NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
GEOGRAFIE P1
NOVEMBER 2025
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers %20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
_hlayiso.com_--4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0/v1-e79e48ec611b0f079df9/card.webp)



%202020%20Preparatory%20Addendum_hlayiso.com_--508a9280-b61b-4bd4-bb68-f8ded76eef8a/v1-46dc3ffd82c74a6c4407/card.webp)
View all





Geography Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 405.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Geografie/V1 2 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
NASIENBEGINSELS VIR GEOGRAFIE- NSS NOVEMBER 2024 EN NSS/SC JUNIE 2025
Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasien in alle provinsies te standaardiseer.
MERK
• ALLE vrae MOET gemerk word, ongeag of dit korrek of verkeerd is.
• Waar die maksimum punte vir 'n spesifieke vraag toegeken is, plaas 'n M
oor die res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is.
• Wanneer die korrekte antwoord meer as een keer vir dieselfde vraag gegee word R
• 'n Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word: ✓
o As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word: ✓
o As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word: ✓✓
o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waar 'n punt toegeken word.
o Regmerkies moet KLEIN gehou word, aangesien verskillende lae moderering
kan plaasvind.
• Verkeerde antwoorde moet met 'n duidelike, netjiese kruis gemerk word:
o Gebruik MEER as een kruisie oor 'n paragraaf/besprekingstylvrae om aan te dui
dat alle feite oorweeg is.
o MOENIE 'n streep deur 'n verkeerde antwoord trek nie.
o MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie.
Vir die volgende aksiewoorde is EEN-woord antwoorde aanvaarbaar: lys, noem,
identifiseer
Vir die volgende aksiewoorde moet 'n VOLLEDIGE sin geskryf word:beskryf,verduidelik,
evalueer, ontleed, Stel voor, onderskei, definieer, bespreek, waarom, hoe
Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of 'n EEN-
woord antwoord of VOLLE sin vereis word: verskaf, wat, tabuleer en gee
LET OP DIE VOLGENDE
• As die nommering verkeerd is of weggelaat word, solank die volgorde van antwoorde
op vrae gevolg word, kan kandidate gekrediteer word.
• Spelfoute, indien herkenbaar, ken die punte toe mits die betekenis korrek is.
• Wees sensitief vir die sin van 'n antwoord, wat op 'n ander manier gestel kan word.
• Op vrae waar 'n letter die aanvaarde antwoord is, maar die leerder die werklike antwoord
neerskryf - ken die punte toe.
• Daar sal addisionele riglyne vir die nasien van sekere vrae wees.
TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE
• Elke subvraag moet opgetel word
o Vrae in Afdeling A het vyf onderafdelings, dus vyf sub-totale per vraag word
vereis. Afdeling B het drie onderafdelings en drie subtotale.
o Onderafdelingtotale moet in die regterkantse kantlyn geskryf moet word en
onderstreep moet.
o Subtotale moet leesbaar geskryf word.
o Laat ruimte om gemodereerde punte op verskillende vlakke in te skryf.
• Tel subtotale op en dra totaal oor aan die linker boonste kantlyn langs die
vraagnommer.
• Oordrag totaal na omslag van antwoordboek.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 3 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
30
VRAAG 1
1.1.1 A (Suid-Atlantiese Hoog) (1) ✓
1.1.2 B (Kalahari High) (1) ✓
1.1.3 B (Suid-Indiese) (1) 2
1.2.1 Smeltende sneeu ✓
1.2.2 Mond
1.2.3 Derde orde ✓ 2
1.3.1 Katabatiese
1.3.2 1 kom gedurende die dag voor terwyl 2 snags voorkom ✓✓
1.3.3 Koue lug rol af in✓✓
die vallei en vorm 'n inversie
Lug vloei teen die
helling af ✓✓
6
1.4.1 Vorm van voorste konkaaf
Steil helling van front ✓
1.4.2 Warm lug ondergrawe die koue lug
✓✓ ✓✓
1.4.3 Lug agter die kouefront is kouer as die lug voor. Koue lug beweeg vinniger as
warm lug voor dit. Koue front haal die warm voorkant in.✓✓ 7
1.5.1 (a) 'n Rivier wat net heeljaar vloei
(b) Die rivier kanaal is wyd
✓✓ ✓✓
(c) Gereeldheid van reënval en die grondtipe waaroor die strome vloei.
