Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2018
10781
GEOGRAFIE
VRAESTEL 1
BYLAE
15 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2018 papers 
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)
%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)

View all



%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)

Geography Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the Gauteng Mock Exam 2018 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download.
Geography · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Addendum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2018
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 3.8 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Gauteng Mock Exam 2018
Questions in this paper
- Question 1.1Climate and weather7 marks
- Question 1.2Geomorphology8 marks
- Question 1.3Climate and weather17 marks
- Question 1.4Climate and weather14 marks
- Question 1.5Geomorphology14 marks
- Question 1.6Geomorphology16 marks
Show all 24 questions
- Question 2.1Climate and weather8 marks
- Question 2.2Geomorphology7 marks
- Question 2.3Climate and weather14 marks
- Question 2.4Climate and weather16 marks
- Question 2.5Geomorphology15 marks
- Question 2.6Geomorphology15 marks
- Question 3.1Rural and urban settlements7 marks
- Question 3.2Economic geography of South Africa8 marks
- Question 3.3Rural and urban settlements14 marks
- Question 3.4Rural and urban settlements16 marks
- Question 3.5Economic geography of South Africa14 marks
- Question 3.6Economic geography of South Africa16 marks
- Question 4.1Rural and urban settlements7 marks
- Question 4.2Economic geography of South Africa8 marks
- Question 4.3Rural and urban settlements16 marks
- Question 4.4Rural and urban settlements14 marks
- Question 4.5Economic geography of South Africa14 marks
- Question 4.6Economic geography of South Africa16 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAE 2
(Vraestel 1) 10781/18
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2018
GEOGRAFIE
(Vraestel 1)
TYD: 3 uur
PUNTE: 225
FIGUUR 1.1 BEWEGENDE VERSTEURINGS OOR DIE WES-KAAP
MOSAMBIEK
NAMIBIË
Kalahari Woestyn
Groot Karoo
[Bron: Aangepas uithttps://en.wikipedia.org/wiki/Berg_wind#/media/File:Coastal_low.jpg]
FIGUUR 1.2 DREINERINGSPATRONE
[Bron: Eksaminator se eie skets]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAE 3
(Vraestel 1) 10781/18
FIGUUR 1.3 TROPIESE SIKLOON DINEO DOOD VIER MENSE IN MOSAMBIEK
MOSAMBIEK
MADAGASKAR
Die tropiese depressie, wat nou bekend staan as ex-Dineo, is van ʼn kategorie vier tropiese
sikloon afgegradeer na ʼn tropiese depressie nadat dit die land bereik het. Weerowerhede sê
dat dit steeds groot gevaar inhou, ondanks die verskuiwing na die binneland. Kundiges in
Suid-Afrika waarsku dat, ten spyte van die deklassifikasie van die storm en ʼn minder sigbare
draaikolk, mense steeds vir die volgende 48 uur versigtig moet wees.
Sterk winde, deurdringende reën, oorstromings en baie rowwe seetoestande kan steeds
verwag word, het die weerdiens gewaarsku. "Daar is vandag ʼn toenemende risiko van swaar
reënbuie en donderstorms oor die Laeveld en Platorand streke van Mpumalanga en die
Limpopo provinsie, veral teen die aand en oornag, wanneer baie swaar reën, van 100 mm tot
200 mm oor die oostelike helfte van Limpopo verwag kan word,” het die Suid-Afrikaanse
Weerdiens in ʼn verklaring gesê.
[Bron:http://mg.co.za/article/207-02-16-tropical-cyclone-dineo-kills-four-in-mozambique]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAE 4
(Vraestel 1) 10781/18
FIGUUR 1.4 VALLEI IN DIE ALPE
Afname in temperatuur
[Bron: Aangepas vanaf www.stressdriven.com.gallery.eisten.switzerland]
FIGUUR 1.5 DREINERINGSBEKKENS
[Bron: Aangepas vanuit Pinterest, Dreineringsbekkens]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAE 5
(Vraestel 1) 10781/18
FIGUUR 1.6 WATERVALTERUGTREKKING
Watervalterugtrekking
[Bron: Aangepas vanaf https://www.slideshare.net/.../geography-igcse-river-landforms]
