Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2015
MEMORANDUM
VAK: EKONOMIE V1 (10731)
Skip to contentAll 2015 papers %202015%20Preparatory%20Examination%20Paper_hlayiso.com_--14747984-6602-4d68-a89a-339c7ef58679/v1-7a5a15ad65c47c648255/card.webp)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4b579af8-e0b1-4689-a729-7d9986eea052/v1-e91730b4b9b539964aa8/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--468fe2d7-94f8-43ec-88c6-86cf12e31969/v1-b9f94b025e76d883b8ba/card.webp)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37295a41-5de8-4317-9725-dc223714aee3/v1-561d5cdb129296dcc9f2/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ba246fa2-7d32-4ab7-981e-10d6b2dd4a91/v1-9e6be78dfbf1eddf2a29/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--bda96458-ebe4-44b9-92e5-333e776e1614/v1-73e56ee11a0a58283c94/card.webp)
View all





Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Economics Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2015 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 507.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Gauteng Mock Exam 2015
Questions in this paper
- Question 1.1The foreign exchange market and the balance of payments accounts16 marks
- Question 1.2Protectionism and free trade8 marks
- Question 1.3Protectionism and free trade6 marks
- Question 2Business cycles and forecasting40 marks
- Question 3South African economic and social indicators40 marks
- Question 4The circular flow model, national account aggregates and the multiplier40 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
EKONOMIE
(Eerste Vraestel)
MEMORANDUM
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGE KEUSEVRAE
1.1.1 A (kapitaalmark)
1.1.2 B (resessie)
1.1.3 B (1 April tot 31 Maart)
1.1.4 C (portefeulje)
1.1.5 A (staatsbelasting op invoere en uitvoere)
1.1.6 A (3%)
1.1.7 C (tegnologie)
1.1.8 C (werkverskaffing) (8x2) (16)
1.2 PASITEMS
1.2.1 B (Beweging van goedere en dienste tussen verskillende deelnemers
in die ekonomiese kringloop)
1.2.2 C (Tydsduur tussen 15 en 20 jaar)
1.2.3 D (ʼn Volle of gedeeltelike besit staatsbeheerde onderneming of
staatsagentskap)
1.2.4 A (Die prys van een land se monetêre eenheid, in terme van ʼn ander
land se monetêre eenheid .
1.2.5 G (ʼn Persentasie vermindering in die totale belasting betaalbaar.)
1.2.6 F (Proses waar die lewensstandaard van die meerderheid van die
inwoners van ʼn land mense verbeter.)
1.2.7 E (ʼn Plan vir Suid-Afrika om teen 2030 armoede te bestry en
ongelykhede te verminder.)
1.2.8 H (Die verhouding tussen invoer- en uitvoerpryse) (8x1) (8)
1.3 IDENTIFISEER KONSEPTE
1.3.1 Nie-uitsluiting/vry-ryer
1.3.2 vermenigvuldiger
1.3.3 uitvoerbevordering
1.3.4 dumping/storting
1.3.5 arbeidsproduktiwiteit
1.3.6 ekstrapolasie (6x1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
1
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
AFDELING B
Beantwoord TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Noem enige TWEE argumente ten gunste van vryhandel.
Spesialisasie
Ekonomiese skale
Groter verbruikerskeuses
Mededinging en innovasie Enige (2x1) (2)
2.1.2 Hoe sal ʼn swak wisselkoers (rand) Suid-Afrikaanse uitvoere
beinvloed?
Uitvoere sal goedkoper word. (1x2) (2)
2.2 Data Respons
2.2.1 Identifiseer ʼn siklus en ʼn amplitude op die diagram.
Siklus: ACE
Amplitude: AB/CD/EF (2x1) (2)
2.2.2 Beskryf AC op die diagram.
Dit dui aan ʼn afswaaifase/afname in ekonomiese
aktiwiteite/inkrimping (1x2) (2)
2.2.3 Wat is die belangrikheid van G op die diagram?
Tendens (G) dui die langtermyn-rigting van die ekonomie
aan. (2)
2.2.4 Hoe kan fiskale maatreëls toegepas kan word om die
ekonomiese aktiwiteite van C tot E op die diagram te verhoog?
Uitgebreide fiskale beleid is nodig.
