
betroubaarheid, eensydigheid en
VLAK 3 30%
beperkings vas te stel
(V3) (15)
Vergelyk en kontrasteer
interpretasies en perspektiewe in die
bronne en kom tot onafhanklike
gevolgtrekkings
1.2 Die inligting hieronder dui aan hoe brongebaseerde vrae geassesseer
word:
By die nasien van brongebaseerde vrae moet krediet gegee word vir
enige ander geldige en toepaslike standpunte, argument, bewyse of
voorbeelde.
Met die toekenning van punte moet aandag gegee word aan hoe daar
aan die vereistes van die vraag voldoen is.
In die nasienriglyn word die vereistes van die vraag (vaardighede
waaraan aandag gegee moet word) sowel as die vlak van die vraag in
kursiefgedrukte skrif aangedui.
1.3 Assesseringsprosedures vir brongebaseerde vrae
Gebruik 'n regmerk ( ) vir elke korrekte antwoord
Gee aandag aan die puntetoekenning bv. (2 x 2) wat neerkom op twee
redes en word twee punte elk toegeken ( ); (1 x 2) wat neerkom
op een rede en twee punte toegeken word ( )
Indien 'n vraag 4 punte tel word 4 regmerke ( ) aangedui.
Paragraafvraag
Paragrawe behoort globaal (holisties) geassesseer te word. Beide die
inhoud en die struktuur van die paragraaf moet in berekening gebring word
wanneer punte toegeken word. Die volgende stappe moet gebruik word
wanneer ʼn antwoord op ʼn paragraafvraag geassesseer word:
Lees die paragraaf en plaas ʼn kolpunt ( . ) by elke punt binne-in die teks
waar die kandidaat relevante bewyse gebruik het om die vraag te
beantwoord.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GESKIEDENIS V2 3
Lees die paragraaf weer om die mate te evalueer waarin die kandidaat in
staat was om relevante bewyse te gebruik om die paragraaf te
beantwoord.
Maak regmerkies (√) wat aan die kandidaat toegeken is vir die paragraaf
aan die einde van die paragraaf; sowel as die vlak (1, 2 of 3) soos
aangedui in die holistiese rubriek en gee ʼn kort kommentaar bv.
___________ . __________________________ . __________________
_________________ . ____________________________ . __________
√√√√
Vlak 2
Gebruik meestal relevante bewyse om die paragraaf te skryf
Tel al die regmerke vir die brongebaseerde vrae op en skryf dan die punt
aan die regterkantse onderste kantlyn, bv. 32
50
Maak seker dat die totale punte akkuraat na die buiteblad van die
antwoordeboek oorgedra word.
2. OPSTELVRAE
2.1 Die opstelvrae vereis dat kandidate:
In staat sal wees om hul argument op ʼn logiese en samehangende wyse
te stel. Hulle moet die relevante inligting kan selekteer, organiseer en
bymekaarvoeg sodat dit vir hulle moontlik sal wees om ʼn redelike reeks
feite of ʼn effektiewe argument te kan weergee om sodoende die gestelde
vraag te beantwoord. Dit is noodsaaklik dat ʼn opstel ʼn inleiding, ʼn
samehangende en gebalanseerde liggaam van bewyse en ʼn slot het.
2.2 Nasien van opstelvrae
Nasieners moet daarop let dat die inhoud van die antwoord gelei sal word
deur die handboeke wat by ʼn spesifieke sentrum gebruik is.
Kandidate mag enige ander toepaslike inleiding en/of samevatting hê as
dit wat ingesluit is by ʼn riglyn vir nasien van ʼn spesifieke opstel.
By die assessering van die oop brongebaseerde vrae moet kandidate
krediet kry vir enige ander relevante antwoord.
2.3 Globale assessering van ʼn opstel
Die opstel skryfwerk sal holisties (globaal) geassesseer word. Hierdie
benadering vereis dat die onderwyser die totale produk as ʼn geheel sal
bepunt sonder om die samestellende dele individueel te bepunt. Hierdie
benadering moedig die leerder aan om ʼn individuele mening aan te bied
deur gebruik te maak van geselekteerde feitelike bewyse om ʼn argument te
ondersteun. Daar sal nie van die leerder verwag word om slegs 'feite' neer
te skryf om ʼn beter punt te behaal nie. Hierdie benadering sal leerders ook
ontmoedig om 'model-antwoorde' voor te berei en te reproduseer sonder om
die spesifieke vereistes van die vraag in ag te neem. Holistiese nasien van
opstelle gee krediet aan leerders se mening, ondersteun deur bewyse.
