Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2020
LEWENSWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 



%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4/v1-0b91bc2ab801ca229655/card.webp)
View all





Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 400.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2020
Questions in this paper
- Question 1.1HUMAN REPRODUCTION16 marks
- Question 1.2HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS7 marks
- Question 1.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)12 marks
- Question 1.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)10 marks
- Question 1.5HUMAN REPRODUCTION11 marks
- Question 2.1MEIOSIS12 marks
Show all 13 questions
- Question 2.2REPRODUCTION IN VERTEBRATES7 marks
- Question 2.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)10 marks
- Question 2.4HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS11 marks
- Question 3.1HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS14 marks
- Question 3.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)11 marks
- Question 3.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)8 marks
- Question 3.4HUMAN REPRODUCTION7 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2020)
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en
dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante deel.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van
beskrywings wat vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en
skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, dog verkeerd
genommer, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
andersom)
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V1 3
15. As eenhede van mate nie aangedui word nie
Kandidate sal punte verloor. Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir
eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet
van 'n opskrif voorsien word.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
'n Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit
geld vir alle amptelike tale.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblieff
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2020)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 B
1.1.3 B
1.1.4 D
1.1.5 B
1.1.6 C
1.1.7 B
1.1.8 D (8 x 2) (16)
1.2 1.2.1 Vasodilasie
1.2.2 Hipotalamus
1.2.3 Negatiewe terugkoppeling
1.2.4 Parasimpatiese stelsel
1.2.5 Aldosteroon
1.2.6 Sinaps
1.2.7 Plasenta (7 x 1) (7)
1.3 1.3.1 Geeneen
1.3.2 Slegs A
1.3.3 Slegs A (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) A (1)
(b) E (1)
(c) B (1)
(d) F (1)
1.4.2 Rugmurg (1)
1.4.3 Refleksaksie (1)
1.4.4 Brein en die rugmurg (2)
1.4.5 (a) C (1)
(b) D (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V1 5
1.5 1.5.1 (a) A – Vagina (1)
(b) B – Serviks (1)
(c) F – Uterus (1)
1.5.2 (a) C Endometrium (2)
(b) D Ovarium (2)
(c) E Fallopiusbuis (2)
1.5.3 Sperm kan nie die ovum bevrug nie / sperm kan nie ovum bereik en
bevrugting veroorsaak nie (1)
1.5.4 Albei ovariums laat eiers afwisselend vry (1)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblieff
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2020)
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) Profase I (1)
(b) Metafase I (1)
2.1.2 (a) A – Sentromeer (1)
(b) B – Homoloë chromosome / Chromosome (1)
(c) D – Sentriool (1)
2.1.3 - Homoloë chromosome lê langs mekaar
- Chromatiede van die vaderlike en moederlike chromosome
- Vestig kontakpunte genaamd chiasmata en
- Ruil genetiese materiaal uit tussen chromatiede en
- Dit staan as oorkruising bekend (Enige 4) (4)
2.1.4 - Homoloë chromosome rangskik hulself ewekansig
- aan weerskante van die ewenaar en dit
- lei tot die vorming van nuwe kombinasies van geneties
verskillende chromosome
- in die dogterselle (gamete) van die volgende generasie
variasie* veroorsaak (1* verpligte punt + enige 2) (3)
2.2 2.2.1 Altrisiële ontwikkeling (1)
2.2.2 - Oë is toe
- geen donsvere wat die liggaam bedek nie / liggaampies naak
