Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2019
10732
EKONOMIE
VRAESTEL 2
TYD: 2 uur
PUNTE: 150
13 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2019 papers %20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37295a41-5de8-4317-9725-dc223714aee3/v1-561d5cdb129296dcc9f2/card.webp)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82e9d47a-c817-4545-9700-e9e2b9b7de9b/v1-301c5aae90a68c6175ee/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--d34a6a9d-f432-46f7-873d-1a849eb9a1cc/v1-813bf44cd2b14d59ad5b/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--498eaf17-b8bb-4092-a221-96afe7bd7aa2/v1-cb2a96f2ffed9fd37ab2/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Paper_hlayiso.com_--14747984-6602-4d68-a89a-339c7ef58679/v1-7a5a15ad65c47c648255/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ba246fa2-7d32-4ab7-981e-10d6b2dd4a91/v1-9e6be78dfbf1eddf2a29/card.webp)
View all

_hlayiso.com_--cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941/v1-2f8e9b7acbc676448fd6/card.webp)



Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Question Paper (Afr)
Grade 12 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 438.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Environmental sustainability16 marks
- Question 1.2The reasons for and consequences of market failures8 marks
- Question 1.3The reasons for and consequences of market failures6 marks
- Question 2Dynamics of imperfect markets40 marks
- Question 3Environmental sustainability40 marks
- Question 4Environmental sustainability14 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 2
(Vraestel 2) 10732 / 19
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
EKONOMIE
(Vraestel 2)
TYD: 2 uur
PUNTE: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.
2. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Oortollige antwoorde sal NIE
nagesien word NIE.
3. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
konteks van jou antwoorde ooreenstem met die kognitiewe vereistes van die
vrae.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Skryf die nommer van die vraag bo-aan die antwoord.
6. Lees die vrae sorgvuldig deur.
7. Begin elke antwoord op ʼn NUWE bladsy.
8. Los 2 – 3 lyne oop tussen onderafdelings van vrae.
9. Gebruik slegs blou of swart ink.
10. Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word.
11. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 3
(Vraestel 2) 10732 / 19
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1 Verskeie opsies word voorsien as moontlike antwoorde vir die volgende vrae.
Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die
vraagnommer (1.1.1 – 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK.
1.1.1 ʼn Onderneming sal sluit indien dit nie sy ... koste kan nakom nie.
A marginale
B gemiddelde veranderlike
C totale
D gemiddelde vaste
1.1.2 ʼn Voorbeeld van ʼn niemeriete goedere is ...
A sigarette.
B onderwys.
C gesondheid.
D veiligheid.
1.1.3 Die goedere van ʼn monopolistiese onderneming is ...
A homogenies.
B gemeenskaplik.
C uniek.
D gedifferensieerd.
1.1.4 Die regering stel minimumpryse / vloerpryse ... markpryse vas.
A onder
B bokant
C verskillend as
D gelyk aan
1.1.5 ʼn Tipe inflasie wat kommoditeite met wisselvallige pryse uitsluit,
staan bekend as ...
A stagflasie.
B deflasie.
C kerninflasie.
D hiperinflasie.
1.1.6 Toerisme word beskou as ... intensief.
A kapitaal
B risiko
C arbeids
D landbou
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 4
(Vraestel 2) 10732 / 19
1.1.7 Enige noemenswaardige langtermyn veranderinge in die verwagte
tendense in die gemiddelde weer vir ʼn streek is bekend as ...
A klimaatsverandering.
B biodiversiteit.
C besoedeling.
D herwinning.
1.1.8 Rioolstorting kan beskou word as ʼn voorbeeld van ... besoedeling.
A grond
B lug
C geraas
D water (8 x 2) (16)
1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B om by ʼn item in KOLOM A te pas. Skryf slegs die
letter (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die ANTWOORDBOEK.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Ekonomiese wins A ʼn Verhoging in loonvlakke
1.2.2 Normale wins B Waar dit onmoontlik is om die welvaart van
een persoon te vermeerder sonder om
1.2.3 Toedelings- iemand anders te benadeel
ondoeltreffendheid
C Wêreld Erfenis-gebied
1.2.4 Pareto optimum
D Wanneer gemiddelde inkomste die
1.2.5 Inwaartse toerisme gemiddelde koste oorskry
1.2.6 Kostedruk-inflasie E Die genot en waardering van ongerepte
natuurskoon
1.2.7 Bewaring
F Die minimum verdienste wat die
1.2.8 Robben Eiland entrepreneur verhoed om die mark te
verlaat
G Om die omgewing te bewaar tot voordeel
van die toekomstige geslag
H Besoeke aan ʼn land deur nie-inwoners van
die land
I Indien ʼn onderneming uitsette lewer wat
nie die verbruikers se voorkeure bevredig
nie
(8 x 1) (8)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 5
(Vraestel 2) 10732 / 19
1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK. (Geen
afkortings en akronieme word toegelaat nie.)