Anders as by inhoudsgebaseerde nasien, word leerders met holistiese
assessering nie vir ontoereikende taalgebruik gepenaliseer nie, aangesien
die klem op die volgende val:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
Die konstruksie/daarstelling van ʼn argument
Die toepaslike seleksie van feitelike bewyse om sodanige argument te
ondersteun
Die leerder se interpretasie van die vraag.
2.4 Assesseringsprosedures vir die opstel
2.4.1 Hou die sinopsis in gedagte wanneer die skryfwerk nagesien word.
2.4.2 Tydens die deurlees van die skryfwerk moet regmerkies toegeken
word vir ʼn relevante inleiding (aangedui met ʼn kolpunt ('bullet') in die
nasienriglyne/memorandum), vir elke hoofmoment/aspek wat volledig
gekontekstualiseer is en ʼn relevante slotopmerking (aangedui met ʼn
kolpunt in die nasienriglyn/memorandum) bv. ʼn antwoord waar daar 5
hoofpunte is, sal daar dus 7 regmerkies wees.
2.4.3 Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word:
Inleiding, hoofaspekte en slotopmerking nie behoorlik
gekontekstualiseer nie
Verkeerde stelling
Irrelevante stelling
Herhaling R
Analise A√
Interpretasie I√
2.5 Die matriks
2.5.1 Gebruik van die matriks vir die assessering van opstelle
By die nasien van opstelle, moet die kriteria gebruik word wat in die
matriks voorsien word. Tydens die assessering van ʼn opstel moet
beide die inhoud en die aanbieding in ag geneem word. ʼn Punt word
toegeken by die snypunt van die inhoud en aanbieding, gebaseer op
die sewe vaardigheidvlakke.
(a) Met die eerste deurlees van die opstel word daar bepaal tot watter
mate die hoofmomente gedek
is om en die inhoudsvlak (op I VLAK 4
die matriks) vas te stel.
(b) Die tweede deurlees van die opstel sal die vlak (op die matriks) van
die aanbieding bepaal. I VLAK 4
A VLAK 3
(c) Ken ʼn algehele punt toe met I VLAK 4
behulp van die matriks. 26–27
A VLAK 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GESKIEDENIS V2 5
NASIEN-MATRIKS VIR OPSTEL: TOTAAL: 50
VLAK 7 VLAK 6 VLAK 5 VLAK 4 VLAK 3 VLAK 2 VLAK 1
Baie goed beplande Baie goed Goed Argument Toon soms Poging Weinig of
en gestruktureerde beplande en beplande en beplan en bewys van ʼn aangewend geen poging
AANBIEDING opstel. Goeie sintese gestruktureerde gestrukturee gestruktureer. gestruktureerd om antwoord om die
van inligting. Het ʼn opstel. ʼn Relevante rde opstel. Bewyse tot ʼn e en beplande te struktureer. opstel te
goed gebalanseerde, argument is gevolg. Poog om ʼn sekere mate argument. Grootliks struktureer
oorspronklike Bewyse gebruik om duidelike gebruik om Poog om ʼn beskrywend of nie.
argument ontwikkel die argument te argument te argument te argument vol te poog om
met bewyse. verdedig. Poog om ontwikkel. ondersteun. hou. argument te
Argument deurgaans ʼn onafhanklike Gevolgtrekki Slotsom Gevolgtrekking ontwikkel.
volgehou en verdedig. gevolgtrekking uit ng gemaak bereik op nie duidelik Geen poging
INHOUD Onafhanklike die bewyse te uit bewyse grond van ondersteun om ʼn
gevolgtrekking maak om die om die bewyse. deur bewyse gevolgtrekking
gemaak uit bewyse argument te argument te nie. te maak nie.
om die argument te ondersteun. ondersteun.
ondersteun.
VLAK 7
Vraag is ten volle
beantwoord.
Inhoudskeuse ten 47–50 43–46
volle relevant tot
argument wat
gevolg is.
VLAK 6
Vraag is
beantwoord.