- kan hulself nie voed nie
(Merk slegs eerste DRIE) (3)
2.2.3 - Volkome afhanklikheid van ouers totdat hulle ten volle
ontwikkel is
OF
- nie in staat om hulself te verdedig / te beweeg nie
- daarom is hulle ʼn maklike teiken vir predatore (Enige 1) (1)
2.2.4 - Die eiergeel/dooier wat voedingstowwe aan die ontwikkelende
embrio verskaf, is min, daarom
- is die voëltjies nie in staat om ten volle te ontwikkel voordat
hulle uitbroei nie (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V1 7
2.3 2.3.1 Versiendheid (Hipermetropie) (1)
2.3.2 - Oogbal is te gerond
- as gevolg van die onvermoë van die lens van die oog om meer
konveks te word
- daarom is die beeld van die voorwerp wat naby is en op die retina
val dof, terwyl
- die beeld wat die duidelikste gefokus is, agter die retina val (4)
2.3.3 Dit kan met ʼn konvekse lens gekorrigeer word
(Merk slegs eerste EEN) (1)
2.3.4 - Die radiale spiere van die iris trek saam
- die kringspiere ontspan
- die pupil verwyd
- die hoeveelheid lig wat die oog binnedring, vermeerder (4)
2.4 2.4.1 Luteïniseringshormoon (LH) (1)
2.4.2 Die hoogste LH-vlakke veroorsaak ovulasie (1)
2.4.3 13de dag van die siklus (1)
2.4.4 - Hoë estrogeenvlak / 'n toename in estrogeenvlak veroorsaak
dat die endometrium verdik
- meer vaskulêr (bloedvatryk) en sponsagtig word (2)
2.4.5 Progesteroon (1)
2.4.6 - Die handhawing van hoë progesteroonvlakke / hormoon B na
28 dae dui op swangerskap
- hormoon B / progesteroon is nodig om swangerskap te
onderhou / die endometrium in stand te hou (2)
2.4.7 - Hoë progesteroonvlakke inhibeer die afskeiding van FSH, dus
verhoed dit die ontwikkeling van nuwe follikels en
- verhoed ook ovulasie / geen nuwe ova/eierselle word
- tydens swangerskap vervaardig nie / ontwrig swangerskap (3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblieff
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Skildklier (1)
3.1.2 Tiroksienbehandeling / stof waarmee paddavissies behandel is (1)
3.1.3 - Hoeveelheid NaOH en tiroksienbehandeling
- Tyd van behandeling / voeding
- Tyd van die insameling van data
- Grootte van paddavissies
- Tipe voedingstowwe
- Hoeveelheid voedingstowwe
- Vlak van aktiwiteit / aanhoudingsgebied
- Omgewingstoestande
- Metode om die liggaamsmassa te bepaal
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2)y 2)
(2)
3.1.4 Die aanvanklike liggaamsmassa geneem voor die behandeling (1)
3.1.5 - Hoë tiroksienvlakke in die liggaam
- verhoog die tempo van metabolisme
- Meer glukose sal geoksideer word / meer van hul
brandstofreserwes word opgebruik
- om meer energie vry te stel / sodat hulle meer aktief kan wees
- dit lei tot ʼn afname in die liggaamsmassa (4)
3.1.6 - Wanneer die tiroksienvlak onder normale vlakke daal
- word die pituïtêre klier / hipofise gestimuleer
- Pituïtêre klier skei meer TSH af
- Hoë TSH-vlak stimuleer die skildklier
- Die skildklier skei meer tiroksien af
- Die tiroksienvlak neem dus toe
- Tiroksienvlak keer terug na normaal (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V1 9
3.2 3.2.1 (a) B – Medulla oblongata (1)
(b) C – Corpus callosum (1)
(c) E – Serebellum (1)
3.2.2 (a) - Dit vervoer impulse tussen die brein en die reseptore /
effektore
- Dien as reflekksentrum vir aksies soos die knip van oë,
nies, hoes, ens. (Enige 1) (1)
(Merk slegs eerste EEN)
(b) - Serebrospinale vloeistof in die sentrale kanaal voorsien
voedingstowwe en suurstof vir senuweeselle / verwyder CO2
en afvalprodukte uit die senuweeselle / beskerm die brein en
rugmurg teen liggaamlike besering
( Merk slegs eerste EEN) (1)
3.2.3 (a) - Tydens bloeding vloei die bloed uit die bloedkapillêres
- en dit beïnvloed die toevoer van suurstof en voedingstowwe
na die senuweeselle / verwydering van CO2 en metaboliese
afval veroorsaak dat hulle doodgaan / veroorsaak oormatige
druk (3)
(b) - Verlies aan sensasie / bewussyn / kan nie impulse vanaf
sintuigorgane verwerk nie
- verlies aan hoër intellektuele vermoëns soos geheue,
oordeel, redeneer, ens.
