You're offline
Skip to content
Memorandum

Geography P2 Nov 2025 MG Afr (2)

Subject: GeographyGrade 12202514 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
GEOGRAFIE V2 PUNTE: 150 NOVEMBER 2025 NASIENRIGLYNE PUNTE:150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 2 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne NASIENBEGINSELS VIR GEOGRAFIE- NSS NOVEMBER 2025 EN NSS/SC JUNIE 2026 Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasien in alle provinsies te standaardiseer. MERK • ALLE vrae MOET gemerk word, ongeag of dit korrek of verkeerd is • Waar die maksimum punte vir 'n spesifieke vraag toegeken is, plaas 'n M oor die res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is. • Waar `n korrekte feit meer as een keer gegee word in `n spesifieke respons • 'n Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word: ✓ R o As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word: ✓ o As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word: ✓✓ o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waar 'n punt toegeken word o Regmerkies moet KLEIN gehou word, aangesien verskillende lae moderering kan plaasvind • Verkeerde antwoorde moet met 'n duidelike, netjiese kruis gemerk word:  o Gebruik MEER as een kruisie oor 'n paragraaf/besprekingstylvrae om aan te dui dat alle feite oorweeg is o MOENIE 'n streep deur 'n verkeerde antwoord trek nie o MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie Vir die volgende aksiewoorde is EEN-woord antwoorde aanvaarbaar: lys, noem, identifiseer Vir die volgende aksiewoorde moet 'n VOLLEDIGE sin geskryf word: beskryf, verduidelik, evalueer, ontleed, Stel voor, onderskei, definieer, bespreek, waarom, hoe Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of 'n EEN- woord antwoord of VOLLE sin vereis word: verskaf, wat, tabuleer en gee LET OP DIE VOLGENDE • As die nommering verkeerd is of weggelaat word, solank die volgorde van antwoorde op vrae gevolg word, kan kandidate gekrediteer word • Spelfoute, indien herkenbaar, ken die punte toe mits die betekenis korrek is. • Wees sensitief vir die sin van 'n antwoord, wat op 'n ander manier gestel kan word • Op vrae waar 'n letter die aanvaarde antwoord is, maar die leerder die werklike antwoord- ken die punte toe. • Daar sal addisionele riglyne vir die nasien van sekere vrae wees. TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE • Elke subvraag moet opgetel word o Vrae in Afdeling A het vyf onderafdelings, dus vyf sub-totale per vraag word vereis. Afdeling B het drie onderafdelings en drie subtotale. o Onderafdelingtotale moet in die regterkantse kantlyn geskryf moet word en onderstreep moet o Subtotale moet leesbaar geskryf word o Laat ruimte om gemodereerde punte op verskillende vlakke in te skryf • Tel subtotale op en dra totaal oor aan die linker boonste kantlyn langs die vraagnommer • Oordrag totaal na omslag van antwoordboek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 3 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 30 VRAAG 1 1.1.1 A (Suid-Atlantiese Hoog) (1) ✓ 1.1.2 B (Kalahari High) (1) ✓ 1.1.3 B (Suid-Indiese) (1)  2 1.2.1 Smeltende sneeu ✓ 1.2.2 Mond  1.2.3 Derde orde ✓ 2 1.3.1 Katabatiese  1.3.2 1 kom gedurende die dag voor terwyl 2 snags voorkom ✓✓ 1.3.3 Koue lug rol af in✓✓ die vallei en vorm 'n inversie Lug vloei teen die helling af ✓✓ 6 1.4.1 Vorm van voorste konkaaf  Steil helling van front ✓ 1.4.2 Warm lug ondergrawe die koue lug  ✓✓ ✓✓ 1.4.3 Lug agter die kouefront is kouer as die lug voor. Koue lug beweeg vinniger as warm lug voor dit. Koue front haal die warm voorkant in.