1.5.2 ✓
Gauteng
en die Oos-Kaap
1.5.3 Die koste van voedselproduksie sal toeneem, want dit is duur om gesuiwerde
✓✓
water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer.
✓✓verhoog. Dit sal duur wees om
Chemikalieë kos baie en dit sal produksiekoste
✓✓Hierdie koste sal by
water te suiwer vir gebruik in elektrisiteitsopwekking.
elektrisiteitspryse ingesluit word. Koste sal die prys van elektrisiteit tydens
produksie verhoog. Daar sal minder M skoon water wees om hidro-elektrisiteit op 13
te wek.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 4 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER
1.1 1.1.1 Z (1)
1.1.2 Z (1)
1.1.3 Y (1)
1.1.4 Y (1)
1.1.5 Z (1)
1.1.6 Y (1)
1.1.7 Y (1)
1.1.8 Z (1) (8 x 1) (8)
1.2 1.2.1 D (1)
1.2.2 C (1)
1.2.3 C (1)
1.2.4 B (1)
1.2.5 A (1)
1.2.6 C (1)
1.2.7 D (1) (7 x 1) (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 5 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
1.3 1.3.1 Polêre front (1) (1 x 1) (1)
1.3.2 Atmosferiese onstabiliteit (1)
Gee Wrywingsweerstand (1)
EEN
rede Straalstrome (1)
waarom Orografiese verskynsels (aanvaar voorbeelde) (1)
die
grens ’n Temperatuurverskille (1)
golf Windspoedverskille (1)
vorm.
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.3.3 Volwasse stadium (1) (1 x 1) (1)
Stadium
1.3.4 ’n Steil drukgradiënt lei tot stormsterk/sterk winde. (2)
Verduidelik
hoe die Sterk opstygende lugstrome/die opwaartse beweging van lug lei tot
weerso (cumulonimbuswolke) met swaar reënval (2)
mstandi
ghede in Die lug agter die kouefront sny onder die warm lug voor dit in, wat aanleiding
C en D gee tot swaar reënval (2)
ontwikke
l het [ENIGE TWEE MOET VERWYS NA STORMSTERK/STERK WINDE EN
F+K SWAAR REËNVAL] (2 x 2) (4)
INSTRUKSIES VIR DEELPUNTETOEKENNING:
’n Steil drukgradiënt (1)
Sterk opstygende lugstrome/die opwaartse beweging
Die lug agter die kouefront sny onder die warm lug in
[ENIGE EEN - MAKSIMUM EEN PUNT]
1.3.5
Dwarssnit
E–F
Punte sal toegeken word vir:
Korekte deursnittekening (1)
Rigting van beweging van die stelsel (1)
Een tipe wolk (Cb/Cu) (1)
Een sektor (1) (4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 6 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
1.3.6 Die lug agter die kouefront is kouer as die lug voor die warmfront (2)
Verduidelik
hoe die Die koue lug agter die kouefront sny onder die warmer lug voor die
verskil in warmfront in (2)
temperat
uur van Die warmer (minder digte) lug word opgelig oor die kouer (digter) lug (2)
die (2 x 2) (4)
lugmass
as ’n INSTRUKSIES VIR DEELPUNTETOEKENNING:
kouefront Die lug agter die kouefront is kouer (1)
-okklusie
gevorm Die koue lug agter die kouefront sny onder in (1)
het Die warmer (minder digte) lug word opgelig (1)
Proses
[MAKSIMUM TWEE PUNTE]
1.4 1.4.1 Onvolwasse stadium (1) (1 x 1) (1)
1.4.2 Die druk in die middel is 996 hPa (1)
Twee Windspoed is 75 km/h (1)
redes in
die (Aanvaar: dit het reeds ’n naam gekry) (1)
feitelike [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
lêer
1.4.3 Coriolis-krag is teenwoordig tussen hierdie breedtelyne wat afwyking
Verduidelik
hoekom veroorsaak (2)
’n Hoë temperature/warm oseane bevorder hoë verdampingstempo (2)
tropiese
sikloon Latente hitte wat tydens kondensasie vrygestel word (2)
tussen Hoë verdampingstempo sal 'n intensiewe laagdruk veroorsaak (2)
5° en
20° S [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
ontwikkel
het
INSTRUKSIES VIR DEELPUNTETOEKENNING:
Coriolis-krag is teenwoordig (1)
Hoë temperature (1)
Latente hitte
Hoë verdampingstempo (1)
[MAKSIMUM TWEE PUNTE]