Toename in staatsbesteding
Afname in belasting (2x2) (4)
2
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
2.3 Data Respons
2.3.1 Noem TWEE voorbeelde van belasting op goedere.
BTW
invoerregte (2x1) (2)
2.3.2 Beskryf die term basiese pryse
Basiese pryse verteenwoordig die bedrag wat die produsent
ontvang van die verbruiker/bedrag betaalbaar aan die
verskaffers van die produksiefaktore/die aanvanklike pryse
in die produksie van finale goedere en dienste – voor
belasting en subsidies in ag geneem word. (2)
2.3.3 Watter nasionale berekening-metode sluit die berekening van
basiese pryse in?
Bestedingsmetode
of
Inkomemetode (1x2) (2)
2.3.4 Bereken die waarde van (A). Dui ALLE berekeninge aan.
R miljard
Bruto waarde toegevoeg teen basiese pryse 200
Belasting op goedere 30
Minus subsidies op goedere 16
Bruto Binnelandse Produk teen markpryse 214
Maks 2 as slegs die antwoord gegee word (4)
2.4 Onderskei tussen ʼn stabiele (vaste) maar aanpasbare wisselkoers en ʼn
beheerde wisselkoers.
Stabiele (vaste) maar aanpasbare wisselkoers
Die staat bepaal die wisselkoers.
Dit verklaar die pariwaarde van die geldeenheid in terme van goud.
bv. $1=1ons goud.
Die pariwaarde verwys na die prys waarteen dit teruggekoop sal word
en word gesien as ʼn spesifieke mikpunt.
Die waarde van die geldeenheid word toegelaat om te beweeg binne ʼn
toegelate wisseling/skommeling.
Die wisselkoers word gehandhaaf binne in voorafbepaalde speling, bv 1
persent, d.w.s. tussen $0.99 en $1.01 = 1 ons goud. (Maks 4)
3
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
Beheerde wisselkoers
Die waarde van die wisselkoers word bepaal deur markkragte.
Die waarde word toegelaat om te wissel tussen ʼn voorafbepaalde
grens.
Monetêre owerhede tree in deur die aankoop en verkoop van
buitelandse valuta.
Hulle beinvloed dus die vraag en aanbod van buitelandse valuta.
(Maks. 4) (8)
2.5 Hoe kan Suid Afrika voordeel trek deur uitvoere na buitelandse markte
te subsidieer?
ʼn Uitvoersubsidie is ʼn aansporing wat aangebied word aan
produsente wat uitvoerpotensiaal het/finansiële bystand deur die staat
aan nywerhede wat uitvoerpotensiaal het.
Die doel is om invoerkoste te verminder en om industrië aan te
moedig om meer uit te voer.
Hulle sal kan meeding op internasionale basis.
Subsidies verminder die uitvoerwaarde en maak dit aantrekliker vir
die oorsese markte.
Dit verhoed ook surplus voorraad wat ʼn negatiewe impak op die
plaaslike ekonomie het. (4x2) (8)
[40]
4
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Noem enige TWEE oorwegings wat gebruik kan word om ʼn
ekonomie te assesseer.
Prestasies
Vergelykings
Spesifikasies
Doeleindes
Voorsorgmaatreëls (Enige 2x1) (2)
3.1.2 Hoe kan progressiewe persoonlike inkomstebelasting gebruik
word om ongelykhede in Suid-Afrika te verminder?
Hoërinkomste groepe betaal ʼn hoër belastingkoers as laer
inkomste groepe
Dit verminder die inkomstegaping tussen verskillende
groepe in die samelewing.
Die belasting word aangewend om gratis maatskaplike
dienste aan die gemeenskap te bied.
(Aanvaar enige ander relevante antwoord.) Enige (1x2) (2)
3.2 Data Respons
3.2.1 Wat, volgens die uittreksel, is die grootste bydraer tot die
onderprestasie in die Suid-Afrikaanse ekonomie?
Arbeidsintensiewe sektore soos klerasie en skoene hou aan
om te onderpresteer. (2)
3.2.2 Beskryf die begrip deindustrialisasie.
Proses van verandering wat veroorsaak word deur die
verwydering of vermindering van nywerheidskapasiteit of
nywerheidsaktiwiteit, spesifiek swaarnywerhede of
vervaardigingsnywerhede in ʼn land of streek.
