Skip to content

Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2016 Question Paper (Afr)

Question paperGeographyGrade 12201616 pages

Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2016 10782 GEOGRAFIE TWEEDE VRAESTEL TYD: 1½ uur PUNTE: 75 NAAM EN VAN: VRAAGNOMMER V1 V2 V3 V4 TOT NASIENER MODERATOR PUNT VERWERF TOTAAL 15 20 25 15 75 Die vraestel bestaan uit 15 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk en berekeninge. 3 b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 2 (Tweede Vraestel) 10782/16 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2016 GEOGRAFIE (Tweede Vraestel) TYD: 1½ uur PUNTE: 75 HULPBRONMATERIAAL 1. ʼn Uittreksel van die topografiese kaart 2829DB LADYSMITH 2. Ortofotokaart 2829 DB 6 LADYSMITH 3. NOTA: Die hulpbronmateriaal moet deur die skole vir eie gebruik ingeneem word. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou naam in die spasie op die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word. 3. Jy word voorsien van ʼn 1:50 000 topografiese kaart 2829DB LADYSMITH en ʼn ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied. 4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van die eksamensessie aan die toesighouer oorhandig. 5. Jy mag die blanko bladsy aan die einde van die vraestel vir alle rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak nie. 6. Toon ALLE berekeninge waar van toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word. 7. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 8. Die afgebakende gebied in SWART op die topografiese kaart verteenwoordig die gebied wat deur die ortofotokaart gedek word. 9. Dui die maateenheid in jou finale stap van berekeninge aan. b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 3 (Tweede Vraestel) 10782/16 10. Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart aangetoon. ENGLISH AFRIKAANS Furrow Voor Golf course Gholfbaan Landing strip Landingstrook Refuse dump Vullisstortingsterrein Rifle range Skietbaan River Rivier Sewage disposal works Rioolverwyderingswerke Sewage works Rioolwerke b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 4 (Tweede Vraestel) 10782/16 ALGEMENE INLIGTING OOR LADYSMITH MOSAMBIEK NAMIBIË [Aangepas uit http://en.wikipedia.org/wiki/Ladysmith] Ladysmith is aan die oewer van die Kliprivier op die voetvlakte van die Drakensberge geleë, ongeveer 26 km van die Van Reenenspas af. Die sentrale besigheidsdistrik en ʼn groot gedeelte van die residensiële gebied is op die vloedvlakte van die rivier geleë. Belangrike industrieë in die omgewing sluit voedselverwerking, en die produksie van tekstiel en motorbande in die nabygeleë dorp Steadville in. b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 5 (Tweede Vraestel) 10782/16 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is gebaseer op die 1:50 000 topografiese kaart 2829DB LADYSMITH, sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae voorsien. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) in die blokkie langs die vraag. . 1.1 Ladysmith is geleë in ... A Mpumalanga. B die Vrystaat. C KwaZulu-Natal. D die Oos-Kaap. 1.2 Die kaartindeks wes van Ladysmith is … A 2829DC. B 2829DA. C 2829BC. D 2829DD. 1.3 Die kontoerinterval van die ortofotokaart is … meter. A 5 B 10 C 15 D 20 1.4 Die ruitverwysing van die Trigonometriese Baken 98 in blok H10 is … A 28°37ʹ55ʺS 29°54ʹ58ʺE / 28°37.9ʹS 29°54.9ʹE. B 28°37ʹ56ʺS 29°54ʹ30ʺE / 28°37.9ʹS 29°54.5ʹE. C 28°37ʹ06ʺS 29°54ʹ42ʺE / 28°37.1ʹS 29°54.7ʹE. D 28°37ʹ56ʺS 29°54ʹ58ʺE / 28°37.9ʹS 29°54.9ʹE. 1.5 Die werklike afstand vanaf die Trigonometriese Baken 330 in blok D7 na die Trigonometriese Baken 117 in blok A10 op die topografiese kaart is … km. A 6,30 B 13,90 C 6,80 D 13,6 1.6 Die grondgebruiksone by 1 op die ortofotokaart is ʼn … A lae inkomste residensiële gebied. B swaar nywerheidsgebied. C hoë inkomste residensiële gebied. D ligte nywerheidsgebied. b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 6 (Tweede Vraestel) 10782/16 1.7 Die kontoerlyne by K (in blok I2) op die topografiese kaart illustreer ʼn … A uitloper. B vallei. C nek. D heuwel. 1.8 Die diens wat by 7 op die ortofotokaart gelewer word is ʼn … A kerk. B skool. C hospitaal. D hotel. 1.9 Die ontspanningsgebied by 2 op die ortofotokaart is ʼn … A casino. B swembad. C park. D stadion. 