1.3.1 Die instansie wat ʼn bevel uitreik oor aangeleenthede wat deur die
mededingingskommissie voorgestel is
1.3.2 Koste wat private koste en eksterne koste insluit
1.3.3 Goedere soos dwelms en alkohol wat skadelik is vir samelewings
1.3.4 Lae ekonomiese groei, hoe werkloosheid tesame met ʼn verhoging
in die algemene prysvlak
1.3.5 Die tipe toerisme betrokke by besoeke aan museums
1.3.6 Dit verwys na die verstandhoudings, vaardighede en folosofieë wat
deur samelewings ontwikkel is met ʼn lang geskiedenis van
interaksie met hulle natuurlike omgewing. (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 6
(Vraestel 2) 10732 / 19
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK
VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE items wat as eksplisiete koste beskou kan
word. (2 x 1) (2)
2.1.2 Wat sal die effek wees op ʼn indiwiduele mielieboer indien hy die
prys van sy mielies in ʼn volmaakte mark verhoog? (1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Gekinkte vraagkurwe
PRYS
10 F
7
G
4
0 55 100 120 Hoeveelheid
2.2.1 Identifiseer die letter wat die elastiese gedeelte van die grafiek
voorstel. (1)
2.2.2 Gee EEN voorbeeld van ʼn industrie wat onder die tipe
markstruktuur handel dryf. (1)
2.2.3 Beskryf kortliks die konsep van openlike (eksplisiete) (2)
samespanning.
2.2.4 Hoekom is ondernemings in die markstruktuur huiwerig om deel te
neem aan prys-mededinging? (2)
2.2.5 Deur gebruik van bogenoemde grafiek, verduidelik hoekom die
oligopolis nie pryse sal verlaag ten einde sy markaandeel te
vergroot nie. (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 7
(Vraestel 2) 10732 / 19
2.3 Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.
KOSTE EN INKOMSTETABEL
UITSET PRYS GI MI TI GK MK TK
1 21 21 21 21 23 24 23
2 18 18 15 36 19 15 38
3 15 15 9 45 15 7 45
4 12 12 3 48 14 A 56
5 9 9 -3 45 15 19 75
2.3.1 Wat is die effek op totale inkomste indien marginale inkomste
positief is? (1)
2.3.2 By watter uitsetvlak sal die firma winsmaksimalisering bereik? (1)
2.3.3 Verduidelik kortliks die term marginale inkomste. (2)
2.3.4 Bepaal die marginale koste (MK) in die bostaande tabel vir A. (2)
2.3.5 Hoe gebruik die monopolistiese mededinger nie-prys mededinging
om sy markaandeel te vergroot? (4)
2.4 Verduidelik, met behulp van ʼn grafiek, die impak van staatsubsidies op
produksie van goedere en dienste. (8)
2.5 Evalueer die sukses van die Mededingingswet in die bereiking van sy
doelwitte. (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 8
(Vraestel 2) 10732 / 19
VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van items wat herwin kan word.
(2 x 1) (2)
3.1.2 Hoe kan die ekonomie negatief beïnvloed word deur toerisme?
(1 x 2) (2)
3.2 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
BTW VAN TOERISME IS GROTER AS LANDBOU
Finansies
Regering
Handel
Vervaardiging
Vervoer
Mynbou
Persoonlike Dienste
Konstruksie
Noodsaaklike Dienste
Toerisme
Landbou
EKOTOERISME – DIE ONGEREPTE GOUD VAN SUID-AFRIKA
Ekotoerisme het die vermoë om armoede in Suid-Afrika te verlig deur geld na die
ekonomie te bring en werk te skep.