Inhoudseleksie 43–46 40–42 38–39
relevant tot
argument wat
gevolg is
VLAK 5
Vraag grotendeels
beantwoord. 38–39 36–37 34–35 30–33 28–29
Inhoud toereikend
en relevant.
VLAK 4
Vraag herkenbaar
in antwoord.
Sommige 30–33 28–29 26–27
weglatings of
irrelevante keuse
van inhoud.
VLAK 3
Keuse van inhoud
hou verband met
vraag, maar
beantwoord dit nie. 26–27 24–25 20–23
Hou soms nie
verband met die
vraag nie.
Weglatings.
VLAK 2
Vraag
ontoereikend 20–23 18–19 14–17
beantwoord.
Inhoud skraal.
VLAK 1
Vraag
ontoereikend
beantwoord of glad 14–17 0–13
nie. Ontoereikend
of irrelevante
inhoud.
* Riglyne vir die toekenning van ʼn punt in Vlak 1:
Vraag glad nie beantwoord nie/totaal irrelevante inhoud; geen poging om die opstel te struktureer nie = 0
Vraag sluit basiese en algemene irrelevante inligting in; geen poging om die opstel te struktureer nie = 1–6
Vraag ontoereikend en vaag beantwoord; klein poging om die opstel te struktureer = 7–13
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE
VRAAG 1: WATTER IMPAK HET DIE SWARTBEWUSSYNSFILOSOFIE OP
SUID-AFRIKAANSE STUDENTE IN DIE 1970’s GEHAD?
1.1 1.1.1 [Verduideliking van historiese begrippe vanaf Bron 1A–V1]
Swartes moet trots wees op hulself
Swartes moet dinge vir hulself doen sonder die hulp van
blankes
Doel was om swartes bewus te maak van hul politieke,
ekonomiese en kulturele regte
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
1.1.2 [Onttrekking van historiese bewyse vanuit Bron 1A–V1]
SASM
BPC
SASO (Enige 2 x 1) (2)
1.1.3 [Verduideliking van historiese begrippe vanuit Bron 1A–V2]
Die boek was bevooroordeeld en het swartes in ʼn
minderwaardige lig geplaas
Dit was frustrerend en beledigend
Blankes het swartes uitgebuit
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
1.1.4 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron1A–V2]
Hulle het bewus geword van die Swartbewussynsfilosofie
Hulle het opgestaan vir hul regte en aangedring op gelyke
opvoeding
Wys uit die verontagsaming van Bantu Onderwys
Kleurling leerlinge het die eksamen op die boek Swart Pelgrim
geboikot
Hulle beïnvloed om selfstandig te wees
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
1.1.5 [Interaksie met Bron 1A om die bruikbaarheid van die bron te
bepaal–V3]
Dit wys die invloed van BC op die studente
Dit beklemtoon die opkoms van organisasies wat BC bevorder
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
1.2 1.2.1 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron B–V1]
vasberadenheid
toewyding
gevoel van doelgerigtheid
duidelikheid oor die analise van die situasie (Enige 4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GESKIEDENIS V2 7
1.2.2 [Verduideliking van bewyse vanuit Bron 1B–V2]
Minderwaardige opvoeding
Lewenskoste was hoog
Hou rigting/doelwitte in die lewe hê
Toename in huurgeld
Hoë werkloosheid
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
1.3 1.3.1 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 1C–V1]
Die afdwinging van Afrikaans as medium van onderrig (1 x 2) (2)
1.3.2 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 1C–V2]
Wys dat studente gekant was teen Afrikaans as medium van
onderwys
Wys dat leerlinge met ʼn optog begin
Wys dat leerlinge verenig was in hul stryd vir beter onderwys
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
1.3.3 [Evaluering van betroubaarheid van Bron 1C–V3]
Betroubaar – primêre bron
Die inligting kan geverifieer word
Die foto lê die gebeurtenis vas soos dit gebeur het
Ware refleksie van die houding van die leerlinge
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
1.4 1.4.1 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 1D–V2]
Alle mense sal gelyk wees
Land besorgd oor die menslikheid en welvaart van hul mense
Geen ras is meerderwaardig as ʼn ander nie
Einde van Apartheid
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
1.4.2 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 1D–V2]
Bedreiging vir die apartheidsregime
Swartes beïnvloed om teen apartheid te rebelleer