✓✓ 7 1.5.1 (a) 'n Rivier wat net heeljaar vloei  (b) Die rivier kanaal is wyd  ✓✓ ✓✓ (c) Gereeldheid van reënval en die grondtipe waaroor die strome vloei. ✓  1.5.2 Gauteng en die Oos-Kaap 1.5.3 Die koste van voedselproduksie sal toeneem, want dit is duur om gesuiwerde ✓✓ water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer. ✓✓verhoog. Dit sal duur wees om Chemikalieë kos baie en dit sal produksiekoste ✓✓Hierdie koste sal by water te suiwer vir gebruik in elektrisiteitsopwekking. elektrisiteitspryse ingesluit word. Koste sal die prys van elektrisiteit tydens M produksie verhoog. Daar sal minder skoon water wees om hidro-elektrisiteit op 13 te wek. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 4 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne AFDELING A: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS EN DIE EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA VRAAG 1: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS 1.1 1.1.1 Y (1) 1.1.2 Y (1) 1.1.3 Z (1) 1.1.4 Z (1) 1.1.5 Z (1) 1.1.6 Y (1) 1.1.7 Y (1) (7 x 1) (7) 1.2 1.2.1 C (1) 1.2.2 C (1) 1.2.3 D (1) 1.2.4 B (1) 1.2.5 C (1) 1.2.6 D (1) 1.2.7 A (1) 1.2.8 B (1) (8 x 1) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 5 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 1.3 1.3.1 31,18 (%) (1) (1 x 1) (1) 1.3.2 Afwaarts (verminder) (1) Neiging (Aanvaar: van 34.66 tot 31.18) (1) (1 x 1) (1) 1.3.3 Afname in werksgeleenthede (aanvaar voorbeelde) (2) Sosiale Gebrek aan fasiliteite (aanvaar voorbeelde) (2) impak wat die tendens Gebrek aan dienste (aanvaar voorbeelde) (2) op die Lewenskwaliteit/lewenstandaard sal verswak (aanvaar voorbeelde) (2) landelike Dit sal armoede verhoog (aanvaar voorbeelde) (2) gemeenska p sal hê Infrastruktuur sal agteruitgaan (aanvaar voorbeelde) (2) Toename in misdaad/maatskaplike euwels (aanvaar voorbeelde) (2) Bevolkingswanbalans (aanvaar voorbeelde) (2) Familiebande word verbreek (aanvaar voorbeelde) (2) Minder sosiale interaksie (2) Verlies aan gemeenskapsidentiteit (aanvaar voorbeelde) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.3.4 Teruggee van grond aan die regmatige eienaars Grond Vergoed mense vir grond wat onder dwang weggeneem is (2) restitusie [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.3.5 Hulle het verkies(keuse uitgeoefen) om die grond terug te neem (1 x 1) (1) 1.3.6 Fasiliteer vaardigheidsopleiding/onderwys (aanvaar voorbeelde) (2) Stel Verskaf tegniese ondersteuning (aanvaar voorbeelde) (2) strategieë voor om Verskaf finansiële opleiding (2) landelike Bevorder kommersiële boerdery (2) ontvolking na restitusie te Skep werksgeleenthede (aanvaar voorbeelde) (2) verminer Vorm sakevennootskappe (aanvaar voorbeelde) (2) Betrek alle belanghebbendes by besluitneming (aanvaar voorbeelde) (2) Verbeter infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2) Verbeter dienste (aanvaar voorbeelde) (2) Stel finansiële subsidies beskikbaar (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) 1.4 1.4.1 Grond wat vir 'n spesifieke funksie (in 'n stedelike nedersetting) gesoneer Grond is (2) gebruiksone [KONSEP] (1 x 2) (2) 1.4.2 Sentrale sakekern/-gebied (SSK/SSG) (1) Noem TWEE grondgebruik Oorgangsone (1) sones waar kommersiele Residensiële (sone) (1) funksies Landelik-stedelike oorgangsone (1) hoofsaaklik voorkom [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 6 