1.10 Die stroomkanaalpatroon by M (in blok G7) op die topografiese kaart is ʼn … stroom. A kronkelende B rotsbeheerde C gevlegde D tralie 1.11 Identifiseer die dreineringspatroon by N (in blok G1) op die topografiese kaart. A Dendrities B Tralie C Ontwrigte D Parallelle 1.12 Die onderliggende rotsstruktuur by N (in blok G1) op die topografiese kaart bestaan uit … A rotse met dieselfde weerstandbiedendheid. B afwisselende lae harde en sagte gesteentes. C genate stollingsgesteentes. D plooigesteentes. b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 7 (Tweede Vraestel) 10782/16 1.13 Ladysmith is ʼn voorbeeld van ʼn … dorp. A sentraleplek B satelliet C opvoedkundige D industriële 1.14 Die struktuurlandvorm by P (in blok D7) op die topografiese kaart is ʼn … A mesa. B butte. C rif. D cuesta. 1.15 Die tipe en patroon van die nedersetting by Q (in blok G9) op die topografiese kaart is ʼn … A stedelike kernnedersetting. B stedelike verspreide nedersetting. C landelike verspreide nedersetting. D landelike kernnedersetting. (15x1) (15) [15] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 8 (Tweede Vraestel) 10782/16 VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE 2.1 Bereken die magnetiese peiling vanaf punthoogte 995 in blok J8 na Trigonometriese Baken 125 in blok H8 op die topografiese kaart vir die huidige jaar. Formule: Magnetiese peiling = Magnetiese deklinasie + Ware peiling Ware peiling: __________________________________________________ Verskil in jare: _________________________________________________ Gemiddelde jaarlikse verandering: _________________________________ Totale verandering: _____________________________________________ Magnetiese deklinasie vir 2016: ___________________________________ ___________________________________ Magnetiese Peiling: _____________________________________________ _____________________________________________ (6x1) (6) 2.2 Bereken die oppervlakte van die ortofotokaart op die topografiese kaart in kilometer. (Gebruik die oppervlak wat deur swart op die topografiese kaart uitgelig is.) Toon alle berekeninge. Dui die korrekte eenheid in jou finale antwoord aan. Formule: Oppervlakte = lengte x breedte ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ (5x1) (5) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 9 (Tweede Vraestel) 10782/16 2.3 Vind punt 3 en 4 op die ortofotokaart. 2.3.1 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punt 3 en punt 4 op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. vertikale interval (VI) Formule: Gradiënt  horisontal e ekwivalent (HE) _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ (5x1) (5) 2.3.2 Teken ʼn vryhand deursneeskets vanaf punt 3 na punt 4 in die blok hieronder. 3 . .4 (1x1) (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 10 (Tweede Vraestel) 10782/16 2.3.3 Noem die vorm van die helling wat tussen punt 3 en 4 op die ortofotokaart voorkom. _______________________________________________________ (1x1) (1) 2.3.4 Bepaal die intersigbaarheid vanaf punt 3 na punt 4. Gee ʼn rede vir jou antwoord. Antwoord: ______________________________________________ Rede:__________________________________________________ __________________________________________________ (2x1) (2) [20] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 11 (Tweede Vraestel) 10782/16 VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Verwys na FIGUUR 3.1 hieronder wat die stedelike hitte-eiland tussen punt U en V op die topografiese kaart aantoon. FIGUUR 3.1: STEDELIKE HITTE-EILAND VAN LADYSMITH 3.1 TEMPERATUUR °C U V 28⁰3 4ʹ4ʹ Eksaminator se eie skets 3.1.1 Definieer die term stedelike hitte-eiland. _______________________________________________________ _______________________________________________________ (1x1) (1) 3.1.2 Verwys na punt R in blok D2 op die topografiese kaart. (a) Wat is die temperatuur by R? ___________________________________________________ (1x1) (1) (b) Verduidelik EEN faktor by punt R wat die ontwikkeling van die stedelike hitte-eiland kan beïnvloed. ___________________________________________________ ___________________________________________________ (1x2) (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 12 (Tweede Vraestel) 10782/16 3.1.3 Verduidelik hoe die groengordels by S (in blok D3) op die topografiese kaart die ontwikkeling van die hitte-eiland sal beïnvloed en gee ʼn rede vir jou antwoord. Antwoord: _______________________________________________ _______________________________________________ Rede: _________________________________________________ _________________________________________________ (2x2) (4) 3.2 Verwys na blok E5 en E6 op die topografiese kaart. 3.2.1 Nie-standhoudende riviere wat aan die oostekant van Steadville vloei en blitsvloede veroorsaak kan ʼn verwoestende effek op die Steadville nedersetting in blok E5 hê. Noem TWEE faktore sigbaar op die topografiese kaart, wat tot die verwoestende effek kan aanleiding gee. _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ (2x1) (2) 3.2.2 Stel TWEE moontlike oplossings voor wat die inwoners van Steadville kan implementeer om die probleem te voorkom of te verminder. _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ (2x2) (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 13 (Tweede Vraestel) 10782/16 3.3 Verwys na residensiële gebied 5 en 6 op die ortofotokaart. 3.3.1 Benoem die straatpatrone wat in residensiële gebiede 5 en 6 aangetref word. Gebied 5: ______________________________________________ Gebied 6: ______________________________________________ (2x1) (2) 3.3.2 Watter straatpatroon, 5 of 6, sal verkeersopeenhopings verminder? Gee ʼn rede vir jou antwoord. Antwoord: _______________________________________________ Rede: __________________________________________________ __________________________________________________ (1+2) (3) 3.3.3 Ladysmith is ʼn vinnig groeiende dorp maar verstedeliking word in die Suidweste verhinder. Identifiseer EEN fisiese faktor wat die uitbreiding van die dorp se grense na die Suidweste verhinder. _______________________________________________________ _______________________________________________________ (1x1) (1) 3.4 3.4.1 Identifiseer die tersiêre grondgebruik wat by T (in blok E4) op die topografiese kaart aangedui word. _______________________________________________________ (1x1) (1) 3.4.2 Verduidelik hoe swak onderhoud van die grondgebruik by T die waterkwaliteit van die Kliprivier in blok E4 kan beïnvloed. _______________________________________________________ _______________________________________________________ (1x2) (2) 3.4.3 Verduidelik hoekom hierdie tersiêre aktiwiteit in die landelike- stedelike oorgangsone ontwikkel. _______________________________________________________ _______________________________________________________ (1x2) (2) [25] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 14 (Tweede Vraestel) 10782/16 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSEL (GIS) 4.1 As gevolg van die Kliprivier wat deur Ladysmith vloei is vloede ʼn groot moontlikheid. Data-oorlegging help om die vloedrisiko in Ladysmith te analiseer. 4.1.1 Wat is data-oorlegging? _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ (1x1) (1) 4.1.2 Identifiseer DRIE datalae wat jou kan help om die vloedrisiko langs die Kliprivieroewer in blok D1 en blok D2 te analiseer. _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ (3x1) (3) 4.1.3 Noem EEN GIS proses wat jy sal gebruik om die risiko van vloede te verminder. _______________________________________________________ (1x1) (1) 4.1.4 Verduidelik hoe jy die proses genoem in Vraag 4.1.3 sal gebruik om die invloed van vloede te verminder. _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ (2x2) (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 15 (Tweede Vraestel) 10782/16 4.2 Die volgende is ʼn vryhandsketskaart van die gebied wat deur die ortofotokaart gedek word. Eksaminator se eie skets (Skets is nie volgens skaal geteken nie.) 4.2.1 Gebruik beide die ortofotokaart en topografiese kaart en dui die volgende kenmerke OP DIE SKETSKAART aan deur gebruik te maak van die simbole wat in die sleutel voorsien is. Sleutel: A – Rose Park B – Wagon Bridge (2x1) (2) 4.2.2 Gee die ruimtelike ligging (posisie) van Rose Park vanaf Wagon Bridge. _________________________________________________________ (1x1) (1) 4.2.3 Die topografiese kaart is gebruik om die sketskaart te teken. Dit is nie moontlik om die gebou digtheid te identifiseer nie. Die digtheid van die geboue kan egter geïdentifiseer word as die ortofotokaart gebruik word. (a) ʼn Ortofotokaart bestaan uit selle. Watter tipe data is ʼn sel (piksel)? ___________________________________________________ (1x1) (1) (b) Verduidelik hoe hierdie tipe data jou kan help om die gebou digtheid te identifiseer. ___________________________________________________ ___________________________________________________ (1x2) (2) [15] TOTAAL: 75 EINDE
Downloaded from hlayiso.com ROFWERK EN BEREKENINGE (LET WEL: MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE)

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all