Het Swartes, Indiërs en Kleurlinge verenig
Hy het die rol vervul toe die ANC verban was
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
1.4.3 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 1D–V1]
die ontploffing van trots onder die slagoffers van apartheid
(1 x 2) (2)
1.4.4 [Onttrekking van bewyse vanuit die Bron 1D–V1]
onthulling van standbeeld
hernoeming van brug
benoeming van sy Ginsberghuis as ʼn nasionale monument(Enige 2 x(2)1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
1.5 [Interpretasie en evaluering van bewyse vanuit die relevante bronne–V3]
Kandidate moet op die volgende fokus:
SBB het hoop en impetus gegee aan die vryheidstryd
Dit het die selfvertroue van die jeug herstel (Bron 1A)
Het swart trots bevorder (Bron 1B)
SBB het leerlinge opgevoed om op te staan vir hul regte (Bron 1A)
Bevorder eenheid in die stryd teen die apartheid regering
As gevolg van SBB was hulle verenig in hul stryd om die kettings van
apartheid onderdrukking te breek (Bron 1C)
Enige ander relevante antwoord
Gebruik die volgende rubriek vir die puntetoekenning:
Gebruik bewyse op ʼn elementêre manier, bv. wys
min of geen begrip van die impak van
Swartbewussyn op Suid-Afrikaanse student in die PUNTE
VLAK 1
1970’s 0–2
Gebruik bewyse gedeeltelik om oor ʼn onderwerp te
rapporteer, of kan nie oor ʼn onderwerp rapporteer nie
Bewyse is meestal relevant en verwys tot ʼn groot
mate na die onderwerp, bv. toon ʼn begrip van die
PUNTE
VLAK 2 impak van Swartbewussyn op Suid-Afrikaanse
3–5
student in die 1970’s
Gebruik bewyse op ʼn basiese manier
Gebruik gepaste bewyse bv. Demonstreer ʼn
deeglike begrip van die impak van
Swartbewussyn op Suid-Afrikaanse studente in
PUNTE
VLAK 3 die 1970’s
6–8
Bewyse verwys goed na die onderwerp.
Gebruik bewyse baie effektief in ʼn georganiseerde
paragraaf wat ʼn begrip van die onderwerp wys (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GESKIEDENIS V2 9
VRAAG 2: HOE HET DIE WAARHEID-EN-VERSOENINGSKOMMISIE
(WVK) MET DIE VERLEDE GEDEEL?
2.1 2.1.1 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 2A–V1]
verskrikkinge
die pyne
ellendes
beroering (bekommernisse)
lusteloosheid (toestand van fisieke en geestelike moegheid)
(Enige 2 x 1) (2)
2.1.2 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 2A–V1]
Hulle wou die samelewing help om vorentoe te beweeg
(1 x 1) (1)
2.1.3 [Verduideliking van begrippe vanuit Bron 2A–V1]
Om vir anders te gee wat jy vir jouself wil hê
Om nasionale eenheid te bevorder
Om menslik te wees
Ons kan nie in isolasie leef nie
Ek is wat ek is deur wie ons almal is
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.1.4 [Verduideliking van historiese konsepte vanuit Bron 2A–V1]
Voorsiening van hulp aan slagoffers sodat hulle kan aan
beweeg
Hulp deur die voorsiening van toekennings, beurse,
maatskaplike pensioen en behuising
ʼn Bedrag van R30 000 vir die slagoffers van
menseregteskendings of menseregteskendings
Kompensasie vir die verlies van geliefdes
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
2.2 2.2.1 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 2B–V2]
Sy wou die waarheid oor haar seun se dood hoor
Sy wou die oortreders sien
Sy wou afsluiting kry
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.2.2 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 2B–V2]
Sy het nie sy liggaam/oorskot gehad om hom te begrawe nie –
slegs sy hare
Dus die enigste herinnering van haar seun wat sy gehad het
Sy wou weet wie haar seun leed aangedoen het
Die hare kon gebruik word as bewyse
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
2.3 2.3.1 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 2C–V1]
Geskiet in sy agterkop
Op ʼn brandstapel geplaas om te brand (Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
2.3.2 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 2C–V1]
Kol. du Plessis
Gen. van Rensburg (2 x 1) (2)
2.3.3 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 2C–V2]
Harmskommissie was deur die Nasionale Party aangewys