(Aanvaar enige ander aanvaarbare antwoord) (2)
3.2.3 Verduidelik hoe Suid-Afrika dieselfde groei soos ander
ontwikkelende lande kan behaal.
Suid-Afrika moet die vervaardigingsektor gebruik om groei in
die ander sektore te stimuleer.
(Aanvaar enige ander aanvaarbare antwoord) (2)
5
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
3.2.4 Hoe verskil ‘n groeivermenigvuldiger van ʼn werksvermenig-
vuldiger nywerheid?
Werksvermenigvuldiger-nywerhede: Sommige
nywerhede is baie arbeidsintensief. Werkskepping is baie
maklik in hierdie sektor.
Groeivermenigvuldiger-nywerhede: Sommige nywerhede
konsentreer meer op produksievlakke/uitset, soos kapitaal
intensiewe-nywerhede.
(Aanvaar enige ander relevante antwoord) (2x2) (4)
3.3 Data Respons
3.3.1 Identifiseer TWEE sosiale aanwysers uit die tabel.
Lewensverwagtinge
Verwagte jare van skoolopleiding
BNI per kapita Enige (2x1) (2)
3.3.2 Beskryf die konsep Menslike Ontwikkelingsindeks
MOI is ʼn opsomming van langtermyn-progressie van drie
basiese dimensies van menslike ontwikkeling: ʼn lang en
gesonde lewe, toegang tot kennis en ʼn behoorlike
lewenstandaard. (1x2) (2)
3.3.3 Wat dui daarop dat Suid Afrikaners finansieël beter daaraan
toe is in 2013 as in 1980?
Die BNI het toegeneem vanaf 9.756 tot 11.788. (1x2) (2)
3.3.4 Hoe kan die verwantskap tussen lewensverwagting en
verwagte jare van skoolopleiding ekonomiese groei
beinvloed?
ʼn Lae lewensverwagting beinvloed negatief, vaardighede
gaan gou verlore en produksievlakke word beinvloed.
Verhoogde jare op skool, maar lewensverwagting steeds
dieselfde, meer vaardighede maar korter produktiewe
jare.
(Aanvaar enige ander relevante antwoord) (2x2) (4)
6
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
3.4 Verduidelik Produksie Prys Indeks as ʼn ekonomiese aanwyser.
Die PPI word gebruik om die VPI te voorspel.
Dit meet die prys waar die eerste handelstransaksie plaasvind.
Die prys van ingevoerde goedere word gemeet by die plek waar dit die
land binne kom.
Die prys van vervaardigde goedere word gemeet wanneer dit die
fabriek verlaat en is nie verbind aan die verkoopprys aan die verbruiker
nie.
Die PPI sluit in kapitaal en halfverwerkte goedere en sluit dienste
uit.
Die PPI meet die koste van produksie en nie die lewenskoste nie.
(4x2) (8)
3.5 Waarom kan die term ongebalanseerd beskryf word as hoofrede vir die
Noord/Suid verdeling?
Die Noorde word aangesien as meer ontwikkeld as die Suide.
Die Noorde het hoër lewensstandaarde as die Suide.
Die Noorde voer vervaardigde produkte uit, terwyl die Suide primêre
produkte uitvoer.
Baie lande in die Suide is afhanklik van die Noorde vir hulle
voortbestaan bv. lenings ens.
(Aanvaar enige ander relevante antwoord) (Enige 4x2) (8)
[40]
7
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
VRAAG 4
4.1.1 Noem enige TWEE lede van die G8-lande.
Rusland
Kanada
Frankryk
Italië
Amerika
Engeland
Duitsland
Japan Enige (2x1) (2)
4.1.2 Watter effek sal volgehoue beurtkrag op buitelandse beleggings Suid-
Afrika hê?
Dit sal buitelandse beleggings in Suid-Afrika verminder.
(Aanvaar enige relevante antwoord.) (2)
4.2 Data respons
4.2.1 Noem die TWEE deelnemers wat nie in die diagram ingesluit
is nie.
Die staat
Buiteland (2x1) (2)
4.2.2 Beskryf die begrip lekkasies
Uitvloei van geld uit die ekonomie (2)
4.2.3 Identifiseer TWEE lekkasies in ʼn geslote ekonomie.
Besparing
Belasting (2x1) (2)
4.2.4 Verduidelik die vermenigvuldiger-effek as daar ʼn groot
belegging in die ekonomie plaasvind.
ʼn Belegging beteken ʼn invloei van geld in die ekonomie.
Dit sal die welstand van die land verhoog.
Die vraag na goedere en dienste sal hoër wees en dit sal die
aanbod van goedere en dienste stimuleer.
ʼn Toename in aanbod sal die vraag na produksiefaktore
stimuleer.
Dit kan lei tot ʼn toename in ekonomiese aktiwiteite, bv. werk-
skepping. (2x2) (4)
8
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
4.3 Data Respons
4.3.1 Noem TWEE redes vir die nywerheidsaksie in the platinum
mynbedryf volgens die spotprent.
Lae lone
Geen behoorlike huise en sanitasie (2x1) (2)
4.3.2 Beskryf TWEE effekte van nywerheidsaksie op besighede op
die korttermyn.
Besighede verloor winste.
Afname in verkope.
(Aanvaar enige relevante antwoord) (2x2) (4)
4.3.3 Wat is die positiewe sosiale impak van nywerheidsaksie op
die langtermyn?
Daar kan gekyk word na die pleidooi van die werkers.
Werkers kan ʼn toename in hul salaris ontvang en dit kan
hulle lewenstandaard verhoog.
Sosiale-ekonomiese omstandighede kan verander bv.
verskaffing van huise deur die staat.
(Aanvaar enige ander relevante antwoord) Enige (2x2) (4)
4.4 Bespreek kortliks die styging in besteebare inkomste en internasionale
toerisme as vraagredes vir internasionale handel.
Verhoging in besteebare inkomste
- Verbruikers is geneig om hulle vraag na goedere en dienste te
verhoog indien hul besteebare inkomste verhoog.
- Indien die plaaslike mark nie aan hul behoeftes kan voldoen, nie
sal hulle na ander lande kyk vir hierdie goedere en dienste.
- Indien die sosiale status van mense verhoog, is hulle geneig om
hul vraag vanaf plaaslike produkte na internasionale produkte
oor te skakel. Maks 4
Internasionale toerisme en migrasie
- Mense word voorgestel aan nuwe tegnologie en smake as hulle
ander lande besoek.
- Nuwe behoeftes ontstaan en sodanige goedere word dan
ingevoer. Maks 4
(2x4) (8)
9
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
4.5 Hoe doeltreffend was die gebruik van aansporings in die totstand-
koming van nuwe besighede in die Nywerheidsontwikkelingsones
(NOS). Motiveer jou antwoord.
Aansporings om in NOS te investeer
Belastingvrye aansporings – belastingvrye invoere van
grondstowwe of halfverwerkte produkte.
Vaardigheidsondersteuningsprogram – belastingvrye toelae vir
vaardigheidsontwikkeling.
Kritiese infrastrukturele programme – kontanttoelae om
infrastruktuur te bou of uit te brei.
Buitelandse beleggingstoegewings – kontanttoelae van
buitelandse besighede wat wil belê in nuwe vervaardigings
besighede.
IOS – die groei is baie stadig. Die aansporings aangebied was
nie aanloklik nie.
Beleggers is nie aangelok na plekke soos Gauteng en Saldanha
Baai soos verwag nie.
Coega en Richardsbaai was meer suksesvol. (4x2) (8)
(Maks 4 indien aansporings genoem is en maks 4 vir die sukses
bespreking)
TOTAAL AFDELING B: 80
10
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
AFDELING C
Beantwoord slegs EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL: PUNTETOEKENNING:
Inleiding Maks. 2
Liggaam:
Hoofgedeelte:
Bespreek in besonderhede/In-diepte bespreking/
Ondersoek/Bespreek krities/ Ontleed/(analiseer) Maks. 26
/Vergelyk/ Evalueer/ Onderskei/
Verduidelik/Assesseer/Debatteer
Addisionele gedeelte:
Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/ Evalueer
krities/Teken ‘n grafiek en verduidelik/ Gebruik die
gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die gegewe Maks. 10
grafiek/ Bereken/Lei af/ Vergelyk/ Onderskei/
Interpreteer/Debateer kortliks/Hoe/Stel voor/ Gebruik
die inligting en argumenteer, debateer, evalueer
Gevolgtrekking Maks. 2
TOTAAL 40
VRAAG 5 MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE –40 MINUTE
Dienslewering deur die openbare sektor speel ʼn belangrike rol in ons daaglike
lewens.