FIGUUR 2.1 MIDDELBREEDTE SIKLOON
G
[Bron: www.metlink.org/secondary/a-level/weather-systems]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAE 6
(Vraestel 1) 10781/18
FIGUUR 2.2 FLUVIALE LANDVORMS
[Bron: Eksaminator se eie skets]
FIGUUR 2.3 ’N VERGELYKING TUSSEN STEDELIKE EN LANDELIKE KLIMAAT
Besoedeling Temperatuur
Kondensasiekerne 10 keer meer Jaarlikse gemiddelde 0.5 – 3.0 C°
Deeltjies 10 keer meer Winter minimum gemiddeld 1.0 – 2 c°
Gasvrystelling 5 – 25 keer meer Somer maksimum 1.0 – 3 C°
Radiasie Relatiewe humiditeit
Ultraviolet, winter 30% minder Jaarlikse gemiddelde 6% minder
Ultraviolet, somer 5% minder Winter 2% minder
Bewolktheid Somer 8% minder
Wolke 5% – 10% meer Windspoed
Mis, winter 100% meer Jaarlikse gemiddelde 20% – 30% minder
Mis, somer 30% meer Sterk storms 10% – 20% minder
Neerslag Kalmte 5% – 20% meer
Hoeveelheid 5% – 15% meer
Donderstorms 10% – 15% meer
[Bron: Aangepas uit https://climate.copernicus.eu/urbansis-climate-information-european-cities and H. E.
Landsberg, The Urban Climate, International Geophysics Series, vol. 28]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAE 7
(Vraestel 1) 10781/18
FIGUUR 2.4 SINOPTIESE WEERKAART
[Bron: Aangepas uit: http://www.tpub.com/weather2/3-23.htm]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAE 8
(Vraestel 1) 10781/18
FIGUUR 2.5 DIE MYSTIC RIVIER OPVANGGEBIED
Die Mystic Rivier Opvanggebied beslaan 76 vierkante kilometer. Dit sluit in die hele
landoppervlakte wat in die Mystic rivier dreineer. Die "Laer Mystic Rivier" verwys na die
gebied onder die Amelia Earhart Dam ( ʼn dam langs die Mystic Rivier) wat uit soutwater
bestaan, terwyl die "Boonste Mystic Rivier" na die varswatergebied bo die Amelia Earhart
Dam verwys. Die Mystic Rivier Opvanggebied is een van die mees stedelike en digsbevolkte
opvangsgebiede in die Statebond.
Dit het drie ‘Superfund terreine’ (gebiede van gevaarlike afvalmateriaal) binne sy grense, en
is die tuiste van verskeie Omgewingsgeregtigheids Gemeenskappe. Daar is 44 mere en
s damme en 22 gemeenskappe binne die Mystic Rivier opvanggebied. Die Mystic Rivier
Waterskeidings Assosiasie (MyRWA) is gestig om die Mystic Rivier, sy sytakke en
opvangsgebied te beskerm en te herstel tot voordeel van die huidige en toekomstige
geslagte en om die waarde, belangrikheid en skoonheid van hierdie natuurlike hulpbronne te
vier .
Amelia Earhart Dam
[Bron: https://mysticriver.org/faqs]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAE 9
(Vraestel 1) 10781/18
FIGUUR 2.6 RIVIERPROFIEL
[Bron: www.geography.learnontheinternet.co.uk › geotopics › rivers]
FIGUUR 3.1 NEDERSETTINGS
Hoogland
rivier
verbindings
Pad
[Bron: Eksaminator se eie skets]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAE 10
(Vraestel 1) 10781/18
FIGUUR 3.2
Ranglys van industrië na aanleiding van hulle bydrae tot die BBP vir die jare 1980 en 2016
Vervaardiging 22% Finansies 20%
Mynbou 21% Regering 17%
Handel 12% Handel 15%
Finansies 11% Vervaardiging 13%
Regering 10% Vervoer 10%
Vervoer 8%
Mynbou 8%
Landbou 6% Persoonlik 6%
Persoonlik 4% Konstruksie 4%
Konstruksie 3% Nutsuitgawes 4%
Nutsuitgawes 3% Landbou 2%
[Bron: http://www.statssa.gov.za/wp-content/uploads/2017/11/pic2.jpg]
FIGUUR 3.3 GRONDGEBRUIK KAART VAN KAAPSTAD
= Hoë en middel inkomste residensieël
= Lae inkomste residensieël
= Nywerheid
Nywerheid
= Besigheidsdistrik
[Bron: https://www.s-cool.co.uk/a-level/geography/urban-profiles/revise-it/models-from-burgess-and-hoyt
Oxford South Africa Thematic Atlas for grades 10-12]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAE 11
(Vraestel 1) 10781/18
FIGUUR 3.4 GEVALLESTUDIE VAN DAVENPORT, ’N VERANDERING IN GRONDGEBRUIK
Die residensiële gebied langs die Davenport-sentrum het die afgelope paar dekades
veranderende grondgebruik ondergaan. Wat voorheen gesinshuise was het nou in
besighede verander.
Davenport Sentrum is ʼn gemeenskapswinkelsbestemming sentraal geleë in Glenwood se
woongebied en binne ʼn kort afstand van die Berea, Morningside en Durban SSK. Dit is ʼn