Hy het gevoel dat hy reg was met dit wat hy gedoen het
Hy het nie verwag dat getuienis sou lewer voor die WVK nie
Hy wou amnestie kry
Hy het voor die kommissie gelieg aangesien hy geweet het dat
hulle nie die saak verder sou voer nie/hy sou nie tronk toe gaan
nie
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.3.4 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 2C–V1]
Hy het die ontvoering en skiet van Mnr. Madaka en
Mnr Mtimkulu op April 14, 1982 erken (1 x 2) (2)
2.3.5 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 2C–V2]
Toe haar seun sterf was haar hare swart
Na 20 jaar het haar hare grys/wit geword
Dit wys dat dit haar 20 jaar geneem het om afsluiting te vind
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.4 [Vergelyking van bewyse vanuit Bronne 2A en 2C–V3]
2A – praat van pyne, verskrikkinge en ellendes wat slagoffers moes lei
2C – ondersteun toe Mev. Mtimkulu ineengestort het nadat sy die lyding
tydens die verhoor herleef het
2A – oortreders vra vir amnestie deur spyt te toon
2C – Dit word ondersteun wanneer Gen. van Rensburg voor die
amnestie-verhoor erken dat hy by die moord op Siphiwo betrokke was
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.5 2.5.1 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 2D–V1]
Suid-Afrikaanse Veiligheidstakbom, wat versteek was in die
oorfone van die Walkmankassetspeler, wat ontplof het (1 x 2) (2)
2.5.2 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 2D–V2]
Hy is die broodwinner, en toe hy sterf het hul hoop ook daarmee
heengegaan
Hulle kan nie hul lewens sonder hom voortsit nie
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
2.5.3 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 2D–V1]
“Wat kan hulle nou vir my doen” (1 x 2) (2)
2.5.4 [Evaluering van bruikbaarheid om dit te regverdig uit Bron 2D–V3]
Bruikbaar
Wys die impak van die verlies van geliefdes op die oorlewendes
Dit wys hoe en waarom aktiviste tydens apartheid doodgemaak
was
Dit wys dat oorlewendes ʼn mate van kompensasie gesoek het
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GESKIEDENIS V2 11
2.6 [Interpretasie, analise en sintese van bewyse vanuit bronne en eie kennis
om eie argument te vorm–V3]
Die WVK was suksesvol om met die verlede te deel.
Het verhoudinge tussen wit en swart Suid-Afrikaners verbeter (Bron 2A)
Sommige slagoffers het vergoeding vir hul verliese ontvang
Het gehelp met die proses van nasie-bou (Bron 2B)
Het gehelp met versoening
Het amnestie toegestaan (Bron 2C)
Beide konflikterende kante het kom getuig
Baie vermiste slagoffers was geïdentifiseer, graftes was opgespoor en
opgegrawe om ordentlik deur familie begrawe te word
Slagoffers het uitgevind wat werklik tydens die apartheidsjare (Bron 2C)
gebeur het
Enige ander relevante antwoord
Die WVK was tot in ʼn mindere mate suksesvol om met die verlede te
deel.
Sommige oortreders het nie voor die WVK verskyn nie (Bron 2D)
Sommige slagoffers wou hê dat die oortreders gestraf moet word
Sommige het die WVK as ʼn heksejag beskou (Bron 2A)
Amnestie was kontroversieel (Bron 2D)
Dit het ou pynlike wonde weer heropen (Bron 2B)
Enige ander relevante antwoord
Gebruik die volgende rubriek vir die puntetoekenning:
Gebruik bewyse op ʼn elementêre manier, bv. wys
min of geen begrip van hoe die WVK met die
VLAK verlede gedeel het nie PUNTE
1 Gebruik bewyse gedeeltelik om oor ʼn onderwerp te 0–2
rapporteer, of kan nie oor ʼn onderwerp rapporteer
nie
Bewyse is meestal relevant en verwys tot ʼn groot
VLAK mate na die onderwerp, bv. toon ʼn begrip van hoe PUNTE
2 die WVK met die verlede gedeel het 3–5
Gebruik bewyse op ʼn basiese manier
Gebruik gepaste bewyse bv. Demonstreer ʼn
deeglike begrip van hoe die WVK met die
VLAK verlede gedeel het PUNTE
3 Bewyse verwys goed na die onderwerp 6–8
Gebruik bewyse baie effektief in ʼn georganiseerde
paragraaf wat ʼn begrip van die onderwerp wys (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 3: WAT WAS DIE IMPAK VAN GLOBALISASIE OP DIE LEWENS
VAN GEWONE MENSE IN DIE NUWE WÊRELD-ORDE?
3.1 3.1.1 [Omskrywing van konsepte vanuit Bron 3A–V1]
Die handel van nasionale en kulturele hulpbronne op ʼn
internasionale vlak met betrekking tot handel, ekonomie en
tegnologie
Proses wat wêreldwye handel bevorder
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
3.1.2 [Verduideliking van bewyse vanuit Bron 3A–V1]
Voordeel trek vanuit handel
Kan ekonomies groei
Maatskaplik groei
Hoër inkomste
Hoër GDP
Enige ander relevante antwoord (Enige 3 x 1) (3)
3.1.3 [Bruikbaarheid van bewyse vanuit Bron 3A–V3]
Elke land kan voordeel trek uit handel
Lande kan uitbrei en hoër inkomste bereik
Kan die GDP verhoog
Beide ryk en arm geglobaliseerde lande kan groei
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
3.1.4 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 3A–V2]
Inkomste van die rykes vermeerder in vergelyking met die van
die armes
Die rykes bly ryker en die armes word armer
Alhoewel daar handel tussen die ryk en arm lande is trek die
ryker lande altyd voordeel vanaf die armer
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
3.2 3.2.1 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 3B–V2]
Hulle het finansiële hulp aan arm en onderontwikkelende lande
voorsien
Het ekonomiese hulp aan arm en onder-ontwikkelende lande
voorsien
Hierdie lande sal voorbestaan en kompeteer
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
3.2.2 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 3B–V2]
Die hulp sou nie die probleme van die armes oplos nie
Die IMF/Wêreldbank moet hulp aan alle arm lande beskikbaar
stel
Die IMF/Wêreldbank moet nie reëls toepas vir die toekenning
van lenings nie
Arm lande kan nie die lenings terugbetaal nie en daarom raak
die lande wat die lenings toestaan ryker
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GESKIEDENIS V2 13
3.3 3.3.1 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 3C–V1]
IMF
Wêreldbank
WHO (3 x 1) (3)
3.3.2 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 3C–V1]
Om die plan van privatisering deur te voer
Deregulasie
Vryhandel (Enige 2 x 1) (2)
3.3.3 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 3C–V2]
Indien jy uitvoer, het jy meer geld om lenings af te betaal en niks
vir eie gebruik nie
Produseer luukse gewasse vir uitvoere
Beskerming van hul eie mense is opgegee om buitelandse
beleggings aan te trek
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
3.3.4 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 3C–V2]
Die lande is in skuld/bankrot
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
3.3.5 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 3C–V1]
Om buitelandse beleggings te lok (1 x 2) (2)
3.4 3.4.1 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 3D–V1]
gebrek aan behoorlike behuising
gebrek aan behoorlike klerasie
swak lewensomstandighede
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 1) (2)
3.4.2 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 3D–V2]
Wêreldekonomie word gedomineer deur die ryk lande
Die wêreldekonomie word gedomineer deur die industriële
lande
Dit het arm lande in skuld gedompel
Arm lande kon nie met ryk lande meedeel nie
Arm lande het rou produkte na die ryker lande uitgevoer wat
verkoop was as ʼn klaarproduk
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
3.5 [Vergelyking van Bronne 3C en 3D–V3]
3C – lande produseer nie vir plaaslike verbruik nie
3D – ondersteun Bron 3C want dit wys dat die mense ondervoed is
3C – armer lande betaal hul lenings af
3D – bewyse van swak klerasie en onvoldoende behuising
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
3.6 [Interpretasie, analise, en sintese van bewyse om en eie kennis om
oorspronklike argument te vorm]
Kandidate moet standpunt inneem of op beide die positiewe en
negatiewe aspekte van globalisasie fokus.
Kandidate moet op die volgende in hul respons fokus.