1.4.4 Orkaan-spoed/sterkte/baie sterk, vernietigende/winde (2)
Beskryf Stortreënval/Swaar reënval/Donderstorms(2)
die weers-
omstandig- Haelstorms (2)
hede wat
met die Weerlig (2)
voorste [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
linker
kwadrant
geassosieer
word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 7 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
1.4.5 Dit het van land/Madagaskar na die warmer waters (Mosambiekkanaal)
Verduidelik
waarom beweeg, wat verhoogde verdamping/latente hitte veroorsaak het (2)
die TS Minder wrywing oor die oseaan verhoog die windsnelheid (2)
van 8–
13 Die (sentrale) druk het gedaal (van 996 hPa tot - 976 hPa) weens die warmer
Januarie oseaan (2)
versterk
het [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
F+K
INSTRUKSIES VIR DEELPUNTETOEKENNING:
Dit het van land/Madagaskar na die warmer waters beweeg (1)
Minder wrywing oor die oseaan (1)
(Middelste) druk het gedaal (van 996 hPa tot ~976 hPa) (1)
[MAKSIMUM TWEE PUNTE]
1.5 1.5.1 Oos-Londen (1)
Durban (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.5.2 Groot temperatuurspelling (2)
Gee Hoër lugtemperature/Lugtemperatuur van 34 °C/27 °C (2)
bewys
om 1.5.1 Lae humiditeit/droë lug/wolkloos (2)
te
ondersteun
(Aanvaar – teenwoordigheid van die Kalahari-HD en kus-LD) (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
1.5.3 TEMPERATUUR
Verduidelik
die Die lug daal (vanaf die binneland) af teen die platorand (2)
prosesse Die lug verhit adiabaties (1 °C/100 m) (2)
wat
daartoe [ENIGE EEN]
lei dat
bergwinde
warm en VOG
droog is
Vog verdamp terwyl lug afsak (van die binneland na die kus) (2)
[MOET TEMPERATUUR EN VOG INSLUIT] (2 x 2) (4)
1.5.4 Maak van brandpaaie/voorbrande/Buffer zone (aanvaar voorbeelde) (2)
Paragraaf:
Stel
Bou opgaarfasiliteite vir water (aanvaar voorbeelde) (2)
volhoubare
strategieë
Onderrig die gemeenskap oor strategieë wat geïmplementeer kan word
voor om (aanvaar voorbeelde) (2)
die Nooddienste moet toeganklik wees (aanvaar voorbeelde) (2)
negatiewe
impak Toegang tot brandbestrydingstoerusting (2)
van
veldbrande Implementeer vroeë waarskuwingsisteme (aanvaar voorbeelde) (2)
te Skep noodbymekaarkompunte (aanvaar voorbeelde) (2)
verminder
Skep bewusmaking (aanvaar voorbeelde) (2)
Bou uitkyktorings (2)
Installeer sproeiers (2)
Ontruimingsroetes en -planne (aanvaar voorbeelde) (2)
Verwyder indringerplante/plantegroei (wat vlambaar is) (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 8 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE
2.1 2.1.1 Z (1)
2.1.2 Z (1)
2.1.3 Z (1)
2.1.4 Y (1)
2.1.5 Y (1)
2.1.6 Z (1)
2.1.7 Y (1)
2.1.8 Z (1) (8 x 1) (8)
2.2 2.2.1 A (1)
2.2.2 C (1)
2.2.3 C (1)
2.2.4 C (1)
2.2.5 D (1)
2.2.6 A (1)
2.2.7 C (1) (7 x 1) (7)
2.3 2.3.1 'n Syaansig van 'n rivier vanaf die oorsprong tot die mond (2)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
INSTRUKSIES VIR DEELPUNTETOEKENNING:
'n Sy-aansig van die rivier (1)
2.3.2 B (1) (1 x 1) (1)
2.3.3 Daar is geen tydelike erosiebasisse/knakpunte
Gee Geen obstruksie nie (aanvaar voorbeelde)(1)
bewyse
in die Gladde konkawe helling (1)
skets [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 9 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
2.3.4 Natuurlik
Klassifiseer
elke Waterval (1)
basisvlak
as natuurlik
of
mensgemaak Mensgemaakte
Dam (1) (2 x 1) (2)
2.3.5 Dit is die laagste (uiteindelike) vlak waartoe 'n rivier kan erodeer (2)
See [KONSEP] (1 x 2) (2)
2.3.6 Dwarssnit C is 'n geslote V-vorm (nou, diep en steil helling) teenoor
Onderskei
tussen dwarssnit D wat 'n oop U-vorm (baie wyd en geleidelike helling) is (2)