Bespreek breedvoerig die redes vir openbaresektor-mislukking (26)
Na jou mening, hoe kan die staat die elektrisiteit krisis in Suid Afrika
oplos? (10) [40]
Inleiding
Openbaresektor-mislukking gebeur wanneer die ekonomie en die land se hulpbronne op so ʼn
manier bestuur word dat die welsyn van mense nie verbeter word nie en die dienslewering
ondoeltreffend en oneffektief is.
(Aanvaar enige relevante antwoord)
(Maks 2)
11
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
HOOFDEEL
REDES VIR OPENBARESEKTOR-MISLUKKING
Liggaam
Gebrek aan kapasiteit
- Baie bestuurders het nie die vermoë om projekte doeltreffend te bestuur, fondse te
spandeer en kontrole oor inspirante werkers uit te oefen nie.
- Swak opleiding en min ondervinding
- Swak bestuurstegnieke
- Voorbeelde: gebrek aan kapasiteit: al die begrotingstoelae word nie bestee,
onvanpaste skoolgeboue, gemeenskappe gebruik nog steeds emmerstelsel vir toilette
en voorskoolse opvoeding is nie universeel nie.
Apatie van amptenare
- Amptenare moet verantwoordelik gehou word vir die werk wat hulle aangestel is om
te doen.
- Gebrek aan motivering om uitstekende werk te doen.
- Werkers weet nie hoe om goeie dienste te lewer nie.
Korrupsie
- Daar is menige aangemelde gevalle oor korrupsie in die openbare sektor.
- Korrupsie verlaag die staat se vermoë om sy beskikbare hulpbronne te gebruik om die
lewenstandaard te verbeter omdat nasionale hulpbronne eerder in die sakke van
staatsamptenare beland.
Snelle verstedeliking
- Is die beweging van mense van die platteland na stede
- Armoede in landelike gebiede en klein dorpies lei tot ʼn snelle verstedelikingskoers na
al die groter dorpe.
- Die bevolking in die vier grootste sentra het vinnig gegroei en dit het vir hierdie
gebiede moeilik gemaak om by te hou met die voorsiening van behuising,
onderwysfasiliteite en ander gemeenskapsdienste.
Huursoek
- Huur kom voor wanneer die welstand van een persoon verbeter word ten koste van
die welstand van ander mense.
- Wanneer daar min kontrole is, oor fondse wat gebruik moes wees om die arm mense
se welstand te verbeter, misbruik word deur amptenare.
(Maks 26)
12
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
ADDISIONELE GEDEELTE
Na jou mening, hoe kan die staat die elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika oplos?
Maak meer fondse beskikbaar om nuwe kragstasies te bou.
Maak gebruik van hernubare energie hulpmiddels.
Gebruik alternatiewe middels van energie: sonenergie.
Gebruik minder steenkool om elektrisiteit op te wek
Voed mense op in die bewaring van energie.
(Aanvaar enige alternatiewe antwoord) (Maks 10)
Gevolgtrekking
Openbare sektor-mislukking kan lei tot die ondergang van die ekonomie, wat kan lei tot die
ontevredenheid van die inwoners van die land.
(Aanvaar enige ander relevante gevolgtrekking) (Maks 2)
13
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
VRAAG 6 EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 20 MINUTE
Die aanbod-benadering beklemtoon die styging in aanbod deur die uitbreiding
van die produksiekapasiteit van ʼn land.
Bespreek die aanbodkant-benadering wat in Suid-Afrika gebruik word om
groei en ontwikkeling te bevorder onder die volgende opskrifte:
(1) Effektiwiteit en doeltreffendheid van markte
(2) Besigheidsdoeltreffendheid.
(3) Die koste om sake te doen. (26)
Evalueer mededinging as ʼn ontwikkelingsbeleid in Suid-Afrika. (10)
Inleiding
Die aanbodkant benadering tot ekonomiese groei en ontwikkeling het betrekking op die
vermoë van ʼn land om goedere en dienste te produseer.
