Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2019
10731
EKONOMIE
VRAESTEL 1
TYD: 2 uur
PUNTE: 150
13 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2019 papers %20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37295a41-5de8-4317-9725-dc223714aee3/v1-561d5cdb129296dcc9f2/card.webp)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4b579af8-e0b1-4689-a729-7d9986eea052/v1-e91730b4b9b539964aa8/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--468fe2d7-94f8-43ec-88c6-86cf12e31969/v1-b9f94b025e76d883b8ba/card.webp)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82e9d47a-c817-4545-9700-e9e2b9b7de9b/v1-301c5aae90a68c6175ee/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--d34a6a9d-f432-46f7-873d-1a849eb9a1cc/v1-813bf44cd2b14d59ad5b/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--498eaf17-b8bb-4092-a221-96afe7bd7aa2/v1-cb2a96f2ffed9fd37ab2/card.webp)
View all

_hlayiso.com_--cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941/v1-2f8e9b7acbc676448fd6/card.webp)



Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Question Paper (Afr)
Grade 12 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 525.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1The role of the public sector46 marks
- Question 1.2The role of the public sector8 marks
- Question 1.3South Africa’s industrial policies and their suitability in terms of international best practice12 marks
- Question 2The role of the public sector40 marks
- Question 3South Africa’s industrial policies and their suitability in terms of international best practice40 marks
- Question 4South African economic and social indicators14 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 2
(Vraestel 1) 10731 / 19
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
EKONOMIE
(Vraestel 1)
TYD: 2 uur
PUNTE: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING:
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Antwoord TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Antwoord EEN van die twee vrae.
2. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Antwoorde wat die vereiste aantal
oorskry, sal NIE nagesien word nie.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
4. Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord neer.
5. Lees die vrae versigtig deur.
6. Begin ELKE vraag op
7. Laat 2 – 3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.
8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
konteks van die antwoorde voldoen aan die vereistes van die vrae.
9. Gebruik slegs blou of swart ink.
10. Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word.
11. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 3
(Vraestel 1) 10731 / 19
AFDELING A: VERPLIGTEND
VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1 Verskeie keuses word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die
vraagnommer (1.1.1 – 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1 Die ‘vermenigvuldiger effek’verwys na hoe aanvanklike verhoging in
investering, owerheidsbesteding of uitvoere lei tot proporsionele
groter verhoging in die vlak van ....
A inkomste.
B pryse.
C rentekoerse.
D werkloosheid.
1.1.2 Die konsep wat gebruik word om veranderinge te analiseer wat in
reeks data, oor sekere tydperk voorkom word ... genoem.
A tendens
B bewegende gemiddeldes
C samevallende aanwysers
D amplitude
1.1.3 Die Medium Termyn Bestedings Raamwerk (MTBR) toon
owerheidsbesteding en inkomste vir tydperk van ... jaar.
A een
B drie
C twee
D vier
1.1.4 Indien die wisselkoers verander vanaf $1 = R6 na $1 = R8, as gevolg van
markkragte, kan ons aflei dat ...
A die $ gedepressieer het teenoor die R.
B die R gedepressieer het teenoor die $.
C die R devalueer het teenoor die $.
D die $ devalueer het teenoor die R.
1.1.5
inkomstevlak per kapita gebruik om ekonomiese ontwikkeling in lande
te vergelyk, word ... genoem.
A die Menslike Ontwikkelingsindeks
B die Bruto Nasionale Inkome per Kapita
C die Noord-Suid verdeling
D millenium doelwitte
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 4
(Vraestel 1) 10731 / 19
1.1.6 Die Industriële Ontwikkelingsone (IOS) wat in die Oos-Kaap geleë en is
gefokus is op die uitvoer van motoronderdele vir uitvoerdoeleindes
word die .... IOS genoem.
A Richardsbaai
B OR Tambo Internasionale Lughawe
C Saldanhabaai
D Coega
1.1.7 Data wat ingesamel word, wat verband hou met die samestelling van
die .
A statistieke
B regstellende aksie
C demografie
D onderwys
1.1.8 In Suid-Afrika is ... in beheer van die meeste infrastruktuur soos
byvoorbeeld vervoer, kommunikasie en energie.
A die ekonomie
B private beleggers
C die Johannesburgse Effektebeurs (JSE)
D die regering (8 x 2) (16)
1.2 beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die
ANTWOORDBOEK neer.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Bruto Binnelandse A Kommersiële banke betaal die Reserwebank
Produk (I) om geld te leen.
