Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2020
LEWENSWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 

%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a/v1-bcbc4cd3f6b03143ac28/card.webp)



View all





Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 289.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2020
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis word en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is
nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat
vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om
te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word die, bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 3
15. As eenhede van mates nie aangedui word
Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlike punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van
'n opskrif voorsien word.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante
amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike
tale.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 C
1.1.3 D
1.1.4 D
1.1.5 A
1.1.6 B
1.1.7 C
1.1.8 B
1.1.9 B
1.1.10 A (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 allele
1.2.2 dubbele heliks
1.2.3 interfase
1.2.4 populasie/bevolking
1.2.5 Profase I
1.2.6 filogenetiese boom / kladogram
1.2.7 biogeografie
1.2.8 uitsterwing / uitsterf / uitwissing (8)
1.3 1.3.1 Slegs A
1.3.2 Beide A en B
1.3.3 Beide A en B (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 James Watson, Francis Crick (2)
1.4.2 Dubbele heliks (1)
1.4.3 - DNS/DNA kodeer vir die vorming van verskillende proteïene
wat in die liggaam benodig word
- DNS/DNA is verantwoordelik vir die oordrag van oorerflike
eienskappe (2)
1.4.4 Nukleus/selkern
Mitochondrion (2)
1.4.5 Maurice Wilken (1)
(8)
1.5 1.5.1 Dihibriede kruising (1)
1.5.2 (a) rooi (1)
(b) ffhh (2)
(c) rooi, lank (2)
(d) FH, Fh, fH, fh (1-3 korrek, 4 korrek ) (2)
(8)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 5
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Proteïensintese (1)
2.1.2 sitoplasma / buite die nukleus/selkern (1)
2.1.3 (a) DNS/DNA (1)
(b) polipeptiedketting / proteïen (1)
2.1.4 UGU (2)
2.1.5 ACG (1)
2.1.6 CCA (2)
2.1.7 Lisien (1)
2.1.8 As basisvolgorde UUU was in plaas van AAA, dan:
- antikodon op tRNA sou AAA wees
- daarom sou aminosuur Fenielanien wees
- in plaas van Lisien (3)
(13)
2.2 2.2.1 stamboomdiagram (1)
2.2.2 (a) Vrou met blou vel (1)
(b) Nn (1)
2.2.3 resessiewe allele (1)
2.2.4 Mabala en Maurice is albei normal maar hul seun Luna het `n blou
vel daarom is Mabala en Maurice draers van die siekte
OF
Cletus en Ben is heterosigoties en het nie die siekte nie/is
normaal (2)
2.2.5 P1 Fenotipe Man met Normale vel x Vrou met Normale vel
Genotipe Nn x Nn
Meiose
G/gamete N, n x N, n
Bevrugting
F1 Genotipe NN ; Nn ; Nn ; nn
Fenotipe 3 Normaal en 1 blou vel
Hulle het 'n 25% * kans om 'n kind met blou vel te hê
P1 en F1
Meiose en bevrugting
1 verpligtende* + Enige 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
OF
P1 Fenotipe Man met Normale vel x Vrou met Normale vel
Genotipe Nn x Nn
Meiose
G/gamete N , n x N, n
Bevrugting Gamete N n
F1 N NN Nn
n Nn nn
Korrekte genotipe
Fenotiepe 3 Normaal en 1 blou vel
Hulle het 'n 25% * kans om 'n kind met blou vel te hê
P1 en F1
Meiose en bevrugting
1 verpligtend* + Enige 6 (7)
(13)
2.3 2.3.1 - In die oorspronklike bevolking Antarktiese visse was daar variasie
- Sommige visse het die vrieswering-proteïen vervaardig, en ander nie
- Die vis wat nie vrieswering-proteïen vervaardig het nie, het nie die
ysige,water oorleef nie
- Die vis wat die vrieswering-proteïen vervaardig het, het die ysige,
water oorleef
- Hulle het voortgeplant en het hierdie kenmerk na die volgende
generasie oorgedra
- En die aantal visse met die vrieswering-proteïen in die bevolking het
mettertyd toegeneem (Enige 5 x 1) (5)
2.3.2 Genetiese Modifikasie (1)
2.3.3 - Ontwerpte koue-bestande plante
- perservering van voedsel teen baie lae temperature (2)
2.3.4 - Die geen wat vir die vrieswering-proteïenproduksie kodeer, word
vanuit 'n vissel geïsoleer.
- Die geen word met behulp van restriksie ensieme uitgesny
- 'n Bakteriese plasmied word verwyder en met behulp van restriksie
ensieme oopgesny
- Die vrieswering-produserende geen word in die plasmied geplaas
- Die geneties gemodifiseerde plasmied word weer binne-in die
bakterie geplaas
- Die bakterieë vermeerder en al die nakomelinge besit die geen van
die vrieswering-proteïen vir die produksie
- Die bakterieë produseer nou die vrieswering-proteïen (Enige 5) (5)
2.3.5 - Mense wat allergies is vir visproteïene, mag moontlik nie weet dat
die plant dit bevat nie en dit hou vir hulle 'n risiko in.
- Veganiste en vegetariërs wil miskien nie diereprodukte eet nie en
sal gedwing word om dit te doen as dit in plante is
Merk slegs eerste EEN (Enige 1) (1)
(14)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 7
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Ko-dominansie (1)