(Aanvaar enige ander toepaslike inleiding) (Maks. 2)
Liggaam
HOOFDEEL
PRODUSEER GROEI EN ONTWIKKELING
Aanbodkant stel voor dat staatsinmenging slegs toegelaat moet word indien dit
sal lei tot die glad verloping van markte.
Aanbod in die ekonomie is bestendig, veral in die korttermyn, om meer te
produseer moet meer werkers opgelei word, meer toerusting moet aangekoop
en geinstalleer word, meer elektrisiteit is nodig, en beter paaie moet voorsien
word.
14
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
Prys
AV1 AA AA1
Price AV
P1
P2
AV1
AV
0 Y Y1 Output
Uitset
Die kurwe is vertikaal by Y in die korttermyn. Indien AV toeneem van AV na
AV1,sal pryse toeneem sonder ʼn toename in uitset. Inflasie sonder groei is die
eindresultaat.
Die aanbod-kant benadering stel dat die potensiale AA1 kurwe gevestig is aan
die regter kant van AA kurwe, sodat as AV toenoem, uitset kan toeneem sonder
ʼn toename in pryse (sonder inflasie).
(Maks 2 vir grafiek en 4 vir bespreking)
DIE SUID-AFRIKAANSE BENADERING
1. DIE DOELTREFFENDHEID EN EFFEKTIWITEIT VAN MARKTE
- Indien ʼn besigheid sy doelwitte (wins en groei) bereik het, is die besigheid
effektief.
- In Suid-Afrika poog die staat om hierdie doel deur wetgewing te bereik.
Doeltreffendheid
Regerings eis dat meer swart mense in die ekonomiese hoofstroom
geabsorbeer word omdat hulle voorheen uitgelaat was.
Twee wette is ingestel om die voorkeur van swart werkers en swart besighede
te bevorder:
(1) Wet op gelyke indiensneming verhoed diskriminasie en vereis dat die
werksmag die ras en geslagsprofiel van die bevolking weerspieël.
- Besighede het ʼn gelyksheidsplan met die Department van Arbeid en
inspekteure van die departement besoek besighede om nakoming te
verseker.
15
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
(2) Die Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtigingswet: Die Wet op BBSEB
se doel is om die getal swart mense wat besighede besit en beheer te
verhoog in die land en ongelykhede te verminder.
Effektiwiteit
- Pareto-effektiwiteit is ʼn situasie waar die welvaart van die gemeenskap op ʼn
maksimum is, en dit is daarom onmoontlik om die welvaart van een individu te
verhoog sonder om ʼn ander slegter daaraan toe te maak.
Mededinging
Dit vind plaas op drie maniere:
(1) Deur nuwe besighede op te rig
(2) Verkryging van BVI – direkte beleggings
(3) Vermindering of skrapping van invoerbeperkinge
- Die Wet op Mededinging (1998) verskaf die regulatoriese netwerk om
mededinging tussen plaaslike besighede af te dwing.
- Dit is gemik op anti-mededingingspraktyke wat die gebruik van ʼn dominerende
posisie uitskakel en beheer oor samesmeltings versterk.
- Die Wet maak voorsiening vir ʼn Mededingingskommissie, ʼn
Mededingingstribunaal en die Mededingings Appélhof.
Deregulasie
- Privaatsektor-magsbalans wat vryhandel beperk het was hersien en sommige
uit die weg ruim.
- Die staat poog dat manier van besigheid doen in Suid-Afrika vergemaklik moet
word.
(2) BESIGHEIDSDOELTREFFENDHEID
- Sommige maatreëls dien as aansporings om doeltreffendheid en ander
gevestigde verhoudings te verbeter.
Belastings
- Die Koperatiewe belastings koers is 28%, klein sakeondernemings betaal ʼn laer
koers omdat hulle inkomste minder is as R350 000. Vir Mikro-besighede die
uitset vlak is R750 000.
- Persoonlike inkomstebelasting begin by 18% en neem toe op ʼn stygende skaal
tot 40%.
- Kapitaalwinsbelasting het toegeneem. Vir individue het dit toegeneem tot
33%.
- BTW het dieselfde gebly op 14%.
- Die belastingskoers is redelik in vergelyking met ontwikkelde lande, maar ʼn laer
koers sou bygedra het om ontwikkeling en groei te stimuleer.