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 1.4.3(a) Naby die landelik-stedelike oorgangsone (1) Bewyse Groot erwe (1) dat grond gebruik Lae digtheid van geboue/groot huise (1) sone in B2 Ver weg van die (swaar) nywerhede (1) hoë Argitektuur van geboue (1) inkomste res. gebied Inwoners besit motors (motorhuise) (1) is Breë paaie/strate (1) Tuine en bome/Esteties aantreklik (1) Weg van die SSG (1) Hoë sekuriteitsmure (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.4.3 (b) Swaar (nywerheid) (1) (1 x 1) (1) 1.4.4 Beskikbaarheid van goedkoper grond (2) Verduidelik Dit is goedkoper om op plat grond te bou (2) TWEE ekonomie Minder duur om besoedeling te bestry (2) se redes Naby grootmaat-vervoer (2) waarom Naby arbeidsmag (2) dit aan die buitewyk Laer brandstofkoste (2) geleë is Naby grondstowwe (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.5 Twee grondgebruike is onversoenbaar (2) Waarom Bewaar die estetika van die grondgebruik (aanvaar voorbeelde) (2) is grondgeb Behou hoë waarde van grond/eiendom (2) ruiksone Om die impak van besoedeling te verminder (aanvaar voorbeelde) (2) B2 nie Verlig verkeersopeenhopings (2) naby A nie? Verminder gesondheidsrisiko's (aanvaar voorbeelde) (2) Aanvaar antwoorde van A (swaar nywerhede) Twee grondgebruike is onversoenbaar (2) Verminder die estetiese voorkoms (2) Verminder die waarde van grond/eiendom (2) Verhoog die impak van besoedeling (aanvaar voorbeelde) (2) Meer verkeersopeenhopings (2) Verhoog gesondheidsrisiko's (aanvaar voorbeelde) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5.1 Geboue is verwaarloos/vervalle (aanvaar voorbeelde) (1) Bewys van Gebreekte vensters (1) stedelike verval/ Graffiti op die mure (aanvaar voorbeelde) (1) Agteruit Rommel / vullis in die strate (1) gang [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 7 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 1.5.2 Werkloosheid (1) Noem Armoede (aanvaar voorbeelde) (1) TWEE Gebrek aan bekostigbare behuising (1) sosiale oorsake Verlate geboue (aanvaar voorbeelde) (1) van Onwettige bewoning (aanvaar voorbeelde) (1) stedelike Gebrek aan belangstelling van verhuurders om op te gradeer (1) verval Swak dienslewering (aanvaar voorbeelde) (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.5.3 Gebrek aan finansies (2) Gee redes Wanbestuur van fondse (aanvaar voorbeelde) (2) waarom munisipalit Mense betaal nie munisipale rekeninge nie (2) eit v KS nie Munisipaliteit het ander dringende prioriteite (aanvaar voorbeelde) (2) aandag gee aan Gebrek aan vaardighede/kapasiteit (aanvaar voorbeelde) (2) stedelike Onwettige besetting van geboue (2) verval nie Geboue is privaat eiendom (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5.4 Lok meer besighede/beleggers (aanvaar voorbeelde) (2) PARAGRAAF Verduidel Lok meer kliënte (aanvaar voorbeelde) (2) ik posi Lok meer toeriste (2) tiewe Beïnvloed die vermenigvuldiger-effek (aanvaar voorbeelde) (2) impak v. stedelike Skep meer werksgeleenthede (aanvaar voorbeelde) (2) vernuwin Verhoog werkers se vaardighede (2) op eko- Verhoog die waarde van eiendomme (2) nomie van Verbeter infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2) Wynberg [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 8 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA 2.1 2.1.1 B (1) 2.1.2 B (1) 2.1.3 C (1) 2.1.4 C (1) 2.1.5 D (1) 2.1.6 A (1) 2.1.7 B (1) 2.1.8 B (1) (8 x 1) (8) 2.2 2.2.1 Z (1) 2.2.2 Z (1) 2.2.3 Y (1) 2.2.4 Z (1) 2.2.5 Y (1) 2.2.6 Z (1) 2.2.7 Y (1) (7 x 1) (7) 