1.2.2 Handelsliberalisering B Die totale vergoeding ontvang deur die
produksiefaktore vir die produksie van finale
1.2.3 Ekspansionêre / goedere en dienste binne die landsgrense
Uitbreidende beleid
C Dit word gemeet aan Reële BBP gedeel deur
1.2.4 Vryswewende die aantal werkers.
wisselkoers
D Die doel is om produksie uit te brei na
1.2.5 Industriële bydraende sektore met die fokus op
Beleidsaksieplanne metaalvervaardiging en groen en
(IPAP) energiebesparende nywerhede.
1.2.6 Uitgebreide Openbare E Die afskaffing van owerheidsinmenging in
Werke Program internasionale handel
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 5
(Vraestel 1) 10731 / 19
1.2.7 Repokoers F
skep deur arbeidsintensiewe metodes te
1.2.8 Lewensverwagting gebruik
G Regering verlaag belasting en verhoog staats-
besteding.
H Dit is die aantal jare
geboorte.
I Die waarde van geldeenheid word bepaal
deur markkragte. (8 x 1) (8)
1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf SLEGS die term
langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer.
Akronieme en afkortings sal nie aanvaar word nie.
1.3.1 Besteding deur besighede op kapitaalgoedere
1.3.2 Indien Staatsbesteding groter is as staatsinkome
1.3.3 Die protokol of organisasie wat daarop gemik is om die proses van
intergrasie van Afrika-lande te veskerp om te verseker dat die
vasteland sy regmatige rol in die wêreldekonomie speel
1.3.4 Ruimtelike Gebiede wat spesifiek voordele aan myne, vervaardiging,
toerisme en ander besighede bied
1.3.5 Die staatsdepartement wat gebruik om die bemagtiging,
transformasie en vordering van sake en nywerhede te meet.
1.3.6 Die indeks (aanwyser) verwyder die effek van inflasie sodat die reële
BBP aangedui word. (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 6
(Vraestel 1) 10731 / 19
AFDELING B
Antwoord TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.
VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE redes vir die aanvraag na buitelandse valuta,soos
die Amerikaanse dollar ($). (2 x 1) (2)
2.1.2 Hoekom word huishoudings gesien as belangrike deelnemer in die
ekonomiese kringloop? (1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
WAAR DIE GELD VANDAAN KOM
Die grootste gedeelte van staatsbesteding kom van die Nasionale Inkomste
Fonds, hoofsaaklik deur belasting en heffings. Die regering leen ook geld by
beleggers, sodat daar skole, hospitale en beter paaie gebou kan word. Die
staat is bewus van die risiko geassossieer met opgehoopte skuld en strewe
daarna dat departemente meer effektief moet werk met openbare fondse en
vermorsing van fondse moet verminder.
INKOMSTEBELASTING 2018 / 19
PERSOONLIKE INKOMSTEBELASTING 505.8bn
KORPORATIEWE INKOMSTEBELASTING 231.2bn
BTW 348.1bn
DOEANE EN AKSYNSBELASTINGS 97.4bn
BRANDSTOFHEFFINGS 77.5bn
ANDER 84.8bn
TOTAAL 1344.8bn
[Bron: https://www.pwc.co.za]
2.2.1 Identifiseer EEN indirekte belasting vanaf die bostaande tabel. (1)
2.2.2 Noem die regerings departement wat verantwoordelik is vir die
monitering van die effektiewe gebruik van openbare fondse. (1)
2.2.3 Beskryf kortliks die aksynsbelasting. (2)
2.2.4 Hoekom is dit nodig vir die owerheid om skole en hospitale aan
landsburgers te verskaf. (2)
2.2.5 Bereken die totale persentasie persoonlike inkomstebelasting op die
totale staatsinkomstebelasting. Toon alle berekeninge.
(Rond die antwoord af tot twee desimale plekke.) (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 7
(Vraestel 1) 10731 / 19
2.3 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
VRYHANDEL TUSSEN SA EN NIGERIË WORD TERUGGEHOU
Die vryhandels-ooreenkoms wat tussen die twee Afrika reuse Suid-Afrika en
Nigerië in Kigali ter tafel gelê is, bly ongeteken. Die ooreenkoms op die Afrika
Kontinentale Vryhandelsgebied (A
kontinent, wat Afrika-lande en besighede na hoër vlakke van groei sal lei.
Die ooreenkoms bind lande om 90% van tariewe op goedere af te skaf.
