Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2021
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2021 papers 





View all





Information Technology Grade 12 P2 2021 Memo (Afr)
Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 331.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2021
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
VRAAG 1
1.1 1.1.1 Enkapsulering (1)
1.1.2 Rekord (1)
1.1.3 Soektyd (‘Seek time’) (1)
1.1.4 Groenrekenarisering (1)
1.1.5 Virtuele Realititeit/(VR) (1)
1.1.6 Internetdiensverskaffer/IDV (‘ISP’) (1)
1.1.7 E-rommel (1)
1.1.8 Sagteware as ʼn Diens (‘SaaS’) (1)
1.1.9 ‘Fuzzy logic’ (1)
1.1.10 Roeteerder (1)
1.2 1.2.1 B – (‘rapid application development’) (1)
1.2.2 A – (‘Comma Separated Values’) (1)
1.2.3 C – (multitaakverwerking) (1)
1.2.4 C – (‘Wireless Access Point/Protocol’) (1)
1.2.5 B – (5) (1)
TOTAAL AFDELING A: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Wolktoepassing is sagteware waar die prosessering meestal in die
wolk deur een of meer bedieners op die internet gedoen word. (1)
2.1.2 Gmail
Facebook (2)
2.1.3 ‘Local front-end’ beteken dat die wolktoepassing het ʼn deel van die
program wat op ʼn toestel gestoor is en van daar uitgevoer word of dit
mag heeltemal as ʼn bladsy in ʼn webblaaier werk. (1)
2.1.4 Enige TWEE:
Google Docs
Office 365
Microsoft Office Online
iWork
Google G Suite
Smart Sheet
Feng Office
Zoho Workplace
Quip (2)
2.1.5 Enige TWEE:
Aanpasbaarheid
‘Ubiquity’ (Enige plek/enige tyd)
Laat samewerking toe
Onderhoud en opgradering van hardeware word uitgekontrakteer
Installering en opgradering van sagteware word uitgekontrakteer (2)
2.1.6 ‘Service Level Agreement’ (1)
2.2 2.2.1 Enige EEN:
Aangepaste realiteit tegnologie is wanneer ʼn beeld wat deur die
rekenaar gegenereer word, bo-op die beeld van die werklike
wêreld waarna jy kyk bygevoeg word.
Dit bied ʼn volledige 3D-uitsig wat volle onderdompeling bied. (1)
2.2.2 Enige TWEE:
Produkaansig
Verbeter inhoud
Opleiding
Produktiwiteit
Betrek die gehoor (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
2.2.3 Enige TWEE:
Om kreatiwiteit te skep of te verbeter
Verskaf ʼn nuwe produkervaring
Kan die produk visueel voorskou
Bou intydse data-ervaring
Geniet eksperimentele ervarings
Funksionele gebruik demonstrasie (2)
2.2.4 Enige TWEE:
Batterylewe
Bluetooth verbinding/Wi-Fi
Gesigveld in 3D-aansig
Aanboord bedryfstelsel/webblaaier
Stoorkapasiteit aanboord
Toevoer/afvoer (knoppie, oogopsporing, versnellingsmeter)
Mikrofoon
Klankvermoë
Vertoonkapasiteit
Visuele opsporing (2)
2.3 Argivering is die proses om data wat nie langer gebruik word na ʼn aparte
bergingstoestel te skuif sodat dit vir die langtermyn gestoor kan word.
Rugsteun is die proses om kopieë/duplikate van data te maak en dit dan op
verskillende toestelle in verskillende liggings/areas te stoor. (2)
2.4 2.4.1 Virtualisering is die proses om verskeie rekenaaromgewings (genaamd
virtuele masjiene) op ʼn enkel stel hardeware te laat loop. (1)
2.4.2 Enige TWEE:
Toets verskillende bedryfstelsels en hardeware
Kloning van rekenaars
Aanbied van wolktoepassings
Laat baie mense toe om dieselfde rekenaar op dieselfde tyd te
gebruik (2)
2.4.3 Enige TWEE:
Minder uitgawes
Stoor bates
Ramp herstel
Groen IT
Langtermynvoordele (2)
2.5 ‘Disk Check’
‘SMART scan’ (2)
TOTAAL AFDELING B: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 5
AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Skakelaar
Netwerkkabel
Draadlose basisstasie (3)
3.1.2 World Wide Web (1)
3.2 3.2.1 BitTorrent is ʼn eweknie-protokol wat gebruik word om groot lêers oor
ʼn netwerk, soos die Internet, oor te dra en te deel. (1)
3.2.2 Enige DRIE:
Die data wat gebruik word om die lêer op te laai, word tussen al
die gebruikers wat die leer aflaai, gedeel.