3.1.2 Albei allele word in die fenotipe van die nakomelinge uitgedruk (2)
3.1.3
Genotipe RR RB BB
Aantal nakomelinge 5 10 5
OF
Genotipe Aantal nakomelinge
RR 5
RB 10
BB 5
Riglyne vir die assessering van die tabel
Korrekte tabelformaat 1
(skeiding van kolomme)
Kolomopskrifte 2
Data ingevul 1 : 1 tot 2 stelle korrek ingevul
2 : Al 3 datastelle is korrek ingevul (5)
3.1.4 Albei ouers se fenotipe is – Rooi en hul Genotipe is – RR (2)
(10)
3.2 3.2.1 (a) Toename in Spierproteïensintese (1)
(b) Hoeveelheid proteïene (1)
3.2.2 - Kry toestemming van deelnemers / dokter
- Bepaal hoe om SPS te meet / hoe data ingesamel sal word
- Lei dataversamelaars op hoe om SPS te meet
- Bepaal monstergrootte
Merk slegs eerste TWEE (Enige 2) (2)
3.2.3 - Dit het 'n groot steekproefgrootte gehad / 100 deelnemers
- Dit het soortgelyke resultate in twee ander ondersoeke gelewer (2)
3.2.4 Persentasie verhoog
= 1 x 100 = 9,09%
11 (2)
3.2.5 - Daar is baie min styging in SPS van 20g tot 40g
- daarom sal jy baie min kry vir dubbele die hoeveelheid proteïene (2)
(10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
3.3 3.3.1 Stamselle is ongedifferensieerde selle wat die potensiaal het om
enige orgaanweefsel te vorm (2)
3.3.2 Koordbloed, naelstringbloed
Beenmurg
Bloed, perifere bloedstamselle
Menstruele bloed OF Volwasse stamselle
Vel
Tande
Plasentale weefsel
(Enige 2) (2)
3.3.3 Rugmurgbeserings / neurodegeneratiewe siektes (Parkinson-
siekte / Alzheimersiekte / Amiotrofiese laterale sklerose) (Enige 1) (1)
(5)
3.4 3.4.1 Daar is 3 allele / meer as twee vir bloedgroepe A, B en O (2)
3.4.2 I BI B
I Bi (2)
3.4.3 As die man IBi was en die vrou IAi dan sou hulle albei die
resessiewe alleel / I aan hul kind deurgegee het. (3)
(7)
3.4 3.5.1 - Al die olifante het kort slurpe / neuse gehad
- Hulle het hul slurp / neus gereeld gestrek om by die blare bo in die
bome te kom
- As gevolg daarvan het hul slurpe langer geword
- Die kenmerk van lang slurpe wat op hierdie manier verkry is, is dan
oorgedra aan die volgende generasie
- Uiteindelik het al die olifante lang slurpe gehad (5)
3.5.2 - Organismes het ontwikkel, nie omdat hulle wou ontwikkel nie, maar
omdat veranderinge in reaksie op die omgewing lukraak
plaasgevind het
- Daar is baie min bewyse om Lamarck se idee dat veranderinge wat
deur aanpassing by die omgewing teweeggebring word, van ouer
na nageslag oorgedra word, te ondersteun (2)
3.5.3 Eienskappe word van die ouers na die nakomelinge oorgedra (1)
(8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 9
AFDELING C
VRAAG 4
Samestelling van kariotipe
- Daar is 23 paar / 46 chromosome in
- menslike somatiese selle / liggaamselle
- wat in homoloë pare gerangskik is
- Elke somatiese sel het 22 paar/44 outosome en
- 'n paar/2 gonosome / geslagschromosome / X- en Y-chromosoom
- Outosome word in pare van die grootste na die kleinste in 'n kariotipe gerangskik
- Mans het XY-chromosome
- Vrouens het XX chromosome
- Die X-chromosoom is groter as die Y-chromosoom (Enige 6) (6)
Belangrikheid van meiose
- Produksie van haploïede gamete
- Halveringseffek oorkom die verdubbeling effek as gevolg van bevrugting
- Dus, 'n konstante chromosoomgetal handhaaf
- Lei tot variasie (Enige 3) (3)
Effek van nie-disjunksie / nie-verdeling / -skeiding by mense
- Mense kan deur aneuploïedie beïnvloed word
- Aneuploïedie / Nie-disjunksie/ nie-verdeling / -skeiding vind plaas wanneer
chromosome nie skei nie
- tydens anafase
- Tydens anafase 1 skei 'n enkele paar homoloë chromosome nie
- Of tydens die anafase 2 skei chromatiede nie
- Een gameet sal twee eksemplare van dieselfde chromosoom ontvang
- Terwyl die ander gameet niks ontvang nie
- As bevrugting tussen die abnormale gameet en 'n normale gameet
plaasvind, sal die resulterende sel / sigoot een minder chromosoom hê /
die sigoot sal monosoom wees
- Óf die sigoot kan 'n ekstra chromosoom hê / die sigoot is trisomies
- Downsindroom / Trisomie 21 is 'n voorbeeld van aneuploïedie by mense
(Enige 8) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriterium Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Begrip (C)
Algemeen Alle inligting wat Idees word in 'n logiese/ Alle aspekte wat die
aangebied word, is oorsaak-gevolg volgorde opstel vereis, is
relevant tot die vraag gerangskik voldoende
aangespreek
In hierdie Slegs inligting wat Al die inligting rakende die Ten minste:
opstel in relevant is tot die
beskrywing van: - Samestelling van - 4/6 vir samestelling
V4
kariotipe, belangrikheid van kariotipe
- Samestelling van van meiose en die effek - 2/3 vir die
belangrikheid van
kariotipe, belangrikheid van nie-disjunksie
meiose
van meiose en die effek - 6/8 vir effek van nie-
van nie-disjunksie Word op 'n logiese manier
disjunksie
gegee
Daar is geen irrelevante
inligting nie
Punt 1 1 1
Inhoud 17
Sintese 3
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a/v1-bcbc4cd3f6b03143ac28/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum