Skip to content

Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

MemorandumMusicGrade 12202419 pages

Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN MUSIEK V2 MEI/JUNIE 2024 NASIENRIGLYNE PUNTE: 30 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 2 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne Nota aan die nasiener: Kandidate moet krediet ontvang vir enige korrekte antwoorde wat nie in hierdie nasienriglyne voorkom nie. AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND) VRAAG 1 Snit 1 1.1 Noteer die ritme van die ontbrekende note. Antwoord: ½ ½ ½ ½ ½ ½ ½ punt x 6 soos aangedui (3) Snit 2 1.2 Noteer die ontbrekende note by (A) en (B). Antwoord: Toonhoogte en ritme moet korrek wees: ½ punt x 2 (1) [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 3 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak. 2.1 Identifiseer die kadense aan die einde van elk van die volgende TWEE uittreksels. Snit 3 2.1.1 Antwoord: Volmaakte kadens 1 punt (1) Snit 4 2.1.2 Antwoord: Plagale kadens 1 punt (1) 2.2 Identifiseer die prominente komposisietegnieke in die volgende TWEE uittreksels. Snit 5 2.2.1 Omkering Verkleining Kreeftegang Ostinato 1 punt (1) Snit 6 2.2.2 Teenbeweging Sekwens Omkering Vergroting 1 punt (1) Snit 7 2.3 Watter EEN van die volgende beskryf die metrum? Drieslagmaat Vierslagmaat Onreëlmatig Tweeslagmaat 1 punt (1) Snit 8 2.4 Identifiseer die tipe toonleer wat in hierdie uittreksel gebruik is. Chromaties Mineur Pentatonies Heeltoon 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 4 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne Snit 9 2.5 Dui TWEE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 9 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Monofoniese tekstuur gevolg deur polifoniese tekstuur SATB met solis X Gesinkopeerde melodieë X Homofoniese tekstuur gevolg deur monofoniese tekstuur Stemme sing in oktawe aan die begin van die uittreksel Djembe-begeleiding X 1x2 (2) (8 ÷ 2) [4] TOTAAL AFDELING A: 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 5 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE Beantwoord VRAAG 3 (IAM) OF VRAAG 4 (JAZZ) OF VRAAG 5 (WKM). Nota aan die nasiener: as 'n kandidaat meer as twee items vir 'n vraag invul, moet net die eerste twee nagesien word. VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Snit 10 3.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Inleiding in vierslagmaat Melodie in unisoon Gesproke teks deur 'n hoë manstem X Gesinkopeerde akkordeonakkoorde X Melodie deur 'n tenoorstem Inleiding in vrye tydmaat X Gesproke teks deur 'n hoë vrouestem Enkelvoudige tweeslagmaat X 1x3 (3) Snit 11 3.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Gesinkopeerde ritmes X Liggaamsperkussie en mafahlawana X Lied in unisoon Liggaamsperkussie en tamboeryne Geharmoniseerde melodie X Vokale glysang ('scooping') X SATB Krepitasie 1x3 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 6 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne Snit 12 3.3 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 12 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Krepitasie word gebruik Baskitaar speel dieselfde note as tenoorstem X Klawerbord speel enkellynmelodie X Melodie deurlopend herhaal X Djembe, baskitaar en klawerbord Inleiding met elektriese kitaar Gesintetiseerde perkussie, baskitaar en klawerbord X Poliritmes 1x3 (3) Snit 13 3.4 Dui aan of die volgende beskrywings van die uittreksel WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' onder elke beskrywing. Antwoord: 3.4.1 onwaar 3.4.2 waar 1x2 (2) Snit 14 3.5 Beskryf die funksie van die krepitasie in hierdie uittreksel. Antwoord: • Dit demonstreer die opwinding wat die sangers ervaar gedurende die voordrag • Dit voeg ʼn dramatiese effek by die musiek Enige EEN (1) Snit 15 3.6 Noem die Suid-Afrikaanse solokunstenaar wat jy met hierdie uittreksel assosieer. Antwoord: Inkunz' Emdaka 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 7 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 3.7 Watter item hieronder beskryf die melodiese beweging op die konsertina