Die bandwydte word ook gedeel, sodat gebruikers die lêer
vinniger kan aflaai.
Aangesien die lêer nie na een webwerf gelaai word of deur een
gebruiker aangebied word nie, kan mense dit nog vir jare nadat dit
die eerste keer gedeel is, deel.
Vir webwerwe wat torrents gebruik om roofdiefstal materiaal te
deel, deel die webwerf self nie die onwettige materiaal of die lêers
wat na onwettige materiaal skakel nie.
BitTorrent laat baie gebruikers toe om gewilde lêers vinnig af te
laai omdat dit die bottelnekprobleem wat jy kry as ʼn lêer vanaf een
enkele bron/bediener gedeel word, uit die weg ruim.
Dit verminder die koste vir die gasheer (geen enkele gasheer hoef
vir miljoene mense wat die lêer van hul bediener aflaai te betaal
nie).
Dit dwing ʼn mate van gelykheid in deling (elke keer as jy die
kliëntesagteware gebruik, kan ander die lêers in jou gedeelde
lêergids aflaai).
Dit bied ʼn effektiewe gebruik van die beskikbare aflaaibandwydte.
BitTorrent-kliëntsagteware is gewoonlik gratis. (3)
3.2.3 Enige DRIE:
Baie gebruikers het torrent-lêers gebruik om virusse te deel.
Baie ISPs kan torrent-aflaaie smoor, wat die aflaai teen ʼn hoë
spoed vermy.
Torrents word baie keer gebruik om roofkopieë van videos en
musiek te maak.
‘Torrenting’ is slegs wettig as jy ʼn lisensie het van die inhoud wat
jy torrent.
BitTorrent is bloot ʼn inhoudverspreidingsmetode en bevat geen
tegnologie om enige aktiwiteit te monitor of te beperk nie. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
3.3 3.3.1 Afstandstoegang verwys na verskeie tegnologieë en toepassings wat
jou toelaat om aan ʼn rekenaar oor ʼn netwerk te koppel. (1)
3.3.2 Enige DRIE:
Toepassings oop te maak
E-pos te stuur
Probleme reg te maak
Die rekenaar te gebruik asof dit jou eie rekenaar is
Sien die afgeleë rekenaar se beeld op jou monitor of beskou die
skerm van die afgeleë teikenrekenaar op jou lokale rekenaar.
Gebruik die lokale rekenaar se muis en sleutelbord om die afgeleë
rekenaar te beheer. (3)
3.3.3 Lokale network – is ʼn afstandstoegang wat jou toelaat om aan ʼn
rekenaar op die lokale netwerk te verbind en dit te gebruik asof dit jou
eie rekenaar is.
Aanlyn afstandstoegang/Virtuele Privaat netwerk – laat jou toe om
aan ʼn rekenaar van enige plek in die wêreld te verbind en te
beheer. (4)
3.4 Enige TWEE:
Netskans sagteware word op die gebruikers se rekenaar geïnstalleer.
Netskans sagteware word op die bediener of roeteerder geïnstalleer.
Netskans hardeware wat tussen die lokale rekenaar en die Internet
geïnstalleer is. (2)
3.5 Netwerk topologie verwys na die uitleg van ʼn netwerk/struktuur van ʼn
netwerk. (1)
TOTAAL AFDELING C: 22
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 7
AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR
VRAAG 4
4.1 Enige TWEE:
Akkuraatheid
Konsekwent (‘Consistent’)
Huidig (‘Current’)
Volledig
Relevant (2)
4.2 4.2.1 Data verifikasie is ʼn tegniek met die hand wat gebruik word om seker
te maak dat die data in ʼn databasis korrek en akkuraat is. (1)
4.2.2 Volle verifikasie – vereis dat alle data wat in ʼn databasis gesleutel
word, deur iemand gelees en nagegaan word.