ʼn Organisasie wat in die naam van ekotoerisme en reis gestig is, behels die
Bewarings-Korporasie Afrika (BKA), en dit skep ʼn bewusmaking onder
plaaslike gemeenskappe. Toerisme is ook nou verbind aan biodiversiteit in die
land.
[Bron: www.stassa.gov.za]
3.2.1 Noem die ekonomiese sektor waarin toerisme hoofsaaklik voorkom (1)
3.2.2 Gee EEN rede vir die toenemende groei in toerisme (1)
3.2.3 Beskryf kortliks die konsep van ekotoerisme. (2)
3.2.4 Hoekom is dit belangrik om biodiversiteit in Suid-Afrika te
beskerm? (2)
3.2.5 Wat is die grootste uitdagings vir toerisme in Suid-Afrika? (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 9
(Vraestel 2) 10732 / 19
3.3 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
GREENPEACE
KYOTO RIO CITES
[Bron: The New Age, 27 Maart 2018]
3.3.1 Gee EEN oorsaak van die kweekhuis-effek. (1)
3.3.2 Identifiseer die internasionale ooreenkoms vanaf bostaande wat
spesifiek daarop gerig is om kweekhuisgasse te verminder. (1)
3.3.3 Beskryf kortliks die konsep kweekhuis-effek. (2)
3.3.4 Wat is die hoofdoelwit van CITES? (2)
3.3.5 Evalueer die effektiwiteit van internasionale organisasies om die
verlies aan biodiversiteit aan te spreek (2 x 2) (4)
3.4 Verduidelik kortliks bemarkbare permitte en omgewingsubsidies as
maatstawwe om volhoubare ontwikkeling te verseker. (2 x 4) (8)
3.5 Evalueer die groei van die toerisme-industrie in Suid-Afrika. (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 10
(Vraestel 2) 10732 / 19
VRAAG 4 MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE ASPEKTE
40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Noem enige TWEE regstellende metodes wat deur die regering
gebruik word om inkomste-verspreiding te verbeter. (2 x 1) (2)
4.1.2 Wat is die effek van ontbossing op die omgewing? (1 x 2) (2)
4.2 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg.
NEGATIEWE EKSTERNALITEITE VAN ꞌN STEENKOOL KRAGSTASIE
A1 (MSK)
V
A (MPK)
C
E1
P 1 500 E1CE
R
Y
S 1 000 E
A1
V (MPV)
A
0 100 200
HOEVEELHEID
4.2.1 Wat word deur die geskakeerde driehoek E1CE voorgestel? (1)
4.2.2 Identifiseer die nuwe markewewigsprys nadat die eksterne koste
bygevoeg is. (1)
4.2.3 Beskryf kortliks die term negatiewe eksternaliteit. (2)
4.2.4 Hoe word belasting deur die regering gebruik om negatiewe
eksternaliteite te oorkom? (2)
4.2.5 Gebruik die bostaande grafiek en verduidelik hoekom ʼn negatiewe
eksternaliteit lei tot die wantoekenning van hulpbronne of die
oorproduksie van goedere. (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 11
(Vraestel 2) 10732 / 19
4.3 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.
Land Bevolking Ekologiese Bio- Ekologiese
(miljoene) voetspoor kapasiteit tekort
Ecuador 13,34 1,89 2,33 0,44
Australië 20,85 6,84 14,71 7,87
Suid-Afrika 49,70 2,32 1,14 -1,18
VK 61,30 4,89 1,34 -3,55
Brasilië 190,20 2,91 8,98 6,07
VSA 308,67 8,00 3,87 -4,13
Indië 1 164,67 0,91 0,51 -0,40
China 1 336,55 2,21 0,98 -1,23
Ekologiese voetspore bepaal die menslike aanvraag op die natuur, bv. die
hoeveelheid van ons natuurlike hulpbronne benodig om mense en die
ekonomie te ondersteun. Aan die ander kant verteenwoordig Bio-kapasiteit
die produktiwiteit van ons land, visvang gebiede, ens. Indien die gebiede
onbewerk gelos word sal dit baie van ons afval absorbeer, veral koolstof
vrystellings.
Alhoewel Suid-Afrika se ekologiese voetspoor onder die globale gemiddelde
van 2,7 is, bevind die land hom in ʼn ekologiese agterstand.