2.3 2.3.1 Die toestand om nie toegang tot voldoende voedsame kos te hê nie (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) Aanvaar: het nie (voldoende) voedsame kos nie (1) 2.3.2 25,8 (1) % (1 x 1) (1) 2.3.3 Groot streke grond verwerk (2) Van foto Gebruik van masjinerie/trekker/tegnologie(aanvaar voorbeelde) (2) grootskaal boerdery Wetenskaplike metodes word gebruik ( aanvaar voorbeelde) (2) positief op Gebruik van plaagdoders (2) voedsel produksie [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.3.4 Toegang tot boerderytoerusting/tegnologie (1) Grafiek Toegang tot finansiering (1) Twee ekonomies Toegang tot bewerkbare grond (1) e uitdaging [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) vir kleinskaals e boere Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 9 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 2.3.5 TOEGANG TOT BOERDERYTOERUSTING/TEGNOLOGIE PARAGRAAF Gebrek aan masjinerie sal doeltreffendheid/produktiwiteit verminder (2) Verduidelik Beperkte bewerking van grond, dus word minder voedsel geproduseer (2) hoe ekonomies Handarbeid is minder doeltreffend, wat lei tot laer oesopbrengste (2) e Vertragings in plant/oes beïnvloed gewasgehalte/marktoegang (2) uitdagings n Gewasdiversiteit word verminder, wat lei tot minder voedsame opsies (2) negatiewe Gebrek aan hibriede sade/geneties gemodifiseerde sade/stel gewasse impak op voedselpro bloot aan negatiewe elemente van weer (2) duksie kan Beperkte gebruik v, plaagdoders maak gewas vatbaar vir insekte/plae (2) he Gebrek aan inentings-/dooptenke stel vee bloot aan siektes (2) F+K Oneffektiewe boerderymetodes verminder gewasproduksie (2) Gebrek aan vervoer/berging sal veroorsaak dat produkte bederf (2) TOEGANG TOT FINANSIERING Finansiële instellings sal nie lenings toestaan nie, dus sal hulle nie saad/toerusting kan koop nie (2) Boere sal nie finansiering genereer nie en dus nie genoeg voedsel verskaf om te verkoop nie (2) Kan nie arbeidskoste bekostig nie, wat lei tot minder voedselproduksie (2) Beperkte toegang tot finansiering verminder volhoubaarheid (aanvaar voorbeelde) (2) TOEGANG TOT BEWERKBARE GROND Minder bewerkbare grond verminder voedselproduksie (2) Gewasdiversiteit word belemmer deur beperkte bewerkbare grond (2) Beperkte geleentheid vir uitbrei weens gebrek aan bewerkbare grond (2) Oorbeweiding van grond as gevolg van gebrek aan bewerkbare grond (2) [ENIGE VIER - MAKSIMUM TWEE UITDAGINGS] (4 x 2) (8) INSTRUKSIES VIR DEELMERKING TOEGANG TOT BOERDERYTOERUSTING EN -TEGNOLOGIE Gebrek aan masjinerie (1) Beperkte bewerking van grond (1) Handarbeid is minder doeltreffend (1) Vertragings in plant/oes (1) Gewasdiversiteit word verminder (1) Gebrek aan hibriede sade/geneties gemodifiseerde sade (1) Beperkte gebruik van plaagdoders (1) Gebrek aan inentings-/dooptenks (1) Oneffektiewe boerderymetodes (1) Gebrek aan vervoer/berging (1) TOEGANG TOT FINANSIERING Finansiële instellings sal nie lenings aan kleinskaalse boerdery gee nie(1) Kleinskaalse boere sal nie genoeg voedsel kan verskaf nie (1) Hulle sal nie arbeidskoste bekostig nie (1) Beperkte toegang tot finansiering belemmer navorsing (1) TOEGANG TOT BEWERKBARE GROND Minder bewerkbare grond (1) Gewasdiversiteit word belemmer (1) Beperkte geleentheid vir uitbreiding (1) Oorbeweiding van grond (1) [MAKSIMUM VIER PUNTE] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 10 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 2.4 2.4.1 KwaZulu-Natal (1) (1 x 1) (1) 2.4.2 'Die motor-industrie