Voorbeeldverifikasie – ʼn proses wanneer voorbeelde van data lukraak
gekies word en dan nagegaan word om seker te maak daar is geen
foute. (2)
4.2.3 Enige TWEE:
Teken aan wie veranderinge aan die stelsel gemaak het
Teken aan watter veranderinge aan die stelsel gemaak is
Teken aan wanneer die veranderinge gemaak is (2)
4.3 Enige TWEE:
Ontwerp ʼn databasis
Veiligheid of die opstel en afdwinging van gebruikersregte, kodering ens.
Rugsteun, herstelplanne en beleide wat bepaal of die databasis
hardeware wat dit gebruik, ontgroei
Algemene instandhouding van die databasis
Monitor die databasis se werkverrigting (2)
4.4 4.4.1 Enige VIER:
Primêre sleutel
Alternatiewe sleutel
Sintetiese sleutel OF Surrogaat sleutel
Vreemde sleutel
Saamgestelde sleutel OF Aaneengeskakelde sleutel (4)
4.4.2 Veld OF Kolom (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
4.5 4.5.1 (Waar/Onwaar) OF (Ja/Nee) OF (Boolese) (1)
4.5.2 (a) In die diagram hieronder (Puntetoekenning):
tblCustomer-tabel
CustNo(PK)
tblOrders-tabel
OrderNo(PK)
CustNo(FK)
tblPrint-tabel
PrintNo(PK)
OrderFormNo(FK) (5)
tblCustomer tblOrders
CustNo (PK) OrderNo (PK)
CustTitle CustNo (FK)
CustName OrderDate
CustSurname ProcessedBy
CustSAID IsDeveloped
CustPoints
CustCell
tblPrint
PrintNo (PK)
OrderFormNo (FK)
PicQuality
PicSize
PicFileName
PicFileSize
4.5.2 (b) In die diagram hierbo (ERD puntetoekenning):
tblCustomer-tabel en tblOrders-tabel
tblOrders-tabel and tblPrint-tabel
(4)
TOTAAL AFDELING D: 24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 9
AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Ontfouting verwys na die proses wanneer foute opgespoor en
verwyder word wat in ʼn program gevind word. (1)
5.1.2 Hantering van uitsonderings (1)
5.1.3 Try..Except stelling (1)
5.1.4 Uitsondering (1)
5.2 5.2.1 Klasnaam afdeling
Eienskappe afdeling
Metodes afdeling (3)
5.2.2 Enige EEN:
toString word gebruik om die afvoer van ʼn klas te formateer deur die
eienskappe van die klas na ʼn stringformaat om te skakel.
OF
toString metode word gebruik om die toestand van die klas te
vertoon, m.a.w. dit vertoon die waardes wat op daardie oomblik in
die eienskappe gestoor is. (1)
5.2.3 ‘Unified Modelling Language’ (1)
5.2.4 (a) ‘Getters’ (1)
(b) ‘Setters’ (1)
(c) Helper (1)
5.3 5.3.1 11 (1)
5.3.2 25 (1)
5.3.3 Digitale Wêreld (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
5.4 5.4.1 Reël Item Nom Prys Koste Totaal AFvoer
1 0
2 Gebakte bone
3 3
4 3,29
5 9,87
6 9,87
7 Kewl Drank
8 5
9 1,95
10 9,75
11 9,87
12 Totale
bedrag
om te
betaal:
R
13 9
14 ÷ 2 (7)
5.4.2 Logiese fout (1)
5.4.3 Total := Total + Cost;
redOut.Lines.Add(FloatToStr(Total)); (2)
TOTAAL AFDELING D: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 11
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Om programmeringsfoute in bestaande programme reg te maak
Maak sekuriteit ‘loopholes’ toe wat krakers en kwaadwillige
sagteware kan gebruik om inligting te verkry
Voeg nuwe eienskappe en verbeteringe by die bestaande
sagteware (3)
6.1.2 Regstelling (‘Patch’) is ʼn kode wat afgelaai kan word om ʼn spesifieke
programmeringsfout in die sagteware reg te maak.