Die grootste bydrae tot Suid-Afrika se ekologiese voetspoor is steeds
koolstofvrystellings.
[Bron: Global Footprint Network]
4.3.1 Noem die land met die voordeligste ekologiese voetspoor, volgens
die bostaande inligting. (1)
4.3.2 Wat dra die meeste by tot Suid-Afrika se koolstof vrystellings? (1)
4.3.3 Beskryf kortliks die konsep van omgewingsvolhoubaarheid. (2)
4.3.4 Hoe dra erosie by tot ʼn ekologiese tekort? (2)
4.3.5 Hoe implementeer die regering bevel en beheermaatreëls ten
einde volhoubaarheid te verseker? (2 x 2) (4)
4.4 Met behulp van ʼn grafiek, verduidelik hoekom Marginale Koste gelyk aan
Marginale Inkomste moet wees ten einde winsmaksimalisering te bereik.
(2 x 4) (8)
4.5 Evalueer die impak van inheemse kennisstelsels in die bevordering van
toerisme in Suid Afrika. (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 12
(Vraestel 2) 10732 / 19
AFDELING C
Beantwoord slegs EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.
PUNTE
STRUKTUUR VAN OPSTEL
TOEKENNING
Inleiding
ʼn Goeie begin is om die sleutelkonsep wat in die vraag voorkom te
definieer of te omskryf.
Maks. 2
Moenie in die inleiding enige deel van die vraag insluit nie.
Moenie enige gedeelte van die inleiding in die liggaam bespreek nie.
Vermy om in die inleiding te sê wat jy in die liggaam gaan bespreek.
Liggaam:
Hoofgedeelte: Bespreek in detail / In diepte bespreking / Ondersoek / Maks. 26
Bespreek krities / Ontleed / Vergelyk / Evalueer / Onderskei / Differensieer /
Verduidelik / Assesseer / Debateer
Addisionele gedeelte: Gee eie opinie / Bespreek krities / Evalueer /
Evalueer krities / Trek ʼn grafiek en verduidelik / Gebruik ʼn grafiek en
verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek / Bereken / Bepaal / Vergelyk / Maks. 10
Verduidelik / Onderskei / Vertolk / Debateer kortliks / Hoe? / Voorstelle
Gevolgtrekking
Enige hoër-orde gevolgtrekking behoort die volgende te bevat:
ʼn Kort opsomming van dit wat reeds bespreek is, maar sonder om enige
feite wat alreeds genoem is te herhaal Maks. 2
Enige opinie of waarde-ontleding van die bespreekte feite
Addisionele ondersteunende-inligting om die bespreking / ontleding te
staaf
ʼn Teenstellende sienswyse met motivering, indien benodig
Aanbevelings
TOTAAL 40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 13
(Vraestel 2) 10732 / 19
VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
Ondersoek die monopolie as ʼn markstruktuur, sonder die gebruik van ʼn grafiek.
(26 punte)
Hoekom het Eskom, as ʼn monopolie, nog nie ekonomiese wins bereik nie, soos
verwag van ʼn tipiese monopolie oor die langtermyn. (10 punte) [40]
VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 40 MINUTE
Bespreek die oorsake van vraagtrek inflasie. (26 punte)
Evalueer die effek van die inflasieteiken-beleid in Suid-Afrika. (10 punte) [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
TOTAAL: 150
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37295a41-5de8-4317-9725-dc223714aee3/v1-561d5cdb129296dcc9f2/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Question Paper (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82e9d47a-c817-4545-9700-e9e2b9b7de9b/v1-301c5aae90a68c6175ee/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--d34a6a9d-f432-46f7-873d-1a849eb9a1cc/v1-813bf44cd2b14d59ad5b/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 Question Paper (Afr)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--498eaf17-b8bb-4092-a221-96afe7bd7aa2/v1-cb2a96f2ffed9fd37ab2/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Paper_hlayiso.com_--14747984-6602-4d68-a89a-339c7ef58679/v1-7a5a15ad65c47c648255/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 Question Paper (Afr)
%202020%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ba246fa2-7d32-4ab7-981e-10d6b2dd4a91/v1-9e6be78dfbf1eddf2a29/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Economics

Memorandum
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)
_hlayiso.com_--cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941/v1-2f8e9b7acbc676448fd6/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 Eastern Cape June 2024 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Memorandum
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)

Question paper