vorm [MOET BEIDE PROFIELE NOEM] (1 x 2) (2)
2.3.7 Dwarssnit C
Verduidelik
die Vertikale/afwaartse erosie is dominant in die bo-loop (2)
hoofproses-
se wat
aanleiding
gee tot die Dwarssnit D
vorm van C
en D Afsetting is dominant in die benede-loop (2)
Laterale-erosie vind plaas (2)
[ENIGE EEN]
[MOET NA DWARSSNIT C EN D VERWYS] (2 x 2) (4)
2.4 2.4.1 Benede (1) (1 x 1) (1)
2.4.2 As gevolg van afsetting (2)
Geleidelike
helling Stadige beweging/spoed van water (2)
by C [ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.4.3 Rivier verjonging veroorsaak vertikale (afwaartse) erosie (2)
Ingesnyde
kronkels (of Lei tot ’n dieper stroomkanaal/vallei (as gevolg van vertikale erose) (2)
ingesnyde
meanders) (2 x 2) (4)
2.4.4 Aanhoudende (sywaartse/ laterale) erosie wat plaas vind aan die buite-
PARAGRAAF
Verduid oewer/ stootoewer (2)
elik hoe Afsetting in die binne-oewer/gly-oewer (2)
'n hoef- Meandernek word nouer (2)
ysterm
eer Rivier in vloed sny deur die meandernek (2)
vorm Meanderboog word geskei van die hoof stroom (deur afsetting die uitkoms
Proses is 'n hoefystermeer) (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
2.5 2.5.1 Slegte dienslewering (1)
Waarom word
digte
nedersettings
Het nie die middele om te betaal vir vullisverwyderingsdienste nie (1)
met
besoedeling Opgehoopte afval in die nedersetting word in die rivier weggegooi (1)
geassosieer
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 10 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
2.5.2 Bewyse van soliede afval (aanvaar voorbeelde) (1)
Twee
redes om Geen infrastruktuur om afval te verwyder nie (aanvaar voorbeelde) (1)
jou
antwoord
Geen bewys van drinkbare water nie (1)
op 2.5.2 [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
te
ondersteun
2.5.3 Huise is naby die rivier en kan maklik oorstroom word (2)
Verduidelik
hoe die Rivier oewers kan ineenstort wat huise kan verwoes (aanvaar voorbeelde)
styging in
watervlak (2)
huise sal
beïnvloed [ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
as gevolg
van hul
ligging
INSTRUKSIES VIR DEELPUNTETOEKENNING:
Huise is naby die rivier (1)
Rivier oewers kan ineenstort (1)
[MAKSIMUM EEN PUNT]
2.5.4 Verminderde watergehalte (aanvaar voorbeelde) (2)
Verduidelik
die Beskadig habitats vir waterlewe (2)
negatiewe
impak van Vernietig waterlewe (aanvaar voorbeelde) (2)
swak
rivierbestuur Vernietig voedselkettings/voedselwebbe (2)
op die
gesondheid Veroorsaak eutrofikasie (aanvaar voorbeelde) (2)
van riviere
Steur ekosisteme (2)
Verlies aan biodiversiteit (2)
Toename in sedimentasie (aanvaar voorbeelde) (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.5.5 Hervestig die mense (2)
Stel
strategieë Skep ’n bufferzone (2)
voor wat
die
Skep bewusmakingsveldtogte (aanvaar voorbeelde) (2)
munisipaliteit
kan
Lei mense op in verband met rivierbestuur (aanvaar voorbeelde) (2)
implemen Moedig mense aan om nie huise op die rivieroewer te bou nie (2)
-teer om
die Implementeer wetgewing (2)
volhoubaarheid
van die Lê boetes op (2)
rivier te
verseker. Plant meer plante/vegetasie (aanvaar voorbeelde) (2)
Verskaf meer afvalverwyderingsfasiliteite (aanvaar voorbeelde) (2)
Voer deurlopende monitering/toetsing uit (2)
Moedig gemeenskapsbetrokkenheid aan (aanvaar voorbeelde) (2)
Maak mense bewus (aanvaar voorbeelde) (2)
Moedig die herwinning van afval aan (2)
Bou behoorlike sanitasie-/dreineringstelsels/waterbehandelingsaanlegte
(2)
Onderhou infrastruktuur (2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
[60]