Dienspakket is ʼn versameling regstellings, opdaterings en nuwe
eienskappe wat vrygestel is nadat die oorspronklike of vorige
sagteware beskikbaar gestel is. (2)
6.2 6.2.1 Rekenaarkrimineel is iemand wat IKT gebruik om ʼn misdaad te
pleeg. (1)
6.2.2 Enige DRIE:
Diefstal van fisiese rekenaartoerusting
Diefstal van intellektuele eiendom
Identiteitsdiefstal
Finansiële wins/Diefstal van geld
Diefstal van data/Spioenasie
Diefstal van hulpbronne (3)
6.2.3 Agterdeur is ʼn verskuilde manier om toegang tot ʼn rekenaar, stelsel
of sagteware te verkry.
Abba is wanneer kriminele toegang verkry na iemand anders se
Internetverbinding sonder om daarvoor te betaal. (2)
6.2.4 Enige DRIE:
Installering en opdatering van anti-virus sagteware
Gebruik ʼn netskans
Hou al jou sagteware op datum
Om bewus te wees van huidige tendense in rekenaar misdaad
Toepassing van gesonde verstand (‘common sense’)
Volg ʼn goeie wagwoordbeleid (3)
6.2.5 Withoed-kraker (Goeie kraker) – help ondernemings om hul
sekuriteit te verbeter deur hul rekenaars te probeer kraak
(‘hack’).
Swarthoed-kraker (Slegte kraker) – om onwettig toegang tot ʼn
rekenaar te verkry met die doel om kwaad te doen. (4)
6.2.6 ‘Distributed Denial Of Service/DDOS’ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
6.3 6.3.1 Globalisering is die toename in die tempo en gemak waarmee mense,
ondernemings en regerings van ander lande met mekaar interaksie
hê. (1)
6.3.2 Vervoer
Verbeteringe van rekenaars en rekenaarnetwerke (2)
6.3.3 Enige DRIE:
Laat families toe om oor lang afstande in kontak te bly.
Help mense om hul groot sosiale netwerke te behou en te handhaaf.
Verhoog mense se sosiale en romantiese geleenthede.
Verbeter werksgeleenthede, met mense van ander lande wat in
vreemde lande werk.
Help mense om verskillende standpunte te verstaan met navorsing
wat wys hoe kommunikasie mense se empatie kan verhoog. (3)
6.4 6.4.1 Data limiet is ʼn term wat die data limiet beskryf. (1)
6.4.2 Bitcoin
Bitcoin is digitale geld wat vir verskeie dienste op die Internet gebruik
word. (2)
6.4.3 Kaskadestelvelle (‘Cascading Style Sheets’) (1)
6.4.4 .js (1)
6.5 Kennisgebaseerde stelsels (1)
6.6 Identifiseer en verwyder tydelike lêers wat nie meer benodig word nie, en
verwyder ou lêers, programme en instellings wat die rekenaar stadiger laat
werk. (1)
6.7 6.7.1 Internet van Dinge (‘Internet of Things’) (1)
6.7.2 IoT verwys na baie toestelle regoor die wêreld wat aan die Internet
verbind is deur middel van sensors of Wi-Fi. (1)
6.7.3 Enige TWEE:
Verhoog verwerkingskrag van ingebedde platforms
Ontwikkeling van kleiner bedryfstelsels/OBS en protokolle
Ontwikkeling van draadlose kommunikasie (2)
6.8 Memes is ʼn beeld, videostuk of teks wat gewoonlik humoristies/snaaks in natuur
is wat vinnig oor die internet deur gebruikers gekopieër en versprei word. (1)
6.9 Enige TWEE:
Gebruik skyfskoonmaak nutsprogram
Verwyder sagteware wat nie gebruik word nie
Maak die herwinningsdrom leeg
Pers data saam wat nie baie gebruik word nie (2)
TOTAAL AFDELING F: 39
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2019 Memo (Eng)
More from Grade 12 Information Technology

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2023 QP

Question paper