16
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
Kapitaalbelegging
- Waardevermindering op kapitaalgoedere word gehef om nuwe belegging aan te
moedig.
- Nuwe masjinierie se waardevermindering is oor vier jaar. 40% in die eerste jaar
en elektroniese toerusting oor drie jaar.
- Die staat voorsien ook kapitaal en lenings aan klein sakeondernemings en groter
besighede.
Menslike hulpbronne
- Sektorale Opvoedkunde en Opleidingsowerhede (SETA’s) fasiliteer naskoolse
werksgeleenthede en opleiding.
- Die Arbeidsverhoudingswet bevorder ekonomiese ontwikkeling, sosiale
regverdiging en vreedsame arbeidsverhoudinge.
Gratis adviserende dienste
- Dit sluit in die ontwikkeling van uitvoermarkte, beheer van SMME’s, landbou
produksie, weervoorspelling en die voorkoming van diersiektes.
(3) BESIGHEIDSKOSTE
- Die beskikbaarheid en koste van infrastruktuurdienste speel ʼn belangrike rol in die
finansiële beskikbaarheid en winste van besighede.
Vervoerkoste
- Vervoeropsies is pad, lug, trein en see vervoer.
- Die staat het hulleself verbind om die vervoerstelsel in die land te verbeter en meer
bekostigbaar te maak.
Kommunikasiekoste
- Kommunikasieopsies is kabel, sein- en pos.
- Kabelkommunikasie in Suid-Afrika is die duurste in die wêreld, maar is baie
effektief.
- Hierdie hoë koste maak inligtingstegnologie vir besighede en individue baie duur.
Energiekoste
- Die twee hoofbronne van energie in Suid Afrika is elektrisiteit en brandstof.
- Hoë energiepryse vertraag die effektiwiteit van die ekonomie.
(Maks. 26)
.
17
Downloaded from hlayiso.com
10731/15
ADDISIONELE DEEL
Evalueer mededinging as ʼn ontwikkelingsbeleid in Suid Afrika.
Kompetisie verhoog markeffektiwiteit.
Besighede fokus meer en innovasie is sterker as mededinging teenwoordig is.
Dit verbeter die algehele kwaliteit van die vervaardigde produkte.
Hoëkwaliteit-produkte kan veel makliker uitgevoer word en ding mee op ʼn
internasionale vlak.
In Suid-Afrika is daar nog steeds probleme waar sekere markte oorheers word
deur monopolieë, wat drastiese prysverhogings veroorsaak. Kartelle hou hul pryse
hoog.
Die Mededingingskommissie speel ʼn belangrike rol as dit kom by monopolieë.
Voorbeelde; die sementindustrie, banke, selfoonbesighede, Tigerbrands ens.
Suid-Afrika het ʼn goeie vervaardigingsektor gebou en het die potensiaal om
internasionaal mee te ding.
Die Departement van Handel en Nywerheid is verbind om Suid-Afrika se toegang
tot internasionale markte te versterk.
(Aanvaar enige relevante antwoorde) (Maks 10)
Gevolgtrekking
Aanbodkant-benadering word gebruik om ʼn omgewing te skep waar besighede,
nywerhede en markte optimaal kan funksioneer.
(Aanvaar enige relevante slot) (Maks 2)
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL 150
18
Study this subject
Recommended for this subject
%202015%20Preparatory%20Examination%20Paper_hlayiso.com_--14747984-6602-4d68-a89a-339c7ef58679/v1-7a5a15ad65c47c648255/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 Question Paper (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4b579af8-e0b1-4689-a729-7d9986eea052/v1-e91730b4b9b539964aa8/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--468fe2d7-94f8-43ec-88c6-86cf12e31969/v1-b9f94b025e76d883b8ba/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Question Paper (Afr)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37295a41-5de8-4317-9725-dc223714aee3/v1-561d5cdb129296dcc9f2/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Question Paper (Afr)
%202020%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ba246fa2-7d32-4ab7-981e-10d6b2dd4a91/v1-9e6be78dfbf1eddf2a29/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--bda96458-ebe4-44b9-92e5-333e776e1614/v1-73e56ee11a0a58283c94/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Economics

Question paper
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 12 P1 Free State Mock 2025 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P2 Mpumalanga Mock 2025 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper