Skip to content

Geography Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12201815 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2018 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 10781 GEOGRAFIE VRAESTEL 1 BYLAE 15 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 2 (Vraestel 1) 10781/18 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2018 GEOGRAFIE (Vraestel 1) TYD: 3 uur PUNTE: 225 FIGUUR 1.1 BEWEGENDE VERSTEURINGS OOR DIE WES-KAAP MOSAMBIEK NAMIBIË Kalahari Woestyn Groot Karoo [Bron: Aangepas uithttps://en.wikipedia.org/wiki/Berg_wind#/media/File:Coastal_low.jpg] FIGUUR 1.2 DREINERINGSPATRONE [Bron: Eksaminator se eie skets] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 3 (Vraestel 1) 10781/18 FIGUUR 1.3 TROPIESE SIKLOON DINEO DOOD VIER MENSE IN MOSAMBIEK MOSAMBIEK MADAGASKAR Die tropiese depressie, wat nou bekend staan as ex-Dineo, is van ʼn kategorie vier tropiese sikloon afgegradeer na ʼn tropiese depressie nadat dit die land bereik het. Weerowerhede sê dat dit steeds groot gevaar inhou, ondanks die verskuiwing na die binneland. Kundiges in Suid-Afrika waarsku dat, ten spyte van die deklassifikasie van die storm en ʼn minder sigbare draaikolk, mense steeds vir die volgende 48 uur versigtig moet wees. Sterk winde, deurdringende reën, oorstromings en baie rowwe seetoestande kan steeds verwag word, het die weerdiens gewaarsku. "Daar is vandag ʼn toenemende risiko van swaar reënbuie en donderstorms oor die Laeveld en Platorand streke van Mpumalanga en die Limpopo provinsie, veral teen die aand en oornag, wanneer baie swaar reën, van 100 mm tot 200 mm oor die oostelike helfte van Limpopo verwag kan word,” het die Suid-Afrikaanse Weerdiens in ʼn verklaring gesê. [Bron:http://mg.co.za/article/207-02-16-tropical-cyclone-dineo-kills-four-in-mozambique] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 4 (Vraestel 1) 10781/18 FIGUUR 1.4 VALLEI IN DIE ALPE Afname in temperatuur [Bron: Aangepas vanaf www.stressdriven.com.gallery.eisten.switzerland] FIGUUR 1.5 DREINERINGSBEKKENS [Bron: Aangepas vanuit Pinterest, Dreineringsbekkens] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 5 (Vraestel 1) 10781/18 FIGUUR 1.6 WATERVALTERUGTREKKING Watervalterugtrekking [Bron: Aangepas vanaf https://www.slideshare.net/.../geography-igcse-river-landforms] FIGUUR 2.1 MIDDELBREEDTE SIKLOON G [Bron: www.metlink.org/secondary/a-level/weather-systems] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 6 (Vraestel 1) 10781/18 FIGUUR 2.2 FLUVIALE LANDVORMS [Bron: Eksaminator se eie skets] FIGUUR 2.3 ’N VERGELYKING TUSSEN STEDELIKE EN LANDELIKE KLIMAAT Besoedeling Temperatuur Kondensasiekerne 10 keer meer Jaarlikse gemiddelde 0.5 – 3.0 C° Deeltjies 10 keer meer Winter minimum gemiddeld 1.0 – 2 c° Gasvrystelling 5 – 25 keer meer Somer maksimum 1.0 – 3 C° Radiasie Relatiewe humiditeit Ultraviolet, winter 30% minder Jaarlikse gemiddelde 6% minder Ultraviolet, somer 5% minder Winter 2% minder Bewolktheid Somer 8% minder Wolke 5% – 10% meer Windspoed Mis, winter 100% meer Jaarlikse gemiddelde 20% – 30% minder Mis, somer 30% meer Sterk storms 10% – 20% minder Neerslag Kalmte 5% – 20% meer Hoeveelheid 5% – 15% meer Donderstorms 10% – 15% meer [Bron: Aangepas uit https://climate.copernicus.eu/urbansis-climate-information-european-cities and H. E. Landsberg, The Urban Climate, International Geophysics