sluit aan by al die elektroniese, hoë-waarde Kwoteer vervaardiging, voedselprosessering, en optiese vesel sektore' (2) (1 x 2) (2) 2.4.3 Direkte verbinding met die lughawe/hawe (2) Waarom (Buitelandse) beleggings (2) Dube handelsha Skep werk (2) we n NOS [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.4.4 Laer vervoerkoste (2) Hoe Lughawe/hawe is maklik toeganklik (aanvaar voorbeelde) (2) afstand lughawe + Toegang tot internasionale markte (2) hawe Verminder koste vir uitvoere/invoere (aanvaar voorbeelde) (2) ligging van [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) motoraan legte in Dube NOS bevoorde el 2.4.5 Opgradering van plaaslike gemeenskappe sal 'n verskeidenheid Verduid werksgeleenthede bied (2) elik hoe Vaardighede-opgradering sal lei tot hoër inkomste en groter koopkrag (2) verskeid enheid Die vermenigvuldiger-effek sal lei tot meer werksgeleenthede (2) vervaar Verskillende tipes nywerhede in een gebied sal beleggers lok (2) digings Verbeterde infrastruktuur sal meer besighede lok (2) nywerh Meer skakelnywerhede verhoog werksgeleenthede (2) ede in Uitvoer van hierdie produkte sal hawetariewe verhoog (2) Dube NOS n Buitelandse beleggings dra by tot die BGP (Bruto Geografiese Produk) (2) positiew [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) impak op INSTRUKSIES VIR DEELMERKING ekono Opgradering van plaaslike gemeenskappe (1) mie van provinsi Die vermenigvuldiger-effek (1) he Verskillende tipes nywerhede in een gebied (1) Verbeterde infrastruktuur (1) Meer skakelnywerhede (1) Uitvoer van hierdie produkte (1) Buitelandse beleggings (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 11 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 2.5 2.5.1 Besighede wat nie geregistreer is en nie inkomstebelasting te betaal Wat is die nie (2) informele sektor? [KONSEP] (1 x 2) (2) INSTRUKSIES VIR DEELMERKING Besighede wat nie geregistreer is nie (1) Hulle betaal nie inkomstebelasting nie (1) 2.5.2 Meer toeganklik vir potensiële kliënte (1) (1 x 1) (1) Waarom handelaar langs hoofstraat 2.5.3 Geen behoorlike bergingsfasiliteite nie (aanvaar voorbeelde) (1) Noem Goedere kan vrot (aanvaar voorbeelde) (1) TWEE uitdagings Goedere word gesteel (aanvaar voorbeelde) (1) informele Insekte/Plae (aanvaar voorbeelde) (1) handelaar s ervaar Swaar weerstoestande (aanvaar voorbeelde) (1) met tipe Markmededinging (1) goedere [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 2.5.4 Vakansieseisoen vermeerder kopers (2) Tabel Meer toeriste, dus meer potensiële kliënte (2) Verklaar In Des. Koopkrag van plaaslike inwoners neem toe as gevolg van ekstra groot inkomste/bonusse (2) aantal Mense het addisionele inkomste (gedurende die feestyd) (aanvaar informele handelaa voorbeelde) (2) rs [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.5.5 Hulle sou die sektor kon reguleer (aanvaar voorbeelde) (2) Hoe Hierdie inligting kan gebruik word om ideale liggings vir informele munisip handelaars op te stel (aanvaar voorbeelde) (2) aliteit van RB Dit sou hul inkomstebasis verhoog (2) voordeel Monitor kwaliteit van goedere wat verkoop word (aanvaar voorbeelde) (2) trek uit Monitor gesondheids- en veiligheidsomstandighede (aanvaar voorbeelde) permitte (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.5.6 Wys gebiede vir handel aan (2) Wat kan Voorsien infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2) RB munisipali Voorsien bergingsfasiliteite (aanvaar voorbeelde) (2) teit aann Doeltreffende polisiëring (aanvaar voorbeelde) (2) informele handelaar Fasiliteer vennootskappe met formele/private sektor (aanvaar voorbeelde) s verskaf (2) met geld van Opgradering van entrepreneuriese programme (aanvaar voorbeelde) (2) permitte Toegang tot befondsing (aanvaar voorbeelde) (2) Voorsiening van basiese dienste (aanvaar voorbeelde) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [60] TOTAAL AFDELING A: 120 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 12 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE 3.1 KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE 3.1.1 A (1) (1 x 1) (1) 3.1.2 Oppervlakte = (3,5(1) cm x 100) (1,8 cm x 100) (Speling 3,4 cm - 3,6 cm) = 350(1) m x 180(1) m (Speling 340 m - 360 m) = 63 000 m² (1) (Speling 61 200 m2 – 64 800 m²) (4 x 1) (4) 3.1.3 Skaal van die topografiese kaart is (5x) kleiner (1) Skaal van die ortofotokaart is (5x) groter (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.1.4 Totale jaarlikse verandering: 11 x 5' = 55' (1) weswaarts MD vir 2025: 18°19' + (1) 55' = 18°74' 19°14' wes van ware noord (1) (3 x 1) (3) 3.1. 5 Om die korrekte posisie van die ware Noord te bepaal (1) (1 x 1) (1) 3.2 KAARTINTERPRETASIE 3.2.1 (a) B (1) (b) A (1) (2 x 1) (2) 3.2.2 Dit het baie kruisings wat pendelaars sal vertraag (2) Verduide Langer tyd op pad lei tot vermorsing van brandstof (2) lik hoe straatpa- Baie kruisings het motorkapings tot gevolg (2) trone Langer tyd op pad lei tot padwoede/stres (2) uitdagin Verkeersopeenhopings veroorsaak ongelukke (2) gs vir pendela [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) ars sal skep INSTRUKSIES VIR DEELMERKING Dit het baie kruisings (1) Verhoogde tyd op die pad (1) Verkeersopeenhoping (1) [MAKSIMUM EEN PUNT] 3.2.3 Landelike-stedelike oorgangsone (1) (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 13 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 3.2.4 Ruimte is beskikbaar (2) Waarom Die grond is goedkoop (2) hierdie grondgeb Grond is plat (2) ruik sone Toeganklik vir die landelike en stedelike gemeenskappe (2) geskikte ligging vir Vreedsame/stil area (2) begraaf Estetiese aantrekkingskrag (2) plaas? [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.2.5 Spoorlyn (1) (Ander) pad (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.2.6 Steenkool (1) (1 x 1) (1) 3.2.7 Gelyk grond (1) Beskikbare grond (1) (1 x 1) (1) 3.2.8 Verskaf werksgeleenthede (2) Ekonomi Verhoog koopkrag/meervoudige effek (2) ese voordele Verbeter vaardighede van mense in die plaaslike gemeenskap (2) vir die Toegang tot goedere (2) plaaslike Toegang tot verbeterde infrastruktuur (2) gemeens kap [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 3.3.1 Lae van inligting wat bo-op mekaar geplaas word (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 3.3.2 Dreinerings(laag) (1 ) (1 x 1) (1) 3.3.3 Teken laag C in die skets (1) (1) hierbo (1) oor. Pas die data- lae van (1) A en B op die (1) skets toe. Instruksie vir nasien: 1 punt vir rye bome 1 punt vir beboste gebied 1 punt vir nie-standhoudende water (3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 14 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 3.3.4 Sinkgate (1) Noem Ingesakte grond (1) TWEE bewys Nie-standhoudende water (1) stukke Bosveld (bewaring) (1) wat buffering [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) ondersteun TOTAAL AFDELING B: 30 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Geography

Explore more published documents in this catalogue.

View all