[Bron: The New Age Business, 22 Maart 2018]
2.3.1 Noem EEN ander Handelsooreenkoms wat Suid-Afrika, met ander
Afrikalande deel. (1)
2.3.2 Gee EEN voordeel wat Suid-Afrika verkry deur met Nigerië handel te
dryf. (1)
2.3.3 Beskryf kortliks die term vryhandelsgebied. (2)
2.3.4 Verduidelik die impak van vryhandel op die pryse van goedere. (2)
2.3.5 Hoe sal die heffing van handelstariewe op ingevoerde goedere Suid-
Afrika bevoordeel? (2)
2.4 Verduidelik die rol van die besigheidsektor (firmas) in die ekonomiese
kringloopmodel. (4 x 2) (8)
2.5 Evalueer die voorsiening van openbare goedere en dienste in Suid-Afrika. (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 8
(Vraestel 1) 10731 / 19
VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem enige TWEE komponente wat ingesluit is in die M3
geldvoorraadaanwyser. (2 x 1) (2)
3.1.2 Hoe kan tegnologie bydra tot die ondersteuning van kleinsake
ontwikkeling? (1 x 2) (2)
3.2 Bestudeer die onderstaande artikel en beantwoord die vrae wat volg.
Chinese maatskappye beoog om $10 miljard in Limpopo Spesiale
Ekonomiese Sone te belê
Nege Chinese maatskappye het hulle daartoe verbind om meer as $10
miljard in die Musina-Makhado spesiale ekonomiese sone (SES) te belê
Daar is vier projekte in die SES geïdentifiseer, naamlik die kragsentrale,
kookaanleg, legering (allooi) fabriek en staal-vervaardiging.
Dit sal aanleiding gee tot die totstandkoming en begin van die SES en lei
tot die ekonomiese veranderinge in Musina en Makhado, wat gevolglik
daartoe sal lei tot sakegeleenthede en werkskepping vir die bevolking van
die Vhembe-distrik.
[Bron: The Citizen, 26 Mei 2018]
3.2.1 Noem EEN voordeel van die SES-belegging aan die Limpopo-
gemeenskappe. (1)
3.2.2 metaalvervaardiging
gebruik word. (1)
3.2.3 Verduidelik kortliks wat Spesiale Ekonomiese Sone (SES) is. (2)
3.2.4 Verduidelik hoekom streeksontwikkeling multi-deminsionele proses
behoort te wees. (2)
3.2.5 Hoe sal plaaslike ontwikkeling in Suid-Afrika die res van Afrika
bevoordeel? (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 9
(Vraestel 1) 10731 / 19
3.3 Bestudeer die onderstaande spotprent en beantwoord die vrae wat volg.
STAPELPRYSE VERDRIEDUBBEL, A.G.V. DIE WÊRELD SE VOEDSELVERSKAFFING
WAT OMGESKAKEL WORD VIR BRANDSTOFVERBRUIK
Jou kind is honger?
My SUV is
RASEND!
BIO
DIESEL
GLOBALE
NOORDE GLOBALE
SUIDE
[Bron: euro-meeting.blogspot.co.za/2010/11/feeding-world.html]
3.3.1 Waarom is die dame se baba in die Globale Suide honger? (1)
3.3.2 Noem EEN voordeel vir die gebruik van biodiesel. (1)
3.3.3 Verduidelik kortliks die Noord-Suid-verdeling. (2)
3.3.4 Waarom word Suid- lende
land op die Menslike Ontwikkelings Indeks (MOI)? (2)
3.3.5 Hoe word Suid-Afrika bevoordeel deur globalisering? (2 x 2) (4)
3.4 Verduidelik goeie regering en belegging in maatskaplike kapitaal as maatstaf vir
streeksontwikkeling in Suid-Afrika. (2 x 4) (8)
3.5 Evalueer die impak van afwaartse kredietgradering van Suid-Afrika op die
ekonomie deur kredietagentskappe. (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 10
(Vraestel 1) 10731 / 19
VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Lys enige TWEE tipes wisselkoersstelsels. (2 x 1) (2)
4.1.2 ê op ekonomiese
ontwikkeling? (1 x 2) (2)
4.2 Bestudeer die onderstaande spotprent en beantwoord die vrae wat volg.
ARM. HELP
ASSEBLIEF
ons moet die SARB
oorweeg
[Bron: www.cartoonstock.com]
4.2.1 Noem EEN endogene oorsaak van besigheidssiklusse. (1)
4.2.2 Beskryf die toestand van die ek (1)
4.2.3 Wanneer is ekonomie amptelik in resessie? (2)
4.2.4 Wat kan die SARB doen om die ekonomie te stimuleer? (2)
4.2.5 Hoe kan totale aanbod verhoog word om inflasie te bekamp, wat deur
oorskot aanvraag veroorsaak is? (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 11
(Vraestel 1) 10731 / 19
4.3 Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.