Series, vol. 28] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 7 (Vraestel 1) 10781/18 FIGUUR 2.4 SINOPTIESE WEERKAART [Bron: Aangepas uit: http://www.tpub.com/weather2/3-23.htm] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 8 (Vraestel 1) 10781/18 FIGUUR 2.5 DIE MYSTIC RIVIER OPVANGGEBIED Die Mystic Rivier Opvanggebied beslaan 76 vierkante kilometer. Dit sluit in die hele landoppervlakte wat in die Mystic rivier dreineer. Die "Laer Mystic Rivier" verwys na die gebied onder die Amelia Earhart Dam ( ʼn dam langs die Mystic Rivier) wat uit soutwater bestaan, terwyl die "Boonste Mystic Rivier" na die varswatergebied bo die Amelia Earhart Dam verwys. Die Mystic Rivier Opvanggebied is een van die mees stedelike en digsbevolkte opvangsgebiede in die Statebond. Dit het drie ‘Superfund terreine’ (gebiede van gevaarlike afvalmateriaal) binne sy grense, en is die tuiste van verskeie Omgewingsgeregtigheids Gemeenskappe. Daar is 44 mere en s damme en 22 gemeenskappe binne die Mystic Rivier opvanggebied. Die Mystic Rivier Waterskeidings Assosiasie (MyRWA) is gestig om die Mystic Rivier, sy sytakke en opvangsgebied te beskerm en te herstel tot voordeel van die huidige en toekomstige geslagte en om die waarde, belangrikheid en skoonheid van hierdie natuurlike hulpbronne te vier . Amelia Earhart Dam [Bron: https://mysticriver.org/faqs] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 9 (Vraestel 1) 10781/18 FIGUUR 2.6 RIVIERPROFIEL [Bron: www.geography.learnontheinternet.co.uk › geotopics › rivers] FIGUUR 3.1 NEDERSETTINGS Hoogland rivier verbindings Pad [Bron: Eksaminator se eie skets] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 10 (Vraestel 1) 10781/18 FIGUUR 3.2 Ranglys van industrië na aanleiding van hulle bydrae tot die BBP vir die jare 1980 en 2016 Vervaardiging 22% Finansies 20% Mynbou 21% Regering 17% Handel 12% Handel 15% Finansies 11% Vervaardiging 13% Regering 10% Vervoer 10% Vervoer 8% Mynbou 8% Landbou 6% Persoonlik 6% Persoonlik 4% Konstruksie 4% Konstruksie 3% Nutsuitgawes 4% Nutsuitgawes 3% Landbou 2% [Bron: http://www.statssa.gov.za/wp-content/uploads/2017/11/pic2.jpg] FIGUUR 3.3 GRONDGEBRUIK KAART VAN KAAPSTAD = Hoë en middel inkomste residensieël = Lae inkomste residensieël = Nywerheid Nywerheid = Besigheidsdistrik [Bron: https://www.s-cool.co.uk/a-level/geography/urban-profiles/revise-it/models-from-burgess-and-hoyt Oxford South Africa Thematic Atlas for grades 10-12] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 11 (Vraestel 1) 10781/18 FIGUUR 3.4 GEVALLESTUDIE VAN DAVENPORT, ’N VERANDERING IN GRONDGEBRUIK Die residensiële gebied langs die Davenport-sentrum het die afgelope paar dekades veranderende grondgebruik ondergaan. Wat voorheen gesinshuise was het nou in besighede verander. Davenport Sentrum is ʼn gemeenskapswinkelsbestemming sentraal geleë in Glenwood se woongebied en binne ʼn kort afstand van die Berea, Morningside en Durban SSK. Dit is ʼn gewilde winkelsentrum en baat by die goeie padtoeganklikheid en hoë voetgangerverkeer. Davenport Square is geleë in die hart van Berea het homself as die gunsteling in die winkelsentrum Glenwood gevestig. Dit bied sy kliënte gerief vir meer as 50 jaar. Met meer as 35 winkels om van te kies, funksioneer die sentrum as ʼn eenstop geriefsbestemming, waar die tipiese Glenwood kliënt hul benodigdhede en meer kan koop. [Bron: http://www.davenportsquare.co.za/http://www.portfolio-property.com/properties/view/id/555] FIGUUR 3.5 SLEUTELFAKTORE WAT TOT DIE EKONOMIE VAN DIE PWV (GAUTENG STREEK) BYGEDRA HET Landbou, bosbou en vissery 0,5% Mynbou en steengroewe 3,3% Vervaardiging 16,5% Algemene regerings- dienste 16,3% Elektrisiteit, gas en water 2,5% Konstruksie 4,5% Persoonlike dienste 3,3% Groothandel, kleinhandel, motorhandel en akkommodasie 12,6% Finansies, eiendomsmark en besigheidsdienste Vervoer, stoor en kommunikasie 22,8% 7,8% [Bron: https://www.slideshare.net/lecordeur1/a-plan-for-the-gauteng-city-region-towards-vision-2030] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 12 (Vraestel 1) 10781/18 FIGUUR 3.6 HOOF INVOER EN UITVOER KOMMODITEITE IN SUID-AFRIKA, 2016. Edelgesteentes Minerale Minerale Yster en staal Voertuie erts brandstowwe staal 25 20 15 10 5 0 Minerale Masjinerie Elektriese Voertuie brandstowwe toerusting [Bron: Platinum Atlas Gr 8-12] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 13 (Vraestel 1) 10781/18 FIGUUR 4.3 INFORMELE NEDERSETTING [Bron: www.everard-read-capetown.co.za/artist/VUSI_KHUMALO/works/446] FIGUUR 4.4 PELGRIMSRUS “MAAK TOE” Pelgrimsrus “maak toe” 2012-07-05 09:18 Sewentien besighede in Pelgrimrus, Mpumalanga, is beveel om teen die einde van die maand te sluit. Die provinsiale departement van openbare werke, pad en vervoer het die besigheidsuitsettingsbevele op Vrydag uitgereik, wat hulle opdrag gee om oor 31 dae te sluit. Die argitektuur van die historiese goudmynstad het sedert die 1800's onveranderd gebly en is in 1986 as ʼn nasionale monument verklaar. Dit is deur die departement van openbare werke bestuur en sake-eienaars het eiendomme gehuur. Toerisme was die ruggraat van die dorp se ekonomie en het werk aan inwoners van die Schoonplaas gebied. Die afname in toerisme het ʼn negatiewe impak op die dorp se ekonomie gehad. [Bron: https://www.news24.com/Travel/South-Africa/Pilgrims-Rest-to-shut-down-20120705] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 14 (Vraestel 1) 10781/18 FIGUUR 4.5 DIE PHALABORWA ROI Hierdie korridor besonder goed toegerus met mynbouneerslae en ʼn aantal mynboubedrywighede wat reeds aan die gang is. Die ROI bied ook geleenthede in eko-toerisme en wildboerdery as gevolg van die nabyheid van die Krugerwildtuin. Die ROI is gefokus op die hoofwegskakel van Phalaborwa na Nelspruit in die Mpumalanga Provinsie, waar die ROI by die Maputo-ontwikkelingskorridor aansluit. Die doel van die ROI was om beter toegang tussen die hawe van Maputo en die mynbouaktiwiteite rondom Phalaborwa te skep. Die Ontwikkelingsbank van Suid-Afrika het aanvanklik potensiële projekte en inisiatiewe in die ROI geïdentifiseer wat gebaseer is op die mynbou-, landbou- en toerismesektore. Die distriksmunisipaliteit is besig met die ontwikkeling van ʼn grondgebruikbestuurstelsel en daar word van alle plaaslike inwoners verwag om dieselfde te doen. [Bron: http://www.safiri.co.za/lpfdb/authorities-mopani.html] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 15 (Vraestel 1) 10781/18 FIGUUR 4.6 WERKSGELEENTHEDE IN DIE EKONOMIESE SEKTOR VAN SUID-AFRIKA KWATERNÊRE PRIMÊRE 4.7% 33.2% TERSIÊRE 44.6% SEKONDÊRE [Bron: Aangepas uit: http://umich.edu/~snre492/ South%20African%20environmental%20justice%20case%20study_files/image003.gif] EINDE

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all