gewilde winkelsentrum en baat by die goeie padtoeganklikheid en hoë
voetgangerverkeer.
Davenport Square is geleë in die hart van Berea het homself as die gunsteling in die
winkelsentrum Glenwood gevestig. Dit bied sy kliënte gerief vir meer as 50 jaar. Met meer
as 35 winkels om van te kies, funksioneer die sentrum as ʼn eenstop geriefsbestemming,
waar die tipiese Glenwood kliënt hul benodigdhede en meer kan koop.
[Bron: http://www.davenportsquare.co.za/http://www.portfolio-property.com/properties/view/id/555]
FIGUUR 3.5 SLEUTELFAKTORE WAT TOT DIE EKONOMIE VAN DIE PWV
(GAUTENG STREEK) BYGEDRA HET
Landbou, bosbou en vissery
0,5%
Mynbou en steengroewe
3,3%
Vervaardiging
16,5%
Algemene regerings-
dienste
16,3% Elektrisiteit, gas en water
2,5%
Konstruksie
4,5%
Persoonlike
dienste
3,3%
Groothandel, kleinhandel,
motorhandel en akkommodasie
12,6%
Finansies, eiendomsmark en
besigheidsdienste Vervoer, stoor en kommunikasie
22,8% 7,8%
[Bron: https://www.slideshare.net/lecordeur1/a-plan-for-the-gauteng-city-region-towards-vision-2030]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAE 12
(Vraestel 1) 10781/18
FIGUUR 3.6 HOOF INVOER EN UITVOER KOMMODITEITE IN SUID-AFRIKA, 2016.
Edelgesteentes Minerale Minerale Yster en staal Voertuie
erts brandstowwe staal
25
20
15
10
5
0
Minerale Masjinerie Elektriese Voertuie
brandstowwe toerusting
[Bron: Platinum Atlas Gr 8-12]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAE 13
(Vraestel 1) 10781/18
FIGUUR 4.3 INFORMELE NEDERSETTING
[Bron: www.everard-read-capetown.co.za/artist/VUSI_KHUMALO/works/446]
FIGUUR 4.4 PELGRIMSRUS “MAAK TOE”
Pelgrimsrus “maak toe” 2012-07-05 09:18
Sewentien besighede in Pelgrimrus, Mpumalanga, is beveel om teen die einde van die maand
te sluit.
Die provinsiale departement van openbare werke, pad en vervoer het die
besigheidsuitsettingsbevele op Vrydag uitgereik, wat hulle opdrag gee om oor 31 dae te sluit.
Die argitektuur van die historiese goudmynstad het sedert die 1800's onveranderd gebly en is
in 1986 as ʼn nasionale monument verklaar. Dit is deur die departement van openbare werke
bestuur en sake-eienaars het eiendomme gehuur.
Toerisme was die ruggraat van die dorp se ekonomie en het werk aan inwoners van die
Schoonplaas gebied. Die afname in toerisme het ʼn negatiewe impak op die dorp se
ekonomie gehad.
[Bron: https://www.news24.com/Travel/South-Africa/Pilgrims-Rest-to-shut-down-20120705]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAE 14
(Vraestel 1) 10781/18
FIGUUR 4.5 DIE PHALABORWA ROI
Hierdie korridor besonder goed toegerus met mynbouneerslae en ʼn aantal
mynboubedrywighede wat reeds aan die gang is. Die ROI bied ook geleenthede in eko-toerisme
en wildboerdery as gevolg van die nabyheid van die Krugerwildtuin. Die ROI is gefokus op die
hoofwegskakel van Phalaborwa na Nelspruit in die Mpumalanga Provinsie, waar die ROI by die
Maputo-ontwikkelingskorridor aansluit. Die doel van die ROI was om beter toegang tussen die
hawe van Maputo en die mynbouaktiwiteite rondom Phalaborwa te skep. Die Ontwikkelingsbank
van Suid-Afrika het aanvanklik potensiële projekte en inisiatiewe in die ROI geïdentifiseer wat
gebaseer is op die mynbou-, landbou- en toerismesektore. Die distriksmunisipaliteit is besig met
die ontwikkeling van ʼn grondgebruikbestuurstelsel en daar word van alle plaaslike inwoners
verwag om dieselfde te doen.
[Bron: http://www.safiri.co.za/lpfdb/authorities-mopani.html]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAE 15
(Vraestel 1) 10781/18
FIGUUR 4.6 WERKSGELEENTHEDE IN DIE EKONOMIESE SEKTOR VAN SUID-AFRIKA
KWATERNÊRE
PRIMÊRE 4.7%
33.2%
TERSIÊRE 44.6%
SEKONDÊRE
[Bron: Aangepas uit: http://umich.edu/~snre492/
South%20African%20environmental%20justice%20case%20study_files/image003.gif]
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Addendum (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Geography

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afrikaans)

Question paper