Positief
Bring vooruitgang met “fast food chains” (Bron 3A)
Vooruitgang in kommunikasie, vervoer en infrastruktuur
Interaksie van kulture is moontlik gemaak (Bron 3D)
Produseer meer uitvoere wat meer geld ingebring het, ens. (Bron 3C)
Die globale mark is meer ontwikkel as voorheen (Bron 3C)
Deur die IMF en WHO is internasionale handelsbeleide
gestandaardiseer (Bron 3C)
Enige ander relevante antwoord
Negatief
Ekonomies van die wêreld gedomineer deur groot maatskappye (Bron
3D)
Arm lande het geen toegang tot behuising, klerasie en beter
lewensomstandighede nie (Bron 3D)
Inheemse kulture het gelei onder die universele kulture (Bron 3C)
Uitbuiting van natuurlike hulpbronne/Pryse van rou materiaal was
laag/lande trek nie voordeel uit winste nie (Bron 3A)
Uitbuiting van arbeid (Bron 3D)
Opeenhoping van skuld deur arm lande (Bron 3A)
Enige ander relevante antwoord
Gebruik die volgende rubriek vir die puntetoekenning:
Gebruik bewyse op ʼn elementêre manier, bv. wys
min of geen begrip van die impak van
VLAK globalisasie op die lewens van gewone mense in PUNTE
1 die Nuwe wêreldorde 0–2
Gebruik bewyse gedeeltelik om oor ʼn onderwerp te
rapporteer, of kan nie oor ʼn onderwerp rapporteer nie
Bewyse is meestal relevant en verwys tot ʼn groot
mate na die onderwerp, bv. wys min of geen begrip
VLAK PUNTE
van die impak van globalisasie op die lewens van
2 3–5
gewone mense in die Nuwe wêreldorde
Gebruik bewyse op ʼn basiese manier
Gebruik gepaste bewyse bv. wys min of geen
begrip van die impak van globalisasie op die
VLAK lewens van gewone mense in die Nuwe PUNTE
3 wêreldorde 6–8
Gebruik bewyse baie effektief in ʼn georganiseerde
paragraaf wat ʼn begrip van die onderwerp wys (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GESKIEDENIS V2 15
AFDELING B: OPSTELVRAE
VRAAG 4: BURGERLIKE VERSET, 1970’s TOT 1980’s: SUID-AFRIKA: DIE
KRISIS VAN APARTHEID IN DIE 1980’s
SINOPSIS
Kandidate moet fokus op die aanpassing van die apartheidsbeleid en die maatreëls wat
Botha aangeneem het om nie-blankes verder te verdeel. Hulle moet wys hoe dit die
teenoorgestelde effek gehad het en gelei het tot massiewe interne weerstand wat
uiteindelik tot die vernietiging van apartheid sou lei.
HOOFASPEKTE
Kandidate moet die volgende aspekte in hul opstel aandui:
Inleiding: Kandidate moet aandui tot watter mate die interne weerstand die apartheid
regime teengestaan het in die 1980’s.
Uitbreiding:
Grotendeels
Botha se Totale strategie en totale aanslag beleid
Hervormings – 1983 nuwe grondwet en Driekamerparlement
Totstandkoming van die UDF ('Don't vote' campaign, 'Million Signature' campaign)
Massabetogings in Swart Townships in 1984/5
Protesoptogte in Langa
Skoolboikotte gelei deur COSAS in 1983 en 1985
Gemeenskappe en die huur boikotte bv. Vaal driehoek en Soweto in 1984
Totstandkoming van COSATU en ander werkersunies
Wegbly-aksies in Mei-dag en NUM staking van 1987
Verklaring van die “State of Emergency” deur die PW Botha regering
Totstandkoming van die MDM in 1989 en die Defiance Campaign
Die Rol van Black Sash
Kerkorganisasies – SARK – se oproep op buitelandse maatskappye om te weier om
die beleid van werkreservering toe te pas
Black Sash
SARK
Einde van Militêre Diensplig
Enige ander relevante antwoord
Slot: Kandidate moet hul argument met ʼn relevante samevatting saamvat.
Indien kandidate aandui dat die stelling nie akkuraat is nie moet hulle hul argument
ondersteun met relevante voorbeelde. [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
16 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 5: DIE KOMS VAN DEMOKRASIE NA SUID-AFRIKA EN DIE
AANVAARDING VAN DIE VERLEDE
SINOPSIS
Kandidate moet fokus op die rolle van die NP en ANC as hoofrolspelers, maar moet ook in
ag neem die rol wat deur Inkhata, AWB, KP en die Kommunistiese Party gespeel was.