in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Herhaalde Afgaande Ritmiese Onomatopee motief sekwens improvisasie 1 punt (1) Snit 16 en 17 3.8 Snit 16 en 17 is twee verskillende weergawes van dieselfde lied. Beskryf die begeleiding in elke snit. Antwoord: SNIT 16 SNIT 17 • Akkoordbegeleiding, orkesstrykers het • Hoof vokale lyn aanvanklik ondersteunende rol, fluit voeg onbegeleid, later kom djembe- addisionele melodiese fragmente by, roffels by gemengde perkussie Enige korrekte beskrywing = 1 x 2 (2) Snit 18 en 19 3.9 Snit 18 en 19 is twee verskillende weergawes van dieselfde lied. 3.9.1 Noem EEN prominente melodiese instrument in die begeleiding van Snit 18. Antwoord: Fluit 1 punt (1) 3.9.2 Noem EEN prominente begeleidingsinstrument in Snit 19. Antwoord: Kitaar 1 punt (1) 3.9.3 Beskryf die ritmiese karakter in elke snit. Antwoord: SNIT 18 SNIT 19 • Lewendig en voorwaarts • Wiegend en lig 1x2 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 8 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne Snit 20 3.10 Noem EEN groep/kunstenaar wat jy met hierdie uittreksel assosieer. Antwoord: Philip Tabane 1 punt (1) 3.11 Kies 'n term wat die voordragtegniek beskryf wat in die vokale party gehoor word. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Poliritme Roep en antwoord Lofdig Improvisasie 1 punt (1) Snit 21 3.12 Beskryf die funksie van die bastrom en die baskitaar in hierdie uittreksel. Antwoord: Bastrom • Verskaf die gevoel van die amaZulu indlamu-dans • Behou die konstante voortstuwende pols. Baskitaar • Verskaf die akkoordraamwerk van die stuk • Skep die basis van die mbaqanga-stemming ('groove') • Perkussiewe timbre dra by tot die mbaqanga styl Enige EEN punt per instrument = 1 x 2 (2) Snit 22 3.13 Beskryf kortliks die volgende VIER musiekkenmerke wat hierdie uittreksel sy kenmerkende stylkarakter gee: harmonie, tempo en polsslag, melodie en instrumentasie. Antwoord: Harmonie • Sikliese akkoordstruktuur • Akkoordprogressie: IV–V–I–I7 Tempo en polsslag • Matige tot lewendige tempo • Skiffle-agtige polsslag • Jive-/Swing-ritmes Melodie • Melodiese materiaal word in improvisasie ontwikkel • Nabootsing tussen saksofoon en penniefluit, waarna elkeen improviseer Instrumentasie • Twee solo-instrumente: saksofoon en penniefluit • Word begelei deur kitaar en tromme Enige EEN korrekte beskrywing per eienskap (4) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 9 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne Nota aan die nasiener: as 'n kandidaat meer as twee items vir 'n vraag invul, moet net die eerste twee nagesien word. VRAAG 4: JAZZ Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Snit 23 4.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 23 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Melodie 'n oktaaf uitmekaar deur saksofoon en X trompet Vrye melodiese improvisasie = 120 X Melodie word deur die tromboon gespeel Gesinkopeerde klavierakkoorde X Big band 12 maat-blues Enkelvoudige vierslagmaat X 1x3 (3) Snit 24 4.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 24 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Afro-Kubaanse jazz X Tenoorsaksofoonsolo Verskeidenheid perkussieritmes X Gesinkopeerde ragtime-ritmes Vaste vierslagbaslyn Gebroke-akkoord-melodieë X Big band-verwerking X Geïmproviseerde blaserpartye 1x3 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 10 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne Snit 25 4.3 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 25 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Herhalende frases in baslyninleiding X Majeur toonsoort Vermenging van Dixieland en swing Versierde vokale lyn X Wye vokale omvang X 'Comping' in ritmeseksie X Onreëlmatige tydmaat Polifoniese tekstuur 1x3 (3) Snit 26 4.4 Dui aan of die volgende beskrywings van die uittreksel WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' onder elke beskrywing. Antwoord: 4.4.1 onwaar 4.4.2 waar 2 punte (2) Snit 27 4.5 Beskryf die rol van die klavier in hierdie uittreksel. Antwoord: • Speel 'n kort inleiding • Speel die ostinato/kort melodiese riffs • Voorsien die ritmiese dryfkrag • Verskaf 'n Afrika perkussiewe timbre • Verskaf die harmoniese basis (modale akkoorde)/speel slegs twee verskillende akkoorde Enige TWEE (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 11 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne Snit 28 4.6 Noem die Suid-Afrikaanse jazz-styl wat jy met hierdie uittreksel assosieer Antwoord: Cape jazz/Marabi/Afro-jazz Enige EEN (1) 4.7 Watter item hieronder beskryf die melodiese beweging van die blaserseksie in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Opgaande Melodiese Afgaande Melodiese sekwens omkering sekwens improvisasie 1 punt (1) Snit 29 en 30 4.8 Beskryf die gegewe aspekte van die musiek in Snit 29 en 30. Antwoord: ASPEKTE SNIT 29 SNIT 30 • Elektriese kitaar • Klarinet melodie Instrumentasie prominent aan die prominent met tromstel van inleiding begin met tromstel wat en klavier vanaf die begin bygevoeg word van die snit • Manshoofsanger sing • Groep manssangers Tipes sanger(s) saam met vrouegroep • Matige tempo • Matige tempo Tempo/Polsslag • Skiffle-agtige polsslag • Swing-polsslag 2x3 (6) Snit 31 4.9 Noem EEN groep/kunstenaar wat jy met hierdie vokale jazz-styl assosieer. Antwoord: Flying Jazz Queens/Dark City Sisters 1 punt (1) 4.10 Kies 'n term wat die komposisietegniek beskryf wat in die vokale party gehoor word. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Sekwens Poliritme Herhaling Improvisasie 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 12 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne Snit 32 4.11 Beskryf die funksie van die baslyn in hierdie uittreksel. Antwoord: • Voorsien/omlyn die akkoordstruktuur van die stuk • Verskaf deurgaans 'n lopende bas ('walking bass'), waar elke polsslag in 4/4-tydmaat 'n noot bevat • Skep 'n voorwaartse beweging Enige TWEE (2) Snit 33 4.12 Beskryf kortliks die volgende DRIE musiekkenmerke wat hierdie uittreksel sy eiesoortige stylkarakter gee: melodie, ritme en harmonie. Antwoord: Melodie • Chromatiese beweging van 3 note • Interval van 'n terts is prominent • 'n Voortstuwende blaserseksie • Gebruik van kort melodiese riffs Ritme • Alle instrumente speel dieselfde ritme • Heelwat rustekens waartydens die groep ophou speel • Sinkopasie Harmonie • Dissonante benadering/Nootclusters/Moderne jazz • Parallelle akkoorde Enige EEN korrekte beskrywing per eienskap (3) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 13 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne Nota aan die nasiener: as 'n kandidaat meer as twee items vir 'n vraag invul, moet net die eerste twee nagesien word. VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Snit 34 5.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 34 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Fluit en trompet speel melodie in unisoon Trompet speel melodie X Orrel- en koperblaasbegeleiding X Acciaccaturas Saamgestelde vierslagmaat Doppio movimento Melodiese versiering X Herhalende melodiese fragmente X 1x3 (3) Snit 35 5.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 35 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Legato-melodie op saksofoon X Skutter Non legato-melodie op solotrompet Simbale Moderne stylperiode X Stryker-, blaser- en perkussie-ensemble Wals X Groot simfonieorkes X 1x3 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 14 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne Snit 36 5.3 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 36 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Drieslagmaat Molto legato e pianissimo X Allegro giocoso Harmonieë in noue ligging X Melismas X SSAB Adagio espressivo X Opera 1x3 (3) Snit 37 5.4 Dui aan of die volgende beskrywings van die uittreksel WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' onder elke beskrywing. Antwoord: 5.4.1 onwaar 5.4.2 waar 2 punte (2) Snit 38 5.5 5.5.1 Identifiseer die korrekte ritmiese motief wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. X 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 15 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 5.5.2 Beskryf die gegewe aspekte van die musiek in Snit 38. Antwoord: ASPEKTE SNIT 38 Tempo • Adagio/Stadige seksie/inleiding • Drie blokakkoorde (herhaal) • Homofoniese tekstuur Openingsmate • Forte/harde dinamiek • Volle orkes 1x2 (2) Snit 39 5.6 5.6.1 Identifiseer die korrekte ritmiese motief wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. X 1 punt (1) 5.6.2 Beskryf die gegewe aspekte van die musiek in Snit 39. Antwoord: ASPEKTE SNIT 38 Tempo • Allegro/Vinnige seksie • Begin met 'n enkele melodiese frase op viole • Monofoniese tekstuur word gevolg deur 'n Openingsmate polifoniese/kontrapuntale tekstuur • Begin piano/sag, word geleidelik harder en weer sagter teen die einde 1x2 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 16 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne Snit 40 5.7 Noem die karakter in Die Towerfluit wat jy met hierdie uittreksel assosieer. Antwoord: Papageno 1 punt (1) 5.8 Watter item hieronder beskryf die vokale lyn in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Melismaties en Melismaties Sillabies Improvisatories sillabies 1 punt (1) Snitte 41 en 42 5.9 Voltooi die volgende tabel: Antwoord: EIENSKAP SNIT 41 SNIT 42 Tydmaatteken • Drieslagmaat • Tweeslag-/Vierslagmaat • Oorweldig deur Stemming • Ernstig/Statig/Opreg liefde/Ekstaties EEN korrekte feit per blokkie = ½ punt x 4 (2) Snit 43 5.10 Noem die komponis van die werk waaruit hierdie uittreksel geneem is. Antwoord: Mendelssohn 1 punt (1) 5.11 Identifiseer die gedeelte van hierdie werk waaruit hierdie uittreksel geneem is. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. GEDEELTE VAN WERK ANTWOORD Begin van die uiteensetting Tweede tema/onderwerp Einde van die ontwikkeling X Begin van die rekapitulasie 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 17 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne Snit 44 5.12 Beskryf die basparty in hierdie uittreksel. Antwoord: • Geplukte/pizzicato-baslyn in die lae strykers • Ondersteun/Omlyn die akkoorde • Herhaalde enkelnoot (begin op die tonika) • Word meesal op die opmaat en eerste polsslag gespeel Enige EEN (1) Snitte 45 en 46 5.13 Beskryf die gegewe aspekte van die musiek in Snit 45 en 46. Antwoord: ASPEKTE SNIT 45 SNIT 46 • Melodie word deur hoë • Melodie nou ʼn oktaaf laer Hantering van strykers gespeel in die strykers melodie in die strykers • 'n Yl, akkoord- • 'n Yl, akkoord- begeleiding in die laer begeleiding in die laer strykers volgehou strykers volgehou • Begin met 'n herhaalde • Die bas speel 'n dominantakkoord in pizzicato-figuur op die lang nootwaardes opmaat en die Begeleiding gevolg deur die tonika- hoofpolsslag van die akkoord in die lae maat strykers • 'n Sestiendenoot- begeleidingsfiguur word in die hoë strykers bygevoeg Enige TWEE korrekte eienskappe = 2 x 2 (4) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 18 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING C: VORMONTLEDING (VERPLIGTEND) VRAAG 6 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Snit 47 Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 19 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne Snit 47 weer 6.1 Gee 'n skematiese uitleg van die struktuur. Trek rye in die tabel hieronder en dui elke seksie met sy ooreenstemmende maatnommers aan. Antwoord: SEKSIES MAATNOMMERS SEKSIES MAATNOMMERS A ½ Maat 1 – 8 ½ A ½ Maat 1 – 8 ½ OF B ½ Maat 9 – 16 ½ B  Maat 9 – 20  Koda ½ Maat 17 – 20 ½ met 'n koda ½ punt x 6 OF (½ punt x 2) + (1 x 2) (3) Snit 48 6.2 Noem die toonsoort en tipe kadens by (S). Die notasie is NIE op die partituur aangedui NIE. Antwoord: Toonsoort: C Majeur Kadens: Volmaakte kadens 1x2 (2) Snit 49 6.3 Vergelyk die volgende mate in die tjelloparty (die notasie by (X) en (Z) is NIE op die partituur aangedui NIE): 6.3.1 Mate 9 tot 10 by (W) met mate 11 tot 12 by (X) Noem die komposisietegniek by (X). Antwoord: Variasie (van die tema)/Gevarieerde herhaling 1 punt (1) 6.3.2 Maat 13 by (Y) met maat 14 by (Z) Noem die komposisietegniek by (Z). Antwoord: Sekwens 1 punt (1) 6.4 Lewer kommentaar op die F# in die begeleiding in maat 19. Antwoord: (Chromatiese) Deurgangsnoot 1 punt (1) Snit 50 TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all