TOTAAL AFDELING A: 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 11 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE
3.1 3.1.1 1167,5 m – 928,0 (1) m = 239,5 m (1) (2 x 1) (2)
3.1.2 C (1) (1 x 1) (1)
3.1.3 Formule : Vertikale Interval (VI)
Horisontale Ekwivalent (HE)
VI= 60 m
HE= 3,8 (1) cm x 100 = 380 (1) m Speling: (3,7 cm – 3,9 cm)
Spelling: (370 m – 390 m)
60 (1) (Vir korrekte vervanging)
380
1 : 6,33 (1) Spelling: (1:6,16 – 1:6,50) (4 x 1) (4)
3.1.4 A (1) (1 x 1) (1)
3.1.5 Nee (1) (1 x 1) (1)
3.1.6 Daar is 'n obstruksie (aanvaar voorbeelde van die topografiese kaart) tussen
L en H (1) (1 x 1) (1)
3.2 3.2.1 C (1) (1 x 1) (1)
3.2.2 Standhoudende water/Damme (1)
Bewyse
vir Reservoirs (1)
seisoen-
ale
Nie-standhoudende riviere (1)
reënval [ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
3.2.3 Die teenwoordigheid van plantegroei veroorsaak evapotranspirasie (2)
Verduidelik
Die teenwoordigheid van plantegroei verskaf koelte (2)
waarom
area 8 Natuurlike oppervlaktes absorbeer minder hitte (2)
laer Minder geboue/beboude areas om hitte te absorbeer (2)
temperat-
ure het
Minder menslike aktiwiteite wat hitte genereer (2)
as die Beter lugbeweging verkoel die area (2)
omlig- [ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
gende
beboude
gebiede INSTRUKSIES VIR DEELPUNTETOEKENNING:
F+ K Die teenwoordigheid van plantegroei
Natuurlike oppervlaktes
Minder geboue/beboudegebiede
Minder menslike aktiwiteite
Beter lugbeweging
[MAKSIMUM EEN PUNT]
3.2.4 Noord/NW/NNW/ Noord-Oos/noord na suid/ /Suidwaards (1) (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 12 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
3.2.5 ’n Ry bome (windbrekers) is aan die noord/noordoostekant van die boord of
Bewyse wingerd (2)
van
windrigting Wind waai van die berghellings af (Katabatiese wind) (2)
Windbrekers word loodreg op die heersende wind geplant (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.2.6 Baie rivierstelsels vloei in ’n noordoostelike en suidwestelike rigting (2)
Bewyse Baie rivierstelsels vloei (weg) in teenoorgestelde rigtings weg vanaf die
vanaf
die kaart Stellenboschberg (2)
vir ’n [ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
water-
skeiding
3.2.7 L (1) (1 x 1) (1)
3.2.8 L word gevind in die boloop van die rivier (2)
Stroomversnellings is kenmerkend van die bo-loop (2)
Turbulente stroomvloei kom voor (2)
Die rivier vloei oor 'n steil gradiënt (2)
Hoë stroomsnelheid (2)
Ongelyke rivierbedding (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.3 3.3.1 C (1) (1 x 1) (1)
3.3.2 Rivier (1) (1 x 1) (1)
3.3.3 Vergroot die skaal (2) (1 x 2) (2)
Explain
how to
manipulate
the scale
3.3.4 D (1) (1 x 1) (1)
3.3.5 A (1) (1 x 1) (1)
3.3.6 Die duidelikheid van die foto is swak (2)
Daar is ’n lae resolusie (2)
Dit toon minder besonderhede (2)
Die beeld is vaag/onduidelik/verwronge (2)
Groot pixels (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
TOTAAL AFDELING B: 30
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
_hlayiso.com_--4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0/v1-e79e48ec611b0f079df9/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2020 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2019 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)
%202020%20Preparatory%20Addendum_hlayiso.com_--508a9280-b61b-4bd4-bb68-f8ded76eef8a/v1-46dc3ffd82c74a6c4407/card.webp)
Addendum
Geography Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Addendum (Afrikaans)
More from Grade 12 Geography

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 GAU June 2023 Question Paper

Question paper