HOOFASPEKTE
Kandidate moet die volgende aspekte in hul opstel aandui:
Inleiding: Kandidate moet aandui of hulle saam stem met die stelling of nie en
daarop uitbrei.
Uitbreiding:
Kandidate moet die volgende insluit:
Die proses van onderhandelinge (i.e. Groote Schuur Minuut, Pretoria Minuut)
Vasberadenheid van die ANC om die gewapende stryd te hersien
CODESA I – ondertekening van die “Declaration of Intent” gemik op die stigting van ʼn
nie-rassige demokratiese Suid-Afrika
Slegs-Blanke referendum het De Klerk ʼn duidelike mandaat gegee om voort te gaan
met onderhandelinge
CODESA II misluk
Verhoogde geweld (bv. Boipatong, Bhisho, ens.)
Rekord van Verstandhouding en die hervatting van onderhandelinge/Rol van
Ramaphosa en Meyer
Dood van Hani en Mandela se pleidooi om vrede
Sonsondergang-klousule
Bestorming van die World Trade Centre
Finale ooreenkoms bereik
1994-verkiesing
Enige ander relevante antwoord
Slot: Kandidate moet hul argument met ʼn relevante samevatting saamvat. [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GESKIEDENIS V2 17
VRAAG 6: DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG EN ʼn NUWE WÊRELD-
ORDE: DIE GEBEURE VAN 1989
SINOPSIS
Kandidate moet saam of teen die stelling stem en uitbrei hoe die ineenstorting van
kommunisme beide die ANC en die NP geforseer het om vir ʼn beter toekoms vir alle Suid-
Afrikaners te onderhandel.
HOOFASPEKTE
Kandidate moet die volgende aspekte in hul opstel insluit:
Inleiding: Kandidate moet fokus op die ineenstorting van kommunisme, die impak op
die ANC, die impak op die Nasionale Party, die onafhanklikheid van
Namibië en die onafhanklikheid van Angola.
Uitbreiding:
Indien kandidate saam stem met die stelling moet hulle op die volgende punte uitbrei:
Beleid van Glasnost en Perestroika het die weg gebaan vir beide die ANC en NP om te
hervorm
Daar was druk van supermoondhede om ʼn vreedsame oplossing na te streef
Die ANC moes sy posisie heroorweeg en erkenning kry vanaf Westerse lande
Die verdwyning van Marxist-Leninistiese state en die val van die Berlynse Muur het die
ANC geaffekteer
De Klerk het hervorming bepleit
USSR-ekonomie kon nie hulp na Afrika-lande en die ANC volhou nie
Suid-Afrika se ekonomie daal in 1989
Die ANC se stryd tot selfbestuur begin
Die ANC en die NP moes ʼn vreedsame en werkbare oplossing vind
Die apartheidsregering het die geleentheid aangegryp om met die ANC te onderhandel
want die bedreiging vanaf Rusland het nie meer bestaan nie
Beide die ANC en die NP het kennis geneem van die eksterne faktore om die land se
toekoms te beskerm
Onafhanklikheid van Namibië en Angola
Enige ander relevante antwoord
Slot: Kandidate moet hul argument met ʼn relevante samevatting saamvat. [50]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
History Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Eng)

Memorandum
History Grade 12 Paper 2 NSC June 2016 Memo (English)
_hlayiso.com_--9b4b0c56-0d1c-480b-8ab5-b260d75b5222/v1-68278b92259dd5d25a89/card.webp)
Memorandum
History Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)

Addendum
History Grade 12 Paper 2 EC June 2016 Addendum (English)

Addendum
History Grade 12 P2 NSC November 2016 Addendum (Afrikaans)

Addendum
History Grade 12 P2 NSC November 2016 Addendum (English)
More from Grade 12 History

Study guide
Workguide Case Study Strategies

Addendum
History Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Addendum (Afr)

Addendum
History Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Addendum (Afr)

Question paper
History Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--7b41ec15-3856-4a67-a9db-cedd424e51c5/v1-5ae80cf63fec0975a316/card.webp)
Question paper
History Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 Question Paper (Eng)

Addendum