HUISHOUDING VERSPREIDING VOLGENS PROVINSIES, 2011 EN 2017
Basiese dienste word nie aan individue verskaf nie maar aan groepe of mense wat
saamleef en wat hulpbronne as huishoudings deel.
Provinsie 2011 2011 2017 2017
Huishoudings % Verspreiding Huishoudings % Verspreiding
Wes-Kaap 1 634 000 11,3 1 933 876 11,4
Oos-Kaap 1 687 385 11,7 1 773 395 10,5
Noord-Kaap 301 404 2,1 353 709 2,1
Vrystaat 823 316 5,7 946 639 5,6
KwaZulu-Natal 2 539 429 17,6 2 875 843 17,0
Noord-Wes 1 062 015 7,3 1 248 766 7,4
Gauteng 3 909 022 27,1 4 951 137 29,3
Mpumalanga 1 075 488 7,4 1 238 861 7,3
Limpopo 1 418 102 9,8 1 601 083 9,5
Suid-Afrika 14 450 162 100 16 923 309 100
[Bron: StatsSA – the state of basic service delivery in South Africa: In-depth analysis of the community
survey 2017 data]
4.3.1 (1)
4.3.2 Watter provinsie toon die meeste verbetering in dienslewering? (1)
4.3.3 Verduidelik kortliks die begrip maatskaplike aanwyser. (2)
4.3.4 Hoe kan Suid-Afrika voldoende watervoorrade aan die land verseker? (2)
4.3.5 Waarom is die interpretasie en vergelyking van sosiale aanwysers
uitdaging? (2 x 2) (4)
4.4 Bespreek kortliks die lopende rekening en die kapitaaloordragrekening in die
betalingsbalans. (4 x 2) (8)
4.5 Evalueer die gebruik van aanwysers om die gesondheid van
bepaal. (8)
TOTAAL AFDELING B: 80
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 12
(Vraestel 1) 10731 / 19
AFDELING C
Beantwoord EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK. Jou
antwoord sal soos volg geasesseer word.
PUNTE
STRUKTUUR VAN OPSTEL
TOEKENNING
Inleiding
-antwoord:
vraagonderwerp verband hou, te definieer.
Maks. 2
Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding insluit nie.
Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie.
Vermy om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan
bespreek.
Liggaam
Hoofdeel: Bespreek in detail / Diepgaande bespreking / Ondersoek /
Maks. 26
Bespreek krities / Analiseer / Vergelyk / Evalueer / Onderskei /
Differensieer / Verduidelik
Addisionele deel: Gee eie mening / Bespreek krities / Evalueer /
grafiek en verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek / Bereken / Lei af / Maks. 10
Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Interpreteer / Debatteer kortliks /
Hoe? / Maak voorstelle
Slot
Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit:
feite wat alreeds genoem is, te herhaal
Enige mening of waardeoordeel van die feite wat bespreek is Maks. 2
Addisionele ondersteuningsinligting wat die bespreking / analise
versterk
Aanbevelings
TOTAAL 40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 13
(Vraestel 1) 10731 / 19
VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE (Publieke sektor) 40 PUNTE – 40 MINUTE
Bespreek die rol van markte in (26 punte)
Evalueer die vermenigvuldiger formule van -sektor model hieronder op die
ekonomie.
of
(10 punte) [40]
VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 40 MINUTE
Bespreek volledig hoe groei en ontwikkeling in Suid-Afrika deur middel van vraag
bevorder kan word, deur gebruik van die volgende opskrifte:
Monetêre beleid (10 punte)
Fiskale beleid (16 punte) (26 punte)
Evalueer die sukses of potensiële sukses van die Nasionale Ontwikkelingsplan
(NOP) in die bevordering van groei en ontwikkeling. (10 punte) [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
TOTAAL: 150
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37295a41-5de8-4317-9725-dc223714aee3/v1-561d5cdb129296dcc9f2/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Question Paper (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4b579af8-e0b1-4689-a729-7d9986eea052/v1-e91730b4b9b539964aa8/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--468fe2d7-94f8-43ec-88c6-86cf12e31969/v1-b9f94b025e76d883b8ba/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Question Paper (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82e9d47a-c817-4545-9700-e9e2b9b7de9b/v1-301c5aae90a68c6175ee/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--d34a6a9d-f432-46f7-873d-1a849eb9a1cc/v1-813bf44cd2b14d59ad5b/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 Question Paper (Afr)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--498eaf17-b8bb-4092-a221-96afe7bd7aa2/v1-cb2a96f2ffed9fd37ab2/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Economics

Memorandum
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)
_hlayiso.com_--cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941/v1-2f8e9b7acbc676448fd6/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 Eastern Cape June 2024 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Memorandum
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)

Question paper