- nie in staat om willekeurige spieraksies aan die gang te sit
nie (3)
3.3 3.3.1 Ouksiene (1)
3.3.2 Ouksiene is teenwoordig / word vervaardig in die groeipunt van die
stingel of wortel (1)
3.3.3 Om die effek van eensydige lig op die groei van die pluimpie uit te
skakel / om te toon dat die lig geen effek op die opwaartse buiging
van die pluimpie het nie / om ʼn fototropiese reaksie uit te sluit (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblieff
Downloaded from hlayiso.com
10 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2020)
3.3.4 Wanneer ʼn pluimpie horisontaal geplaas word:
- Ouksiene word deur swaartekrag aangetrek
- Daar is ʼn hoë konsentrasie oksiene aan die onderkant van die
pluimpie
- wat groei / selverlenging / seldeling aan die onderkant stimuleer
- Daar is 'n lae konsentrasie ouksiene aan die bokant van die
pluimpie
- wat groei verhinder / selverlenging / seldeling aan die bokant
- Die onderkant van die pluimpie groei vinniger / oneweredige
groei vind plaas
- wat veroorsaak dat die pluimpie opwaarts groei / buig
- Die pluimpie groei weg van swaartekrag */ die pluimpie is
negatief geotropies
1* Verpligte punt + (Enige 3) (4)
3.3.5 Die ontkiemende saad word aan die skyf van die roterende klinostaat
geheg (1)
3.4 3.4.1 - Het ʼn beskermende funksie
- Dien as ʼn klimaatreguleerstelsel vir die testes /
temperatuurbeheer
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
3.4.2 Epididimis (1)
3.4.3 - Vrugbaarheid word verminder
- omdat die temperatuur altyd hoog is
- Dit sal lei tot die produksie van abnormale sperma / minder
sperma word gevorm / proteïene in die selle wat die sperm vorm sal
denatureer
OF
- Vrugbaarheid word verminder
- omdat die druk verhoog word / die sirkulasie van die bloed
verminder
- Dit sal lei tot die produksie van abnormale sperm / Minder sperma
word gevorm (3)
3.4.4 Neem gereeld pouses terwyl jy lang afstande ry (1)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V1 11
AFDELING C
VRAAG 4
Die proses wat gelei het tot ʼn verhoogde asemhalingstempo:
- Die byniere / adrenaalkliere
- skei meer adrenalien in die bloed af
- 'n Verhoogde vlak van koolstofdioksied in die omgewing as gevolg van
die digte rook
- veroorsaak dat koolstofdioksiedvlakke in die bloed bo die normale vlakke
styg
- Reseptorselle in die karotisarterie in die nek word gestimuleer
- om impulse na die medulla oblongata in die brein te stuur
- Die medulla oblongata stimuleer die asemhalingspiere (tussenribspiere en
diafragma)
- en hart
- Asemhalingspiere trek meer aktief saam
- En verhoog die tempo en diepte van asemhaling
- Die hart klop vinniger
- Meer koolstofdioksied word na die longe geneem en uitgeasem
- wat veroorsaak dat die asemhalingstempo toeneem
Maks.10 (10)
Herwinning van balans
Balans word op die volgende manier herwin:
- Die makulae
- in die utrikulus en sakkulus en
- die kristas (‘cristae’)
- in die halfsirkelvormige kanale word gestimuleer
- Hulle genereer impulse
- wat deur die gehoorsenuwee oorgedra word
- aan die serebellum
- waar dit geïnterpreteer word
- Impulse word via die motoriese neuron oorgedra
- aan skeletspiere
- om balans te herwin
Maks. 7 (7)
Inhoud (17)
Sintese (3)
(20)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblieff
Downloaded from hlayiso.com
12 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2020)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Relevansie Logiese volgorde Begrip
Alle inligting wat aangebied Idees gerangskik in ʼn Beantwoord alle aspekte
word, is relevant tot die logiese/oorsaak-gevolg wat deur die opstel vereis
vraag volgorde word voldoende
Alle inligting is van Die volgorde van gebeure Die volgende moet ingesluit
toepassing op die: en feite in die: word:
- Proses wat gelei het tot - Proses wat gelei het tot - Proses wat tot
ʼn verhoogde ʼn verhoogde verhoogde asemhalings-
asemhalingstempo asemhalingstempo tempo gelei het
- Herwinning van balans - Herwinning van balans (B) – (7/10)
Daar is geen irrelevante Is in ʼn logiese volgorde - Herwinning van balans
inligting nie (R) – (4/7)
1 punt 1 punt 1 punt
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4/v1-0b91bc2ab801ca229655/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum